Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Sidecars => Topic started by: da PEEG on June 04, 2018, 06:45:25 pm

Title: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 04, 2018, 06:45:25 pm
Hi guys,

So  :snorting: "daPEEG"  :snorting: is taking receipt of a sidecar on the 13th June 2018.

It is the "Tripteq Heeler" that once belonged to Keith Murray from 'Smiling In The Wind'...

Can't wait to fit it.

QUESTIONS
Can anyone in recommend a place where I can have a Tonneau Cover custom made?
What material should I use that is durable, sun, wind, dust/rain resistent ?

Looking forward to some feedback  :thumleft:

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: woody1 on June 04, 2018, 07:04:15 pm
Welkom Brian... As jy hom self gaan fit maak net seker al jou setups is goed anders gaan jy die ding haat.
As hy reg opgestel is ry hulle soos 'n droom.

Ek het in Germiston my cover laat maak van RIPSTOP. Kry net dat hulle die duurder turn clip insit.  Jy kry goedkoop gemors ook.

Upholstery City 79 President Straat Germiston
011 825 -5755 dink ek
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 04, 2018, 07:09:06 pm
Welkom Brian... As jy hom self gaan fit maak net seker al jou setups is goed anders gaan jy die ding haat.
As hy reg opgestel is ry hulle soos 'n droom.

Ek het in Germiston my cover laat maak van RIPSTOP. Kry net dat hulle die duurder turn clip insit.  Jy kry goedkoop gemors ook.

Upholstery City 79 President Straat Germiston
011 825 -5755 dink ek

WOW,  Woody1,  ons het mekaar LANK laas gesien !

Baie dankie vd inligting :thumleft:

Ek is BAIE nuuskierig om te sien dat jy nogal 'n "laanie" build gedoen het met allerhand fieterjasies op...

Op jou laaste 'post' van jou projek, is daar geen verdere terrugvoer van hoe alles uitgewerk het nie...

Is jy nog in Alberton?

Sal graag wil gaan saamry sodra myne opgestel is...  :thumleft:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: woody1 on June 04, 2018, 07:16:02 pm
Nee Brian, ek bly nou in Riversdal.  Sidecar is nou vir eers af tot dat ons klaar getrek het dan gaan ek weer 'n paar dinge verander aan die heg meganisme wat aan die fiets kant kom.  Ongoing projek  :imaposer:

Hier is die turn clips wat jy die duurder Stainless Steel tipe moet opsit.

Daan ou in Germiston is pa en seun.. dink hulle is Italianers. Seun ry ook motorfiets.  Regtig 'n mooi stywe cover vir my gemaak vir min geld.

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 04, 2018, 07:52:11 pm
Nee Brian, ek bly nou in Riversdal.  Sidecar is nou vir eers af tot dat ons klaar getrek het dan gaan ek weer 'n paar dinge verander aan die heg meganisme wat aan die fiets kant kom.  Ongoing projek  :imaposer:

Hier is die turn clips wat jy die duurder Stainless Steel tipe moet opsit.

Daan ou in Germiston is pa en seun.. dink hulle is Italianers. Seun ry ook motorfiets.  Regtig 'n mooi stywe cover vir my gemaak vir min geld.

Baie dankie  ;)

Ons hou ons Jaarlikse "BMW R1150GS Owners of SA" Bash by Jacobskraal (naby Prins Albert) die laaste naweek in Oktober,  dalk moet ek 'n draai by joukom maak?

Ek beplan ook by Veldie by Koedoeskloof (Ladismith) te gaan kuier  :)
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: woody1 on June 04, 2018, 07:57:21 pm
Ek kyk uit vir jou.  Ek 80 km van Veltie. :ricky: :ricky:
En ek het kitare hier as jy wil kom speel.  :imaposer:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Vis Arend on June 04, 2018, 08:07:21 pm
Mooi hub wat jy daar het.  Is dit die fiberglass een?

Gaan jy hom op die 1150 hak?

Ons het sopas 'n langnaweek trippie met ons sin gedoen, so 2 500km.  King William's Town, Zastron, Clarens, Kokstad en weer terug na King.  Al wat ek kan s, dit was bevange lekker gewees.  So bietjie koud op plekke maar ander heerlik. 

Geniet jou nuwe rig, dis iets anders maar moer lekker.   :thumleft:  :thumleft:

'n Foto of twee vir 'n lusmaker.   :biggrin:

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Vis Arend on June 04, 2018, 08:13:41 pm
Another one for good measure.   :biggrin:

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 07:24:41 am
Hi Visarend,

Ek het julle vyn dopgehou toe julle besluit het om 'n sidecar te kry. Dit het 'n groot rol gespeel om ook eendag een te kry ;-)

Ek is 'n pensionaris en my vark raak nou biedjie swaar vir my.  Ek het 'n Yamaha XT660R gekoop en my vrou wil h ek moet die R1150GSA verkoop.
Ek sien toe Keith se ou 'Heeler' te koop en het besluit dat as ek 'n rig bou, sal ek meer kan kry as ek dit verkoop. (Maar die plan is om vir my vrou te oorreed om die sidecar rig te hou!)

Sal pics stuur as hy klaar is.

Ek beplan om hom na ons "BMW R1150GS Owners SA" se National Bash te Jacobskraal (buite Prins Alfred) op die laaste naweek van Oktober te ry...

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 07:31:59 am
MOOI man!
'Lusmaakers GLAD nie nodig nie, ek maak al jarrrrre lank planne om een te kry toe ek Keith en sy hond sien.
[Ek probeer sy videos met die 1150GSA + Heeler opspoor maar hy het sy webwerf ge-'delete'... ek ht een gekry met hom & Tau op die 1200 gekry, maar nie die 1150 nie :-( ]
Another one for good measure.   

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: dieseldawie on June 05, 2018, 08:32:44 am
Taunotent made my Bakkie cover. And they do all cammo colors as well :peepwall:

http://www.taunotent.co.za/
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 09:22:57 am
Ek kyk uit vir jou.  Ek 80 km van Veltie. :ricky: :ricky:
En ek het kitare hier as jy wil kom speel.  :imaposer:

As ek jou nie by die 2018 Thumper Bash sien (met my XT660R) nie,  maak ek defenetief 'n draai in Oktober  :snorting:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Gerrard on June 05, 2018, 09:37:10 am
Wie gaan vir jou die sidecar vas sit.
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Africamike on June 05, 2018, 10:50:57 am
Nice one Brian - cant wait to see the project once complete......I feel an itch on the way.....  :thumleft: :thumleft:

Cheers

Mike
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 03:21:55 pm
Wie gaan vir jou die sidecar vas sit.

Ek gaan dit self doen.
Hy kom direk van 'n R1150GSA af, bitter min verstellings nodig, moet net seker maak dat my "toe-in"; "lean-angle"; ens. reg is  :thumleft:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 03:32:11 pm
Nice one Brian - cant wait to see the project once complete......I feel an itch on the way.....  :thumleft: :thumleft:

Cheers

Mike

Thanks Mike :thumleft:

I hope to have it ready (road-test embedding) to join you for the Lesotho trip?
What are the planned dates? (I'm receiving it on 13th June)
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Laban on June 05, 2018, 03:47:20 pm

..; soos Vis se... as jy hom geheg/gehaak het en hy's reg gestel... pappie haal jy hom nie weer af nie... :thumleft:

...weetie of daai fiberglass gaan werk oppie grond nie... :-\
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: da PEEG on June 05, 2018, 04:06:16 pm

..; soos Vis se... as jy hom geheg/gehaak het en hy's reg gestel... pappie haal jy hom nie weer af nie... :thumleft:

...weetie of daai fiberglass gaan werk oppie grond nie... :-\

Nee Laban, dis nie veselglas nie :laughing4:

Veselglas is te bros vir grondpad vibrasie.

Hierdie is Keith (van Smiling In The Wind/Rigged4Life) se ou rig.  Die rig het al Baviaans, Swartberg, Die Hel, ens GEMAKLIK gedoen op 'n R1150GSA - dieselfde as wat ek ry :thumleft:

Die bakwerk is van 'n spesiale plasties gemaak.
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Mev Vis Arend on June 05, 2018, 04:26:42 pm
 :sip:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Laban on June 05, 2018, 04:57:37 pm

..; soos Vis se... as jy hom geheg/gehaak het en hy's reg gestel... pappie haal jy hom nie weer af nie... :thumleft:

...weetie of daai fiberglass gaan werk oppie grond nie... :-\

Nee Laban, dis nie veselglas nie :laughing4:

Veselglas is te bros vir grondpad vibrasie.

Hierdie is Keith (van Smiling In The Wind/Rigged4Life) se ou rig.  Die rig het al Baviaans, Swartberg, Die Hel, ens GEMAKLIK gedoen op 'n R1150GSA - dieselfde as wat ek ry :thumleft:

Die bakwerk is van 'n spesiale plasties gemaak.

..ek loer vir jou Vark... :laughing4:... het daai syspan n rem aan die wiel...?...jy gaan een nodig he/kry... ;)

...geniet die syspan...dis iets anders, werk so uur ekstra in by jou rytyd...die ooms en tantes wil fotos neem en gesels.... :deal:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Mev Vis Arend on June 05, 2018, 06:57:13 pm

En die "spiedkops"stop jou "to check this thing"  :biggrin: :lol8:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Vis Arend on June 06, 2018, 04:55:50 am

...geniet die syspan...dis iets anders, werk so uur ekstra in by jou rytyd...die ooms en tantes wil fotos neem en gesels.... :deal:

..............en die oupas bring hulle kleinkinders vir 'n spin en 'n foto sessie.  Ai, maar dis lekker om die glimlag op die laaities se gesigte te sien.  .  :deal:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Africamike on June 08, 2018, 12:00:36 pm
Nice one Brian - cant wait to see the project once complete......I feel an itch on the way.....  :thumleft: :thumleft:

Cheers

Mike

Thanks Mike :thumleft:

I hope to have it ready (road-test embedding) to join you for the Lesotho trip?
What are the planned dates? (I'm receiving it on 13th June)

Hey Brian - going the weekend of 22-24 June with another probably in August/September sometime  :ricky:
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Laban on July 17, 2018, 08:09:03 pm

...vertel meer asb da PEEG....???  8) ??? ;)
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: zebra - Flying Brick on November 13, 2018, 11:56:16 am
semi-jack: Durban customer looking for Keith/Sidecar; Smiling in the Wind's CONTACT DETAILS....

anyone?
thanks
Chris & Team
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: Gerrard on November 13, 2018, 11:59:20 am
semi-jack: Durban customer looking for Keith/Sidecar; Smiling in the Wind's CONTACT DETAILS....

anyone?
thanks
Chris & Team

I have this number 082 044 4151
Title: Re: "daPEEG" gets a sidecar attached...
Post by: zebra - Flying Brick on November 13, 2018, 12:04:11 pm
 :thumleft: