Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: lucas on February 26, 2018, 09:29:06 am

Title: My restored Vespa
Post by: lucas on February 26, 2018, 09:29:06 am
I enjoy my Vespa1980 every Xmas in Kirkwood.
Title: Re: My restored Vespa
Post by: Gérrard on February 26, 2018, 10:37:38 am
Nou sien ek did jy. Lyk sommer mooi. Ek het 'n manual nodig dat ek kan sien hoe strip mens hom. Waar kry jy jou parte en het jy spares?

Soek 'n regterkant indicator lens.
Title: Re: My restored Vespa
Post by: lucas on February 26, 2018, 12:06:10 pm
Kry my parte in Taiwan ,my seun bly daar ek het ongelukkig niks spaar op die oomblik.Ek kry ook oorspronklike 2de handse lense of nuwes.
Title: Re: My restored Vespa
Post by: lucas on February 26, 2018, 12:52:12 pm
Ek het n manual vir n persoon in PE gegee wat van Internet afgelaai is,ek probeer om sy no te kry.
Title: Re: My restored Vespa
Post by: Gérrard on February 26, 2018, 01:21:08 pm
Gesort https://www.scooterhelp.com/manuals/VNX1T.VSX1T.service.manual/VNX1T.VSX1T.serv.man.r.pdf