Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Meteor on July 20, 2018, 01:51:33 pm

Title: Wys jou pyp
Post by: Meteor on July 20, 2018, 01:51:33 pm
Om op te hou rook het ek begin pyp rook want ek dog die ding gaan makliker wees om neer te sit maar ek is nou bietjie te diep in die ding en het intussen al 'n paar pype aangekoop. My versameling lyk tans so.

Die outjie het dit begin. My pa het die Keyser gekoop by CampRoadhouse teen omtrent R70 sover ek kan onthou. Hy het hom nooit rerig gebruik en toe ek hom beetkry toe rook ek die arme ding amper binne sy dinges. Hy is vat nou n ruskans.
(https://i.imgur.com/a1Gx3u8.jpg)

Dies die pype wat ek deesdae koop omdat die man naby aan my is. Boonste een is gekleurde Protea.
Die lekkerste een uit die lot is daai derde een. Vir een of ander rede trek hy net makliker.
(https://i.imgur.com/6Us4wXl.jpg)

My nuutste pyp, ek leer nog die Meerschaum ding aan so ons kyk maar asof ek sal oorskakel na hulle. Ek is nognie seker asof ek hom beeswax wil smeer of nie.
(https://i.imgur.com/fA3Q8Rl.jpg)
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Old Bugger on July 20, 2018, 02:07:00 pm
Baie Cool  :thumleft:
Ek het ook once upon a time n nice collection pype gehad...
Toe besluit die donnerse, bliksemse, wetter van n verwer om dit te steel!
Raak sommer weer van voor af befok!  >:(
Anyway, nice thread  :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: dookie on July 20, 2018, 02:11:16 pm
Ek sit elke nou-en-dan en drool oor Ebenhart se pype.

Gaan binnekort daai lyn oorskrei, en maar enetjie (of tweekies) aanskaf.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Casting from Turd on July 20, 2018, 03:57:05 pm
SNAFU

komin
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Wolzak on July 20, 2018, 03:58:16 pm
Baie mooi Pype wat jy daar het.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Meteor on July 20, 2018, 10:15:27 pm
Ek sit elke nou-en-dan en drool oor Ebenhart se pype.

Gaan binnekort daai lyn oorskrei, en maar enetjie (of tweekies) aanskaf.
Ek voel ek het 'n fout gemaak om 'n duur pyp te koop want nou is ek te heilig op hom om hom te geniet, hy sit net in die laai, onbetas en vervelig.

Die pype wat ek nou koop is almal in die R1200 klas, dis nie vir my goedkoop, maar dit is sy goedkooper pype en hulle gee my beslis baie genot. Die een is lekker by die huis met sy groot gat, die ander is lig en hang mooi in die bek op die pad en die ander is weer verskriklik glad so. Ek dink met die manier van pyp maak wat Eben doen kan elke pyp spesiaal wees en hulle sal almal voel gepas is vir 'n doel.

As jy sy nuuste wil sien kyk op Eberharts se facebook blad. Hy het onlangs begin die webtuiste opgradeer en sit nou baie pype daar op, sommiges afgemerk, maar daar kom nog by. Ek het dit nognie onlangs uitgecheck so ek weet nie asof dieselfde pype sreeds op facebook is.   
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: benreaper on July 21, 2018, 01:54:12 am
Ja nę, die gewoonte ontwikkel maat so.
Ek het ook n klompie jare gelede vir n tyd lank pyp gerook om te kyk of dit my kan help om van die sigarette af te kom. Maar die dekselse goed rook toe so lekker dat ek dit nie wou los nie.
Ook n paar verskillende pype en geure tabak probeer, maar die goed het my bors toe vreeslik opgevoeter en ek is toe masr weer terug sigarette toe.
Ek het toe later van tyd opgehou met behulp van n elektriese sigaret.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: eberhard on July 21, 2018, 10:12:50 pm
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: benreaper on July 21, 2018, 10:23:28 pm
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
Daai is nou wat jy kry as jy n stasiewa met n pyp kruis.
Het vir n oomblik gedink jy verwys na die fiets, hy word mos nie verniet n "martel pyp" genoem ni.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Groenie on July 23, 2018, 10:59:45 am
Ek het al my pype weggegee toe ek ophou rook. Behalwe my skoonpa se ou Kaiser. Ek het 'n nuwer een gehad, wat baie lekker gerook het. Nou rook ek maar met die ou een

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Meteor on July 23, 2018, 05:36:15 pm
Jiss Groenie maar jyt 'n rowwe pyp jong. Hoeveel jare het hy nog in hom?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Meteor on July 23, 2018, 05:40:04 pm
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
Daai is nou wat jy kry as jy n stasiewa met n pyp kruis.
Het vir n oomblik gedink jy verwys na die fiets, hy word mos nie verniet n "martel pyp" genoem ni.
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: eberhard on July 23, 2018, 09:17:53 pm
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?

Ek sal nie weet nie. Ek soek nie kak met iemand wat SO 'n pyp kan rook nie. En 'n fiets kan stoot terselfde tyd nie. Respek!
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: benreaper on July 23, 2018, 09:20:33 pm
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?

Ek sal nie weet nie. Ek soek nie kak met iemand wat SO 'n pyp kan rook nie. En 'n fiets kan stoot terselfde tyd nie. Respek!
Lol! Ja-nee daai pyp double dalk as n knopkiere om jou oor die kop te klits as jy sy moer koer.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: eberhard on July 23, 2018, 09:36:30 pm
 :imaposer:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Groenie on July 24, 2018, 10:41:02 am
Jiss Groenie maar jyt 'n rowwe pyp jong. Hoeveel jare het hy nog in hom?

Dit was blykbaar Skoonpa se Pa se pyp. Hy is seker 30 jaar plus. Hy rook bleddie lekker. Moet net oppas dat hy nie val nie en hy sal nog jare hou.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Meteor on July 25, 2018, 10:35:44 am
Groenie ek het nou die Keyser weer aangesteek en is nou baie spyt. Hy rook nog lekkerder as wat hy ooit tevore gerook het. Dit laat my nou bietjie snaaks voel oor hoe fancy my ander pype is. Om mee te begin dink ek die Keyser het sommer blerrie mooi hout op, die sort wat jy voor stewig sal betaal in vandag se wereld en dan met die jare het die ou so mooi ingesettle dat hy nou soos 'n meester pyp rook. Die enogste ding wat my nog pla is die hoeveelheid twak wat ek weggooi as hy deurgerook is. Die goed is ook duur deesdae en dit pla my nogal. Ek dink al om n klip daar onder te sit soos in die toilet se bak.
Inelkgeval ek geniet hom nou weer van voor af en dit is sommer 'n great pyp, geniet joune.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Kobus on July 25, 2018, 11:24:01 am
Waar kan mens goeie kwaliteit tabak kry?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on July 25, 2018, 01:18:47 pm
My eerste pyp was n reguit steel Keyser dink hy het R89 gekos in 1985.
Vind toe uit die reguit steel is nie my ding nadat ek my eerste van vele krom steel Byfords gekoop het. Het net gehou van hoe die kromsteel in my sak pas en in die holte van my hand.Voorts spoeg n krom steel nie so gou in jou mond as jy vergeet het om skoon te maak.

Na vele los pakkies twak van die gegeurde tipe gee n oom wat al van voor geboorte rook my eendag n stop van sy mengsel. Nouja een stop se rook later het ek oorgeskakel na Rum&Maple en Boxer toe. Boxer vir die skop en die Rum&Maple sodat niemand  kla en almal wil weet wat ruik so lekker selfs die wat alewig kla oor tweedehandse rook het diep trekke gevat sodra ek opgesteek het!! :lol8: :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Edgar on July 25, 2018, 01:38:50 pm
Ek begin sommer weer rook. Rum en maple bly maar 'n heerlike geur :whip2:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on July 25, 2018, 01:40:32 pm
Ek begin sommer weer rook. Rum en maple bly maar 'n heerlike geur :whip2:
As rook ons niks skade gedoen het het ons nog almal gerook, ek verseker. :deal: :drif:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Knucklhead on July 25, 2018, 02:18:28 pm
my late old mans stuff...

still have a puff every now and then  :'(
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: blackbird on August 16, 2018, 12:44:47 pm
Glad nie n roker nie maar ou Janna, n pel van my geniet sy pyp om weg te kom van cherrie sigare! Nou die aand sien ek hy het vir hom so oulike leer megaftirkie gekoop waarin die pyp ewe regop staan en voor hy ry tel hy hom op, druk hom plat en sit hom saam met die pyp innie sakkie. Nogal oulik. Ek stuur vir Rusty van cullinun n foto, hy werk mos met leer, vir n iedee en hy antwoord; nooit gedink jy sal pyp vat nie :imaposer:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on August 16, 2018, 02:09:52 pm
 cherrie sigare!

Lank terug op n trip Swakopmund toe koop iemand n pakkie van vyf cherry sigaartjies. Kan onthou dit was hond duur vir daai tyd.
Dęmmit daai goed het lekker gerook.!!! Swakopmund gekoop toe koop ons weer. Was net gehou vir spesiaal langs die vuur saans.
Ek het tuis nog een keer gekoop daarvan toe kom ek agter my budget klop nie met die lekkerte :(
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: blackbird on August 16, 2018, 03:12:28 pm
Ek verkoop hulle by die garage by die honderde! Love die reuk
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Snafu on August 16, 2018, 03:56:28 pm
SNAFU

komin

Jy gaan my laat huil!!!!!!!!!!!!

Ek het laasjaar Januarie opgehou rook! As iemand dink dit is makliker om op te hou rook as jy pyp rook, maar jy n baie groot fout
Ek mis die smaak, die reuk, die proses. Om pyp skoon te maak vir n nuwe tabak mengsel wat jy wil probeer... aaaarg *&&^&^%*^%$%^ man. DInk ek moet net weer my pyp opstart!

Ek het net Savinelli pype gehad, maar was in die proses om my eerste Ebenhart's te koop. Nou sal ek nooit weet hoe hy rook nie :)
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Snafu on August 16, 2018, 04:02:15 pm
Waar kan mens goeie kwaliteit tabak kry?

Naaste aan jou is die tabaconist in N1 stad. Hulle hou Wesley's se tabak aan en jy kan dit koop in 50g sakkies. Hulle het baie geure, so probeer n paar. Ek het gehou van hulle Cherry Lite
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 15, 2020, 01:44:37 pm
Om op te hou rook het ek begin pyp rook want ek dog die ding gaan makliker wees om neer te sit maar ek is nou bietjie te diep in die ding en het intussen al 'n paar pype aangekoop. My versameling lyk tans so.

Die outjie het dit begin. My pa het die Keyser gekoop by CampRoadhouse teen omtrent R70 sover ek kan onthou. Hy het hom nooit rerig gebruik en toe ek hom beetkry toe rook ek die arme ding amper binne sy dinges. Hy is vat nou n ruskans.
(https://i.imgur.com/a1Gx3u8.jpg)

Ek rook net Keysers en my No 8 is my gunstelling. Tyd vir 'n nuwe een.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: bud500 on December 15, 2020, 02:31:47 pm
Ek het juis net gisteraand vir my krismis geshop daar by Ebenhardt.(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20201215/e1614ccbb81a91374e45f2e550e93864.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 15, 2020, 02:42:55 pm
Ek het juis net gisteraand vir my krismis geshop daar by Ebenhardt.

Het self nou vir my nuwe no 8 bestel.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Oshkosh on December 15, 2020, 03:05:48 pm
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 15, 2020, 03:22:09 pm
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:

Very fancy  :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on December 15, 2020, 06:04:35 pm
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:
Damn that is a piece of art!!! :thumleft: :thumleft: :drif: :drif: :drif:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Bikerboer1973 on December 15, 2020, 10:28:10 pm
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 15, 2020, 11:06:51 pm
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.

Wanneer was dit ?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Bikerboer1973 on December 16, 2020, 01:44:11 pm
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.

Wanneer was dit ?

Gérrard ek moet bieg dit was 'n hele klompie jare gelede gewees, ek het geen idee wat pype se pryse deesdae is nie.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vintage_Mania on December 16, 2020, 02:16:37 pm
Ek raak nie meer eintlik aan die rook goete nie, maar gister praat @Gérrard met my oor die Keyser pype en toe lees ek nou die draad ook raak en nou sit ek met die mieliestrok pype hier voor my. Ek hou baie van die eenvoudige en goedkoop pype wat @Heimer (Baie dankie...Jan) vir my ge-organise het. Hulle rook baie maklik en baie koel en het 'n unieke smaak.

Baie interessante storie agter die pype - deesdae moet die fabrikaat sy eie "heirloom" variant mielies plant want die moderne geneties gemodifiseerde mielies se stronke is dunner en ook sagter as die oorspronklike variant wat in 1869 gebruik was toe die maatskapy begin is. So die boere in die missouri omgewing skenk die ongebruikte land op hul plase vir die maakers van die pyope om te gebruik vir die plant van hul "old tech" mielies.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vis Arend on December 16, 2020, 02:45:18 pm
Ek het nou niks fancy nie, mar dit hou my besig.   :biggrin:

1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

2de een voor die Ebenhardt.is een wat ek al donkie jare het, weet nie eens watse maak nie.  Ek dink ek het daai ding al van 1983 af.   :patch:

3de foto van al my pype saam, dis drie Xhosa pype.  Jy moet hare op jou borskas he om hulle te rook.   :eek7:

En dan my "rookstasie" wat my vrou vir my uit leer gemaak het.  Hy is vir my meer werd as al die pype saam.   :biggrin:

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vintage_Mania on December 16, 2020, 02:49:12 pm
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vis Arend on December 16, 2020, 03:13:39 pm
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:

@Gérrard?

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on December 16, 2020, 04:09:38 pm
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:

Die S is savinelli

Ebenhart graveer sy naam op die kant van die pyp
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on December 16, 2020, 04:16:09 pm
Ek het juis net gisteraand vir my krismis geshop daar by Ebenhardt.(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20201215/e1614ccbb81a91374e45f2e550e93864.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk

Mooi pyp  :thumleft:
Geniet hom
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 16, 2020, 05:19:35 pm
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:

@Gérrard?

Sy pype is in voorkoms copy van Savinelli. Nie van sy steel gehou nie toe koop ek Savinelli.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Mev Vis Arend on December 16, 2020, 07:20:38 pm
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:

@Gérrard?

Sy pype is in voorkoms copy van Savinelli. Nie van sy steel gehou nie toe koop ek Savinelli.

Nee man, jy confuse my.  Jy praat nou kompleet soos 'n advokaat!  Watse pyp het hy nou eintlik?  Ek praat nie van die antique en die Xhoza pype nie.   :o

Ok, dit is 'n Ebenhart.  Die ou skryf maar sy naam klein op die pyp.  Mens het 'n goeie vergrootglas nodig om dit te sien.   :lol8: :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on December 16, 2020, 08:02:39 pm

Ek het nie van die Ebenhart steel gehou nie toe koop ek die Savanelli. Hy pas mooi want die Ebenhart is n copy van m Savanelli
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Mev Vis Arend on December 16, 2020, 08:15:27 pm
[quote autho

Ek het nie van die Ebenhart steel gehou nie toe koop ek die Savanelli. Hy pas mooi want die Ebenhart is n copy van m Savanelli
[/quote]

Ok, nou het ek dit.  Fęnks.   :ricky:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Bikerboer1973 on January 08, 2021, 06:38:42 pm
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.

Wanneer was dit ?

Gérrard ek moet bieg dit was 'n hele klompie jare gelede gewees, ek het geen idee wat pype se pryse deesdae is nie.

@Gérrard ten helaas hier is my Peterson saam met 'n Timbavati Dagga Bul balsak twak sak, het wel onthou dat die Keiser was R150 duurder gewees en het dit net nie gehad nie.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: desertfox on January 08, 2021, 07:45:06 pm
[
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Kaboef on January 08, 2021, 09:17:05 pm
Waar in die kaap se noordelike voorstede koop mens Peterson of Keiser pype?

Ek het n R500 pyp maar ek soek n ordentlike pyp

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on January 09, 2021, 10:32:56 am
Waar in die kaap se noordelike voorstede koop mens Peterson of Keiser pype?

Ek het n R500 pyp maar ek soek n ordentlike pyp

Jy sal moet curiosity hut toe gaan in Somerset mall

Of Mijnheer in Stellenbosh as hulle nog bestaan

Anders bestel by wesleys online
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on January 09, 2021, 10:34:10 am
Waar in die kaap se noordelike voorstede koop mens Peterson of Keiser pype?

Ek het n R500 pyp maar ek soek n ordentlike pyp
Byford kromsteel.......................jy hoef nie verder te soek. :deal: :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 10, 2021, 04:35:46 pm
Waar in die kaap se noordelike voorstede koop mens Peterson of Keiser pype?

Ek het n R500 pyp maar ek soek n ordentlike pyp

Jy sal moet curiosity hut toe gaan in Somerset mall

Of Mijnheer in Stellenbosh as hulle nog bestaan

Anders bestel by wesleys online

Wesleys sal jou n nuwe hol ruk. Ek kry my Keysers by Gusmans op Humansdorp vir so R750.00
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Kaboef on January 11, 2021, 09:07:58 am
Thanks Jup.

Ek sal bietjie rondshop

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 26, 2021, 07:30:06 pm
Thanks Jup.

Ek sal bietjie rondshop

Hulle sukkel om vooraad te kry. Ek wag al paar weke. As jy wil, sę watter no jy soek en ek bestel vir jou. Gooi hom dan in postnet.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Kaboef on January 26, 2021, 10:18:31 pm
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 27, 2021, 10:59:19 am
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:

 :thumleft: En jy het reg gekoop. No 8 is my lekkerste Keyser. Laat weet in die toekoms as jy weer soek. Kan paar honderd rand spaar as jy bereid is om bietjie te wag
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on January 27, 2021, 01:11:29 pm
Sub
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: bud500 on January 27, 2021, 01:15:55 pm
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:

Jy moet fokus!
WYS JOU PYP
 :deal:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Kaboef on January 27, 2021, 01:38:30 pm
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:

Jy moet fokus!
WYS JOU PYP
 :deal:

Net my vrou sien my pyp.

 :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on January 27, 2021, 01:39:31 pm
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:

Jy moet fokus!
WYS JOU PYP
 :deal:

Net my vrou sien my pyp.steel

 :biggrin:
fixed!! ;) :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 27, 2021, 01:41:27 pm
Dankie maat.

Ek het reggekom met n Keyser.
Fantastiese pyp.

 :thumleft:

Jy moet fokus!
WYS JOU PYP
 :deal:

Net my vrou sien my pyp.steel

 :biggrin:
fixed!! ;) :lol8:

Hy's verward... dink ons praat van sy suigstokkie.  :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on January 27, 2021, 03:07:10 pm
I've got a couple.
The 1st 2 are my favourites.
The left hand one is a Petersens Kildare and my all time best pipe on the right...
Capitol Bruyere by Savinelli
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on January 27, 2021, 03:11:07 pm
My Dad's 2 Dr Plumb pipes, lightweight and small.
I suppose they had to be because his pipe would hang from his mouth all day, lit or not.

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on January 27, 2021, 05:03:28 pm
a couple more...
The K&P Petersen Briar, the oldie
and a Medico a surprisingly nice pipe  :thumleft:
 
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: frankmac on January 27, 2021, 05:23:37 pm

The K&P Petersen Briar, the oldie

I had one of those and a Keyser bent. Almost makes me want to start smoking again after 30 years.

Pipe tobacco and Texan Plains dried out quickly in Owamboland so I kept spare packets in the freezer or fridge. A slice of potato or apple in the pipe tobacco to keep it moist.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on January 27, 2021, 05:33:54 pm

The K&P Petersen Briar, the oldie

I had one of those and a Keyser bent. Almost makes me want to start smoking again after 30 years.

Pipe tobacco and Texan Plains dried out quickly in Owamboland so I kept spare packets in the freezer or fridge. A slice of potato or apple in the pipe tobacco to keep it moist.

Used to keep apple peels in this container  :thumleft:

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 27, 2021, 07:08:46 pm
a couple more...
The K&P Petersen Briar, the oldie
and a Medico a surprisingly nice pipe  :thumleft:

Medico, the very first pipe I bought myself at the corner shop, after steeling from my father's pipe's for years. I was 14 years old and it cost me R4.00. My weekly allowance was R5.00.  :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 27, 2021, 07:18:00 pm
Some of my collection. Top lot is my old smoked out pipes and bottom the current ones. Waiting for a new no 8 & 6. I have a preference for Keysers  :lol8: One lost Savenelli.

There's been many more over the years that just got lost... Medico, DR Plum, Byford (quite a few), Ebenhardt, Peterson's etc, and some funny one's I can't remember the names.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on January 28, 2021, 03:12:30 pm
Die een aan die onderkant met die kurkprop in dankie!! ;)
Ek voel hom in my handpalm!! :thumleft: :drif:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on January 28, 2021, 03:13:32 pm
Die een aan die onderkant met die kurkprop in dankie!! ;)
Ek voel hom in my handpalm!! :thumleft: :drif:

Yip die no 8.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 03, 2021, 04:52:54 pm
My nuwe aankope... no 6 en no 8  :biggrin: @ChrisL - DUSTRIDERS  as jy nou gedink het die no 8 pas mooi in 'n man se hand, moet jy die no 6 voel.

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on February 03, 2021, 08:52:35 pm
Very nice Gerrard  :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 03, 2021, 09:42:17 pm
Very nice Gerrard  :thumleft:

Now I just need to find a nice Peterson at a reasonable price. Have one more spot left on my pipe rack.  :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: bud500 on February 04, 2021, 08:29:30 am

Now I just need to find a nice Peterson at a reasonable price. Have one more spot left on my pipe rack.  :biggrin:

Please gooi pic of said pipe rack.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DanMan on February 04, 2021, 08:56:37 am
Een van my pype en twak sak.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 09:25:47 am

Now I just need to find a nice Peterson at a reasonable price. Have one more spot left on my pipe rack.  :biggrin:

Please gooi pic of said pipe rack.

Sal later. Dis maar net een van daai ronde pedastal tipe met die gate. Vat 6 pype. Het mooi stuk houit waarvan ek een van daai 'lang' rakke wil maak soos hierbo.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 09:33:50 am
Het die prentjie gekry. En dan is daar nog al my ou pype in 'n icecream box. Wil rakkie maak wat ek al my pype op kan sit.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 09:37:19 am
Very nice Gerrard  :thumleft:

Now I just need to find a nice Peterson at a reasonable price. Have one more spot left on my pipe rack.  :biggrin:

And of course a Byford to make Chris happy  :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on February 04, 2021, 09:45:49 am
Very nice Gerrard  :thumleft:

Now I just need to find a nice Peterson at a reasonable price. Have one more spot left on my pipe rack.  :biggrin:

And of course a Byford to make Chris happy  :biggrin:
[/quote
 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Ek lees van al die soorte pype en ek is verstom, want na al my jare se pyp rook had ek net twee soorte. My eerste(n dom koop)n lang steel Kaiser. Was net te groot en swaar.
En toe koop ek op aanbeveeling van n vriend my eerste kromsteel Byford. En toe vind ek soortvan "my pyp". Het nooit weer iets ander probeer het net elke keer met dieselfde Byford vervang. Een was nogal "ingevoer" n Vriend op n Hentiesbaai visvang trip koop n bargain Byford in n negosiewinkel in Swakopmund. Was seker ou stock, maar hy was splinternuut en nog in sy box. :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 09:59:37 am
'n Ou kry maar 'n pyp wat in jou hand pas. Vir my was dit keysers. Altyd voorkeur gehad vir die no 1 Keyser en nou is dit die no 8 na ek een by Jurie gekry het.

Toe ek 'n laaitie was het ek op 'n keer 'n reguit steel Byford gekoop maar kon nooit vat aan hom kry nie.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 10:12:20 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: bud500 on February 04, 2021, 10:23:12 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 10:31:22 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: bud500 on February 04, 2021, 10:33:57 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:

Die verwysing na "velolie" het my aanvanklik laat wonder, maar ek het darem opgevang.
Al hare wat ek kan gebruik is baard.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on February 04, 2021, 10:34:58 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
Wonder wat sal daai homemade paste wat Woody maak aan pyp hout doen? Hyt my al gewys wat dit aan plain Sabie "geelhout" doen!! ;)
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 10:36:53 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:

Die verwysing na "velolie" het my aanvanklik laat wonder, maar ek het darem opgevang.
Al hare wat ek kan gebruik is baard.

Deur hom net te hanteer werk net so goed oor tyd. Jy vat tog gedurig aan jou vel en jou hande polish hom.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 10:39:18 am
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
Wonder wat sal daai homemade paste wat Woody maak aan pyp hout doen? Hyt my al gewys wat dit aan plain Sabie "geelhout" doen!! ;)

Dit sal mooi werk dink ek. Natturlike middel en reukloos. Ek moet nog vir my kry en sal dit toets op een van my ouer pype. My manier gee die pyp so mooi dowwe glans dat jy die hout sien.

Vat net die romantiek weg van velolie gebruik soos jy sit en rook  :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on February 04, 2021, 10:43:28 am
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 10:44:47 am
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.

 :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on February 04, 2021, 11:00:32 am
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.
Volgende is seker vryf dit teen jou linkelbal na hy leeg gemaak is!!!? ;) :peepwall: :lol8:
Ekt myne ma gevryf met my vetterige handjies!!! ;) ;D :lol8:
Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:
So lekker Dinglers Cherry twakkie om die longetjies mee in te wei!!! ;) :drif: :drif:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 12:06:22 pm

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vintage_Mania on February 04, 2021, 12:13:55 pm
Jy skrop nogal mooi skoon, nč?  :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 12:18:26 pm
Jy skrop nogal mooi skoon, nč?  :lol8:

 :imaposer: Daai is ook no 6. Nogal 'n groot bowl. Ek verbeel my die een wat jy destyds gekry het was kleiner. Soos die no 2 maar apple. Die een is meer soos reguit steel no 8
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vintage_Mania on February 04, 2021, 12:30:36 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on February 04, 2021, 12:33:43 pm

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:

Ek met my vetkop. Ek praat van die pyp julle donners.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 12:35:19 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 12:36:29 pm

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:

Ek met my vetkop. Ek praat van die pyp julle donners.

Daar's altyd daai een pyp wat 'n ou moer toe rook.  :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vintage_Mania on February 04, 2021, 12:37:48 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 12:42:09 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?

Post 'n prentjie.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on February 04, 2021, 12:52:16 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?

Dis al lank. Ons  temp is bo 40 amper  elke dag  so ek skeer die dop op nommer een. Ek is amper reg vir die volgende knip.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 05:03:20 pm
My pyphoekie in my workshop
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 05:05:29 pm
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?

Post 'n prentjie.

Daai pype wat ons saam gekoop het was no 2's. Jy wou nie no 1 hę nie, kop was te groot. Ek het die pyp met reguituit kante gehou en een wat jy gevat het se kante was gerond, soos die no 6. Dis hoe ek onthou.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on February 04, 2021, 05:10:09 pm
My pyphoekie in my workshop

Kykie twaksop spatsels teen die muur!!! ;) :lol8:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 04, 2021, 05:16:00 pm
From Pipedia

The Billiard

by Bill Burney'

February 2010

Some years back, I decided to do some research into the names of different pipe shapes, just to get a better understanding. This eventually led to my doing the ASP Pipe Shapes Chart. I don't consider myself an authority on the subject, but I have studied a bit.

For the new ASP website, I thought I might discuss some of the shapes in more detail. Arbitrarily, I decided to start with my favorite shape - the Billiard.

The most classical of the classic shapes, nearly every pipe maker makes a Billiard. The bowl is nearly cylindrical with a rounded bottom, or heel. The bore, or tobacco chamber, is also cylindrical. The shank is round and approximately the same length as the height of the bowl and the stem is usually tapered. The bowl tilts away from the shank by a couple of degrees.

One feature I look for in a Billiard is a flat rim. Think about it: if the bore or tobacco chamber is cylindrical and the outside of the bowl is cylindrical, the rim should be equal to the thickness of the bowl sides all the way down. I expect a small "belly" to the bowl, giving you a little extra wall thickness where you need it. Some makers taper the top of the bowl to meet the bore or round off the lip of the bowl. While there is nothing wrong with this, it doesn't really meet the classical specs. As long as it doesn't make the bowl look too much like an Apple or an Egg, I would still consider it a Billiard, at least in inspiration.

Many other shapes are based on the classic Billiard. For example, make the bowl a bit rounder and you have an Apple. Make the shank longer and the stem shorter and you have a Liverpool. Make the bowl taller and it's a Stack, shorter and it's a Pot. Make the bottom of the bowl flat and you have a Poker.

The Billiard
There are also variations that are like subcategories. If you put a saddle stem on a billiard, you have a Saddle Billiard. You can also have an oval shank or a diamond shank or a thin "pencil" shank. The bowl and/or shank can have flat panels resulting in a Panel Billiard. A box-shaped bowl with a square shank is a "Four-Square" Billiard.

Billiards are made straight, 1/8 bent, 1/4 bent, 1/2 bent, 3/4 bent and full bent. There may be a way to accurately measure which is which, but I haven't seen much precision applied to this feature. Particularly between 3/4 bend and full bent, the naming seems very approximate in practice. The full bent, a good choice if you're a clencher, is sometimes called a Hungarian or an Oom Paul.

So, where did the name "Billiard" come from? I haven't been able to find a definitive answer. The best explanation I have heard so far was that at the time the shape was named, the game was very popular, so whoever came up with the name for the pipe shape named it after the popular game of the day. Maybe. Good thing the popular game wasn't craps.

There is another group of shapes derived from the Billiard: the Long Shanks. This group includes the Canadian, the Liverpool, the Lumberman and the Lovat. I'll cover them in the next article. (see Canadian).

Title: Re: Wys jou pyp
Post by: frankmac on February 11, 2021, 03:40:21 pm
Bestel vir jou 'n Bouchnak van Tunisia af.

https://www.africanews.com/2021/02/10/dying-breed-tunisian-crafts-smoking-pipes-from-briar-wood/
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Tony the Boney on February 12, 2021, 11:50:46 am
Bestel vir jou 'n Bouchnak van Tunisia af.

https://www.africanews.com/2021/02/10/dying-breed-tunisian-crafts-smoking-pipes-from-briar-wood/

very interesting Frank
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 12, 2021, 12:14:46 pm
Bestel vir jou 'n Bouchnak van Tunisia af.

https://www.africanews.com/2021/02/10/dying-breed-tunisian-crafts-smoking-pipes-from-briar-wood/

very interesting Frank

I'm just a smoker, but if I was a collector it would be on my list.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: roxenz on February 12, 2021, 02:30:30 pm
Two Keysers, one Peterson and one Savinelli. And one I traded off an old Nama goatherd near Pella.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 12, 2021, 03:38:29 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Vis Arend on February 12, 2021, 04:05:05 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 12, 2021, 04:38:38 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:

Dis juis my gedagte hoekom ek vra. Ek soek een asb, so mooi maroon/bruin.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Heimer on February 12, 2021, 07:15:43 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Vat net ʼn leerbandjie en sit ʼn press stud aan die punte. Maak nat en vorm hom soos ʼn traandruppel.
Pyp se kop staan in die groot deel van die gat
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: roxenz on February 13, 2021, 08:50:07 am
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:

Dis juis my gedagte hoekom ek vra. Ek soek een asb, so mooi maroon/bruin.

My vrou het dit lank gelede vir my gekoop. Weet nie waar nie. :P
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 13, 2021, 11:18:53 am
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:

Dis juis my gedagte hoekom ek vra. Ek soek een asb, so mooi maroon/bruin.

My vrou het dit lank gelede vir my gekoop. Weet nie waar nie. :P

So hoe rook daai no 8 Keyser vir jou ?
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Odd Dog on February 13, 2021, 02:33:25 pm
If I could smoke this is the only way I would go.   :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: frankmac on February 13, 2021, 02:55:29 pm
If I could smoke this is the only way I would go.   :biggrin:

That'll keep you busy for a while.
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: roxenz on February 13, 2021, 03:47:11 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:

Dis juis my gedagte hoekom ek vra. Ek soek een asb, so mooi maroon/bruin.

My vrou het dit lank gelede vir my gekoop. Weet nie waar nie. :P

So hoe rook daai no 8 Keyser vir jou ?
Heerlik! My gunsteling.  :biggrin:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 13, 2021, 04:26:12 pm
Ek laaik die poefsakkie wat julle pype in staan. Is dit ieta toevallig of gemaak daarvoor ?

Wil ook graag weet, ek het 'n vrou wat sulke goed kan maak.  (Dink ek).   :patch:   :biggrin:

Dis juis my gedagte hoekom ek vra. Ek soek een asb, so mooi maroon/bruin.

My vrou het dit lank gelede vir my gekoop. Weet nie waar nie. :P

So hoe rook daai no 8 Keyser vir jou ?
Heerlik! My gunsteling.  :biggrin:

 :thumleft:  Self
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 16, 2021, 05:45:27 pm
New to my collection. Thanks Mitch  :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: DUSTRIDERS on February 17, 2021, 09:21:19 am
New to my collection.

Daai kromsteel heel links bo sal gaaf loop. :drif: :thumleft:
Title: Re: Wys jou pyp
Post by: Gerrard on February 17, 2021, 03:56:33 pm
New to my collection.

Daai kromsteel heel links bo sal gaaf loop. :drif: :thumleft:

Daai laaaang steel ? Eintlik wou ek die sakkie hę, pype kom as bonus. Wat my meer tickle is die 'apple' middel bo. Sal net vir hom langer steel aansit. Ek het spaar stele.