Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => To Buy or Not To Buy => Topic started by: Remy on March 23, 2016, 04:20:58 pm
-
Hi
My buurman het n 1000 vstrom 2 hands gekoop, die fiets mis en is baie ruik, Hy het hom by iemand gehad wat se dis die petrol pomp ons is net opsoek na n 2de opinie.
Die pomp is so R1800 so wil nie dit reg maak as dit nie die vout is nie
Groete
-
Grabouw Suzuki!!
-
Worcester Suzuki het ook 'n baie goeie naam. My swaer het sy fiets soontoe gevat, baie tevrede.