Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Noneking on March 13, 2016, 04:21:24 pm

Title: Melted indicator
Post by: Noneking on March 13, 2016, 04:21:24 pm
Does anyone know of a mod that can be done to reposition the rear indicators? My slip-on has melted my rear right indicator. Love the pipe so I would rather do something to reposition the indicator.

Any ideas??

(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20160313/373afb612cb565a38aa139fd1d0e5d12.jpg)

(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20160313/19e77a9a148b43068b31ff0c1cff3e4e.jpg)
Title: Re: Melted indicator
Post by: Copernicus on March 13, 2016, 04:48:25 pm
Eina! Can you not have that baffle modified to point more downward?  I am sure in the right hands it would even look good.
Title: Re: Melted indicator
Post by: Draadwerk on March 13, 2016, 05:19:14 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 13, 2016, 05:28:42 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉

Hehe, nee jong hierdie pyp klink soos ń kernoorlog, ek love it!
Title: Re: Melted indicator
Post by: chopperpilot on March 13, 2016, 09:14:03 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉

Hehe, nee jong hierdie pyp klink soos ń kernoorlog, ek love it!
Was die kernoorlog so ongeveer 16:00 verby my huis?🙀😉

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 13, 2016, 09:19:48 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉

Hehe, nee jong hierdie pyp klink soos ń kernoorlog, ek love it!
Was die kernoorlog so ongeveer 16:00 verby my huis?🙀😉

Sent from my iPad using Tapatalk

Hehehe, ja hy was ..... :peepwall:
Is dit so erg? :ricky:
Title: Re: Melted indicator
Post by: Manic on March 13, 2016, 09:33:10 pm
Al wat daar gaan werk is n plaatjie om die exhaust so bietjie te drop waar hy vas maak op die frame.

Ek kan nie n way op jou foto sien om fliocker hoer te skuif nie. So jy sal pyp moet laat sak. Ek glo daai knuckle joint sal n sak kan handle.

Op my 1300GT moes ek my pyp so laat sak het want die pannier wou nie op kom nie. Net n laer bracket gemaak en dit het gewerk.
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 07:58:23 am
Al wat daar gaan werk is n plaatjie om die exhaust so bietjie te drop waar hy vas maak op die frame.

Ek kan nie n way op jou foto sien om fliocker hoer te skuif nie. So jy sal pyp moet laat sak. Ek glo daai knuckle joint sal n sak kan handle.

Op my 1300GT moes ek my pyp so laat sak het want die pannier wou nie op kom nie. Net n laer bracket gemaak en dit het gewerk.

Die pyp loop parrallel aan die rear frame van die fiets - dink dit sal sleg lyk as ek dit afskuif??
Sal gaan probeer en kyk hoe dit uitdraai
Title: Re: Melted indicator
Post by: SteveD on March 14, 2016, 08:04:01 am
Fit Highway Dirt Bikes rear indicators. These ones:

(http://www.highwaydirtbikes.com/HDB_Shop/Images/TS_Rear_00.jpg)

(http://i22.photobucket.com/albums/b343/aspencop/TurnSignals020.jpg)
Title: Re: Melted indicator
Post by: Manic on March 14, 2016, 08:44:03 am
Al wat daar gaan werk is n plaatjie om die exhaust so bietjie te drop waar hy vas maak op die frame.

Ek kan nie n way op jou foto sien om fliocker hoer te skuif nie. So jy sal pyp moet laat sak. Ek glo daai knuckle joint sal n sak kan handle.

Op my 1300GT moes ek my pyp so laat sak het want die pannier wou nie op kom nie. Net n laer bracket gemaak en dit het gewerk.

Die pyp loop parrallel aan die rear frame van die fiets - dink dit sal sleg lyk as ek dit afskuif??
Sal gaan probeer en kyk hoe dit uitdraai
Jy sal verbaas wees hoe bitter min hy sal moet sak. So min dit lyk nogsteeds normaal.
Omtrent 3-4cm is genoeg.
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 09:26:12 am

Gaan dit vanaand probeer
Title: Re: Melted indicator
Post by: TheBear on March 14, 2016, 09:54:51 am
Al wat daar gaan werk is n plaatjie om die exhaust so bietjie te drop waar hy vas maak op die frame.

Ek kan nie n way op jou foto sien om fliocker hoer te skuif nie. So jy sal pyp moet laat sak. Ek glo daai knuckle joint sal n sak kan handle.

Op my 1300GT moes ek my pyp so laat sak het want die pannier wou nie op kom nie. Net n laer bracket gemaak en dit het gewerk.

+1.

Het dit met my 09 1200GS gedoen, die plaatjie en effe laat sak ding.  Perfek gewerk.  Si 1cm op die plaatie het my seker so 2.5 na 3cm aan die agterkant van die pyp gegee.  Mens kon nie eers die verskil sien nie, maar my problem (pannier bracket) was opgelos.
Title: Re: Melted indicator
Post by: OomD on March 14, 2016, 12:10:31 pm
Ander opsie is om 'n alu plaatjie reg voor die flikkerlig te monteer, wat die exhaust gasse deflekteer afwaarts... Hy hoef nie groot te wees nie, basies omtrent so groot soos die flikkerlig self.
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 01:05:34 pm
Ander opsie is om 'n alu plaatjie reg voor die flikkerlig te monteer, wat die exhaust gasse deflekteer afwaarts... Hy hoef nie groot te wees nie, basies omtrent so groot soos die flikkerlig self.

Ek't  gisteraand daaraan gedink. Het db killer teruggesit, dit werk ook maar nou klink hy te mak....
Title: Re: Melted indicator
Post by: chopperpilot on March 14, 2016, 02:42:28 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉

Hehe, nee jong hierdie pyp klink soos ń kernoorlog, ek love it!
Was die kernoorlog so ongeveer 16:00 verby my huis?🙀😉

Sent from my iPad using Tapatalk

Hehehe, ja hy was ..... :peepwall:
Is dit so erg? :ricky:
Klink reg! 👍

Was voor buite, toe jy daar verby is.😉

Geniet hom!😆

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: Melted indicator
Post by: Pavlovski on March 14, 2016, 04:09:03 pm
Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this
Title: Re: Melted indicator
Post by: Manic on March 14, 2016, 04:25:58 pm
Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Brakpan whooohoooooo!!!
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 05:58:24 pm
Jy kort 'n acro. Hy is die business 😉

Hehe, nee jong hierdie pyp klink soos ń kernoorlog, ek love it!
Was die kernoorlog so ongeveer 16:00 verby my huis?🙀😉

Sent from my iPad using Tapatalk

Hehehe, ja hy was ..... :peepwall:
Is dit so erg? :ricky:
Klink reg! 👍

Was voor buite, toe jy daar verby is.😉

Geniet hom!😆

Sent from my iPad using Tapatalk

Dankie!
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 05:58:59 pm
Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Brakpan whooohoooooo!!!

Ja nee....... :peepwall:
Title: Re: Melted indicator
Post by: TheBear on March 14, 2016, 07:13:59 pm
Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Brakpan whooohoooooo!!!

Ja nee....... :peepwall:

Wel, die klank is klaar die ene Brakpan ......   :pot: :lol8:
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 14, 2016, 07:30:02 pm
Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Modify by fitting some sort of nozle like this....

I'm sure Stealth can help you with this

Brakpan whooohoooooo!!!

Ja nee....... :peepwall:

Wel, die klank is klaar die ene Brakpan ......   :pot: :lol8:

True...... :ricky: :ricky:
Title: Re: Melted indicator
Post by: Oshkosh on March 19, 2016, 09:34:31 am
Maybe fit something like this?  :peepwall:
Title: Re: Melted indicator
Post by: Herklaas on March 19, 2016, 10:28:16 am
 :sip: Wat van die pyp waarin die skisors pas, aan die engine kant of die pyp op die slip-on bietjie langer maak, sodat die warm lug tussen die nommerplaat en die lig deur trek wanneer jy ry?
As jy die pyp laat sak gaan hy dalk jou nommerplaat skroei.
Title: Re: Melted indicator
Post by: Battlestar on March 23, 2016, 06:52:13 pm
Putting the db killer in usually does the trick. I know it does on the Leovince
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 24, 2016, 05:02:37 am
Putting the db killer in usually does the trick. I know it does on the Leovince

It does yes, but I do love that "oop keel""!!!
Title: Re: Melted indicator
Post by: BikerJan on March 24, 2016, 09:59:22 am
Putting the db killer in usually does the trick. I know it does on the Leovince

It does yes, but I do love that "oop keel""!!!

Oop keel is altyd 'n wenner! 

oops, praat ons nou van jou bike se exhaust?   :laughing4:
Title: Re: Melted indicator
Post by: DUSTRIDERS on March 24, 2016, 12:21:06 pm
Putting the db killer in usually does the trick. I know it does on the Leovince

It does yes, but I do love that "oop keel""!!!

Oop keel is altyd 'n wenner! 

oops, praat ons nou van jou bike se exhaust?   :laughing4:

 :laughing4: :imaposer:
Title: Re: Melted indicator
Post by: Noneking on March 24, 2016, 02:38:25 pm
Putting the db killer in usually does the trick. I know it does on the Leovince

It does yes, but I do love that "oop keel""!!!

Oop keel is altyd 'n wenner! 

oops, praat ons nou van jou bike se exhaust?   :laughing4:

 :laughing4: :imaposer:

Dirty old men......😜
Title: Re: Melted indicator
Post by: Knucklhead on March 24, 2016, 03:14:40 pm
Moenie so veel draai nie boet  :pot:
Title: Re: Melted indicator
Post by: plaky on April 01, 2016, 02:50:38 pm
What I did on my old non LC bikes is the guys turned the silencer to point so the exhaust pipe is partly sideways to the right and not straight back. My Leo Vince you could do that, so not sure if you are able to this on yours. My number plate used to get burned until I did this. Hope that this works. Let us know.