Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: grim101 on November 02, 2016, 03:01:26 pm

Title: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on November 02, 2016, 03:01:26 pm
Was naweek daar by Gamkapoort dam. Ongelukkig nie met ʼn bike nie. Het ʼn klomp bikes gekry met Ladismith registrasie nrs.

Volgens internet is hy 3.8% vol.
Pad is baie klipperig en droog. Het behoorlik rondgeskud!


(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/47986de0af0f3fe6f9ff8fbe7f003bff.jpg)
(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/e2f3ad153ba12299e0496be541ae8949.jpg)
(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/ed0a3a77293dca0a15623ca7cdc1da4e.jpg)
(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/8fd19c75d0b99c7b3c7b7e574eca56f8.jpg)
(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/552e0262990c8c9bea3c7813c60a03db.jpg)
(http://uploads.tapatalk-cdn.com/20161102/57db9286c104745bda088abd05aed198.jpg)
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Vis Arend on November 02, 2016, 03:07:42 pm
Mooi phodies maar hel, smaak my dis oral droog.    Onse land kort dringend reent.   :deal:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on November 02, 2016, 03:14:52 pm
Floriskraal dam buite Laingsburg is 12% vol.

Aangeheg is paar ander damme in wes kaap.

https://www.dwa.gov.za/hydrology/weekly/ProvinceWeek.aspx?region=WC

Oral is droog!!!!

Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Andrť 660 on December 31, 2016, 07:25:12 pm
Ja, droogte is nie n grap nie.

Selfde dam Augustus 2015.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on December 31, 2016, 07:29:00 pm
Was in die week daar gewees. Net n klein nat kolletjie by wal.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk

Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: husky on January 01, 2017, 10:45:04 am
Interesting riding around there - to see if one could get through around the dam when it is so empty (to Prince Albert).  If you go, say hello to Mr Foxy that runs the cottages.  >:D
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 01, 2017, 11:04:49 am
Interesting riding around there - to see if one could get through around the dam when it is so empty (to Prince Albert).  If you go, say hello to Mr Foxy that runs the cottages.  >:D
I know an old man locally that used that road just about every weekend to get to his family when he was young and worked in PA and Leeu-Gamka. He has some interesting stories to tell driving it at night or after a rain in the winter.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: BliknÍrs on January 01, 2017, 12:39:28 pm
I heard somewhere there used to be a trail into The Hell but the dam closed that.
Of is dit wat jy bedoel ChrisL?
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on January 01, 2017, 01:01:04 pm
Die man daar is baie streng as jy afdwaal van die paadjies af.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 01, 2017, 06:42:02 pm
I heard somewhere there used to be a trail into The Hell but the dam closed that.
Of is dit wat jy bedoel ChrisL?
Die inwoners van die Hel het al langs die rivier se loop geloop na waar die dam nou gebou is. Daar was n winkeltjie wat deur n Jood bedryf is. Hier het hulle droŽ ens geruil vir dinge wat hulle nie self kon verbou soos suiker en koffie.

Wat ek bedoel het die oom wat ek ken het die pad gebruik soos hy was PA toe voor die dam die pad toegemaak het.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: husky on January 02, 2017, 11:45:40 am
About the road around the dam.  The one I am talking about is shown on T4A and north of the dam and which was cut off by the dam, but may be passable when the dam is very low.  The road eventually goes to Prince Albert,joins and has turnoffs to other gravel roads along the way, many shown as private. Mr Foxy (Fox) who runs the cottages reckons it is not usable and strikes me that he can be a difficult bliksem.

Nothing is shown going into Die Hel but on our visit in Sept 2016 we did go back up Boschluiskloof Pass, off the road and down Die Leer into Die Hel (on mountain bikes; well carrying them) but this does need permission from land owners at the bottom and top plus some payments.

We had a serious adventure racer with us and she said they had walked, climbed and swam up the Gamka River from Die Hel and to the dam. A very tough lady though.

Not my neck of the woods sadly - I am a  KZN banana muncher usually.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: EssBee on January 09, 2017, 01:03:24 pm
If you fly to CT from DBN and are sitting in the right side of the aircraft ( and visa versa), you get a good view of that...and even the road from the Swartberg Pass into Die Hel ( if you know what to look for).
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: dw1 on January 26, 2017, 11:55:58 pm
Jan 04 2017

Sad sight
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on January 27, 2017, 07:07:35 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on January 27, 2017, 07:17:24 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:
In die perfekte wereld ja. Ons is ver van perfek af
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on January 27, 2017, 07:41:44 am
Ja dit is jammer.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Mikie on January 27, 2017, 07:42:28 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:

I have always wondered why they dont do this with all dams when they get so low

Its basically free sand
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on January 27, 2017, 07:43:48 am
Also very fertile soil I think
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: boere on January 27, 2017, 07:49:40 am
Nope as ons geld op dieper grawe spandeer dan is daar nie geld vir opfok en rondhoer met belastingbetaler  se geld nie.

So fok die meer water wat ons nodig het ons sal wel iemand daarvoor blammeer vorentoe as ons wee rosnder water is :patch: :patch: :patch:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Kuifie on January 27, 2017, 07:54:40 am
Die arme Jan van Riebeeck. Dis sy skuld
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Mikie on January 27, 2017, 08:29:46 am
Die arme Jan van Riebeeck. Dis sy skuld

Fokken Jan :imaposer:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 27, 2017, 09:10:40 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:
[/quoteProbleem is geen masjien kom daar in. Onder die harde boonste kors is dik sagte modder wat meters diep is.
Enigste ding waarmee mens naby kan kom is daai groot excavaters wat hulle die bucket sleep soos in die steenkool myne.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on January 27, 2017, 09:13:05 am
Ja soos ons plaas damme gegrawe het in die ou tyd. Kabel met bucket oor dam.  Sleep hom heen en weer.

Kan gedoen word as mens WIL !
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 27, 2017, 09:17:28 am
Karoo Rider was daar n paar weke terug. Kuikens loop toe oor die harde kors klei en die volgende oomblik toe sak hulle in. Dit het glo n wyle gevat om die spul skoongenoeg te kry sodat hulle in die kar gelaai kon word. :lol8: :eek7:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: woody1 on January 27, 2017, 09:52:46 am
Ja want daar was nie water om hulle te skrop nie. :imaposer:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: boere on January 30, 2017, 11:33:17 am
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 30, 2017, 11:35:48 am
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
Vir daai dam om te lig moet Beuafort,Merweville en Frazerburg se berge reen kry Boere.
Ladismith had maar net 12 mm gekry sÍ Veldtie my. Hulle moet erg water spaar by Koedoeskloof want die fonteine wat hulle water gee droog op.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on January 30, 2017, 02:47:23 pm
Floriskraaldam by Laingsburg staan op 8%. So hy is so te sÍ droog.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: boere on January 30, 2017, 08:37:02 pm
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
Vir daai dam om te lig moet Beuafort,Merweville en Frazerburg se berge reen kry Boere.
Ladismith had maar net 12 mm gekry sÍ Veldtie my. Hulle moet erg water spaar by Koedoeskloof want die fonteine wat hulle water gee droog op.
O etter :eek7: :eek7: :eek7:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on February 21, 2017, 09:55:32 pm
As jy kyk hoe klein van die damme is en hulle bly nogsteeds leeg?
Dinge is beroerd, maar als kan in Ů paar dae verander...ons wag maar.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/2b7c7573d2d0de25da1aef27332e836d.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/990586f4116b263e5665a088d2730e13.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/3c874279aeaee4f6c997d56bcc7fd009.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/405367735e6a184cb538b508ec8f2498.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/10b3093bcf48c8d760732992c6775ba1.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170221/af1b839388645a848f4bf9ea9897651c.jpg)
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Karoo Rider on February 22, 2017, 05:51:42 am
Ja soos ek verstaan is uitgrawe nie altyd 'n oplossing nie. Veral vir damme soos Gamkapoortdam wat 'n paar kilometer terugstoot is dit 100de hektare wat sal moet uitgegrawe word. Soms, as die oorspronklike wal se ontwerp dit toelaat, is dit goedkoper om die dam se wal te verhoog met 'n meter of twee. Dit plaas egter nuwe dele onder water waarvoor impakstudies seker eers die risiko moet bepaal.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Karoo Rider on February 22, 2017, 06:32:23 am
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna.  Sowat twee jaar gelede het die Ladismith omgewing baie vloedskade opgedoen toe Floriskraal reeds byna vol was, en daar toe groot reŽn noord van hom geval het in sy opvangsgebied.  Gevolglik oorstroom hy dan sy walle en ook alles ondertoe soos landerye, paaie, brue, ens. soos ons gesien het.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Matewis on February 22, 2017, 07:20:21 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:

I have always wondered why they dont do this with all dams when they get so low

Its basically free sand

Dieselfde met die Theewaterskloof dam wat nou so leeg is. Maak die ding dieper. Spandeer 10 of 15milj en ry die grond uit. baie beter as honderde miljoene op nuwe damme.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on February 22, 2017, 07:56:13 am
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:

I have always wondered why they dont do this with all dams when they get so low

Its basically free sand

Dieselfde met die Theewaterskloof dam wat nou so leeg is. Maak die ding dieper. Spandeer 10 of 15milj en ry die grond uit. baie beter as honderde miljoene op nuwe damme.
Ek dink nie jy gaan ver kom met 15 miljoen nie. Wat nog te sÍ as dit Ů bee tender is.

Sodra dit reŽn is als vergete en daar is geen probleme.

Wat ek wel kan sÍ is dit is erg droog van Prins Albert na Merweville na Liangsburg. Die driehoek kort water!
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Sprocketbek on February 22, 2017, 09:21:15 am
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna. 

100% korrek!
Stompdrift dam ook.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: RobC on February 22, 2017, 09:48:12 am
Ek het so gevoel dat teen Junie is hulle almal vol. :biggrin:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Jors Troelie on March 13, 2017, 07:48:06 pm
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna. 

100% korrek!
Stompdrift dam ook.

Asook Beervleidam
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: werner.trautman on March 13, 2017, 08:52:17 pm
The dam is now dry and empty.  Was there on Tuesday last week(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170313/be16c29cfd595d8354b84bda01561de6.jpg)
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Sommer Ek on March 13, 2017, 10:49:43 pm
Dit gaan lank neem voor die stuasie ten volle herstel. Ongeag die doel van die dam voed dit ook die ondergrondse water. Dit kan 'n paar jaar neem om te herstel.  As 'n boorgat in die karoo eers opgedroog het herstel die gat se vermoŽ nooit werklik nie. Dit lei gewoonlik tot nuwe boorgate wat natuurlik nie goedkoop is nie. So 'n dam voed gewoonlik ook die vallei onder hom, daardie valei herstel ook nie direk na die reen nie. Dit neem ook twee tot drie jaar.

Al wat ek wil noem is dat dit wat ons sien net die punt van die ysberg is.  My hart gaan uit na die boere en gevolglik die gemeenskappe in die omgewing. 

In hierdie landjie van ons, wat eintlik 'n waterskaars land is, sal elkeen moet leer om die natuur en dit wat hy ons bied te respekteer.  'n Totaal nuwe benadering op alle vlakke van die samelewing sal op ons afgeforseer word as ons nie hoor nie. Die natuur laat toe dat daar in hom gespeel word maar nie met hom nie.

Sterkte aan almal wat geraak word. !!
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Jors Troelie on March 14, 2017, 05:47:28 am
So waar
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Oubones on March 14, 2017, 05:53:52 am
So waar
Die groen bolangs is mooi, maar die diep water is wat nodig is.
Sterkte aan ons boere!
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Kobus on March 14, 2017, 09:02:54 am
PÍl boer daar met olywe. Sukkel met boorgatwater.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: hawkeye on March 15, 2017, 04:07:09 pm
My Boet took this photo a few years back.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Mikie on November 14, 2017, 07:05:46 am
Its officially at 0%
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on November 14, 2017, 03:02:28 pm
Its officially at 0%

Not the same dam. Gamkaspoort is near Sewe Weeks Poort.

Can anyone give a map location where Beaufort West dam are situated?
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: GeenSand on November 14, 2017, 03:08:30 pm
As far as i know its next to the n1 and town. (https://uploads.tapatalk-cdn.com/20171114/e049f48bd3e23372b5cb784e0dfafc83.jpg)

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: grim101 on November 14, 2017, 03:09:26 pm
I dont know what that is but its always dry.

This is what google maps shows as Gamka Dam.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: dw1 on November 14, 2017, 10:40:05 pm
Gamka Poort dam empty for 18 months already. This dam is at Prince albert

Gamka Dam is the one north of Beaufort West - Now also empty
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Mikie on November 15, 2017, 07:35:13 am
Its officially at 0%

Not the same dam. Gamkaspoort is near Sewe Weeks Poort.

Can anyone give a map location where Beaufort West dam are situated?

Oh shit!!!!
I better get out more, but in my defence, they could have avoided similar names
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: hawkeye on November 15, 2017, 04:02:58 pm
(http://)

Earlier today water flowing into the Kouga Dam
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Operator on November 15, 2017, 04:05:18 pm
This photo.....................dont confuse the Kouga dam with the Gamka dam  :patch:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: hawkeye on November 15, 2017, 04:08:53 pm
My apologies for the hijack, just thought that while on the subject of dam levels in and around PE, some good news.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Casting from Turd on November 15, 2017, 04:13:25 pm
Die arme Jan van Riebeeck. Dis sy skuld

Smaak my daai ou was n fokken VARK gewies
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Operator on November 15, 2017, 04:13:34 pm
My apologies for the hijack, just thought that while on the subject of dam levels in and around PE, some good news.

Your forgiven  :thumleft:  :lol8:

I thought you were confused. :thumleft:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Operator on November 15, 2017, 04:14:26 pm
Die arme Jan van Riebeeck. Dis sy skuld

Smaak my daai ou was n fokken VARK gewies

Dis die ou Apartheid regering se skuld.....

As hulle daai tyd nie sulke groot damme gebou het nie, was dit nou al lankal vol water gewees.  :deal:      :patch:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Casting from Turd on November 15, 2017, 04:17:18 pm
(http://)

Earlier today water flowing into the Kouga Dam


Now that looks mooi  :thumleft:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Ben-57 on February 08, 2019, 04:28:36 pm
Stayed in the chalets at the dam once.  Very peaceful place.  Got a flat on the way back ... somewhat ruined our trip, but that's all part of the challenge of adventure riding.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Matewis on February 09, 2019, 06:46:14 pm
Would like to know if there's a trickle of water flowing into Gamkapoort dam. Heard tankwa got rain again today
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on February 10, 2019, 12:41:40 pm
Would like to know if there's a trickle of water flowing into Gamkapoort dam. Heard tankwa got rain again today
Sover ek weet loop die Tankwa reen nie Gamkadam se kant toe. Gamkadam se water kom vanaf die Dwykarivier en BWes se kant. So as Merweville water kry dan kom daar Gamka toe.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Matewis on February 10, 2019, 02:35:14 pm
Would like to know if there's a trickle of water flowing into Gamkapoort dam. Heard tankwa got rain again today
Sover ek weet loop die Tankwa reen nie Gamkadam se kant toe. Gamkadam se water kom vanaf die Dwykarivier en BWes se kant. So as Merweville water kry dan kom daar Gamka toe.
Jy is 100% reg Chris.

Sent from my LG-H990 using Tapatalk

Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Karoo Rider on February 10, 2019, 03:03:39 pm
Vandag afgery maar daar gaan niks aan nie. Stofdroog sonder 'n enkele druppel water.
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on February 10, 2019, 03:22:15 pm
Ai :'( :(

In n eerste wÍreld land moes al daai slik nou die laaste twee jaar uitgehaal gewees het :deal:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: Sprocketbek on February 10, 2019, 03:58:09 pm
Ja-nee, hoe moeilik kan dit nou wees?  :patch:
Title: Re: Gamkapoort dam
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on February 10, 2019, 10:53:46 pm
Ja-nee, hoe moeilik kan dit nou wees?  :patch:
n Paar van die masjiene sal daai sluise wat amper toegeslik is oopkry vir wanneer daar weer water kom.