Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: alwyn_gs on April 03, 2017, 04:06:11 pm

Title: Kosmos saaltyd
Post by: alwyn_gs on April 03, 2017, 04:06:11 pm
Net so op 'n Sondag more, bietjie saal tyd voor die Trophy, saam Michelle, Deon an Anzel - wat pasnaweek ook 'n bietjie gaan ry in Lesotho. Deur Irene se koppies bietjie enkelspoor maar nie veel fotos geneem nie.... dan die dienspad onder Eskom se drade en dan  langs die treinspoor Boschkop se plotte om na die Bosveld Lounge vir middag ete...

Redelik kosmos gekry, maar dink is net n week te laat vir die pragtige kosmos... maar n lekker dag vir bike ry.

Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: alwyn_gs on April 03, 2017, 04:09:23 pm
 :thumright: Lekker poeletjies

Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: alwyn_gs on April 03, 2017, 04:13:45 pm
By die laaste redelike laaaang poel, het ons klomp meer "ervare toppies" gekry wat besig was met n Truimph wat bietjie versuip het in die poel... hulle was gaaf genoeg om die regte, veiliger lyn te wys... Dankie baie vir dit  :thumleft:.
 Ons basies daar aangekom en hulle was besig om die Tiger aan mekaar te sit, dus dat ek se ervare  :peepwall:

Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: skydiver on April 03, 2017, 09:36:07 pm
Mooi fotos  :thumleft:
Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: OomD on April 04, 2017, 06:39:39 am
Ai man dit lyk so lekker! Alwyn, eendag join ek julle nog vir so vinnige ride. Julle ry altyd hier in my geweste rond.
Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: Klein Torkar on April 04, 2017, 08:04:35 pm
Dankie vir deel
Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: alwyn_gs on April 07, 2017, 08:05:01 am
Ai man dit lyk so lekker! Alwyn, eendag join ek julle nog vir so vinnige ride. Julle ry altyd hier in my geweste rond.

OomD, ons moeilikheid is ons is baie impulsief... Moet eintlik eendag bietjie n formele Trip Planning Thread doen. Dalk nie te ver nie en voor die GS Trophy net so vinnig die litte los te maak

 :ricky:
Title: Re: Kosmos saaltyd
Post by: alwyn_gs on April 07, 2017, 08:05:25 am
Dankie vir deel
:thumright: