Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: silvrav on September 28, 2016, 08:30:22 am

Title: Seat uncomfortable
Post by: silvrav on September 28, 2016, 08:30:22 am
Yis, now that I have put 10k km on, either I am not riding fit again, or the new GSA LC seat is kak.

my AC GS seat was lekker and very comfortable, but this new one is kak. Just an hour to work in the mornings makes my gat lam.

What after market seats are available and any dawgs use them and have some feedback?
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Kobus Myburgh on September 28, 2016, 10:42:32 am
Check out the seat concepts website.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Kobus Myburgh on September 28, 2016, 10:44:02 am
http://www.seatconcepts.com/store/ (http://www.seatconcepts.com/store/)
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Dwerg on September 28, 2016, 11:30:17 am
 :eek7:

Sal moet die ene volg. Eerste keer dat ek hoor 'n GSA is ongemaklik  :sip:
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Manic on September 28, 2016, 11:52:59 am
Ek dink hy is te dik. Vreet minder dan sal jy nie die spons plat sit nie  :imaposer:
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: silvrav on September 28, 2016, 01:41:43 pm
Ek dink hy is te dik. Vreet minder dan sal jy nie die spons plat sit nie  :imaposer:

ek is nog so 20kilo's agter jou manic  :pot:

Ek begin dalk dink dis my riding position, gaan bietjie kyk dalk om handlebar risers of iets te kry.

:eek7:

Sal moet die ene volg. Eerste keer dat ek hoor 'n GSA is ongemaklik  :sip:

ja nee...soos ek se my AC se seat was moer lekker...maar die LC....weet nie so mooi nie
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: FrancoisTz on September 28, 2016, 01:50:06 pm
Ek weet nou nie hoe groot of klein Manic is nie maar ek raak ook seer gesit binne ongeveer 1 uur 30 minute met die 1200, die 800GSA het dit reggekry binne 'n uur en ek glo dit is omrede ek nie ryfiks is nie, kry nie veel geleentheid om ver te ry nie. Sal jou dophou vir 'n oplossing Silvrav.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Manic on September 28, 2016, 01:52:29 pm
Ek het geleer, van rondskuif raak gat seer. As jy sit, sit stil, dit werk.

Oh oh en by the way, ek het al 9kg verloor julle dikgatte  :imaposer:
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: silvrav on September 28, 2016, 02:01:39 pm
Ek het geleer, van rondskuif raak gat seer. As jy sit, sit stil, dit werk.

Oh oh en by the way, ek het al 9kg verloor julle dikgatte  :imaposer:

Dis waar, maar ek gly heel tyd vorentoe so ek dink my handlebar is te laag want ek sit te hoog...

en 9kg...netjies man  :thumleft: nog so 20 dan sak jy in dikgat klas in  :lol8:
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Antois on September 28, 2016, 02:15:03 pm
Ek gerbuik airhawk op lang trips, 800km per dag sonder enige ongemak
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: FrancoisTz on September 28, 2016, 02:16:56 pm
Ek het geleer, van rondskuif raak gat seer. As jy sit, sit stil, dit werk.

Oh oh en by the way, ek het al 9kg verloor julle dikgatte  :imaposer:
Ek moet nog net so 10 kilos optel dan is ek op my ideale gewig.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Lazybones on September 28, 2016, 02:30:26 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: silvrav on September 28, 2016, 02:38:59 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.

 :thumleft: laat ek dit vandag huis toe probeer
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: 1190 on September 28, 2016, 02:47:45 pm
Ek dink hy is te dik. Vreet minder dan sal jy nie die spons plat sit nie  :imaposer:

ek is nog so 20kilo's agter jou manic  :pot:

Ek begin dalk dink dis my riding position, gaan bietjie kyk dalk om handlebar risers of iets te kry.

:eek7:

Sal moet die ene volg. Eerste keer dat ek hoor 'n GSA is ongemaklik  :sip:

ja nee...soos ek se my AC se seat was moer lekker...maar die LC....weet nie so mooi nie
Have you tried moving the seat up or down?
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Draadwerk on September 28, 2016, 02:49:29 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.

 :thumleft: laat ek dit vandag huis toe probeer
Daai is die oplossing. Dit werk regtig uitstekend. Ek het dit ook van dag 1 af gedoen en nog nooit probleme gehad nie
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: fixit on September 28, 2016, 02:56:17 pm
Julle ouens het goot ballas :biggrin:

Had the same problem on my old GS. Put on a harder foam and problem solved. No more aching ballbag.
Of couse the best solution is to travel gravel. No sore bum.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Noneking on September 28, 2016, 05:06:35 pm
Ek het geleer, van rondskuif raak gat seer. As jy sit, sit stil, dit werk.

Oh oh en by the way, ek het al 9kg verloor julle dikgatte  :imaposer:

Dis seker van jou water wegskrik toe jy deur daai gat ry?  :peepwall:
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: silvrav on September 28, 2016, 07:08:40 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.

 :thumleft: laat ek dit vandag huis toe probeer
Daai is die oplossing. Dit werk regtig uitstekend. Ek het dit ook van dag 1 af gedoen en nog nooit probleme gehad nie

so lekker gesit huis toe en dit het gewerk, dankie manne  :thumleft:...boude was nie seer nie maar nou is my groot ballas in die pad  :peepwall:

sal sien dit gaan die volgende 10k maar ek dink ook my easy overs speel n rol. sal bietjie protective jeans kry en sien hoe een laag is teen oor twee
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: JB on October 02, 2016, 06:32:58 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.

Gaan ook daai een probeer....Wat doen dit aan die hoogte van die saal oor die algemeen? Soos dit nou is raak my pote net-net grond....op laagste verstelling.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Duke916 on October 03, 2016, 02:51:57 pm
Ek het dieselfde probleem gehad. Stel die sitplek voor op hoog en agter op laag. So gly jy nie meer vorentoe nie en jou knaters bly nie in die slag nie.

Gaan ook daai een probeer....Wat doen dit aan die hoogte van die saal oor die algemeen? Soos dit nou is raak my pote net-net grond....op laagste verstelling.
Kry die lae sitplek van BMW, nogals gemaklik veral as jy die ou GS met n lae sitplek gehad het. Nou voel hy soos die standaard sitplek gevoel het op die ou bike
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: BSD65 on October 07, 2016, 09:27:45 am
I've been using the Airhawk cushion, its an improvement, but still numb bum after 4-5hrs riding.  I have ordered the "gold-gel" pad from Luimoto and will post if its an improvement.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: Herklaas on October 07, 2016, 09:41:17 am
 :sip: Any bum will be numb after 5 hours, imo the gell seat does not work, you still get a pressure point that pushes on nerves and causing the numbness.
About thirty years ago, I recall a add in the Huisgenoot (full page) of this inflatable mattress that will prevent bedsores in terminally ill persons.
They later made a smaller square one for pilots flying long distance and for wheel chair users and eventually for motorbike riders.
These were identical in design (buns with interlinking channels to let the air move)
This way the pressure points move all the time because you move without realizing it.
I will never ride without my Airhawk.
Title: Re: Seat uncomfortable
Post by: TheBear on October 14, 2016, 06:31:40 am
:sip: Any bum will be numb after 5 hours, imo the gell seat does not work, you still get a pressure point that pushes on nerves and causing the numbness.
About thirty years ago, I recall a add in the Huisgenoot (full page) of this inflatable mattress that will prevent bedsores in terminally ill persons.
They later made a smaller square one for pilots flying long distance and for wheel chair users and eventually for motorbike riders.
These were identical in design (buns with interlinking channels to let the air move)
This way the pressure points move all the time because you move without realizing it.
I will never ride without my Airhawk.

Just before the Sasol Solar Challenge, I broke down and forked out the cash for an AirHawk.  It takes awhile to get used to it, but after spending many hours a day, for 10 days on the bike, I am sold.  Money well spend.  The bum goes numb after some hours, my guess about three to four times longer than standard seat, but more importantly, it never hurt!