Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Zeeman on January 23, 2019, 08:35:22 am

Title: Help asseblief!
Post by: Zeeman on January 23, 2019, 08:35:22 am
Ek is dringend op soek na iemand wat in Mei 2018 gesien het hoe n motorfietsryer deur n persoon in n motor
iets toegesnou is by n stop en go tussen Porterville en Hermon.

Enige inligting word waardeer en daar is n beloning (R) vir inligting wat lei tot n getuie.

Pm my asb.
Title: Re: Help asseblief!
Post by: Oupa Foe-rie on January 23, 2019, 09:07:21 am
Buurman is dit jy wat die ou in die cage so kwaad gemaak het ??  ;D
Title: Re: Help asseblief!
Post by: Zeeman on January 23, 2019, 10:52:36 am
 :dousing:
Title: Re: Help asseblief!
Post by: Grrrr.... on January 23, 2019, 11:03:03 am
Die res van die storie...?
Title: Re: Help asseblief!
Post by: Zeeman on January 23, 2019, 03:59:05 pm
Die res van die storie...?

Aangesien die saak sub judicae is, is dit baie moeilik om te veel te se.

Daar was egter 3 persone in die motor wat saam lieg oor die gebeure en dit maak die biker
se saak baie moeilik.  Daar was motors agter die biker wie sou sien en hoor wat gebeur het.

Dis belangrik dat die waarheid seevier.