Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: CruiserBMW on April 09, 2016, 09:39:26 pm

Title: Harley Davidson Bike Week
Post by: CruiserBMW on April 09, 2016, 09:39:26 pm
So who is going to the bike week in Margate
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: JB on April 09, 2016, 09:57:16 pm
Indien daar dalk iemand afkom, ek is in Hibberdene. Kan dalk 'n bed of kampplek vir 'n paar manne aanbied...... Het 'n pub ook op die dorp, met vreeslik baie yskoue bier en ander drinkgoedjies.......
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Guido on April 10, 2016, 05:28:17 am
Heading down in a bunch of 6 guys and girls on the 27th... Looking forward to it!
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Tonteldoos on April 10, 2016, 09:21:10 am
Going down as well.. think of leaving 27 late or early 28..
Title: Re:
Post by: LionBuell on April 10, 2016, 11:39:32 am
Riding down 26th!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: 2StrokeDan on April 10, 2016, 04:02:28 pm
Massive spike in trailer wheel bearing sales. :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: edgy on April 10, 2016, 04:28:59 pm
Massive spike in trailer wheel bearing sales. :thumleft:
:lol8:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Draad on April 10, 2016, 05:19:31 pm
Yup down the drag and much better than cyber riding like Dan......see you guys there  :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: 2StrokeDan on April 11, 2016, 06:47:50 am
Yup down the drag and much better than cyber riding like Dan......see you guys there  :thumleft:

Cyber riding's much easier on the trailer's wheel bearings. ;)
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: bronzy on April 11, 2016, 09:42:34 am
riding down 28th  :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Edd on April 14, 2016, 08:36:02 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 14, 2016, 09:20:08 pm
Ek ry die 28ste.

Gaan Margate op horings neem. Wil graag kaalgat in die Hoofstraat af wheely  :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: gee on April 15, 2016, 06:43:06 am
Im leaving afternoon the 25 sleeping over vanreens or newcatle depending on route i go but stopping at Balito for 2 nights to pick up my daughter who is fling down and then through to margate
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 15, 2016, 01:13:07 pm
Myself, BakgatJaco, Hercules, ChrisKalahari, Runningbull, Ou Krokkidil and Makadish going.

Leaving on 27th and sleeping over near Bergville, staying at Paradise resort from 28th and returning much the same way again on the 1st to Bergville and home the 2nd.

I believe various "pit stops" will be done on the way down and back...  >:D
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 15, 2016, 01:14:07 pm
PS I believe it is now called the Africa bike week (ABW)
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 15, 2016, 01:16:14 pm
Massive spike in trailer wheel bearing sales. :thumleft:

When I booked, the lady at the Flats asked me how many People, how many cars, how many trailers. No joke!! She said they have a parking space problem so needs to know how many trailers to try make a plan for us  :o   :imaposer:   :thumleft:

Riding up and down, no trailers lady  :biggrin:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Andre E on April 15, 2016, 01:19:07 pm
Ek ry die 28ste.

Gaan Margate op horings neem. Wil graag kaalgat in die Hoofstraat af wheely  :thumleft:

Jou vrou is veronderstel om haar tiette te flash agterop. Niemand wil jou totter sien nie.....
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 15, 2016, 01:20:40 pm
Ek ry die 28ste.

Gaan Margate op horings neem. Wil graag kaalgat in die Hoofstraat af wheely  :thumleft:

Jou vrou is veronderstel om haar tiette te flash agterop. Niemand wil jou totter sien nie.....

My vrou bly by die huis, waar haar plek is. In kombuis, voor die stoof.

Sal maar iemand anders laai wat bereid is om tiete te flash terwyl my totter die hele plek vol waai  :imaposer:   :imaposer:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 15, 2016, 01:21:14 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Andre E on April 15, 2016, 01:21:45 pm
Ek ry die 28ste.

Gaan Margate op horings neem. Wil graag kaalgat in die Hoofstraat af wheely  :thumleft:

Jou vrou is veronderstel om haar tiette te flash agterop. Niemand wil jou totter sien nie.....

My vrou bly by die huis, waar haar plek is. In kombuis, voor die stoof.

Sal maar iemand anders laai wat bereid is om tiete te flash terwyl my totter die hele plek vol waai  :imaposer:   :imaposer:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 15, 2016, 01:50:37 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?

Why sleep over? Its only 600km. FFS.
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: dookie on April 15, 2016, 02:02:52 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?

Why sleep over? Its only 600km. FFS.
SeP Team wif 1190 and 1200Gs tar tourers.

But, admittedly, they will stop often to "stretch"............
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 15, 2016, 02:06:09 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?

Why sleep over? Its only 600km. FFS.

There will be many pisstops pisshops shebeans ons gaan gereeld stop vir verversings...
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 15, 2016, 02:07:11 pm
AND we will be making use of alternative routes  :deal:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Ou Krokkedil on April 15, 2016, 02:40:12 pm
And the Klaskaptein will have a topbox full of beer with ice. nog net 12 slapies  :ricky: :ricky:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: BakgatJaco on April 15, 2016, 03:06:15 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?

Why sleep over? Its only 600km. FFS.
SeP Team wif 1190 and 1200Gs tar tourers.

But, admittedly, they will stop often to "stretch"............

"streching" will be done vigourlessly ........   :laughing4:

Huidiglik sukkel ons om die trip in 2 dae ingepas te kry .........
Dag 1
Pta - Deneysville Bike Museum, breakfast  -  Clarence, middagete  -  deur Goldengate  -  Bergville.
Dag 2
Bergville  -  Notinghamroad Brewery, breakfast  -  Mountain Park Hotel, Bulwer, Lunch  -  dan Ixopo, Rietvlei om na Southbroom.

 :ricky:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Chriskalahari on April 15, 2016, 03:53:04 pm
Kannie wag om af te ry my my eie bike en goeie pÍlle. Wie wil nou al die lekker langs die pad mis as jy eerder kan oorslaap om ʼn paar leka kuiergate raak te ry.
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: BakgatJaco on April 15, 2016, 04:41:39 pm
Kannie wag om af te ry my my eie bike en goeie pÍlle. Wie wil nou al die lekker langs die pad mis as jy eerder kan oorslaap om ʼn paar leka kuiergate raak te ry.

 :ricky:   :ricky:   :ricky:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 15, 2016, 04:45:59 pm
Ek wys glad nie vingers nie, maar ek is bly ek het opgehou drink.

Ouens in ons ry groep drink ook nie.
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: BakgatJaco on April 15, 2016, 06:32:50 pm
We are a group of 8 riders leaving early from Centurion on the 27th.  :thumleft:

Sleeping over or going through?

Why sleep over? Its only 600km. FFS.

Googlemaps  =  767km tot by Southbroom
Maar ons ry nie so nie.

Eerste dag  =  546 km

Tweede dag  =  464 km

So,  1010km ....... lekkerrrrrrr ........   :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: BakgatJaco on April 15, 2016, 06:34:42 pm
Ek wys glad nie vingers nie, maar ek is bly ek het opgehou drink.

Ouens in ons ry groep drink ook nie.

 :pot:

Shame ........

 :pot:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Manic on April 15, 2016, 07:40:13 pm
Ek wys glad nie vingers nie, maar ek is bly ek het opgehou drink.

Ouens in ons ry groep drink ook nie.

 :pot:

Shame ........

 :pot:

Gooi pappie, hulle se na n paar brannas stop n bike vinniger, so dis n plus punt man  :imaposer:   :laughing4:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: CruiserBMW on April 16, 2016, 06:38:21 am
Owns is n Paar bikes wat al die 24 af ry sal solank die plek regkry vir die  wat later kom sien Julie Daar en ry mooi jump al die tolhekke en Julie weet wat om met die cops te  doen geniet dit
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: 2StrokeDan on April 16, 2016, 08:07:37 am
Mooi ry manne!

Remember, do not drink and drive/ride, and if you speed you're a killer.

 :snorting:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Ou Krokkedil on April 18, 2016, 08:49:29 am
Manic gelukkig weet ek dat die 5 ouens saam met wie ek afry dwing niemand om te drink nie. Om n drankie te drink is en bly jou eie keuse.

Ek se alkoholisme is nie n siekte nie maar n' keuse en voor almal my uithaal ek weet wat dit is en wat dit aan jou lewe doen, maar ek vra altyd die vraag vir die ouens wat se dit is n siekte, of hulle al ooit n drankbottel uit n bar sien uitkom het en n mens bespring het.

 :pot:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: ss on April 18, 2016, 01:27:14 pm
Gelukkig het ek nie n drank problem nie. Ek sluk gou n dubbel voor tande borsel, maak dat tande pasta nie so skerp smaak het nie. Met ontbyt sluk ek gou nog twee want ek drink nie koffie nie. Oppad werk toe koop ek gou 3 bottels. By werk deur oggend drink ek een bottle uit, anders maak ek iemand dood. Met middag ete drink ek no 2 uit want ek hou ietsie nat saam met ete. Deur middag drink ek no 3 uit om my reg te kry vir pad huis toe, want het jy al mooi gesien hoe ry die cagers. Oppad huis toe koop my laaste twee, een om vor die TV te geniet en die ander vir die dors deur die nag. So ek warry nie oor drank nie, ek drink vir die lekker, nie die effek nie.

Mense om my is almal maar droee bek hieroor.
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Andre E on April 18, 2016, 01:31:48 pm

 :imaposer: Klink soos die laaste ou wat vir my gewerk het.
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Allegro on April 18, 2016, 02:06:02 pm
Gelukkig het ek nie gese watse verversings ons voor stop nie....  :sip:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Wolweseun on April 18, 2016, 04:15:29 pm
Going to have to cancel at the last minute

Had the tassels stolen off my trailer and it will be a bit embarrassing to arrive with my Harley on a naked trailer  :'(

Title: Harley Davidson Bike Week Tickets
Post by: Chillie on April 18, 2016, 04:57:27 pm
You need to go to Africa Bike Week site and register at Quickticket to get FREE access to main stage arena
This needs to be done by 20th otherwise you pay R300
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: CruiserBMW on April 18, 2016, 07:49:02 pm
Is that then free or do you stil need to pay
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: Edd on April 18, 2016, 07:52:12 pm
Is that then free or do you stil need to pay

Its free until the 20th  :thumleft:
Title: Re: Harley Davidson Bike Week
Post by: CruiserBMW on April 18, 2016, 08:08:05 pm
Thanks register just now very easy and quick then you can also view your tickets see you guys there
Title: Re: Harley Davidson Bike Week Tickets
Post by: Manic on April 18, 2016, 08:30:51 pm
You need to go to Africa Bike Week site and register at Quickticket to get FREE access to main stage arena
This needs to be done by 20th otherwise you pay R300

Done thanks  :thumleft: