Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => KTM LC8 1050 / 1190 / 1290 => Topic started by: Worsbeer on April 27, 2019, 12:56:04 pm

Title: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on April 27, 2019, 12:56:04 pm
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190427/5447ceedeab06e290ecd3a12d2a01087.jpg)

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190427/d4164f500b9aaa7a7cd4e01225db201a.jpg)

What a machine!!!!!!!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Roadhawg on April 27, 2019, 01:02:23 pm
Nice!!!!
Manicís old bike?
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: DanieW on April 27, 2019, 01:02:55 pm
Congrats and many safe miles!
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on April 27, 2019, 01:06:18 pm
Bliksemse mannetjie!!!! :thumleft: :drif:
Geluk en ry versigtig :deal: :thumleft:
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on April 27, 2019, 01:37:12 pm
Yes, Manic se oue. Hy het nou oorgegaan na die BMW side

Jis maar die ding loop. Weet nie hoe ek my lewe tot nou geniet het sonder quick shifter

Het nog die conti attacks op en hy loop so lekker op die teer dat ek nie weet of ek gaan veldskoene opsit nie. My R1CBRZXSAR1290RR. Het die wÍreld se duurste 950 vir grondpad.

Dankie vir die voorSPOED wense


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Bundu on April 27, 2019, 06:38:16 pm
Enjoy!!  :thumleft:

ek kan nog onthou toe die 1290 launch, toe se baie 1190 ouens "nee wat, die ding het nie eintlik meer power as die 1190 nie"  ;)

die 1290 fokkof!
Title: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Noneking on April 27, 2019, 06:46:12 pm
Baie geluk!
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on April 28, 2019, 10:30:24 am
Enjoy!!  :thumleft:

ek kan nog onthou toe die 1290 launch, toe se baie 1190 ouens "nee wat, die ding het nie eintlik meer power as die 1190 nie"  ;)

die 1290 fokkof!


Onder andere dit, maar daar is paar ander goed wat hulle ook mooi verbeter het van die 1190 af of my 1190 was op n Maandag of Vrydag gebou.

My gunstelinge is die suspensie/hantering, die beter/sterker starter en die krag


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Bundu on April 28, 2019, 02:31:35 pm
Enjoy!!  :thumleft:

ek kan nog onthou toe die 1290 launch, toe se baie 1190 ouens "nee wat, die ding het nie eintlik meer power as die 1190 nie"  ;)

die 1290 fokkof!


Onder andere dit, maar daar is paar ander goed wat hulle ook mooi verbeter het van die 1190 af of my 1190 was op n Maandag of Vrydag gebou.

My gunstelinge is die suspensie/hantering, die beter/sterker starter en die krag


Sent from my iPhone using Tapatalk

dis reg, 1290 het 'n sterker starter motor en sy torque kurwe styg al by heelwat laer revs

Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: m0lt3n on May 03, 2019, 07:27:16 am
Nice!
En as n ander koper van n Manic oud produk weet ek hoe nice daai bike sal wees! Geniet.

Hoe geniet jy die TFT?
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on May 03, 2019, 01:08:23 pm
Bundu, met die eerste oogopslag het ek gedink die onderste twee lyne is 1190 en die boonste 2 is 1190 en dat dit net een voorstelling op die graph is

Die TFT is crazy. MyRide met apple en Sena connect soos n droom. Musiek hou net op speel na n rukkie as die Austrian verduidelik waar om af te draai, maar dan hoor ek weer die exhaust(of die verskoning van n exhaust) en ek is happy.

Die suspensie en hantering is die beste verandering.

Sal seker nog gewoond raak aan alles en rustig raak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: the_BOBNOB on May 03, 2019, 01:34:28 pm
Hoe is daai 1290 tov polony skille ???

 :peepwall:
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on May 03, 2019, 01:57:17 pm
Ek draai nie meer om vir ander se bagasie nie. Sal hulle by die volgende stop sÍ

Bring jy net die OBS


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: the_BOBNOB on May 03, 2019, 02:07:16 pm
Bring jy net die OBS

+1

Jy weet mos  ;)
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on June 01, 2019, 08:31:01 am
En toe mis ek die bash

Ek gaan moet knobblyís opsit op die 1290. Gisteraand het n cager in n Ford vir my slicks gelag


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on July 14, 2019, 02:45:54 am
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190714/57f1f15aa87acfefa29f7f47ba56f960.jpg)


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: m0lt3n on July 15, 2019, 07:24:10 am
ek dink nie daai cager het gelag vir die slicks nie, meer vir hoe min belasting nog op hulle oor was!
Title: Re: So I replaced the 1190R with a 1290SAR
Post by: Worsbeer on July 15, 2019, 10:35:01 am
nee dit was al n maand en n half terug en 2000km later


Sent from my iPhone using Tapatalk