Wild Dog Adventure Riding

General => Africa Info & other International Travels => Topic started by: jjo on May 24, 2016, 01:33:34 am

Title: RV in Europe
Post by: jjo on May 24, 2016, 01:33:34 am
Hello Honde
Het enige iemand kontakte  of leidrade vir my om n RV te huur of eerder te koop in Europa
Ek wil daar toer en daar los  vir toekomstige trips
Gaan nou Spain, Portugal en Frankryk toe...Stap die Perenees
So asb as enige iemand info kan gooi
BAIE dankie
Kobus
082 892 2036
Title: Re: RV in Europe
Post by: zebra - Flying Brick on May 24, 2016, 04:55:39 am
Subscribe...  :sip:
Chris
Title: Re: RV in Europe
Post by: Sláinte Mhaith on May 24, 2016, 08:38:19 am
Hello Honde
Het enige iemand kontakte  of leidrade vir my om n RV te huur of eerder te koop in Europa
Ek wil daar toer en daar los  vir toekomstige trips
Gaan nou Spain, Portugal en Frankryk toe...Stap die Perenees
So asb as enige iemand info kan gooi
BAIE dankie
Kobus
082 892 2036

Sorry, geen kontakte. Het dit baie,baie jare terug gedoen. Lekker vakansie.

Sub.