Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Platte on April 15, 2019, 07:38:21 pm

Title: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 07:38:21 pm
Ek het sondag bietjie nuwe rigting gaan ry, Meyerton Standerton Volksrus Wakkerstroom Utrecht Memel Normandien Vrede Villiers Meyerton,ek was nog nooit in Wakkerstroom en Utrecht, was verbaas die plekke lyk heel goed. Utrecht die dorp in n wildresevaat,daar is ook n mooi kampterein soos ek van die pad kan sien. Het grondpad gery van Wakkerstroom Utrecht toe, toe weer van Ingogo, Bothas pas toe en Mullers pas Normandien tot terug by Memel. Normandien pas en omgewing het weer n padskraper gesien,so dis nie te rof. Dit was nou n lekker trip, so 750km, Mens kan voel die winter is hier, was lekker koud.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Noneking on April 15, 2019, 07:42:41 pm
Mooi fotos
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 07:48:05 pm
Nog n paar fotos
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 07:50:59 pm
Laaste paar
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: eberhard on April 15, 2019, 07:52:32 pm
Baie netjies.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 07:56:22 pm
Die eerste foto is net om te wys hoe skerp is Jacobsroodt se nuwe 40w spots, ek is baie tevrede met dit
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 07:57:57 pm
Dankie julle
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Poenabul on April 15, 2019, 08:56:54 pm
Lekker Platte, mooi foto's. Gooi vir ons n paar van jou Sani foto's
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Bokveld on April 15, 2019, 09:04:02 pm
   Dankie vir die saamry.Mooi deel van die land.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Stichhom on April 15, 2019, 09:16:13 pm
Dis baie mooi al die fotos. Daar is darem min dinge so lekker soos n verlate grondpad waar jy mooi uitsig het. Platte, het jy die 750Km in een dag en alleen gery?
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 15, 2019, 09:27:18 pm
 Dankie Stichhom, ek ry gereel sulke een dag trips alleen 
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: roxenz on April 16, 2019, 06:38:53 am
Lekker man. Dis mos hoekom ons dual sport fietse ry. Mooi fotos, mooi terrein.  :thumleft:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: MRK Miller on April 21, 2019, 07:32:47 pm
Baie nice. Mik ook al n hele ruk in daai riting. Maar sal n naweek ry. Kan jy dalk n roete deel. Wil nie iets mis nie. millerkeith513@gmail.com. Het klaarn roete, maar miskien is aar iets wat ek kan las. Asb
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: piets on April 22, 2019, 04:04:25 pm
Dankie Stichhom, ek ry gereel sulke een dag trips alleen
Thanx Sommer n oordentlikke trip
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Abre on April 22, 2019, 06:41:00 pm
Lyk na 'n lekker ride. 'n Solo trip is soms die regte medisyne.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Boerbok on April 24, 2019, 11:37:31 am
Hoe verlang ek nou terug na die HoŽveld ! :thumleft:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Black_Hawk on April 24, 2019, 01:37:50 pm
Dankie vir die deel van jou foto's. EK hou van die manier hoe jou fiets se nommerplaat so "strategies" vuil geraak het  :pot:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: 0012 on April 24, 2019, 03:23:12 pm
baie mooi uitsigte, 'n goeie ent vir een dag se ry!

Wakkerstroom is n spesiale dorpie   :thumleft:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on April 24, 2019, 06:24:58 pm
Dankie julle, ek hoor daar word blykbaar elke jaar n klasieke musiek opvoering daar in die kerk by wakkerstroom gehou, weet iemand daar van. Wakkerstroom en Utreght was vir my netjies n dorpies, gaan hulle weer besoek
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Lem on April 24, 2019, 07:06:50 pm
ek kyk altyd in verwondering na die ride reports van daai area .Ek wonder net hoe de hel ek tussen verantwoordelikhede uit die Kaap uit daar gaan uitkom.  :xxbah:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Nicobie on April 24, 2019, 08:28:13 pm
Dankie julle, ek hoor daar word blykbaar elke jaar n klasieke musiek opvoering daar in die kerk by wakkerstroom gehou, weet iemand daar van. Wakkerstroom en Utreght was vir my netjies n dorpies, gaan hulle weer besoek

Ek was eenkeer by die musiek fees gewees.
Ook lang trip via Memel, Dundee en Wakkerstroom gery oor 'n langnaweek.
Nice area en uitsig om te ry, sal weer eendag daar moet gaan ry.

Dankie vir deel van jou fotos
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on June 23, 2019, 04:05:35 pm
Het laas naweek n ander rigting gaan ry Meyerton, Heilbron, Edenville, Kroonstad, Vredefort, Parys,Meyerton, wat vir my snaaks was is die perde in die dam wat die waterblommetjie eet, lekker trip en die paaie was in n redelike kondisie.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on June 23, 2019, 04:17:21 pm
Gister Koppies toe gery,die Yamaha wil nie stil staan so dan ry ons maar
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: skydiver on June 23, 2019, 08:31:57 pm
Mooi fotos en veilige kms vir die volgende trips.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: ClimbingTurtle on June 24, 2019, 03:14:33 pm
Lekker trippies die!

Het jy miskien GPS route van jou trips? Sal help om 'n basiese plan in die kop te kry.....?
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on June 26, 2019, 06:03:24 pm
Sorry C T ek ry met n padkaard nie GPS, is maar bietjie agter die tyd  :lol8:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: ClimbingTurtle on June 27, 2019, 09:15:44 am
Sorry C T ek ry met n padkaard nie GPS, is maar bietjie agter die tyd  :lol8:

So gedink ja...

Die patkaart, nie die agter di tyd......  :biggrin:

 Niks fout darmee - ek ry met GPS, maar hou altyd die patkaard boeknaby, nothing beats it!!
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Grunder on June 27, 2019, 09:20:57 am
Sorry C T ek ry met n padkaard nie GPS, is maar bietjie agter die tyd  :lol8:

Ek love die pad kaart ding!!

Lekker kort trippies  :ricky:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: HB 9 on June 30, 2019, 09:01:01 am
Dankie vir die deelÖ Die roetes word "afgeskeep" en is eintlik op baie van ons se voorstoep.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on August 15, 2019, 07:18:11 pm
Ek het laasnaweek n ander rigting gery Meyerton Delmas Bronkorstspruit op pad Groblersdal  toe,toe swaai ek op die grond paaie af loskopdam toe, van daar is ek Stofberg oor Middelburg Delmas Meyerton.Dit was n lekker trip so 600 km

Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on August 15, 2019, 07:22:08 pm
Nog n paar
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on August 15, 2019, 07:40:59 pm
Nog so paar
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Oubones on August 15, 2019, 08:10:06 pm
Ag hoe lekker kry ek nou tot so in my opkrul tone se punte!
Ai die ouderdom, ek het daar gery met of my rd400 of my honda hawk, kan om die dood nie onthou watter een
Dankie vir die deel!
Ek kan sommer sien jy het dit geniet!
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: big oil on August 16, 2019, 03:42:46 am
Nice pics, wish I could read the report, but that's my problem.

Thanks for sharing your adventure.   :sip:

Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: ClimbingTurtle on August 16, 2019, 07:24:51 am
Nice pics, wish I could read the report, but that's my problem.

Thanks for sharing your adventure.   :sip:

Ek het laasnaweek n ander rigting gery Meyerton Delmas Bronkorstspruit op pad Groblersdal  toe,toe swaai ek op die grond paaie af loskopdam toe, van daar is ek Stofberg oor Middelburg Delmas Meyerton.Dit was n lekker trip so 600 km

Last weekend I rode in another direction - Meyerton - Delmas - Bronkhorstspruit on the way to Groblersdal, then I turned up a dirt road towards Loskop Dam, from there i went via Stofberg to Middleburg, Delmas & Meryerton. It was a lekker (ver nice) trip of 600km.....

 ;)
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Poenabul on August 21, 2019, 11:44:04 am

Your Enlish very deliciously
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: ClimbingTurtle on August 21, 2019, 12:53:04 pm

Thank You......  >:D

 :imaposer:   :imaposer:   :imaposer:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on September 08, 2019, 10:47:41 pm
Vandag bietjie in die Vrystaat gaan rondry, kyk hoe lyk die Vaaldam se vlak, sak vinnig. Frankfort toe deur Oranjeville,  sjoe daai pad raak net erger, gelukkig ry ons avontuur fietse, by Tweeling daai ek links N3 se kant toe, die Vrystaat is darm nie heeltemal plat nie, mooi land waar ons in bly.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Poenabul on September 12, 2019, 02:30:41 pm
Bome begin groen blare wys, een van die dae is alles weer mooi groen.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: sgt on September 29, 2019, 10:51:05 pm
Lekker.. en sulke mooi fotos!
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: schalk vd merwe on October 01, 2019, 04:42:00 pm
Hi Platte die beste bike wat jy daar het
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on October 02, 2019, 09:50:44 pm
Ja nee ek geniet die 660, ek en 3 vriende het saterdag 780km gery, lekke avontuur, van 4uur die oggend tot 9uur die aand, gesukkel met n pap wiel op n bmw, 3 660R myne meer as 80 000km  ander een oor die 100 000km en een met 15 000km, geen probleme met die xt s, net 4 spots op elke een om te kan sien in die nag  :ricky:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Poenabul on December 21, 2019, 08:16:23 am
Hey Platte

Nou ry jy nie meer nie????
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on December 22, 2019, 07:45:28 pm
Nee die yammie loop nog baie rond net lui om te pos  :biggrin: ,het nou die dag weer Frankfort ,Tweeling omgewing gery  en op n spook dorp af gekom.
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on December 22, 2019, 08:13:47 pm
Frankfort omgewing
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on December 22, 2019, 08:22:28 pm
Warden omgewing
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on December 22, 2019, 08:28:31 pm
Warden omgewing Die polisie stasie werk nog in Roadside
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: eberhard on December 22, 2019, 08:33:03 pm
Baie lekker! Mooi foto's  :thumleft: :thumleft:
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: MRK Miller on December 23, 2019, 05:46:42 pm
enige idee wat die spookdorp as bekend staan
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Ebee on December 23, 2019, 06:58:12 pm
Nice
Title: Re: HoŽveld rondrits
Post by: Platte on December 23, 2019, 08:49:15 pm
Ek het geen idee van die geskiedenis van die plek, die polisie stasie is ook Roadside,die plek is agter die Sasol one stop op die N3 voor Warden