Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: weskus on March 16, 2016, 12:24:29 pm
-
So, is there any WD's that are going to the buff this year?? Maybe meet up for a cold one..
-
Ry jy saam met daai skollies van Vredendal? ;)

Hier ry paar spanne manne, van hul met DS fietse, ander met plates.. ek, Boetie en uncle Johnny ry saam..

Wat het Boetie nou?
-
Smaak my ek gaan dan maar alleen moet drink.. :deal:

Jammer - ek gaan Baja toe vir 'n proper rally :pot:
-
Yip
Leaving PE at 08:30 on Friday but will be on the Super Blackbird not the TA :thumleft:
Cold one is alway on the card
DS
-
Leaving CT at about 12. Up the N2. Three of us.
-
What! the West coasters not going to the WC bash this weekend. Skande! :imaposer:
-
Ek gaan die jaars s'n mis net te veel finansiele verpligtinge.
Sou my 14 of 15 de gewees het!
Geniet dit en mooi ry!
-
Sou baie graag wou gaan na die Bash en Buff, maar Pappa is nie hier nie en ons doen die dinge net saam of glad nie....
So dalk volgende jaar :3some:
-
So, is there any WD's that are going to the buff this year?? Maybe meet up for a cold one..
Ons ry Vrydagoggend - pm my jou cell dan kry ons mekaar daar
-
Smaak my ek gaan dan maar alleen moet drink.. :deal:
Jy sal ok wees. ;-)
-
So, is there any WD's that are going to the buff this year?? Maybe meet up for a cold one..
Ons ry Vrydagoggend - pm my jou cell dan kry ons mekaar daar
Ons ry ook Vrydagogg van hier, 2 x 1000 G'xers en Busa, miskien kry ons mekaar teen pad.. ek maak so..
-
Hi there Weskus
sent you a PM
See you at the buff you'll have pleantyo of people to drink with cos generally thats what everyone does anyway :imaposer:
DS
-
Ek beny julle, geniet dit.
-
jy weskus en boetie bal, beter julle gedra, ek wil nie stories hoor nie.
boetie bal se busa se voorwiel sal seker eers begin grondraak by albertinia...
-
:'(
-
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?

Jy mis die Weskaap Bash

Ek weet Heimer, dis my Pa se skuld... :peepwall:
-
Beslis ry more oggend 08h00. Ons is ook so 3 bikes wat saam ry.
Gaan net feeste wees.
-
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?
Jy mis die Weskaap Bash
Ek weet Heimer, dis my Pa se skuld... :peepwall:
Ja ma haaa
en
Ja Pa haaa

Dit is nooit Yamaha se skuld nie, maar verseker ook nie myne nie. So dit laat net een oor."JA-PA-HAA"
-
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?
Some decent bands, lots of beer and watching some okes making a box of themselves.
Oh ja and an adult show. :o
-
Die manne drink seker al lekker en ek sit nog hier op kantoor. En dit is nog winter buite ook. Maar die somer kom!