Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Biza on March 12, 2018, 03:50:28 pm

Title: Tyres - Anakee 3
Post by: Biza on March 12, 2018, 03:50:28 pm
I wanted to test the Anakee 3 and so far the kilometres on the rear is 19 200....
Did around 20% gravel and the rest on tar. Not pulling away or braking hard to see what can be achieved. I commute almost daily and like to ride 140-150 km/h on open roads. Every now and then a de-carbon acceleration and top speed, fastest I could get was 217km/h..... Dan is die asem uit.
Still good for probably another 500km, planning to replace on Saturday.
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: Frannarossi on March 12, 2018, 04:00:17 pm
Hoe de hel kry jy dit reg?
Beste wat ek nou 2 keer in n ry kon kry was 9500 kms agter en dan het ek flippen mooi gery juis om te kyk hoeveel kms ek uit die bande kon kry?
Ek gee nou maar die Mitas tyres n go
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: DirtRebell on March 12, 2018, 04:20:41 pm
Hoe de hel kry jy dit reg?
Beste wat ek nou 2 keer in n ry kon kry was 9500 kms agter en dan het ek flippen mooi gery juis om te kyk hoeveel kms ek uit die bande kon kry?
Ek gee nou maar die Mitas tyres n go

My Mitas lyk nie of hy 5000km gaan sien nie.
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: Frannarossi on March 12, 2018, 05:26:14 pm
Hoe de hel kry jy dit reg?
Beste wat ek nou 2 keer in n ry kon kry was 9500 kms agter en dan het ek flippen mooi gery juis om te kyk hoeveel kms ek uit die bande kon kry?
Ek gee nou maar die Mitas tyres n go

My Mitas lyk nie of hy 5000km gaan sien nie.
:'(
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: w@nted on March 13, 2018, 07:32:56 am
My fiets se Anakee 3 agterband staan nou op 16 000km. Kan nog so bietjie gaan... Wonder of ek die Mitas moet probeer, maar ek hou nie van die 5000km gerugte nie... :eek7:
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: JABO on March 13, 2018, 11:50:50 am
9000km op die agter anakee 3 dan kom die wol uit.

Steeds die beste agter tire wat ek nog ooit gehad het vir commuting.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: Biza on March 13, 2018, 06:07:37 pm
Manne, wat van TKC 70?
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: Roarman on March 15, 2018, 08:23:40 pm
Manne, wat van TKC 70?
I like for the rear not for the front.
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: silvrav on March 15, 2018, 08:26:28 pm
9000km op die agter anakee 3 dan kom die wol uit.

Steeds die beste agter tire wat ek nog ooit gehad het vir commuting.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

yis dan ry jy die kak uit die fiets...

my anakee ook nou op 18500 en kan seker not 2k km doen
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: JABO on March 15, 2018, 08:37:36 pm
9000km op die agter anakee 3 dan kom die wol uit.

Steeds die beste agter tire wat ek nog ooit gehad het vir commuting.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

yis dan ry jy die kak uit die fiets...

my anakee ook nou op 18500 en kan seker not 2k km doen
18000km Seriaas.

Het met die AC so 16000km gekry op Anakee 2 maar die LC is net n ander monster.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: silvrav on March 15, 2018, 09:08:11 pm
9000km op die agter anakee 3 dan kom die wol uit.

Steeds die beste agter tire wat ek nog ooit gehad het vir commuting.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

yis dan ry jy die kak uit die fiets...

my anakee ook nou op 18500 en kan seker not 2k km doen
18000km Seriaas.

Het met die AC so 16000km gekry op Anakee 2 maar die LC is net n ander monster.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

yip, ser-iou-as....my 2017 nou en my 2016 agterwiel het ek op 21k verander met nog vet op
Title: Re: Tyres - Anakee 3
Post by: w@nted on March 16, 2018, 07:26:47 am
Ek stem dat die Anakee 3 die beste kilos gee. OOk uitstekende grip op nat teerpad  :thumleft: Grondpad hanteer hy ook goed, solank mens weg bly van modder en nat klippe/gras af... :ricky:

Het wel manne gesien wat by laas jaar se GS trophy die swart roete met Anakee 3 tyres voltooi het. My skillset is nog nog ver van daar af  :imaposer: