Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: dookie on September 04, 2018, 09:43:39 am

Title: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: dookie on September 04, 2018, 09:43:39 am
Deon, myselwers en ons beter helftes het hierdie jaar die backup trokkie gery na die Bash.
Ook maar goed, want skaars in die sitplek geval toe die eerste oproep deurkom - Stefan het met sy 690 by Breedtsnek 'n klip getref wat die sidestand switch MT geslaan het, asook n redelike smiley in die agterwiel gelos het.
Verlore soldaat opgetel, en ons was weer oppad na een van die lekkerste kuiers ooit - lekker gekuier en weird stuff gesnuif.
Saterdag was daar bietjie tyd spandeer by die Oog, waarna ons teruggekeer het Groot Marico toe vir 'n ligte middag-ete en beskaafde koue drankies.

Van Saterdagaand kan ek bittermin onthou, nadat Skalla die bordjie met die klein glasies aangedra het.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: sidetrack on September 04, 2018, 10:12:40 am
 :sip:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: woody1 on September 04, 2018, 10:27:31 am
 :ricky:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Mikie on September 04, 2018, 01:28:17 pm
That smiley wouldnt make me smile  :eek7:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Ventana on September 04, 2018, 02:15:33 pm
 :sip:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: eberhard on September 04, 2018, 02:36:06 pm
 :sip:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Offshore on September 04, 2018, 02:53:16 pm
 :study:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Superboet on September 04, 2018, 03:03:36 pm
 :peepwall:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: corne.l on September 04, 2018, 03:06:46 pm
:peepwall:

Ek sal ook so oor 'n muur loer as ek jy was. In jou agter plaas en jy was nie daar nie  :biggrin:
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Superboet on September 04, 2018, 03:36:43 pm
:peepwall:

Ek sal ook so oor 'n muur loer as ek jy was. In jou agter plaas en jy was nie daar nie  :biggrin:

Yip daai is die waarheid. Maar ongelukkig was dit op n moeilike tyd vir my. Fin Jaareind Augustus :lamer:, dus die naweek n jaar waaroor ons geen keuses het nie.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: sidetrack on September 04, 2018, 03:41:39 pm
Het julle op die plaas gaan ry ? Post fotos asb
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: eberhard on September 04, 2018, 05:48:20 pm
Het julle op die plaas gaan ry ? Post fotos asb

Hulle was te gesuip. Daar word glo baie gestook daar. So hoor ek.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Dorsland on September 04, 2018, 06:04:14 pm
Is die name op die hemde dat ander kon weet wie hulle is of sodat hulle self kon onthou wie hulle is?
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: corne.l on September 04, 2018, 06:13:29 pm
Het julle op die plaas gaan ry ? Post fotos asb
Dunnes, Sy swaer en ek het ja. Daar was nie baie fotos geneem nie. Dunnes het erens n video geneem toe ek teen n heuwel op is wat ek van weet.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:29:54 pm
Some random pictures I took
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:30:41 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:31:27 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:32:31 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:33:26 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:36:00 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:41:58 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:42:42 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:43:19 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:44:32 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Abre on September 04, 2018, 06:46:10 pm
.
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: sidetrack on September 07, 2018, 01:46:17 pm
Is that it ?
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: Matie spero on September 11, 2018, 02:54:54 pm
Is that it ?
Mens post nie fotos van al die nekskote waar almal se koppe so hang nie....

Sent from my E6653 using Tapatalk

Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: dookie on September 12, 2018, 07:40:22 am
Is that it ?
Mens post nie fotos van al die nekskote waar almal se koppe so hang nie....

Sent from my E6653 using Tapatalk
Pampoer of pyp ?
Title: Re: NW Bash Skaap Braai 2018.
Post by: corne.l on September 12, 2018, 08:02:53 am
Is that it ?
Mens post nie fotos van al die nekskote waar almal se koppe so hang nie....

Sent from my E6653 using Tapatalk
Pampoer of pyp ?

nee!! SNUIF!!    :imaposer: