Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 11, 2019, 06:38:40 pm

Title: So where.......................?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 11, 2019, 06:38:40 pm
is all the RR's of December? :peepwall: ;) :thumleft:
Title: Re: So where.......................?
Post by: Lem on January 11, 2019, 06:40:30 pm
Basies het net 2strokeDan gaan bike ry...en hy doen nie RRs nieen hys nie meer hier nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So where.......................?
Post by: Dux on January 11, 2019, 07:31:52 pm
Ek was uit vir net een dag , ek moet my gat in rat kry
Title: Re: So where.......................?
Post by: Kortbroek on January 11, 2019, 07:56:50 pm
El het een vinnige kort ride gedoen, my twatwaffle los geval op spoed om 'n draai en bike reggemaak...

Sent from my BV6000 using Tapatalk

Title: Re: So where.......................?
Post by: Ri on January 11, 2019, 09:39:44 pm
... I wrote one...  :-[
Title: Re: So where.......................?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 12, 2019, 10:43:08 am
Basies het net 2strokeDan gaan bike ry...en hy doen nie RRs nieen hys nie meer hier nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hy kan nie eens n selfie neem nie ,want hy het nie n selfoon nie!! :deal: :lol8: :lol8:

Title: Re: So where.......................?
Post by: jaybiker on January 12, 2019, 08:49:02 pm
Basies het net 2strokeDan gaan bike ry...en hy doen nie RRs nieen hys nie meer hier nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hy kan nie eens n selfie neem nie ,want hy het nie n selfoon nie!! :deal: :lol8: :lol8:





Another reason why I miss Dan on the forum. Now I really am the only one without a cell phone.

When I'm gone another species becomes extinct.
Title: Re: So where.......................?
Post by: Vis Arend on January 12, 2019, 08:56:03 pm
Ek en vroutjie ry elke dag die lekkerste paaie maar het nie tyd on RR te doen nie.   :patch:
Ek het nie geweet om op pensioen te wees is so bedrywig nie, fok ek dink ek moet teruggaan werk toe.   :eek7: 
Title: Re: So where.......................?
Post by: Andre E on January 12, 2019, 09:51:21 pm
Ek en vroutjie ry elke dag die lekkerste paaie maar het nie tyd on RR te doen nie.   :patch:
Ek het nie geweet om op pensioen te wees is so bedrywig nie, fok ek dink ek moet teruggaan werk toe.   :eek7:
Kom drink bietjie koffie gier by ons.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Title: Re: So where.......................?
Post by: Manic on January 12, 2019, 10:23:03 pm
Ek het die hele Desember nie eers n bike gestart nie.
Net gele en vrot en niks doen nie.
Title: Re: So where.......................?
Post by: Andre E on January 12, 2019, 10:29:44 pm
Ek het die hele Desember nie eers n bike gestart nie.
Net gele en vrot en niks doen nie.
Het by J Bay rondgefok.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Title: Re: So where.......................?
Post by: Vis Arend on January 13, 2019, 05:41:42 am
Ek en vroutjie ry elke dag die lekkerste paaie maar het nie tyd on RR te doen nie.   :patch:
Ek het nie geweet om op pensioen te wees is so bedrywig nie, fok ek dink ek moet teruggaan werk toe.   :eek7:
Kom drink bietjie koffie gier by ons.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Gaan so maak, Nannie bly se ons moet 'n draai daar maak.   :thumleft:
Title: Re: So where.......................?
Post by: Matewis on January 13, 2019, 07:21:06 am
Ons was vroeg in die nuwe jaar uit Beaverlac toe. Nog nie tyd gehad vir RR nie. Graad 1 is nie vir sussies nie
Title: Re: So where.......................?
Post by: Sabre on January 13, 2019, 11:12:23 pm
is all the RR's of December? :peepwall: ;) :thumleft:
Dit tel seker nie as 'n RR as ek in Desember met die kar by Chris en Amanda was om 'n tenksak vir my 1150GS te koop nie  :( ;)
Title: Re: So where.......................?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 13, 2019, 11:13:34 pm
is all the RR's of December? :peepwall: ;) :thumleft:
Dit tel seker nie as 'n RR as ek in Desember met die kar by Chris en Amanda was om 'n tenksak vir my 1150GS te koop nie  :( ;)
:thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: So where.......................?
Post by: Oubones on January 14, 2019, 05:31:39 am
My one ride was with the guys on the kdx's and me on the klr, no time for pics!
3 hours on 19 km's! :thumleft:
Other trip was just breakfast run with missus to game lodge, also only took one or two photo's.
I need to get a gopro or something.
Title: Re: So where.......................?
Post by: Eendstop on January 14, 2019, 07:33:31 am
Chris, as jy weer so topic plaas wat mens moet oopmaak om te sien waaroor dit gaan, verhaal ek die vermorsde data koste van jou. Maak volledige topic headings :deal:

 :lol8:
Title: Re: So where.......................?
Post by: Minxy on January 14, 2019, 08:41:13 am
My contribution :ricky:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=233018.msg4191542#new (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=233018.msg4191542#new)
Title: Re: So where.......................?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on January 14, 2019, 09:43:03 am
Chris, as jy weer so topic plaas wat mens moet oopmaak om te sien waaroor dit gaan, verhaal ek die vermorsde data koste van jou. Maak volledige topic headings :deal:

 :lol8:
Volgende keer gaan ek n paar boobs sonder sterretjies post en dan gaan jy uitmis!! ;) :lol8:
Title: Re: So where.......................?
Post by: 0012 on January 14, 2019, 04:17:02 pm
Chris, as jy weer so topic plaas wat mens moet oopmaak om te sien waaroor dit gaan, verhaal ek die vermorsde data koste van jou. Maak volledige topic headings :deal:

 :lol8:
Volgende keer gaan ek n paar boobs sonder sterretjies post en dan gaan jy uitmis!! ;) :lol8:

 :spitcoffee:    :imaposer: