Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: masehare on March 22, 2016, 08:52:25 pm

Title: De Doorns circle route
Post by: masehare on March 22, 2016, 08:52:25 pm
Deon scouted a possible route in De Doorns two weeks ago on his Varadero. The road became a bit hectic for the big bike, so he decided we should rather complete the trip with the smaller bikes. We left from Somerset West quite early with the bikes on a trailer and after two hours arrived in De Doorns. Deon's son came along as well, but forgot his DRZ's keys at home  :dousing:. We were a bit pissed off with ourselves for not checking, but anyway... XR's don't need keys, so we left him to guard the bakkie and agreed to keep the route as short as possible.

The first part was lekker gravel and then it turned into a mountain bike track:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_114733_zps8q3po5lm.jpg)

The drop to the left made me a bit nervous, so I took it slooowww. Those little bushes next to the pathway hide big white concrete stones:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_115553_zpsd2geponj.jpg)

The train track is not in operation any more. It led to this tunnel:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_120332_zps7eqeztdb.jpg)

And right next to it is another tunnel. This tunnel has no track, but it was a train tunnel years ago.
Deon read up on it and this is the oldest train tunnel in South Africa. :deal:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_120439_zpsxnomt9k7.jpg)

View from the other side of the tunnel:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_120832_zpstupurykq.jpg)

Dead end also on the other side. If you look at Google Earth, you'll notice quite a few tracks criss-crossed here:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_121251_zps04scoki4.jpg)

Hiker's lodge at Tunnel Station:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_121703_zpsv8gbaw97.jpg)

Further on, two train bridges visible:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_122444_zpswoif95hi.jpg)

And then we came across the Kaffrarian Rifles monument. This was erected after a train derailed in 1914 at this spot and 10 men died. They were on their way to Namibia to fight Germans. Never knew this little snippet from history:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_123110_zpshzofv0xe.jpg)

Sign at the monument:
(http://i1352.photobucket.com/albums/q653/wepenerc100/20160319_123251_zpsjp6dwrn5.jpg)

From here we took the first road to the R318 and then the N1 back to base. Total km's about 52, total time about 2 hours.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Bokveld on March 22, 2016, 09:10:52 pm
    Dankie vir die deel.Stukkie geskiedenis in my agterplaas waarvan ek nie eens bewus was nie.Goeie werk manne!!!
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 22, 2016, 10:03:19 pm
https://en.wikipedia.org/wiki/Buffalo_Volunteer_Rifles

Ek moes nog so bietjie gaan oplees.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Deon on March 28, 2016, 03:46:33 pm
http://www.panoramio.com/photo/128942675 (http://www.panoramio.com/photo/128942675)

Ek was ook daar.  Op die bord is die kontaknommers van persone wat die kamplek beheer.  Die twee nommers het nie whatzap nie, so ek het hulle nie probeer kontak nie.  Ek weet nie of die private trekker/trein nog hier loop nie.

BTW, hierdie is deesdae een van my gunsteling restourante in die Strand.  Goedkoop, gemaklik en lekker pizza en hamburgers.  Ja, ok, my dieet begin more.
http://www.panoramio.com/photo/129131322 (http://www.panoramio.com/photo/129131322)


Ek ry toe met my verkenningstog oor hierdie damwal:  http://www.panoramio.com/photo/128772557 (http://www.panoramio.com/photo/128772557)
Nie gemaak vir groot bikes nie.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Dawid S on March 28, 2016, 05:13:34 pm
Masehare
Ek woon net oorkant die pad so 4 km na Montagu. Plaas Ratelbosch.
Hier loop 'n grondpad na die N1 so 20+ km lank. Baie speelplek vir die XR's.
Berg padjies, met baie klip.
Laat weet as jul wil kom speel.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: George77 on March 29, 2016, 07:18:26 pm
Masehare
Ek woon net oorkant die pad so 4 km na Montagu. Plaas Ratelbosch.
Hier loop 'n grondpad na die N1 so 20+ km lank. Baie speelplek vir die XR's.
Berg padjies, met baie klip.
Laat weet as jul wil kom speel.

Ek is van Worcester, maar kry net nie nou tyd vir ry nie. My dogter is mar nou ses weke en laaitie wil net fietsry elke naweek. Teen die tyd wat ek wel kan ry, het ek seker ook aleer vergeet van jou... ;D :imaposer:
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Lem on March 29, 2016, 08:46:16 pm
Ek wil nog vir my ook so n lekker ligte scrambler koop, juis vir sulke paadjies oos hierdie.

Dankie vir die deel  :thumleft:
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: BliknÍrs on March 29, 2016, 09:09:57 pm
Masehare
Ek woon net oorkant die pad so 4 km na Montagu. Plaas Ratelbosch.
Hier loop 'n grondpad na die N1 so 20+ km lank. Baie speelplek vir die XR's.
Berg padjies, met baie klip.
Laat weet as jul wil kom speel.
Reel iets en ek is daar.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: YamaV on March 29, 2016, 11:40:54 pm
Lekker RR!

Daars elke Mei maand 'n MTB race daar by De Doorns, die Hexrivier Autumn Splendour.

Jy ry daai selfde paadjies langs die treinspoor en dan ook deur die tonnel.

Een jaar het die sneeu lekker dik en laag gele op Matroosberg met die race..was lekker koud!

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Black_Hawk on March 30, 2016, 08:29:03 am
Lyk na baie mooi roete. EK het ook al die pad langs die treinspoor soos jy De Doorns toe ry beloer en gewonder of mens met 'n bike daar nag ry.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: 2StrokeDan on March 30, 2016, 06:54:15 pm
We owned a very small holiday house on the old Matroosberg station, where the doomed troop train would have taken on water before starting it's journey down the Hexpass.
I explored the area in detail on motorbike, and joined the DeDoorns 4x4 trail a few times.

I probably trespassed on DawidS' land as well, who knows? :pot:

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Dawid S on March 31, 2016, 06:04:37 am
I am only here since Sept last year.
The road across the farm is a "Minor provincial road" connecting the R318 Koo - road and the N1.
Over weekends mountain bikers use it in a circle route. I am not sure what their route is. Some how from De Doorns to the farm up to N1 and down to De Doorns.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: zebra - Flying Brick on March 31, 2016, 07:46:33 am
Very interesting, thanks!  :thumleft:

Question: that equipment lying in the dead-end, is it installed, or lying loose?
In other words, did they ACTAULLY lay track into a dead -end WITH signalling equipment?
Cheers
Chris
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Grondpaaie on March 31, 2016, 05:42:38 pm
Masehare
Ek woon net oorkant die pad so 4 km na Montagu. Plaas Ratelbosch.
Hier loop 'n grondpad na die N1 so 20+ km lank. Baie speelplek vir die XR's.
Berg padjies, met baie klip.
Laat weet as jul wil kom speel.

Eish Dawid

Hoe kontak ons jou?

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Grondpaaie on March 31, 2016, 05:43:49 pm
Hey

Stuur bietjie gps track as jy het asb

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Dawid S on April 01, 2016, 04:07:21 am
Plaas Gps coordinate:
Afdraai van R318: 33deg 28'00.35 S   19deg49'33.31 E Groen hek Ratelbosch  jy ry deur buurman se plaas.
My hek 33deg 28' 33.31 S  19deg 52' 40.98E
Hek aan die oostekant 33deg 25' 57.77 S  19deg 57' 51.27 E
Die is die prov, pad wat veronderstel is om geskraap te word, dit loop tot teen die N1. 33deg 23' 09.12 S 19 deg 56' 24.54 E
Daar is twee spoor padjies op die berg een wat nog net deur die bulldozser wat die pad gemaak het gery is.

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: COLES on April 01, 2016, 09:04:23 am

beautiful photo,s thank u for sharing
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Beastrider on April 02, 2016, 08:51:39 pm
Ek dink daai dead end is deel van 'n shunting spoor.  Op GE kan jy sien daar het shunting spore noord en suid gelÍ.  Daai mooi staal pilare lÍ net daar los om op te roes.

Title: Re: De Doorns circle route
Post by: masehare on April 04, 2016, 02:11:04 pm
Plaas Gps coordinate:
Afdraai van R318: 33deg 28'00.35 S   19deg49'33.31 E Groen hek Ratelbosch  jy ry deur buurman se plaas.
My hek 33deg 28' 33.31 S  19deg 52' 40.98E
Hek aan die oostekant 33deg 25' 57.77 S  19deg 57' 51.27 E
Die is die prov, pad wat veronderstel is om geskraap te word, dit loop tot teen die N1. 33deg 23' 09.12 S 19 deg 56' 24.54 E
Daar is twee spoor padjies op die berg een wat nog net deur die bulldozser wat die pad gemaak het gery is.



Dawid, dankie, ek sal jou kontak. Dit sal 'n groot voorreg wees om daar by jou te gaan ry.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Dawid S on April 04, 2016, 07:11:36 pm
PM my ons is meeste naweke tuis.
Braaiplek beskikbaar.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: masehare on July 31, 2016, 07:08:01 pm
Deon het 'n foto van die ontspoorde trein opgespoor:
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Herklaas on July 31, 2016, 07:55:14 pm
 :sip: Ek praat nou onder korreksie, maar ek vermoed daai trein het amper in De Doorns ontspoor, so twee km van die De Doorns stasie af, regoor die plek waar die Laer Skool later gebou is (ek het daar my skool jare begin)
Die koppie in die agtergrond lyk reg.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Sprocketbek on July 31, 2016, 09:53:49 pm
Very interesting, thanks!  :thumleft:

Question: that equipment lying in the dead-end, is it installed, or lying loose?
In other words, did they ACTAULLY lay track into a dead -end WITH signalling equipment?
Cheers
Chris

Ek dink daai dead end is deel van 'n shunting spoor.  Op GE kan jy sien daar het shunting spore noord en suid gelÍ.  Daai mooi staal pilare lÍ net daar los om op te roes.
From what I can recall they used to add extra locomotives to get trains over the Hex River trajectory.

Before MTB'king became popular there used to be a cross-country race for runners (people that didn't have motorbikes).
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: eikeboom on July 31, 2016, 10:09:45 pm
As iemand iets wil reŽl, ek sal graag wil saam asb!
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: masehare on August 03, 2016, 08:45:42 pm
As iemand iets wil reŽl, ek sal graag wil saam asb!

Kyk vroeer in die thread - Dawid S het aangebied dat ons in daai omgewing kan gaan ry. Nou om net 'n gepaste naweek te kry...
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Dawid S on August 04, 2016, 06:38:58 am
Praat maar met my.
Hier is plek as die Beter Helftes dalk wil kom uitspan terwyl die manne in die veld is.
Title: Re: De Doorns circle route
Post by: Adriaan.theron on December 06, 2018, 01:16:44 pm
DagsÍ, ek het nou bietjie in die verlede gaan grawe en hierop afgekom.  Dit lyk na Ďn lekker roete en een wat ek nog nooit gery het nie.

Daarom my post, met wie moet mens praat, okr wie se grond loop dit en waar kry mens toestemming? Ek wil nie in iemand se geweer se teleskoop opeindig nie...




Sent from my iPhone using Tapatalk