Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: durtseeker on April 23, 2017, 01:33:48 pm

Title: 145,5 or 150 jet
Post by: durtseeker on April 23, 2017, 01:33:48 pm
Waar kan ek n 150 main jet koop?
Volgens Suzuki South verkoop Suzuki SA dit nie.

Hulle se ek kan die 140 net groter laat boor.  Is dit moontik?

Dankie
Stompie
Title: Re: 145,5 or 150 jet
Post by: katana on April 23, 2017, 01:36:29 pm
Waar kan ek n 150 main jet koop?
Volgens Suzuki South verkoop Suzuki SA dit nie.

Hulle se ek kan die 140 net groter laat boor.  Is dit moontik?

Dankie
Stompie
Google mcomp.
Title: Re: 145,5 or 150 jet
Post by: durtseeker on April 23, 2017, 01:51:38 pm
 :thumleft:

Title: Re: 145,5 or 150 jet
Post by: LRFan on April 26, 2017, 11:59:25 am
Ek het vir jou een is in Avondale, Parow stuur vir my 'n PM.