Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Noneking on June 26, 2017, 08:41:13 am

Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:41:13 am
'n Ongesonde hunkering het begin kop uitsteek van eerste keer wat ek die Husqvarna 701 Enduro raakgesien het. Dis nie 'n ongewone ervaring vir my nie, ek sien gereeld goed wat my aandag trek, maar gewoonlik vervaag die hunkering en besef ek dit sou fout gewees het om die spesifieke item aan te skaf. Maar hierdie was iets anders........ die gevoel het al sterker geword en kort voor lank begin ek planne maak om my eie 701 aan te skaf. Eerste stap is om ontslae te raak van my  BMW 1200GSA LC  en die gaan op 'n trailer Pretoria toe sodat PC(2)E dit kan verkoop by GS Traders Centurion.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/49397905dc5065a0328a60c57adc0927.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:47:07 am
Per toeval kom ek in aanraking met Aprilian hier op die forum en sy 2016 Husky is 'n winskoop. KarooKid gaan kyk na die fiets en 'n dag of wat later is die transaksie afgehandel.  Die Husky gaan na Chris en sy span by Flying Brick vir 'n paar bybehore en hulle is so gaaf om die fiets vir my te stoor vir 'n maand totdat ek 'n paar dae kan afvat om die fiets terug te ry Nelspruit toe van Kaapstad.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/187334b647bbc8fae6b0b1aef4e91dbd.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: cronjegj on June 26, 2017, 09:01:23 am
Is hy nog nie verkoop nie? En nou lek jou 701 klaar olie

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 09:03:29 am
Is hy nog nie verkoop nie? En nou lek jou 701 klaar olie

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Hy is verkoop. Die 701 lek olie, maar ek hoop maar sy stanchions hou..... :peepwall:
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 09:10:14 am
Die groot dag breek uiteindelik aan ek ek klim op die viegtuig van Kruger Internasionale lughawe buite Nelspruit. My kit en klere is al 'n paar dae tevore per courier na my swaer in Bo Kaap gestuur en ek travel lekker lig.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/dc5b4314969f087481eee7e3bd78d4b0.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/5c768866bf82ca99cac44518a64f0a1d.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Kobus Myburgh on June 26, 2017, 09:10:49 am
 :sip:

Niemand is al dood van tandpyn nie, al jou aandag op die thread asb.
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 09:11:19 am
In Kaapstad aangekom wag my swear by die lughawe en het 'n moerse smile op sy gesig nadat hy die fiets vroeŽr die middag van Flying Brick na hul huis in Bo Kaap gery het. Sononder is nog 'n entjie weg en ons ry met bikes oor nek na Kampsbaai vir 'n vinnige bier en ek kry 'n gevoel vir die fiets al langs die kus af op 'n baie mooi winters middag.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/4d2c4bf6c29831942cd41d52997115a9.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 09:14:20 am
:sip:

Niemand is al dood van tandpyn nie, al jou aandag op die thread asb.

Was lank weg...... Nou eers weer bietjie werk aan my omset.. :peepwall:
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Dwerg on June 26, 2017, 09:17:28 am
 :sip:
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Knucklhead on June 26, 2017, 09:18:20 am
 :sip:

lekka
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 11:50:26 am
Ek het die week vantevore 'n paar ou tracks wat ek al voorheen gery het, sowel as 'n paar nuwes na my swaer gemail sodat ek dit by my aankoms op die nuwe GPS kan laai. Na 'n lekker aand uit met te veel rooiwyn en Gin, laai ek die tracks oor op my nuwe Garmin, maar iets lyk nie reg nie........ Totale afstand van my beplande roete is bykans 2750km  :o Dis so titseltjie meer as die 300km / dag waarop ek my tyd beplan het.

Roete vir eerste dag vat by kuslangs na Kleinmond waar ek eerste keer petrol gooi en sekermaak die Tubliss sisteem se druk is nog reg.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/a83a946e3b72448e5cd382cd3409c494.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/44553c027edbe6145ac7a45e206809a7.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: katana on June 26, 2017, 11:58:11 am
Sub. Ek was so so naby gewees om een te koop. Ek wonder nog hoe dit sou gewees het.
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 11:58:25 am
Vinnige koffie en hoenderlewer op Hermanus. My agterstewe is nou reeds seer gesit en ek begin wonder of hierdie ń goeie idee was....

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/25c5e02c1b321371159f7dbf27dcb353.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: the_BOBNOB on June 26, 2017, 11:58:36 am
 :thumleft:
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:04:33 pm
Van Hermanus volg ek die R43 en ry lekker via Gansbaai en kry uiteindelik my eerste stukkie Grondpad by Grootbos, anderkant Stanford. Die grond is egter van korte duur en binnekort is ek weer op teer rigting Baardskeerdersbos.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/7bca68aea8b8ee4466055cee5967a1cd.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b25384cd1eb2e6a4c4539f4eec0736b1.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/2808aa6a6ab2be17099c3783ae043a35.jpg)

Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:12:59 pm
Hier by ons in die Laeveld draai jy maar om as jy by ń toe hek kom.  Dit voel half vreemd om hekke oop en toe te maak soos wat ek ry, maar daar is darem nog padtekens hier en daar so ek hoop maar niemand gaan op my skiet nie....,

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/91b10c8869902cf8b936868c1e889ffc.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/a92d482b821b2d643cfc3fe525f0abb0.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Matewis on June 26, 2017, 12:27:53 pm
SUB!@!!!
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Draadwerk on June 26, 2017, 12:41:28 pm
Sub
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: chicco on June 26, 2017, 12:44:29 pm
sub  :biggrin:
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:44:57 pm
Teen 2 uur die middag is ek by Breederivier Trading Post. My lyf is gedaan en ek is nog hele ent van Stilbaai.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b35df21a6a45118f2c5f42dac49d5dff.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:49:32 pm
By die pont oor die Breederivier is daat twee ander fietse. Ek kry om die dood nie die Husky om op sy sidestand te bly staan nie en twee maal val dit byna om te die ander fietse. Ek neem maar so fotos met die een hand terwyl ek die fiets vashou.

My vrou was lekker dikbek oor die eerste fotos.... "hoekom neem jy ander vrouens af op 'n biketrip??"
 :peepwall:

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/6fab30c3c793bedcb1dab4a7ab7c7c81.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:52:33 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/d8a66df518cba8d635a0350a93eee6a8.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/4cc3f3043f06e8f77eb151a6b9bbd152.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:54:15 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/ad451b9d065cde1371f5bf0c05198e4a.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/c556ea248c5bf7435f2f55dade033323.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 12:58:06 pm
Res van die pad tot op Stilbaai is sonder voorval en die tjoklitkoek en koffie by ChrisL en Amanda is welkome lafenis.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b29cf8f446d92eee785a4577126db7bc.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 01:11:35 pm
Na 'n heerlike kuier by die Louws moet ek die volgende oggend vroeg reeds in die pad val. Die reŽn het begin val en my moed sak in my skoene. Ek het reŽnbaadjie ingepak, maar toe ek wil aantrek besef ek dit is my vrou se baadjie en gaan nie oor my BMW baadjie pas nie. Chris bied aan dat hy sy suit leen vir die trip en ek sÍ foolishly nee...... iets waaroor ek nog baie spyt was daai dag. :P

Ek neem grondpad na Albertinia en dit reŽn harder hoe verder ek ry. Ek besluit om afstand te doen van my planne om grond te ry en neem N2 waar ek vorder tot in George voor ek so koudkry dat ek nie kan verder ry nie. Ek gaan sit in restaurant vir koffie en kort voor lank begin dit lyk of die wolke lig en ek val weer in die pad, maar by Sedgefield begin dit weer hard reŽn.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/e9d4c72d48eefecc39d110b32ec380f9.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: badballie on June 26, 2017, 01:32:21 pm
Sub  :sip: :thumleft:
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 01:40:04 pm
Ek het nog nie baie slegte dae op ń bike gehad nie, maar teen die tyd wat ek Knysna binnery is my gemoed laag. Dit reŽn saggies en die rook en verwoesting weens die onlangse brande is ń verdere demper op my gemoed. Alles wat ek aanhet is papnat en koud. Ek oorweeg dit vir oomblik om slaapplek te soek en droeŽ klere aan te trek. Ek loer weer vinnig na afstande wat ek nog oor volgende 4 dae moet aflÍ en besluit om verder te ry.

Prins Alfred Pas is nat en modderig, maar baie mooi. Dit reŽn nog liggies hier en daar.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/018edc9cdb3699337c227c44cdfeeb9b.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/f8f1578df710d1a80304e8bf3ef907ac.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 01:42:44 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/3944d7cfc64e72eaf51834ab71864e41.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/888c45593e0c18288a986f6f85e1415a.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 01:54:19 pm
Plek - plek hou dit op reŽn en is dit kurkdroog, net om weer om volgende bult of draai te begin reŽn.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/d337b06c3499bbd2def500e207ef41b4.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/399c11258b97cfc5338c1c016d6d154e.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 01:56:40 pm
Sanderige watersproei van voorwiel beland op my visor en van al die afvee met my handskoen is hy so gekrap dat dit moeilik raak om te sien.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/d961a68cafffbe613af6ea5cda84c7fc.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/3feaf1b37d2de139abdd4c8b14617106.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: desertfox on June 26, 2017, 02:28:32 pm
 :sip: :thumleft:
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 02:35:22 pm
Koud, nat en moeg maak ek die Husky weer vol brandstof in Uniondale, vies vir myself omdat ek Angie's Gspot misgery/gekyk het. Cheap Nescafe coffee uit die container kantoortjie by die petrolstasie. Dis al laatmiddag, maar ek reken genoeg tyd om nog tot in Baviaans te ry. My track volg die afdraai sowat 23km uit die dorp, maar ChrisL het voorgestel ek vat eerste afdraai - wat 'n lekker stukkie pad!

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/170bf154248fc79b3ec617b6f1f98ac5.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 02:37:17 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/e1923f58d7de54d78720b699f7c28787.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 02:37:58 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/8be7cd3b6c27ce8906d070c76f4b8e1c.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 02:43:51 pm
Dit raak vinnig donker in kombinasie met die bewolkte toestande en teen die tyd dat ek by Nuwekloof kom klap my tande op mekaar en sukkel ek om my seer agterstewe te vergeet. Hoop en bid daar is slaapplek vir my by Uitspan.... :o
By Uitspan aangekom kry ek vinnig 'n slaapplekkie, maar die geyser is nie aangeskakel nie. Ek trek elke stukkie droeŽ klere wat ek in die Giant Loop kan kry aan en stap oor na die kroeg waar 'n couple van Groot Brak reeds in 'n jolige bui is.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/6c0dbe9477346e7166bcd496a4b77a15.jpg)

Nat klere, boots en kit word buite op die stoepe oor stoele en tafels gehang en ek hoop dat die windjie wat opsteek sy ding gaan doen met die droogmaak van die klere deur die nag.
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: FJR on June 26, 2017, 03:03:17 pm

SUB, ry lekker saam met jou. :thumleft:
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: BikerJan on June 26, 2017, 03:10:11 pm
Lekker storie NK, sal graag verder wil lees!
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Brink on June 26, 2017, 03:16:41 pm
 :sip: :ricky: :thumleft:
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Draadwerk on June 26, 2017, 04:01:45 pm
Kom nou Canz - moenie ons so laat wag nie. Kry klaar met die tande en gee aandag hier.....
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Knucklhead on June 26, 2017, 04:05:29 pm
Kom nou Canz - moenie ons so laat wag nie. Kry klaar met die tande en gee aandag hier.....

kom nou
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: ButtSlider on June 26, 2017, 04:18:33 pm
 :patch:Come come come  :patch: :sip:
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 04:49:57 pm
Volgende oggend vroeg is ek wakker weens die koue. Ek het in my thermal undies geslaap, maar teen 7:00 bibber ek alweer. Ek trek myself weer dik aan en waag dit eventueel buite om te kyk of res van my goed al droog is. My baadjie, wat vorige middag meeste van wind gevang het is redelik droog, maar die res van my kit is nog redelik nat en nou ook amper gevries. :dousing:

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/3b455b7415c95b8ab7a3b1cecdf1e0fc.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 04:57:36 pm
Die jolige auntie van vorige aand het iets gesÍ omtrent 'n paadjie wat ek moet gaan stap om tot by die plaas se water te kom. Dit was egter kort voor sy haar bril en die bottel wyn in haar hand tepletter geval het, so details is maar min. Ek kry eventueel die klein voetpaadjie agter my hut en stap in die swak lig al met die waterpype langs.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/f38b6343d6d2bc0af15fbac9b8dabc24.jpg)

Voor by die plaas se hek is daar 'n nota wat sÍ die plek is luiperd - vriendelik. Wonder wat ek sal doen as ek soos die bobbejaan die luiperd in hierdie nou plekkie teŽkom?? :-\

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/ce1542ce38fc70d4662c59de87a48980.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:02:08 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/be28d7611cabc74e7e868b8d71e7b61f.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/a2bef9ee1c8e2a2dadcbc0abace62fdc.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:03:31 pm
Teen 9 uur roer daar nog nie 'n siel nie. Die son sit nog agter die berge en my fiets lyk nog gevries.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/f8323b7b7df79b21cfb9aeadcab55746.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/d48157e3ebb4c08e6907b701cfc60f40.jpg)
Title: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:08:30 pm
Eventueel oorreed ek myself om die koue kit aan te trek en in die pad te val. Binne 'n paar kilos ry ek in heerlike son.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/038085ee3a81b6e57e6b89cf05145db9.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/0aaa5e292c86a8a339f86310539f31ea.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:11:12 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/4472f60fc08d039f30f8d1c639f63f14.jpg)
Title: Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:12:09 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/242c8f1b665e5858fd4de0569bac3ce2.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:15:24 pm
Die koue, reŽn en mislikheid van die vorige dag is vergete en die Husky se wil net al harder en harder gery word.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/c60bab23ffb1e22141e6180243850cfb.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:16:32 pm
Die concrete bankie in die ouetehuis se tuin sit gemakliker as die Husky, maar selfs dit kan nie 'n demper op die dag plaas nie.....

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/094ab3e591e9cfdfdb80c1696379089a.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:22:31 pm
Baviaans is droog en rof en daar is geen aankomende verkeer nie. Eers op die pas begin ek ń paar Renault Dusters teekom.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/0e6b67bd814edf1941daf9dbae188724.jpg)

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:23:11 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/ed6c929c83dfc4357c0ba97256035244.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 05:23:52 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/d4ef2f3fffbe5cc748bc380d16668732.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 07:04:36 pm
Vir die eerste keer op die trippie is die terrein ń bietjie rowwer en kan ek regtig die voordeel van gewig en suspensie bo my BMW's begin waardeer.  In ń japtrap is ek by Smitskraal en ń vinnige foto voordat die Husky effortless deurry.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/3421a416d78c4358f85136ef12ce070f.jpg)

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 07:47:24 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/6f3cb431156b9efae29a27d87096ab15.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b50df66e3a3d8994841ee8050c66daed.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 07:49:15 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/1035c8f9e14131db1bf2589194ebc2a6.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/2eeabbd8d16b4a0db491ea4f20975f5e.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 07:52:30 pm
Buite Patensie is dit tyd vir my eerste ete in 24 uur. Die plek is stampvol, diens swak en kos gemiddeld. Wurg die burger af en ry dorp toe vir brandstof en Tubliss check. Dan weer terug in die rigting van die eetplek om af te draai na Elandsrivier pad. Onthou die pad van 'n vorige geleentheid en dit is weer baie lekker om te ry. Effens rowwer as twee jaar gelede en die Husky wys my weer wat hy kan doen..... 8) 8)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b7bbf4d5369054725884a47d312605c3.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 07:55:05 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/57858c602ed44227d427cc6bc0b07e36.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:07:25 pm
Son begin sak en ek stop by die Drol se backpackers in Addo. 'n vinnige stort, paar koffies saam met John en dan sit ek my oorpluisies in en slaap soos 'n klip na nog 'n lang dag op die strykplank. Volgende oggend is John weer reg met 'n koffie toe ek opstaan en ek trek vroeg weg op my langste stretch van die trip. Addo tot Rhodes, 90 % grondpaai. Net onder 600 km as ek reg onthou..... :pot:

Ek kom by 'n hek wat toe is en druk die knoppie om oop te maak, niks gebeur en ek druk die toeter ingeval daar 'n wag agter die muur sit om skuiling van die wind te kry. Niks gebeur nie en ek waai na die CCTV kamera om aandag te trek. Die wind waai iets vreeslik en waai die kamera byna 90 grade weg van my en weer terug. Ek neem aan dit werk en en eers toe ek van fiets afklim let ek op dat die hek met draad vasgemaak is..... :peepwall:

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/f45b129b47e148af634d3c44f71cb31e.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:10:13 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/57b265388f15fed920b84b6031242086.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:14:07 pm
Pragtige paaie langs die Boesmansrivier

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/38683b566a8b5b1391a9ecdecde130d9.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:14:53 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/eb1f4ae3aa35572ea97cb9e1673e6602.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:15:26 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/ab36c1c48f985d8eca5ce83ae0136394.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:17:29 pm
Die wind waai al sterker en teen die tyd dat ek by windplase voor Bedford kom, is dit moeilik om die fiets regop te hou as ek nie beweeg nie.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/55a13179e2bec068836909af12b8c9b0.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:18:08 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/b80d98a8d4810a479c0bdeafcb3b67da.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:30:50 pm
Vinngie koffie in Bedford, petrol en olie en dan wikkel ek weer. Nou vir Baviaansrivier reservaat.
Dit raak duidelik dat ek my bestemming vir die aand moontlik nie gaan maak voor donker nie. Ek lig die spoed en via Tarkastad, Sterkstroom en Dordrecht eindig ek teen skemer in Barkley Oos. Tud vir fotos is min, maar wel ń paar benoude oomblikke. Pad is op plekke sleg verspoel en ek twyfel of mens met 4x 4 daar kan deur.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/86f16be9cf183678ccbfe810a3deb0ea.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:31:48 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/eff2388be1b1420c5926beabf958330a.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:34:20 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/1702e22257870de610ab81fd3d3b7824.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 26, 2017, 08:43:14 pm
Daar's ń halfuur oor voor sononder en ek vat ń kans en begin ry na Rhodes. Maak nou nie meer saak hoe ek sit nie, dit voel of daai sitplek vil warm kole is

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/1c2f66450546c324ba6e002509efb004.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170626/80e27860e68232edbef9aa8165b1704d.jpg)

Ek ry Rhodes binne net voor dit ordentelik donker is en boek in by Walkerbouts in hulle laaste beskikbare bed. Lekker aand in die kroeg met Pizza, Captain en lekker gesels met Dave Walker.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: KarooKid on June 26, 2017, 09:18:52 pm
Jy het my nou so lus vir so trip ek doen sommer iets onverantwoordelik.

Die belangrikste vraag nou is - wat is die storie met die olie?
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Sprocketbek on June 26, 2017, 10:00:21 pm
Lekker roete. PRAGTIGE fotos  :thumleft:

Eish, daardie koudkry....... :patch:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 06:14:05 am
Jy het my nou so lus vir so trip ek doen sommer iets onverantwoordelik.

Die belangrikste vraag nou is - wat is die storie met die olie?

Weet nog nie jong. Alles skoongemaak, maar daar was nog nie weer tyd vir ry nie......
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 06:14:21 am
Lekker roete. PRAGTIGE fotos  :thumleft:

Eish, daardie koudkry....... :patch:

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: IDR on June 27, 2017, 07:59:53 am
Paar awesome fotos C, dankie vir die deel.  Is darem 'n mooi plek waar ons bly?
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: JJ259 on June 27, 2017, 08:47:49 am
Dankie lekker gelees en saam gery.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 10:12:12 am
Vroeg die volgende oggend is ek op en begin weer ń paar lae klere aantrek. Die wind raas buite en ń klomp paragliders mor buite op die stoep omdat hulle nie kan gaan vlieg nie.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/69df5dbba5f2f323ccdc123e1434ffb7.jpg)

Behalwe vir die wind wat waai is dit ń baie mooi dag.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/ddcac754f547b8fc749bfcc7c5bb2e29.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 10:13:31 am
Paar awesome fotos C, dankie vir die deel.  Is darem 'n mooi plek waar ons bly?

Dankie! Ja wragtag! Daar's nog so baie om te sien hier voor ek hoef geld te spandeer op trips oorsee....
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 11:20:35 am
Ek vat my tyd op teen Naudesnekpas. Baie skape op die pad en die wind waai vreeslik!

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/73bb38b51abd67addc3810fcee5d4d73.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/d5a473c79bc57ab81a6bc75dae36d4e6.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 11:33:35 am
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/4d2eaa1a7fd79a8e7afc6e9f9573100f.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: katana on June 27, 2017, 11:43:18 am
Dit lyk of alles maklik met die GS sou gaan. Was daar erens waar jy sou gesukkel het met die GS?
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 11:49:44 am
Dit lyk of alles maklik met die GS sou gaan. Was daar erens waar jy sou gesukkel het met die GS?

Daar was nÍrens op die trip enige tegniese stukke nie. Die GS sou ń baie beter keuse gewees het vir die trip, maar dit was nie die punt nie....
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 27, 2017, 12:16:23 pm
Noneking hoeveel ligter voel die 701 as die HP?

As jy hulle twee langs mekaar trek en my vra pick een sal dit die HP wees. Net oor daai beetle engine. :deal: :thumleft:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 12:45:32 pm
Noneking hoeveel ligter voel die 701 as die HP?

As jy hulle twee langs mekaar trek en my vra pick een sal dit die HP wees. Net oor daai beetle engine. :deal: :thumleft:

Ek dink die stats sÍ die Husky is so 50kg ligter......en mens voel dit!

Kyk, Husky is ń moerse lekker bike met ń witwarm motor en fantastiese suspensie, maar dit is geen HP nie.....
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 12:51:15 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/56b0e96126eca6c476305c263a732e41.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 01:18:33 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/6e69aeef5159947b598d6e40c937cd6a.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:32:33 pm
Bo by die nek waai die wind mal en ek sukkel om my foon vas te hou vir foto.

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:39:17 pm
Anderkant af en ek draai te vroeg af na links en eindig op Mcabalala pad wat volgens T4A deserted is. Ek ry net entjie daarop voor ek besluit om om te draai en Pitseng om na Mount Fletcher te ry. Die stukkie pad is altyd mooi!

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/ffdfa500842fea6c6cba30bc49c1a723.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:40:10 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/2a02d3f37fddcf6b0080ded99039c663.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:44:00 pm
Van Mt Fletcher na Matatiele op die teer en net buite Matat trek die verkeerspolisie my af. 97 in 'n 60 sone. Die manne praat baie mooi vir 'n vroeŽ kersgeskenk, maar ek hou my dom en die konstabel besluit hy is te lui vir boete uitskryf  ;D ;D

Brandstof en koffie in Matat en dan kortpad met Swartberg pad na Himeville. Hier kry ek ook darem die kans om 'n gereedskapstel te gebruik.... :peepwall:

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/3c2a63131c5baf03570ae965c6e772c7.jpg)
Title: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:53:56 pm
Van Himeville na N3 via Lower Lotheni Road Sneeu lÍ nog dik op die hoŽ pieke in Lesotho en daar waai 'n yskoue wind.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/ec5aec83f0df04dd351f6003e8ac26aa.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 04:57:20 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/1fb9a310b6d8a8bbe8dd0c33a290e8bd.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 05:01:40 pm
Aan die anderkant uit op teer na Nothinham Rd lyk dit of die hele midlands brand. Ek besluit om op die N3 te ry tot by Van Reenen sodat ek weer by Green Lantern kan oorbly. Die trip is vir alle praktiese doeleindes verby en al wat nou oorbly is 500 moordende km op teer terug na Nelspruit om betyds te wees vir werk....

Volgende oggend begin egter nie goed nie en vir tweede keer op die trip is ek sopnat en yskoud......

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/af190549bb6539134704e3e3eb729a23.png)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 06:38:23 pm
Terug by die huis met ń stukkende agterstewe met ń seer lyf, stukkende agterstewe en ń KTM-agtige olielek.

2800km in 6 dae is nie waarvoor die fiets gebou is nie, maar dit was blÍrrie lekker!

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/ea82b52e437fd06af93ada0004558b6f.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170627/fcb03f58f038c94bb84e5c2967cf237d.jpg)
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: 2StrokeDan on June 27, 2017, 09:26:47 pm
Baie mooi RR, ek het dit baie geniet.

Daai HP2 seat lyk my niks gemakliker as die 701 s'n nie.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 10:00:01 pm
Baie mooi RR, ek het dit baie geniet.

Daai HP2 seat lyk my niks gemakliker as die 701 s'n nie.

Dankie!

Hey, daai HP is soos ń Gomma-Gomma teen die Husky
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Oubones on June 27, 2017, 10:01:20 pm
Dankie, het die saamry geniet.
Jammer jy het so min tyd gehad, jy het naby my wÍreld verby gegaan.
Sou jou graag wou ontmoet.
Hier sou jy darem warm geslaap het. :peepwall:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 27, 2017, 10:03:48 pm
Dankie, het die saamry geniet.
Jammer jy het so min tyd gehad, jy het naby my wÍreld verby gegaan.
Sou jou graag wou ontmoet.
Hier sou jy darem warm geslaap het. :peepwall:

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: JesseH on June 28, 2017, 07:59:32 am
NoneKing! Please send me your number so we can invite you riding with us? bunch of boys on 690's, husky 610, KTM 625's.

or send me a msg or call 07 too 58 too Oh! 535
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 28, 2017, 08:11:30 am
NoneKing! Please send me your number so we can invite you riding with us? bunch of boys on 690's, husky 610, KTM 625's.

or send me a msg or call 07 too 58 too Oh! 535

Thanks, will send you a message.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Nev on June 28, 2017, 08:47:27 am
Awesome RR, Thanks for the posts, the flame has been ignited to do more rides like yours.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Buff on June 28, 2017, 10:40:06 am
Thanks for the RR and some stunning photos  :thumleft: You're a very brave man for riding that new 701 so far on it's first trip, that seat should be broken in properly now and be soft as a down pillow  ;D

BTW, what bag are you using on the back, is it the new Giant Loop setup?
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Sputnik080 on June 28, 2017, 10:46:12 am
What a thread, what a trip, baie dankie vir die deel, ek het dit vreeslik geniet!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: skydiver on June 28, 2017, 12:30:29 pm
Die knobbies op daai agter tyre het darem vinning verdwyn toe jy teerpad gery het.  :eek7:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 28, 2017, 01:13:25 pm
Thanks for the RR and some stunning photos  :thumleft: You're a very brave man for riding that new 701 so far on it's first trip, that seat should be broken in properly now and be soft as a down pillow  ;D

BTW, what bag are you using on the back, is it the new Giant Loop setup?

Thanks for reading!

Yeah, it's the new roll top coyote
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 28, 2017, 01:14:03 pm
What a thread, what a trip, baie dankie vir die deel, ek het dit vreeslik geniet!

Dankie vir die saamlees!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: JMOL on June 28, 2017, 01:39:32 pm
Lekker saamgery gedurende lunchtyd.

Jou fotos is baie mooi.  Neem aan dis met 'n selfoon gneeem?
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 28, 2017, 01:55:41 pm
Lekker saamgery gedurende lunchtyd.

Jou fotos is baie mooi.  Neem aan dis met 'n selfoon gneeem?

Dankie Jmol, alles met selfoon ja
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 28, 2017, 02:13:01 pm
Het die hele trip saam met jou koud gekry. :eek7:
Thanks vir die kuier. :thumleft:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Frannarossi on June 28, 2017, 02:14:30 pm
Lekker RR :thumleft:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 28, 2017, 02:20:27 pm
Het die hele trip saam met jou koud gekry. :eek7:
Thanks vir die kuier. :thumleft:

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: FJR on June 28, 2017, 03:54:51 pm
Bly jy is veilig terug by die huis. Het lekker saam met jou gery. Niks so lekker as om so n trip met n nuwe fiets te doen nie.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on July 03, 2017, 09:04:42 pm
Bly jy is veilig terug by die huis. Het lekker saam met jou gery. Niks so lekker as om so n trip met n nuwe fiets te doen nie.

Baie dankie!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: CUZZY on July 04, 2017, 06:58:28 am
Lekker RR. Some stunning pics You should have carried on with that route where you turned off too soon at the bottom of Naude's Neck. It opens out into magnificent free riding grasslands.It becomes a little rocky near the end where you go down a pass to eventually get to a dirt road which then brings you out on the Matat side of Mt Fletcher. It's actually a lot shorter route.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: EssBee on July 04, 2017, 12:05:53 pm
Awesome RR...I "zoned out" totally looking at this.... Thanks for sharing.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on July 04, 2017, 01:42:47 pm
Lekker RR. Some stunning pics You should have carried on with that route where you turned off too soon at the bottom of Naude's Neck. It opens out into magnificent free riding grasslands.It becomes a little rocky near the end where you go down a pass to eventually get to a dirt road which then brings you out on the Matat side of Mt Fletcher. It's actually a lot shorter route.

Thanks.....
Just my luck....... was running low on time and was worried that I wojld come to dead end
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on July 04, 2017, 01:43:06 pm
Awesome RR...I "zoned out" totally looking at this.... Thanks for sharing.

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Skim on July 05, 2017, 06:55:12 am
Soos altyd laat jy mens kwyl met die mooi foto's - Dankie vir die deel!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on July 05, 2017, 07:02:28 am
Soos altyd laat jy mens kwyl met die mooi foto's - Dankie vir die deel!

Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: eSKaPe on July 17, 2017, 08:30:13 pm
Hell-of-a trip! What a bike!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on February 27, 2020, 05:49:39 am
NoneKing! Please send me your number so we can invite you riding with us? bunch of boys on 690's, husky 610, KTM 625's.

or send me a msg or call 07 too 58 too Oh! 535

Hey @JesseH , do you still pick up older men on bike forums? :peepwall: :imaposer:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: JesseH on February 27, 2020, 09:49:31 am
Hey @JesseH , do you still pick up older men on bike forums? :peepwall: :imaposer:

Why do you ask? Do you need a pick me up? Oh ja, and also you're welcome :3some:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on May 14, 2020, 01:16:52 pm
Hey @JesseH , do you still pick up older men on bike forums? :peepwall: :imaposer:

Why do you ask? Do you need a pick me up? Oh ja, and also you're welcome :3some:

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: MildlyWild on May 16, 2020, 09:57:06 am
Good ride and a good read!  But bad timing since I cannot go anywhere at the moment 😭
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on May 16, 2020, 04:37:02 pm
Good ride and a good read!  But bad timing since I cannot go anywhere at the moment

Yeah, itching to do something like this once we get our freedom back!!

IN DUST I TRUST
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: XT JOE on May 31, 2020, 09:52:48 pm
Really enjoyed thanks
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 15, 2020, 01:16:47 pm
Really enjoyed thanks
Thanks Sean!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Grunder on June 15, 2020, 01:43:29 pm
Lekker trippie die!!

Goeie produktiewe uur of wat nou spandeer  :ricky:
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 16, 2020, 10:58:09 am
Lekker trippie die!!

Goeie produktiewe uur of wat nou spandeer  :ricky:
Dankie dat jy gelees het!
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: petri oosthuizen on June 16, 2020, 12:36:22 pm
Nice TR, thanks!!!

........is dit net ek wat wonder, maar hoekom het daai frame so gekraak?? Die HP is tog sekerlik nog meer versterk en ge design met daai tipe ry in mind??
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 16, 2020, 12:49:13 pm
Nice TR, thanks!!!

........is dit net ek wat wonder, maar hoekom het daai frame so gekraak?? Die HP is tog sekerlik nog meer versterk en ge design met daai tipe ry in mind??
Rookie mistake.... ek het die fiets oorlaai. Dit nie gemaak met bagasie in gedagte .
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: petri oosthuizen on June 16, 2020, 06:56:24 pm
Nice TR, thanks!!!

........is dit net ek wat wonder, maar hoekom het daai frame so gekraak?? Die HP is tog sekerlik nog meer versterk en ge design met daai tipe ry in mind??
Rookie mistake.... ek het die fiets oorlaai. Dit nie gemaak met bagasie in gedagte .

Hmmmm........OK, wil nie hare kloof nie.
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: Noneking on June 16, 2020, 07:03:10 pm
Nice TR, thanks!!!

........is dit net ek wat wonder, maar hoekom het daai frame so gekraak?? Die HP is tog sekerlik nog meer versterk en ge design met daai tipe ry in mind??
Rookie mistake.... ek het die fiets oorlaai. Dit nie gemaak met bagasie in gedagte .

Hmmmm........OK, wil nie hare kloof nie.
Hare kloof?
Nee wat, bedoel net die HP2 het glad nie dravermoŽ op subframe nie .  Ten spyte daarvan het ek al my bagasie en 5l petrol daarop vasgemaak en en die subframe gebreek. My fout, as ek enigsins vooraf opgelees het daaroor sou ek geweet dit dit gaan gebeur. Was baie vies op daardie stadium, maar sal dit nie weee so doen nie
Title: Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
Post by: petri oosthuizen on June 16, 2020, 07:08:26 pm
Shot, weereens, maar net gedink die HP2 is iets wat meer punishment sou kon vat, hy is tog design daarvoor - punishment, soos in meer punishment as 'n GS of iets soortgelyks?
Maar ja hoor ook wat jy se, dalk nie met bagasie op die subframe area (agter) nie.
Ook nou nie asof jy SOVEEL baggage gehad het nie of??

Anyway - lyk BEFLONK nadat hy herstel is :thumleft: