Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Antois on January 12, 2017, 11:47:27 am

Title: Auxiliary connector
Post by: Antois on January 12, 2017, 11:47:27 am
Any knows what this auxiliary connector is for? it fits in hole at bottom front fearing below 12V socket. Voltage varies between 2-4,5V
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Frannarossi on January 12, 2017, 12:13:34 pm
Ek dink dit is die sensor wat die temperatuur meet (hoe warm of koud dit is)
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: OomD on January 12, 2017, 12:14:51 pm
That is your ambient ("outside") temperature sensor.
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Gryshond on January 12, 2017, 01:23:42 pm
The temperature sensor sometimes clips out. Just push it back in or ask BM guys to do it for you else it dangles around there.
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Antois on January 12, 2017, 02:17:35 pm
Dankie almal, gehoop dit kan dalk 12V 'auxiliary supply wees
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Manic on January 12, 2017, 03:40:38 pm
Dankie almal, gehoop dit kan dalk 12V 'auxiliary supply wees

Hy sit reg onder die neus. Jy kan n plug koop by Runner, vir R250, en dan jou GPS of wat ookal daar op koppel. Werk dan van Ignition af.

Kyk onder die "beak" in, jy sal hom sien sit daar. Basies reg onder koplig, maar jy sien hom van onder die bike af.
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Antois on January 13, 2017, 10:29:22 am
Dankie sal gaan kyk, het spots toe op 12V socket gekoppel
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: Copernicus on January 13, 2017, 11:51:27 am
Vir die beste opsie (veral met jou spots) praat met OomD.  Alhoewel teen adisionele koste is dit by verre die netjieste opsie sonder sukkel.  Om fair te wees sal ek noem dat daar nog 'n produk is wat soortgelyk werk wat deur Hex bemark word.  Albei verskaffers is vendors op die forum.
Title: Re: Auxiliary connector
Post by: kwassi on January 24, 2017, 06:48:42 am
Vir die beste opsie (veral met jou spots) praat met OomD.  Alhoewel teen adisionele koste is dit by verre die netjieste opsie sonder sukkel.  Om fair te wees sal ek noem dat daar nog 'n produk is wat soortgelyk werk wat deur Hex bemark word.  Albei verskaffers is vendors op die forum.

Die boksie http://gogravel.co.za/products/electronics/canswitch