Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Hardy de Kock on March 31, 2019, 07:06:06 am

Title: ETS hit by a Kudu
Post by: Hardy de Kock on March 31, 2019, 07:06:06 am
Kobus Etsebeth (ETS) was hit by a Kudu whilst riding his KTM 500.
Broken leg, and being operated on today in Kimberley hospital.
Good luck boet - Hope all goes well.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Tom van Brits on March 31, 2019, 07:07:39 am
 :o Sorry to hear, wish you a speedy recovery ETS!!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Kobus Myburgh on March 31, 2019, 07:10:51 am
Ai man, sterkte Kobus!

Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk

Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Serf on March 31, 2019, 07:17:20 am
All the best

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Noneking on March 31, 2019, 07:27:40 am
Aggenee!
Baie sterkte!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: subie on March 31, 2019, 07:31:17 am
Sterkte en hoop die operasie loop goed af..
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: eberhard on March 31, 2019, 07:31:38 am
Strongs and all the best  :thumleft: :thumleft:


...... how's the kudu doing?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: boere on March 31, 2019, 07:36:21 am
Sorry to hear ETS. Hoop jy herstel vinnig.

kan iemand asb ETS se vroutjie gaan oppas en al ETS se manlike pligte namens hom kan nakom. Ons wil nie he die ou se huiswerk moet agter raak nie :ricky: :ricky:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Bie on March 31, 2019, 07:46:06 am
Sorry to hear ETS. Hoop jy herstel vinnig.

kan iemand asb ETS se vroutjie gaan oppas en al ETS se manlike pligte namens hom kan nakom. Ons wil nie he die ou se huiswerk moet agter raak nie :ricky: :ricky:
Ek is darm nie té vêr van Prieska af nie en altyd bereid om my vriende te help.  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Oubones on March 31, 2019, 07:53:03 am
Ai, sterkte en vinnig herstel!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Gérrard on March 31, 2019, 08:08:42 am
Sterkte my maat. En dis ETS se been wat gebreek is...
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Bie on March 31, 2019, 08:12:20 am
Dunste goed breek eerste >:D
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Offshore on March 31, 2019, 08:12:29 am
Vinnige beterskap ETS
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: chopperpilot on March 31, 2019, 08:40:09 am
Spoedige herstel Kobus. :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: boere on March 31, 2019, 08:46:46 am
Sorry to hear ETS. Hoop jy herstel vinnig.

kan iemand asb ETS se vroutjie gaan oppas en al ETS se manlike pligte namens hom kan nakom. Ons wil nie he die ou se huiswerk moet agter raak nie :ricky: :ricky:
Ek is darm nie té vêr van Prieska af nie en altyd bereid om my vriende te help.  :thumleft:
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: OomD on March 31, 2019, 09:38:20 am
Sterkte ETS, hoop jy is gou weer op die been!

Is die bike OK?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Operator on March 31, 2019, 09:45:02 am
Sterkte met herstel Kobus.  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Operator on March 31, 2019, 09:46:58 am
Sorry to hear ETS. Hoop jy herstel vinnig.

kan iemand asb ETS se vroutjie gaan oppas en al ETS se manlike pligte namens hom kan nakom. Ons wil nie he die ou se huiswerk moet agter raak nie :ricky: :ricky:

ETS sou dieselfde vir enige van ons ook doen!  :lol8: :lol8: :lol8:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Casting from Turd on March 31, 2019, 09:55:53 am
Heal quick ETS





Hows the Kudu? 
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Nimmo on March 31, 2019, 10:21:36 am
Eish - gaan 'n lang thread raak die  :biggrin:

Sterkte Kobus, hoop jy word gou gesond.  :thumleft:
En die vraag wat almal rerig wil vra - hoe lyk die bike?
Kudoes is nou oral, mens sal hulle nie eens sien nie.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: roxenz on March 31, 2019, 10:30:52 am
Sjoe! Dis rof. ETS ou maat, hoop die herstel verloop goed. Sterkte!

Het toevallig vanmôre donkeroggend vanaf Britstown na Carnarvon gery met vroutjie agterop. Het maar so by 80 kph gebly, gedagtig aan die koedoes...
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: chicco on March 31, 2019, 10:56:13 am
Eesh...dis bad. Sterkte ou maat, ons bid vir jou, hou vir jou duim vas.

Gaan jy biltong maak?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 31, 2019, 11:31:36 am
Hoop jy is gou by die huis ETS en die herstel vinnig. :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Hardy de Kock on March 31, 2019, 11:55:10 am
Eish - gaan 'n lang thread raak die  :biggrin:

Sterkte Kobus, hoop jy word gou gesond.  :thumleft:
En die vraag wat almal rerig wil vra - hoe lyk die bike?
Kudoes is nou oral, mens sal hulle nie eens sien nie.

Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: King Louis on March 31, 2019, 12:15:55 pm
Einah....speedy recovery.

Can we buy biltong?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 31, 2019, 12:26:04 pm
Ek hoor ETS is beenaf oor n kudu versie? ;)

Ai mater hoop daar is min tot geen pyn :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Saddle Up on March 31, 2019, 12:27:21 pm
Sterkte met die herstel ETS.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Gérrard on March 31, 2019, 12:43:42 pm
Heal quick ETS





Hows the Kudu?

Fok die kudu... is die bike ok ?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: TrailBlazer on March 31, 2019, 01:17:37 pm
Sterkte met die herstel ETS. Alles van die beste vorentoe vir jou...
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Oshkosh on March 31, 2019, 01:40:05 pm
Heal quick furniture man !! :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Wayne on March 31, 2019, 02:18:07 pm
Heal up soon.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: jaybiker on March 31, 2019, 05:33:24 pm
Tough break man.  :o Hope you're not in too much pain and that the healing goes well.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Straatkat on March 31, 2019, 05:48:58 pm
Ja-nee daai 500's is tough. Herstel gou mede 500 ryer.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Duke916 on March 31, 2019, 06:11:50 pm
 Sterkte Ets !!!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: KiLRoy on March 31, 2019, 06:16:42 pm
Spoedige herstel ETS  :thumleft:  die prieska distrik se vrouens kan vir week of twee rustig slaap ;)

Iemand dalk sy toiletsakkie en pantoffels vir hom vat... :peepwall:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Bie on March 31, 2019, 06:22:56 pm
Spoedige herstel ETS  :thumleft:  die prieska distrik se vrouens mans kan vir week of twee rustig slaap ;)

Iemand dalk sy toiletsakkie en pantoffels vir hom vat... :peepwall:

Korreksie. Die vrouens kan dalk effens teleurgesteld wees weens sy ongesteldheid.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: MiniDan on March 31, 2019, 06:24:55 pm
Damn man...
ETS please get well and get back on the bike soon.
Strongs from 2StrokeDan and the Mini


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Hardy de Kock on March 31, 2019, 06:50:31 pm
Operasie gedoen - penne in, en ETS stuur groete en dank.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Welsh on March 31, 2019, 07:03:41 pm
No half measures done proper 👍😎 not being ugly, should heal tidy 🏴󠁧󠁢󠁷󠁬󠁳󠁿😎
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Roadhawg on March 31, 2019, 07:25:12 pm
Mo ther fucker

Get well soon man.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Herklaas on March 31, 2019, 07:35:59 pm
 :sip: Ja wragtig,  daai been was morsaf, sterkte, daai katies breek mos nie van valle en so nie. Hulle breek sommer van self. :3some: :xxbah:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: JustBendIt on March 31, 2019, 07:51:47 pm
A week after your 59th birthday ...

Get well soon 👍
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Kuifie on March 31, 2019, 07:57:10 pm
Sterkte daar ETS. 

Lyk my hulle kan sommer n heup vervanging doen nou indien nodig  :biggrin: :biggrin:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: katana on March 31, 2019, 08:43:36 pm
Sterkte  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: benreaper on March 31, 2019, 09:10:55 pm
Daai is nou bad luck! Sterkte en hoop die herstel gaan gou ETS.
Nou het jy ten minste n paar horings om voor op die bike vas te maak.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 31, 2019, 10:29:27 pm
Die man sê hy was nie seker waar hy oral frakture opgedoen het nie, toe vra hy dat die dr maar  terwyl hy onder is op die belangrikste plekke skroewe insit  :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Archangel on March 31, 2019, 10:39:38 pm
Spoedige herstel ETS  :thumleft:  die prieska distrik se vrouens mans kan vir week of twee rustig slaap ;)

Iemand dalk sy toiletsakkie en pantoffels crocs vir hom vat... :peepwall:

Korreksie. Die vrouens kan dalk effens teleurgesteld wees weens sy ongesteldheid.

Tweede korreksie.  :thumleft:

Maar nou ja, Kudos ETS
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Minxy on March 31, 2019, 10:39:49 pm
Shiiiiit! :( That's terrible! Hope you get better soon ETS.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: KiLRoy on March 31, 2019, 10:43:06 pm
Die lelie lyk darem nog in goeie kondisie, skaars ingeloop...

Alles sterkte met die herstel ETS - vat dit rustig.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: 1ougat on March 31, 2019, 10:56:53 pm
Sterkte ETS en kom vinnig op die been ....  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: silvrav on March 31, 2019, 11:47:52 pm
ai tog Kobus...alle sterkte maat!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Mr Zog on April 01, 2019, 03:06:13 am
Spoedige herstel ETS  :thumleft:  die prieska distrik se vrouens kan vir week of twee rustig slaap ;)

Iemand dalk sy toiletsakkie en pantoffels blou Crocs vir hom vat... :peepwall:

sterkte met die herstel ETS  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Kerritz on April 01, 2019, 06:40:02 am
Eeeeeish Oubaas.....nou is jou Nam trip wat jy so na uitgesien seker ook ISM.  :'(

sterkte en word gou gesond!  :3some:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Leo on April 01, 2019, 06:47:22 am
Sterkte ETS. Ek hoop daai been groei vinnig aan.  :thumleft:

Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Brink on April 01, 2019, 06:50:19 am
Sterkte en vinnige beterskap ETS,,,,,

Jy sal die hospitaal maar moet dwing om jou kamer te decorate om by jou poeierblou Crocs en sakkie aan te pas.
 :ricky: :ricky: :ricky:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Mikie on April 01, 2019, 07:15:32 am
Shit ETS, sorry to hear, hope youre not in too much pain

What happened to the Kudu?? Is it Biltong yet?? Or did it just steal your crocs, break your legs and foked off?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ClemS on April 01, 2019, 07:22:11 am

Tweede korreksie.  :thumleft:

Maar nou ja, Kudos ETS

No pun intended I suppose!?  :pot:

Sterkte en spoedige herstel ETS!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Matewis on April 01, 2019, 07:55:19 am
Sterkte!! Hoop jy is gou weer op die been!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Thunderlinde on April 01, 2019, 08:04:16 am
Sterkte ETS en spoedige herstel!  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Dwerg on April 01, 2019, 08:09:37 am
Eina sterkte ETS  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ktmmer on April 01, 2019, 08:18:04 am
Sterkte, met die herstel.


Is jy seker jy het nie met daai mooi blou Crocs op n nat teel vloer gegly nie?  :peepwall:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Firecoast on April 01, 2019, 08:18:04 am
Ai Oom! Hoop jy sterk gou aan!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: m0lt3n on April 01, 2019, 08:33:38 am
Philip het my vertel van die, Sterkte ETS! Daai is nie n klein vinnige herstel nie


Kudoe is dood.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Gavin on April 01, 2019, 09:34:07 am
Eish sorry to hear , get well soon & may the pain killers work well
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: LeonDude on April 01, 2019, 09:55:14 am
Sorry to hear Kobus.
Heal well!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: RobC on April 01, 2019, 10:25:09 am
Eish... speedy recovery ETS!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: TheBear on April 01, 2019, 10:46:57 am
Sterkte ETS!  Word gou gesond!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: woody1 on April 01, 2019, 10:56:58 am
Dink as jy jou CROCKS aangehad het was jy ok gewees.  Kudus hou mos nie van crocks nie.

Sterkte met die herstel :laughing4:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Buff on April 01, 2019, 11:06:43 am
Eish, ek ken daai pyn te goed  :o Sterkte Oom Croc, word gou gesond en luister na die physio  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: edgy on April 01, 2019, 11:10:09 am
Hey Kobus hard luck boet and heal up quickly! :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: briv on April 01, 2019, 11:12:52 am
Sterkte daar ETS  :thumleft: Ek is nou nie n ekpert op xtrale nie maar jou knaters lyk effe geswel...... :pot:  :peepwall:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Buffel B on April 01, 2019, 11:26:05 am
Sterkte ETS. Hoop jy is gou beter !!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Gee S on April 01, 2019, 11:44:55 am
Sterkte ETS, Ek hoop die herstel is vinning en pynloos
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: 0012 on April 01, 2019, 01:01:04 pm
eish shem, jammer om te hoor.

Onthou enige codeine painkillers gee mens kwaai hardlywigheid...  Baie moeilik om te sit en stoot opi troon met gebreekte been...

Sterkte, hoop jy herstel gou   :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: bradleys on April 01, 2019, 01:23:03 pm
Ai SAD , sorry boet , hope all goes well with the healing process, Will send Cocky up to take care of you :lol8:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Sheepman on April 01, 2019, 01:52:27 pm
Get well soon - these kudus ought to know their place is not in front of bikes 😁
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: BullFrog on April 01, 2019, 01:59:29 pm
Spoedige herstel ETS  :thumleft:  die prieska distrik se vrouens kan vir week of twee rustig slaap ;)

Iemand dalk sy toiletsakkie en pantoffels Crocs vir hom vat... :peepwall:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ktmmer on April 01, 2019, 02:25:30 pm
Just more evidence that a Kudu whistle works. He obviously did not have one.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: cocky on April 01, 2019, 04:02:21 pm
Ai SAD , sorry boet , hope all goes well with the healing process, Will send Cocky up to take care of you :lol8:
Don't you have an MG or Jag to fix??
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Mev Vis Arend on April 01, 2019, 05:03:20 pm
Spoedige herstel, ETS.  Jammer ons gaan jou ALWEER misloop.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Tiger8 on April 01, 2019, 06:07:21 pm
Joh Kobus, lees nou eers hiervan, alle sterkte voorentoe maat. Die volgende paar weke gaan straf wees, nie net van die pyn en phisio nie, maar ook ontrekking van fiets ry....   :(

PS: "Silver Lining"; nou hoef jy nie die naweek gras te sny nie  :biggrin:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Sandban(g)k on April 01, 2019, 08:11:14 pm
Sterkte ETS. Ek sien die koedoes meer gereeld hier op ons paaie ook. Goed is al amper so pes soos tarentale!

Voorspoed met die herstel!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Manic on April 02, 2019, 01:06:35 am
Sterkte Jacobus, hoop jy word gou gesond  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Nimmo on April 02, 2019, 08:55:59 am
Sien die een testicle sit nog steeds in hiding hoog bo na die skok  :biggrin:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Dwerg on April 02, 2019, 09:16:29 am
Hey ETS....

Watse klank maak 'n kudu as jy hom tref?  :P

Hoe het die OP gegaan?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: LeonDude on April 02, 2019, 09:22:50 am
Sien die een testicle sit nog steeds in hiding hoog bo na die skok  :biggrin:
Iemand  gaan hom daar moet uitsuig.
 :peepwall:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Tabasco on April 02, 2019, 09:23:58 am
Femur - glo die seerste been om te breek
(Humerus = 2de op lys)
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: TheBear on April 02, 2019, 09:39:23 am
Raait!  Hier is nou 5 bladsye boodskappe waar almal 'n traan pink saam ETS oor sy beserings, so ek neem aan die tyd is nou meer aanvaarbar om te vra: "Hoe gaan dit met die kudu en kan ons binnekort bietjie kudu biltong as geskenkies verwag?"
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: spyker on April 02, 2019, 10:33:37 am
Raait!  Hier is nou 5 bladsye boodskappe waar almal 'n traan pink saam ETS oor sy beserings, so ek neem aan die tyd is nou meer aanvaarbar om te vra: "Hoe gaan dit met die kudu en kan ons binnekort bietjie kudu biltong as geskenkies verwag?"

Biltong sal nog nat wees, maar die punte van die droëwors behoort al reg te wees om te sample!  :ricky:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 02, 2019, 03:09:07 pm
Foooook manne in 2 dae het ek 1 maagwerk en geen ereksie gehad nie. Die wereld is wreed. En die verplesgster is fn mooi.  Bed ad is n plesier🤣🤣🥴
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 02, 2019, 03:15:20 pm
👍
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: RobC on April 02, 2019, 03:44:53 pm
Femur - glo die seerste been om te breek
(Humerus = 2de op lys)
Niks klop nierstene nie... been breuke is 'n level 3 in vegelyking... en ek het daai T shirts ook. :biggrin:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: GRUNT on April 02, 2019, 04:03:23 pm
watter hospitaal, hoe lank gaan jy daar wees oubaas?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 02, 2019, 05:22:07 pm
Gariep hospitaal tot Donderdag. Die mense is werklik goed vir my👍👏
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: weskus on April 02, 2019, 05:29:48 pm
Bly jy is oraait uncle..jul ou-ballies moet stadig, julle groei al hoe moeiliker aan.. :deal:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on April 02, 2019, 05:52:58 pm
Gariep hospitaal tot Donderdag. Die mense is werklik goed vir my👍👏
Is omlat jou mediese fonds hul so mildelik vergoed vir die mooi kyk!! ;) :deal:

Nog twee slapies dan kan jy huistoe!!! :thumleft: :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: tau on April 02, 2019, 08:00:47 pm
Sterkte Oompie!!!

Rustig nou jy raak oud
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Bie on April 02, 2019, 08:11:17 pm
As die nurste begin mooi raak moes jy al geloop het. Sterkte, nog n lang pad nadat jy ontslaan is.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: DirtRebell on April 02, 2019, 08:43:09 pm
Foooook manne in 2 dae het ek 1 maagwerk en geen ereksie gehad nie. Die wereld is wreed. En die verplesgster is fn mooi.  Bed ad is n plesier🤣🤣🥴


Hoeveel steke moes jy kry?

Sterkte met die herstelpad. Hoe moed!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: BiG DoM on April 02, 2019, 09:00:49 pm
Sterkte ETS - all the best for a quick recovery. I heard all the doctors and nurses dressed appropriately for the occasion :lol8:.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: BlueBull2007 on April 03, 2019, 06:58:48 am
Get well soon ETS, hope you got some biltong.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: DRAZIL on April 03, 2019, 08:22:44 am
Heal quick  :thumleft:
 kudu skin crocs and matching tampax bags for winter are going to be the new Prieska fashion this winter  ::)  :lol8:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: THROTTLE JOCKEY on April 03, 2019, 08:47:13 am
Get well soon boet. Leave those nurses alone! They wont keep up with you!  :3some:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 03, 2019, 02:06:18 pm
Gentlemen and gentlewomen. I am in tears as i write this. So so many friend and Wilddogs an people contacting me. I do not deserve this. And my wife and children i cannot thank enough. Any of you that has contct with Joey Evans please tell him that his book and words were my inspiration when i was lying next to the road❤️❤️❤️
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Philemon on April 03, 2019, 02:19:25 pm
Just reading this thread.

Eina!!!

Eish - hang in there Kobus.

 :ricky:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Wooly Bugger on April 03, 2019, 02:21:22 pm
Die arme Kudu?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Oubones on April 03, 2019, 03:18:57 pm
Die arme Kudu?
Jy soek net weer biltong! :drif:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Wooly Bugger on April 03, 2019, 03:27:03 pm
Die arme Kudu?
Jy soek net weer biltong! :drif:

Ek hou van biltong.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: KenDakar on April 03, 2019, 03:33:13 pm
Hi all . My boet and I popped in to see ETS this afternoon. He is in good spirit but can imagine he is in a lot of pain. According to him he may be on his way home tomorrow. As luck would have it, one of the nursing staff father inlaw owns a motorcycle shop in Kimberley and her husband is the motor mach. She is obviously a motorcycle enthusiast and promises to take extra care of him. Get well Kobus you are an inspiration to all of us
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: punisher on April 03, 2019, 06:34:47 pm
CHEEEEEZUS  JUST SAW THIS NOW DUDE ............. UHMMM NOW CAN I HAVE YOUR CROCS ?



GET WELL SOON
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 03, 2019, 06:52:45 pm
Kof kof 😜👍🤣
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Oubones on April 03, 2019, 07:16:46 pm
Die arme Kudu?
Jy soek net weer biltong! :drif:

Ek hou van biltong.
Hehe, ek ook.
ETS moet net ou Ross se geweer leen volgende keer as hy kudu wil kedoef!
Prieska ouens is darem redelik taai so hy sal ok wees.
Ons ou De Aar ouens was egter taaier! :peepwall: :imaposer:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: MellowJo on April 04, 2019, 03:42:48 pm
ETS sterkte ou vriend  …… hier uit Melkbos en Onrus


Ek wil net seker maak, "ETS hit by a Kudu"

het 'n kudu in jou vas gespring …...,
......…. of het jy in een vas gery  ?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Rynet on April 04, 2019, 06:04:04 pm
Hectic Ets.  :'(

It's a shock to read this. What a nightmare. Good luck with the recovery and glad you are in good positive spirits.

Not many can say they took on a Kudu and won.  They make them tough in the Northern Cape. 
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: GRUNT on April 04, 2019, 06:20:26 pm
I also went to see the big guy yesterday,he quite understandably feels a bit fragile but was in good spirits.
I believe he has been discharged today, heal well ETS :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on April 04, 2019, 06:29:28 pm
Spoke to him this morning just after he got the news he is going home today.

Asked how, what happened. Riding by himself the kudu got a skrik and ran into him from the right. He was lying waiting there for someone to pass an hour and a half!!Had no cell reception :eek7:
Worst part was his camelback burst from the fall and he had no water. He must have been in a lot of pain!! :o

Hope the time flies and you recover 100% ETS :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: >>Thump°C on April 04, 2019, 07:28:00 pm
Heal quick Kobus.

Sad the Kudu's not ok
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Rynet on April 04, 2019, 08:11:30 pm
Spoke to him this morning just after he got the news he is going home today.

Asked how, what happened. Riding by himself the kudu got a skrik and ran into him from the right. He was lying waiting there for someone to pass an hour and a half!!Had no cell reception :eek7:
Worst part was his camelback burst from the fall and he had no water. He must have been in a lot of pain!! :o

Hope the time flies and you recover 100% ETS :thumleft:
That is pretty hardcore ETS.   :notworthy: :notworthy:

Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: LeonDude on April 04, 2019, 08:13:45 pm
Sterkte ETS, hoop jy is gou weer op die bike!
 :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Tyre kicker on April 04, 2019, 09:00:17 pm
Nie baie lekker nie ETS.
Word gou gesond :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Kamanya on April 04, 2019, 10:35:51 pm
Hey!

Fok, that’s impressive!

Rule #1 take photos. So, where are they!

Nurses with large numbies is marginally passable.

Heal well bud!
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: T9ER on April 05, 2019, 06:33:53 am
Howzit Kobus
Sorry to hear about your kudu attack!! That X-ray looks hectic! And lying there waiting for for help must have been insane. As I always tell my wife when I’m injured, “The average man would have died!!” I think this applies here! 8)
You’ve got this bro! Hang in there and we’ll see you on two wheels again soon with a lekker story for the rest of your life!
Cheers brother!
Joey Evans
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: dookie on April 05, 2019, 10:11:33 am
It's OK Guys - I've got this.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: JMOL on April 06, 2019, 10:28:01 pm
Sterkte ETS - een vd dae is jy weer op die bike.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 07, 2019, 03:03:55 pm
It's OK Guys - I've got this.


Jip! I prefer doggy....
Seriously gentlemen and ladies thank you for  all the good wishes. Patience seems to be the name of ghe game now. Enjoy yourselves- but be careful. At least as my one pal says i was at least out on the bike and not in front of the tv👍👍
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Manic on April 10, 2019, 09:32:46 pm
It's OK Guys - I've got this.


Jip! I prefer doggy....
Seriously gentlemen and ladies thank you for  all the good wishes. Patience seems to be the name of ghe game now. Enjoy yourselves- but be careful. At least as my one pal says i was at least out on the bike and not in front of the tv👍👍

Ja nee, sou kak gewees het as jy van die bank af geval het en jou been gebreek het  :imaposer:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Nimmo on April 11, 2019, 08:44:06 am
Ek wil ry en kom kuier MAAR ek is nou te bang vir jou kudu's  :pot: :pot: :pot:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Heimer on April 12, 2019, 10:46:16 am
Sterkte liewe oom.

Topic moes wees.. Innocent kudu hit by Ets
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: woody1 on April 12, 2019, 10:49:21 am
Sterkte liewe oom.

Topic moes wees.. Innocent kudu hit by CROC..... wielding Ets
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 12, 2019, 11:20:59 am
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Wooly Bugger on April 12, 2019, 11:36:19 am
Kan jy die pêlle noem?
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: punisher on April 12, 2019, 12:12:28 pm
having a piel is beterer
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 12, 2019, 12:32:00 pm
Kan jy die pêlle noem?

Jy is een. Dooors
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Mev Vis Arend on April 12, 2019, 12:37:49 pm
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he

Hoe lank gaan dit vat vir daai morsaf been om heel te raak?  Sterkte met die stilsit.  Ek dink dit gaan amper erger wees as die breek self. 
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 12, 2019, 12:46:05 pm
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he

Hoe lank gaan dit vat vir daai morsaf been om heel te raak?  Sterkte met die stilsit.  Ek dink dit gaan amper erger wees as die breek self.

Weettie lekker mie klink my enigiets van 3-6 maande?? Ek mag na 6 weke begin trap op voet as hy mooi groei. Aaaaaai en my Nam trip saam met julle... dis vir my n bitter pil.
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Mev Vis Arend on April 12, 2019, 12:56:25 pm
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he

Hoe lank gaan dit vat vir daai morsaf been om heel te raak?  Sterkte met die stilsit.  Ek dink dit gaan amper erger wees as die breek self.

Weettie lekker mie klink my enigiets van 3-6 maande?? Ek mag na 6 weke begin trap op voet as hy mooi groei. Aaaaaai en my Nam trip saam met julle... dis vir my n bitter pil.

Ja-nee, dit sit baie bitter in die bek.  My hart bloei vir jou.  Sterkte.  Ek glo jy sal dit wel nog eendag kan doen. 
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: Rynet on April 17, 2019, 06:55:12 am
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he

Baie bly jy is so positief ETS , dit se baie van jou as persoon.
Ja jy is beslis better af as die Kudu .  ;)

 Sterkte met die herstel  :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: RobC on April 17, 2019, 08:34:23 am
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he
Bly om te hoor... still take it easy and look after yourself... doen daai oefeninge wat die fisio voorskryf! :thumleft:
Title: Re: ETS hit by a Kudu
Post by: ETS on April 17, 2019, 11:47:35 am
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he
Bly om te hoor... still take it easy and look after yourself... doen daai oefeninge wat die fisio voorskryf! :thumleft:

Maak so dankie- hoe ver na jou aftrede?