Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: carlo1 on May 28, 2016, 11:09:26 pm

Title: Enige DR eienaars in Lichtenburg/Coligny area?
Post by: carlo1 on May 28, 2016, 11:09:26 pm
Goeie naand manne. 
Is daar dalk iemand met n DR650 in die lichtenburg/coligny area? Ek will graag hoor of ek dalk net kan kom kyk hoe hoog hulle is. Dalk net op een sit. Ek het n XR650L gehad en het hom verkoop oor hy te hoog is vir my. N hele paar manne beveel die DR aan oor hy laer is as die XR650L. Sal graag net op een will sit en kyk of die DR sal werk met my "gestremdheid " voordat ek nou te ver soek namens een en Dan agter kom dis ook nog te hoog. Ek hoor graag van julle.
Title: Re: Enige DR eienaars in Lichtenburg/Coligny area?
Post by: chopperpilot on May 29, 2016, 06:29:47 am
Die DR is laer as 'n standaard XRL.

As die DR nog steeds te hoog is, kan beide die voor en agter suspensie aangepas word, vir korter mense.

Wat is jou lengte?


Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: Enige DR eienaars in Lichtenburg/Coligny area?
Post by: chopperpilot on May 29, 2016, 06:30:56 am
Ander fiets wat ook kan werk is die Yamaha XT 660 R.


Sent from my iPad using Tapatalk