Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Frannarossi on March 29, 2017, 07:53:12 am

Title: Michelin Anakee Wild
Post by: Frannarossi on March 29, 2017, 07:53:12 am
Anybody here that's tried one?
I need to replace my rear and this tyre seems to give descent milage?
I don't want a Heidi again and a Karoo 3 doesn't give that much milage either?
Any suggestions?
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Lazybones on March 29, 2017, 09:07:18 am
I have done about 1200km on a set.
My opinion: Better than a Heidi on wet tar (probably doesn't take much). Much better than a Heidi in the dirt. Can not comment about km's yet, but man are they loud on tar! They should be sold with a set of earplugs.  :biggrin:
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 29, 2017, 09:15:55 am
First knobs that i have on so cant comment on others. I wear earplugs so noise is not a problem. 2000km so far and still looks good. Most was done on gravel.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 29, 2017, 11:54:40 am
Very mixed results on these tyres on BMW Club website etc. Somethign thats good about them are that they are Radial. But Michelin says don't air them down - it's made to ride offroad inflated but the reports on doing this is bad...people air them down and then they seem to have issues.
Also ask Chris from Flying Brick about it..they have had some experience.
My main concern is that it looks like the tread pattern we get in RSA differes from the tread pattern in all the online reviews.
Michelins as far as I'm aware never got back to Chris about this.
I was going to go for them but I reckon I'll just fit Karoo3 when the time comes.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 29, 2017, 12:11:22 pm
There are reasons why manufacturers say certain thing eg not airing down. They manufacture the tire. I keep mine same for tar and gravel 2.2 F and 2.8 R.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Frannarossi on March 29, 2017, 01:55:58 pm
Ok what about the Scorpion 2's or TKC 70's for duallies?
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BikerJan on March 29, 2017, 01:59:43 pm
Ek het Wilds 'n rukkie terug op my 1200 gc lc gesit, sover omtrent 800 km's gedoen, ongelukkig alles op teer. Hulle is baie lawaaierig op 80 km/uur, maar raak al hoe stiller totdat dit op 140 - 150 heeltemal stil is. Baie beter as die karoo 3's, wat 'n onhoudbare skree geluid maak wat al hoe erger word hoe vinniger jy ry, teen 160 voel dit of jou kop wil ontplof.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 29, 2017, 02:11:18 pm
Depends on your riding style and what roads you take....people hype about TKC 70 good all round.

For me...i avoid tar as far as possible and plan my rides to the next section of gravel. I like what im getting at this moment from Wilde tannie annetjie
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Frannarossi on March 29, 2017, 03:09:33 pm
Dit bly 'n moeilike besluit die bande.......
Karoo 3's het my ook mal gemaak met hulle geraas.
Anakee's doen goed maar soms kort mens net daai bietjie meer grip.........as jy gewoond is aan hulle en nie elke dag sand,modder of klip ry nie dink ek doen hulle die job (daar het ek seker nou my eie vraag beantwoord lol).
Daai TKC's lyk belowend ook en die Scorpion dink ek is maar min of meer soos die Anakee's...........
Ek sal maar 'n vuur aansteek vanaand,paar biere drink en loitjies trek om te sien watter band ek volgende sal probeer.......
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 29, 2017, 03:41:12 pm

As jy besluit op die Wilds sal ek baie belangstel n wat jy van hulle dink.
Ek is nog "On the fence" maar ek het nou die diag ingestap by Donford en het met n fellow GS rider gepraat wat sy 1 trip oue Wilds afgehaal het en ander bande laat opsit het.
Hy was glad nie happy met hulle nie.
Dan op Youtube sien jy nou weer reports waar die mense baie happy is.

Ek WILL hulle like. Die radials en als maak baie sin vir die 1200. Maar mens wil nou nie dit terrible he op die grondpad want jy kan nie afblaas nie... en ek verstaan dat hulel gemaak is om nie af te blaas nie en dat die middel deel gemaak is om te flex. maar wat die mense wat hulle nou gehad het se hulle hou nie daarvan nie.

Anyway, hier is die BMW Clup thread.

http://bmwmotorradclubcape.co.za/anakee-wild-buy-or-not-buy-another-perspective

and

http://bmwmotorradclubcape.co.za/michelin-wild-tyres?page=1

Title: Michelin Anakee Wild
Post by: Marcr on March 29, 2017, 05:32:08 pm
Great grip in the wet, watch the pressures, I find 2.3F and 2.8R works best, lower felt not so good (for me anyway)
I've done about 4k so far, quite a lot of it on tar, and at decent speeds, wear looks nominal.
Someone said they are loud, they are, very LOUD. 
2016 BMW GSA

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Draadwerk on March 29, 2017, 08:59:31 pm
Also read on overseas forums people all complain about their noise
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: yamaha660 on March 30, 2017, 05:29:15 am
Gister n stel opgesit,oh well kom ons kyk maar wat maak die skoene,al wat ek sover kan se is hulle lyk kwaad :ricky:
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: heti on March 30, 2017, 09:40:20 am
I have done 5000km on a set on my 2017 GSA - 50/50 gravel/tar.  Rear is at the end of it's life.

The good:  Excellent off-road grip.  Better mileage than K3 & TKC.
The bad:  Very noisy.  Wobbly at high speed.

Edit:  Used around 2.7bar on tar and 2.0bar on gravel.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 30, 2017, 10:39:45 am
Gister n stel opgesit,oh well kom ons kyk maar wat maak die skoene,al wat ek sover kan se is hulle lyk kwaad :ricky:

Hulle lyk mean ja.

Now i'm confused again for a next set of tyres  ::)
Karoo 3 or Wilds.....
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 30, 2017, 10:41:40 am
Flip n coin. Hoeveel ry jy en hoe laank gaan hulle hou. 6 vd een en half dosyn van die ander.

Een stel gaan dalk n trip langer hou as die ander.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 30, 2017, 10:43:12 am
Flip n coin. Hoeveel ry jy en hoe laank gaan hulle hou. 6 vd een en half dosyn van die ander.

Een stel gaan dalk n trip langer hou as die ander.

+- 17000- 20 000km n jaar.
Maar jy is reg.

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: M0dder Tekkies on March 30, 2017, 11:24:37 am
Hi Francois

Ek het 'n stel op my LC.

Hulle grip baie goed voor en agter en voel vir my beter as die TKC op die teerpad. Ek dink nie ek gaan meer as 4500-5000km sien op agterband nie, maar ek het hulle nie opgesit vir kilos nie.

Goeie grip is vir my belangriker omdat ek verkies om grondpad te ry en bietjie soos 'n hooligan ry meeste van die tyd as ek op grond kom.

Wat ek wel ondervind het:
1. Hulle raas vir my meer as die TKC bande
2. Voorband laat die bike bietjie dwaal (wobble) op teerpad as hy nuut is, maar dit wil lyk of dit minder raak soos band inloop.

Ek sal dalk die voorband met TKC  vervang as sy tyd kom en weer 'n wild agter opgooi.

Cheers :thumleft:
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Frannarossi on March 30, 2017, 12:04:45 pm
Dankie vir al die input.....
So ek neem aan 'n karoo 3 is die beter opsie wat geraas betref,kms is min of meer dieselfde,
Eks al so gewoond aan die Anakee 3 en hy het eintlik oorgenoeg grip op gewone grondpad,dis maar net sand,modder en klip waar hy nie lekker grip nie.
As ek dan so daaraan dink ry ek in die 8000 km wat ek op 'n Anakee 3 kry seker 4000km grondpad,so eintlik bly die Anakee 3 dan maar die antwoord vir durability en waarde vir geld.Vir die ander paar keer moet ek oŽ toeknyp en die regterhand draai dan kom ek anyway anderkant uit net met bietjie meer moeite as met 'n growwer band.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 30, 2017, 02:04:48 pm

Hoekom probeer jy nie n tkc80 voor met die anakee 3 agter nie?

Ek is nogsteeds tussen die Karoo3's en die Wilds.

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Frannarossi on March 30, 2017, 02:12:57 pm
Ek dink ook in daai rigting ja.Bike het nou 8000 kms op en die voorband kan nog 'n ent gaan so ek sal 'n tkc voor op gooi as hy klaar is dink ek.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 30, 2017, 02:48:34 pm
Geraas pla net as jy teerpad ry.....bly weg van die teer. Ons in die karoo is baie gelukkig in die opsig dat parralel met elke teerpad is daar 'n grondpad opsie.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 30, 2017, 03:00:54 pm
Probleem is Frannarossi wil so af en toe 180+ ry en dan raak die moontlike opsies om op te sit maar min.
Knobblies like nie daai spoed op teer, dus is die enigste veilige opsie n 80/20 band of n 50/50, maar hulle is ook nie perfek nie. Harde compound maak dat hulle nie goed presteer op nat teer.
Jy gain n bietjie iewers en verloor n bietjie elders. Mens boet kilos in vir grip met knobblies en gain hoŽ spoed, kilos en grip op teer met 80/20s.
Ek moet byvoeg dat daar menigte manne is wat tussen 7 en 8000 kms uit n knobbly kry. Ry hom so hard jy kan dan kan hy sulke kilos gee. Natuurlik is dit heel moontlik om dieselfde band binne 3000 kms moertoe te spin. ;) >:D
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: adrekruger on March 30, 2017, 03:04:19 pm
So ry mens bv na Touwsrivier toe
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BikerJan on March 30, 2017, 03:07:17 pm
Dankie vir al die input.....
So ek neem aan 'n karoo 3 is die beter opsie wat geraas betref,kms is min of meer dieselfde,
Eks al so gewoond aan die Anakee 3 en hy het eintlik oorgenoeg grip op gewone grondpad,dis maar net sand,modder en klip waar hy nie lekker grip nie.
As ek dan so daaraan dink ry ek in die 8000 km wat ek op 'n Anakee 3 kry seker 4000km grondpad,so eintlik bly die Anakee 3 dan maar die antwoord vir durability en waarde vir geld.Vir die ander paar keer moet ek oŽ toeknyp en die regterhand draai dan kom ek anyway anderkant uit net met bietjie meer moeite as met 'n growwer band.

Ek vind dat die Karoo 3 baie meer raas op teerpad as die Wilds, die Wilds raak stiller as mens vinniger as 100 begin ry, terwyl die Karoo 3's net al hoe meer skree. Met die Karoo 3's het ek nooit meer as so 4 tot 4 500 km's op n agterband gekry nie, met seker so 70 % grond, baie minder as jy baie teer ry.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BikerJan on March 30, 2017, 03:14:30 pm
Maar dan moet ek ook se dat ek partymaal te lui is om die bande te pomp voordat ek op die teer klim, vinnig ry op teer teen lae banddruk vreet daai ou bandtjies blitsig op
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on March 30, 2017, 03:26:51 pm
Probleem is Frannarossi wil so af en toe 180+ ry en dan raak die moontlike opsies om op te sit maar min.
Knobblies like nie daai spoed op teer, dus is die enigste veilige opsie n 80/20 band of n 50/50, maar hulle is ook nie perfek nie. Harde compound maak dat hulle nie goed presteer op nat teer.
Jy gain n bietjie iewers en verloor n bietjie elders. Mens boet kilos in vir grip met knobblies en gain hoŽ spoed, kilos en grip op teer met 80/20s.
Ek moet byvoeg dat daar menigte manne is wat tussen 7 en 8000 kms uit n knobbly kry. Ry hom so hard jy kan dan kan hy sulke kilos gee. Natuurlik is dit heel moontlik om dieselfde band binne 3000 kms moertoe te spin. ;) >:D

Dit is so.
Ek moet se dat die Wilds verskil in dat dit die eerste knobbly is wat "Radial" is. En vir n swaar en vinnige fiets soos n GS maak dit baie sin in terme van die band konstruksie. Of hulle wobble of nie sal ek nou nie weet nie.

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BikerJan on March 31, 2017, 09:36:42 am

Ek het nog geen "wobble" bespeur op myne nie, toegegee was ek net 'n paar maal hier by 200 km/hr rond
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: w@nted on April 26, 2017, 12:01:08 pm
Bietjie off topic, maar weet enigiemand waner mitas e07 eendag beskikbaar gaan wees vir LC sizes?
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on May 02, 2017, 02:47:50 pm
So no one else feedback on Wild's?

I'm about 1000-2000km away from new tyres. Leaning towards the Karoo 3's at this stage since the info on the Anakee Wild's are a bit 50/50 from what I see.

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: zebra - Flying Brick on May 02, 2017, 03:24:37 pm
So no one else feedback on Wild's?
I'm about 1000-2000km away from new tyres. Leaning towards the Karoo 3's at this stage since the info on the Anakee Wild's are a bit 50/50 from what I see.
we have decided to stop stocking Anakee Wilds until we have more 'clarity'...
A customer/mentor who's advice we respect highly, and who rides professionally (for a living) was very disappointed in his 1st set, and said never again.
Yet, he tried another set, since he thought he MIGHT not have given his 1st set a fair 'shake'...
He then siad, never, never again, and we had some very mixed feedback from another couple of customers.
We also have a customer or two who like them, but I am now dubious...

I have NOT had time to investigate, BUT there seem to be TWO tread patterns internationally, and we have received only OEN style, so am keen to know how/why/what the other tread-pattern involves?

So, I think it may be worthwhile investigating Karoo/Heidenau/Mitas, etc?
My 5c
Chris

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on May 03, 2017, 09:48:10 am

Thanks Chris,
Yeah I think I'll come fit the Karoo3's as we discussed last time I was at your shop. Heidenau gives the best mileage but i'm not keen on its wet weather performance. Mitas E07 was good to me previously on the F800GS.
I also need to come get some of those XHead covers from you as well. Will only be when I come to fit the tyres towards the end of the month.
Any word on those lowered footpegs yet?
I would have gone for the SW Motech ones by now if they werent so expensive. :) I liked them on my 800.

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Noneking on May 03, 2017, 10:23:10 am
Pel het sopas teruggekeer van ń 7000km Namibie trip op die Wilds. Voor lyk nog soos nuwe band en hy gaan nog GS Trophy toe met agterband
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Vark on May 03, 2017, 12:51:34 pm
Mine have unfortunately done only tar (commuting) so far but after 2500km the rear seems roughly 50% done.
I have no complaints so far.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: greper on May 03, 2017, 10:18:25 pm
I'm onto my second rear tyre. I love them. Great grip on the gravel and really not bad in the wet. Far better mileage than the Karoo 3's. My last rear tyre got 5200km on quite a bit of tar commuting. So good tyre in my view. Agree on pressures 2.3 and 2.8 but I find letting them down on the dirt definitely helps!
Title: Michelin Anakee Wild
Post by: Marcr on May 04, 2017, 03:31:55 am
I've now done 6K on mine, 70/30 tar/dirt
Wear is great so far, the rear looks good for at least another 2-3k.

I ran them at 2F 2.2R off road last weekend, grip was great, very sure footed on rocky and loose gravel.

On tar, I find the front gets  quite loose at higher speeds, especially when decelerating, but overall they perform ok on the tar.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: zebra - Flying Brick on May 04, 2017, 08:31:35 am

Thanks Chris,
Yeah I think I'll come fit the Karoo3's as we discussed last time I was at your shop. Heidenau gives the best mileage but i'm not keen on its wet weather performance. Mitas E07 was good to me previously on the F800GS.
noted.
I also need to come get some of those XHead covers from you as well. Will only be when I come to fit the tyres towards the end of the month.
perfect. we have stock.
Any word on those lowered footpegs yet?
s-t-i-l-l waiting on the Banana boy, will follow up - again...!
I would have gone for the SW Motech ones by now if they werent so expensive. :) I liked them on my 800.
Cheers
Chris
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Munger on May 04, 2017, 08:33:22 am
Here is my 5c. Put a Anakee Wild rear on before me and the wife did a Western cape, Eastern cape, KZN and Lesotho trip. Bike was loaded with camping gear and all.Did alot of tar to get to Lesotho. Tyre performed very well on tar, did great on gravel and helped us brilliantly through the washed away Matabeng pass in Lesotho. Did about 4100km on this trip leaving about 500km of thread left.

To put things into perspective, I got 4500km last year on a Hidenau K60 rear on a trip to the Baviaans and Hel with the wife. Looking back I would say the Anakee Wild is a really great all terrain performer, comparing to the very popular TKC 80. The soft compound makes mince out of technical terrain but lacks longevity because of this. In my opinion 8/10.

Munger
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BabyBeemer on May 07, 2017, 05:25:40 pm
Just done 2500 Km on a new set of Anakee Wilds.  My view - very noisy on tar. At any speeds over 140 the front feels very "loose" on Tar.  My impression on hard pack dirt - at normal or soft (1.8 Kpa) - the bike felt loose.  Wear seems to be about 50% on the back and 70% on the front - gravel was approx. 500Km - Orange route on the Trophy and some gravel via Swazi. My reference is Anakee 3 (road biased) and Anlas Capra X.  I will never use the wilds again - I never felt at ease on the bike.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on May 08, 2017, 07:37:32 am

How did you find the Anlas CapraX?

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Welsh on May 08, 2017, 07:45:58 am
I have a "Wild" on the rear of the GSV, happy with it so far, good bite and doesn't spin up too easily on hard pack I was running it at 2bar.  8)
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on May 08, 2017, 06:15:06 pm
Still leaning to Karro 3's for front and back currently. I guess I'm over thinking it...but I can be pedantic about tires and oil  :biggrin:
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: BabyBeemer on May 08, 2017, 06:52:12 pm

How did you find the Anlas CapraX?
[/quote]
They did well on tar - no issues at any speeds. Also to my way of riding - enjoyed them more off road.  I will be replacing my Anakee Wilds with these as soon as I can.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on May 09, 2017, 10:53:00 am

How did you find the Anlas CapraX?
They did well on tar - no issues at any speeds. Also to my way of riding - enjoyed them more off road.  I will be replacing my Anakee Wilds with these as soon as I can.
[/quote]

Thanks, will consider them.

Looking at this site... Karoo 3 and Capra X gets the same ratings overall

http://jamiezone.co.za/2015/12/23/motorcycle-dual-sport-tyre-overview/

Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Omninorm on July 30, 2017, 11:24:37 am
Some feedback.
So I got a nail in my front tyre as I got into town. Looked at the tyre pressure monitor and it was going down fast. Quickly popped into Donfords. Tyre was close to replacement anyway and this was a side tread puncture. I decided to put on a Karoo3 from the.
Very happy with it. It sings a bit obviously but I ride with earplugs anyway so not an issue. Great on the road and off it. So I'm pretty happy.
Title: Re: Michelin Anakee Wild
Post by: Generaal Gert on March 28, 2018, 06:43:57 am
In voorbereiding vir al die langnaweke wat kom het ek besluit om vanoggend vir my 'n stel anakee wilds op my GS te laat sit.

Gisteraand ry ek huis to na werk en op die snelweg kon ek skaars 120km/h ry dan begin my handlebaar verskriklik ruk, is dit normaal?  2.3 bar voor en 2.6 bar agter

Ek het al voorheen 'n soortgelyke ervaring gehad met Karoo 3 maar dit was agv swak wiel balansering.

Update

Ek het terug gegaan na waar ek die bange gekoop het en die wiel balanseering was uit gewees... 5g voor en 20g agter...

Bike ry nou baie baie beter  :ricky: