Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: weskus on July 30, 2018, 12:30:22 pm
-
Môre manne, ek wil sommer net 'n vriendelike waarskuwing daar buite los vir jul. Ek het die 20ste Julie 'n fiets gekoop en betaal nadat ek dit by 'n privaat ou gekoop het in Pretoria. Jeff van Trax KTM (waar ek al 'n fiets vantevore gekoop het) het vir my 'n groot guns gedoen en die fiets deurgegaan/getoets ry en die fiets op 'n pallet vir my verpak sonder om my eers daarvoor te faktureer. As ek ooit eendag 'n 790Adv kan koop sal hulle my tak van voorkeur wees, thanks Jeff. Daarna het ek 'n vervoer kontrakteur/fiets koerier(wat ook al vantevore vir my 'n fiets Vredendal toe gebring het 'n dag laat) gebel om die fiets vir my af Kaap toe te bring. Die fiets sou eers Sat oggend opgetel word. Toe raak dit Maandag. Dinsdag middag het ek hom gebel en gesê ek vertrek na Nam toe 4h00 Donderdag oggend of hy dit sal maak na Woensdag vir Kaap?? Vanaf Donderdag tel hy nie sy foon op nie, laat weet my vrou sy bakkie het gebreek op Bloem en hy sal ander plan maak. Vrydag sê hy hy het sy bakkie bo-op 'n trok gelaai met my fiets bo-op EN ONS MOET BLY WEES HY HET NIE DIE FIETS LANGS DIE PAD GELOS NIE. Jis manne, die ou het my die donner in gehad. 'n Pel gaan haal toe Sat die fiets vir my in 'n Transport yard in Milnerton waar die fiets heelnag buite/kak vuil gestaan het. As jul iemand wil gebruik, bly weg van hierdie ou. Sy besigheid stink na k@k.. Groete, Dewald 083 653 5989
-
Waar is die ou se besigheid geleë?
-
Watse bike het jy gekoop? ;)
-
Watse bike het jy gekoop? ;)
n vuil bike wat na kak stink :biggrin: :peepwall:

:spitcoffee: :spitcoffee:
-
Watse bike het jy gekoop? ;)
n vuil bike wat na kak stink :biggrin: :peepwall:
:spitcoffee: :imaposer: :laughing4:
-
Noted :thumleft: Bly jy het reg gekom, ek sou self 'n moer of twee gestrip het :o
-
Het die man se bakkie regtig gebreek in Bloem, of wou hy nie nog `n 1000km Kaap toe ry met n bike wat na kak stink nie?
-
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
-
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=227076.0;topicseen
-
Goed om te weet
Jeff is ‘n goeie ou. Eks nou die grootste nuwe bike koper nie maar ek sal hom ondersteun waar ek kan 
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ai dit is nie lekker maat.
Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak.
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.
-
Ai dit is nie lekker maat.
Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard nog voor jy hom eers besit.
Dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak.
In die vervolg reel jou datums vroeer en wees reg vir daai ou wat se enigste bakkie breek en die trailer en/of bike word nie toegelaat agter of op die insleepvoertuig.
F@k my, daai woord lank laas gehoor!
-
Ai dit is nie lekker maat.
Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak.
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.
Meteor ek stem saam met wat jy se maar die woord is proaktief as die Poef jou tref en speel oop kaarte met jou kliente en hou hulle ten alle tye op datum met wat gebeur en dinge sal baie beter gaan :thumleft: :thumleft: :thumleft:
-
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy sê so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..
-
Ai dit is nie lekker maat.
Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak.
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.
Kak kom mos nooit alleen nie, altyd in swerms.
Maar plaas jy hier gevra het daardie tyd - iemand sou jou gehelp het. Guaranteed.
-
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy sê so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..
Dis maar al wat ek ook wou doen Dewald! Net die manne waarsku teen 'n man wat 'n mens vir n ride vat om jou besigheid te wen! En toe kom al wat 'n donner is op lyn en vertel my hoe uit lyn uit ek is! Om te kla oor kak diens! Hardloop toe vinnig na die man toe en die volgende oomblik toe land die prokureersbrief op my lessenaar! En toe ek besluit om hulle aan te vat toe word ek met geweld gedreig!
Ten minste weet ek nou wat ek weet!
-
Ek is al so gatvol vir k.k diens dat ek deesdae alles self doen. Ek is nou n expert op amper alles :imaposer:
-
Een van die belangrikste funksies van die forum is sekerlik om mekaar ingelig te hou oor diens vlakke, ens.
Dankie Dewald.
-
Dankie Dewald
As sy maters hom wil verdedig vir swak diens, dan se dit tog sekerlik iets oor hulle ook.....?
-
Dankie vir die waarskuwing. Daar's eintlik net een ou en dis Greyling du Preez vir bike transport nasionaal.
-
Dankie Dewald, dit is goed om ingelig te word oor swak diens, te veel mense kom weg met baie swak diens, en wil dan op hul perdtjie klim as dit bekend word.
-
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy sê so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..
Dis maar al wat ek ook wou doen Dewald! Net die manne waarsku teen 'n man wat 'n mens vir n ride vat om jou besigheid te wen! En toe kom al wat 'n donner is op lyn en vertel my hoe uit lyn uit ek is! Om te kla oor kak diens! Hardloop toe vinnig na die man toe en die volgende oomblik toe land die prokureersbrief op my lessenaar! En toe ek besluit om hulle aan te vat toe word ek met geweld gedreig!
Ten minste weet ek nou wat ek weet!
Moet die Vendor nie maar van die forum af verban word nie, onthou daai thread van jou @Ouman . Daar is net te veel mense daar buit wat skelm is en een van die redes hoekom ek 'n WD is juis omdat ons tog "uitkyk" vir mekaar.
-
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!
Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!
Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!! Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!

Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!! mAAR N BRAK SOOS EK KRY N FORTNIGHT Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!
Fixed :biggrin:
-
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!
Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!
Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!! Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!
Ek sien jy is ook in die uitroepteken industrie.

Ja nee dis 'n jammerte, lyk my hulle wil hulle se skelm maatjies beskerm want hulle is self dan so skelm en oneerlik. Gaan my verstand te bowe hoe mense baie vinnig kan moan en bitch oor iets as dit hulle pas maar as die waarheid uit kom of iets waar van hulle nie hou nie in plaas van die waarheid uitvind tot die aanval oorgaan, dis fokken pateties.
Maar nou ja daai Vendor sal wel sy dag kry soos jy sê en sy vrinne ook.
-
jy dink jy kry kak as jy n besigheid sleg se. jy moet sien wat gebeur as jy n huis vir n hond soek.
-
Hom hol Kaboef!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
-
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!
Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!
Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!! Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!
Ek sien jy is ook in die uitroepteken industrie.
:spitcoffee:
-
jy dink jy kry kak as jy n besigheid sleg se. jy moet sien wat gebeur as jy n huis vir n hond soek.
Ja @Poffmuis mense se preoriteite is heel gefok! Ek sê altyd ek het geen hoop vir die mensdom nie maar het tog hoop vir mense.
-
Ek het jou mos gesê laai die bike by my adres af... In die toekoms, bel my as jy vasdraai en op 'n trip is.
-
Sorry Dewald, partykeer hap ons n man wanneer hy op die grond le, terwyl die proses seker n groot kopseer en frustrasie is vir jou,
Vertel bietjie meer van die bike wat jy gekoop het, jy is darem seker opgewonde ten spyte van die drol wat die koerier werk gedoen het?

Hey
Ek het fokaal gedoen nie

Ek weet ja.
Jan Bac maak kak.
-
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus. Ongelukkig weet ek nie hoekom nie, maar nouja.
Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.
-
Klomp bliksems op hierdie forum.
Fixed. 🤣🤣🤣
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus. Ongelukkig weet ek nie hoekom nie, maar nouja.
Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.
Te laat! Jy gaan lekker tjank as jy jou Uitroeptekenverbruikrekening kry die einde van die maand! :biggrin:
-
Net bygesê, hierdie nonsens is 100% jou eie skuld.

Ek het twee maande terug 'n bike in die Kaap gekoop. Toe vlieg ek af en ry hom 1350km huistoe. Jy kon mos 'n vakansie in die deal ingewerk het.
Die courier sou goedkoper gewees het. En ek sou nie my agter band moertoe gery het nie. Maar die trip was awesome.
Ook bygesê, toe ek daai Vrydag oggend by OR Thambo opdaag, en hulle se, "Jammer meneer, jy's by die verkeerde lughawe.", het ek amper besluit kak met dit, stuur my bike.
Maar ek het my pakslae soos 'n man gevat, my kaart oorgehandig dat hulle nog R1500 vat vir 'n kaartjie, en my bike gaan haal.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus weet ek nie hoekom nie, maar nouja.
Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.
:biggrin: :biggrin:
-
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus. Ongelukkig weet ek nie hoekom nie, maar nouja.
Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.
Te laat! Jy gaan lekker tjank as jy jou Uitroeptekenverbruikrekening kry die einde van die maand! :biggrin:
Dan kan dit net wees omdat jy alles opgebruik het :laughing4:
-
Net bygesê, hierdie nonsens is 100% jou eie skuld. 
Ek het twee maande terug 'n bike in die Kaap gekoop. Toe vlieg ek af en ry hom 1350km huistoe. Jy kon mos 'n vakansie in die deal ingewerk het.
Die courier sou goedkoper gewees het. En ek sou nie my agter band moertoe gery het nie. Maar die trip was awesome.
Ook bygesê, toe ek daai Vrydag oggend by OR Thambo opdaag, en hulle se, "Jammer meneer, jy's by die verkeerde lughawe.", het ek amper besluit kak met dit, stuur my bike.
Maar ek het my pakslae soos 'n man gevat, my kaart oorgehandig dat hulle nog R1500 vat vir 'n kaartjie, en my bike gaan haal.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
:laughing4: :laughing4: ek hoor jou Clint, aard van my werk maak dit nie so maklik nie maar dis defnitief 'n opsie volgende keer.

Ek werk vir myself, so al is my baas 'n groot twatwaffle, is hy redelik as dit kom by 'n dag of twee verlof. 
Edit: Ek het nie twatwaffle getik nie. Die automatiese sensorskap op die forum is nogal skerp. Wonder gebeur as ek erger woorde gebruik? 

Jy kry 'n gratis vakansie!
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..

Maaaasehare Weskus
My donderman
Daai ding lykie asof hy na kak stink nie man. Blerry mooi scooter daaic :peepwall:
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Holy moly!!! Morsige stuk masjinerie daai !!! :thumleft:
-
F@#k Me Side Ways That is ONE SEXY MACHINE!!!! :drif: :drif:
-
I'm just putting this out there! This guy is no relation of mine, which surprises me because with a surname as unusual as mine I should be related to every one in S.A. with that surname.
I've never heard of this Jan Bac before - and I do know every South African Bac in my blood line.

Yes Jan.
We all believe you :pot: :imaposer: :imaposer:
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Nah. That thing still looks like it stinks of shit. I'm booking my ticket to Cape Town to come take it off your hands. The 1350km might not be as comfortable as on the 1190, but I'll deal with the discomfort just to help a fellow dog out. 
Beautiful bike, bud. I would've thrown my toys too if someone mishandled that beast on it's way to me.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
demmit dus mooi, baie geluk.
Moet jy agter toe skuif op die saal, hou in eerste rat, en die clutch pop en terselfde tyd die handlebars n plukkie gee om die voorwiel op te kry soos op n 701?
:)

Ek dink eerder jy moet op die speedo sit tot in derde om die voor wiel naby die grond te hou. 

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Nah. That thing still looks like it stinks of shit....
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
...want hy ry die k&k uit hom uit. :laughing4:
-
yohhhhh :drif:
-
yohhhhh :drif:
yohhh!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Nah. That thing still looks like it stinks of shit....
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
...want hy ry die k&k uit hom uit. :laughing4:
Dis eintlik 'n heilige bike. Die hel is klaar uit hom gery! :lol8: :lol8:
-
Serious question here. Does the Superduke calculate distance travelled using the front or back wheel? I know it has sensors on both wheels for ABS, but which one is used for distance travelled?
Either one would be wrong. Front wheel would be missing out on quite a few kilos because it likes to wheelie. And back wheel would be over because it would count kilometers of burnouts.
So which is it? :peepwall:
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Fokket!!!
:la:
-
Maar ek voel nou beter en die fiets is skoon en in my garage. Kon seker baie erger gewees het..
Mean mother of a S Duke - Congrats and not a spot of shit to be seen, only mega HP :laughing4:
-
jilaaik Dewald, nou verstaan ek heeltemal jou bekommernis oor daai fiets op die pad met seerowers. :eek7: :eek7:
Daai bike lyk sommer so bedonerd, soos my st4 wiskunde onderwyser. Fok ek was bang vir daai ou. :patch:
-
Geen wonder die man is so kwaad nie! Bestel 'n BMW en lewer hulle daai ding af! >:D
-
Ja-nee nou verstaan ek ook.
-
Geen wonder die man is so kwaad nie! Bestel 'n BMW en lewer hulle daai ding af! >:D
:xxbah:
-
Mooi fiets en bly dit het als goed uitgewerk.
Swak kommunikasie is 'n probleem wat so min verg en tog so baie probleme veroorsaak.
Geniet die nuwe meisie in jou lewe, definitief 'n supermodel!