Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Bike related member feedback => Topic started by: FredBar on October 15, 2019, 01:04:46 pm

Title: Suur smaak in die mond
Post by: FredBar on October 15, 2019, 01:04:46 pm
Bietjie agtergrond, het onlangs my eerste adventure fiets gekoop, voorheen off road/enduro gery. Vriend stel voor ek moet 660z koop vir verskeie redes, ek navors self so bietjie en besluit hy tick al die boksies vir my. Seker 'n "rookie error" aan my kant, het gedink ek het 'n 2012 660z gekoop soos die advertensie gelei het maar vind nou uit dit is 'n 2009 model. Dit was 'n oorhaastige koop, goeie prys, min kilos en die kleur was 'n mooi rooi een, soos ek verstaan is hulle skaars. Glad nie spyt oor die fiets nie, en dink regtig die verkoper is onskuldig, hyt net die registrasie datum gebruik en ek geniet die fiets baie

Wat my wel pla, ek het aangesluit by 'n paar xt660z groepies en agtergekom sekere modelle se 3de rat gee probleme, en my engine nommer val in die bracket wat hulle se geneig is om die probleem te he

Nou wil ek hoor, is daar iets wat gedoen kan word? Ry ek hom en hoop maar hy breek nie of verkoop die fiets en kry 'n ander een?

Ek hoor graag
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: JohnB on October 15, 2019, 01:24:17 pm
Geluk met die nuwe fiets.

Naas my voormalige KTM 950, is die 660 een van die beste fietse wat ek nog gehad het.

Nou is ek bekommerd. Wat presies pla met die ratte en watter modelle is kanidate?
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: Gérrard on October 15, 2019, 01:28:47 pm
Nog nooit dit gehoor nie. Al issue wat ek van weet op die eerste modelle was die air filter wat nie mooi geseel het nie. Die bikes is bullet proof.

Ry die ding.
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: sidetrack on October 15, 2019, 01:36:20 pm
Ek stem saam ry net die bike, moenie hom onnodig luier in hoe ratte nie dis al. Rooi is mooi. 2009 tot 2015 is almal maar dieselfde as jy my vra. Al wat ek weet verander het is die connector op die regulator in 2008.
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: FredBar on October 15, 2019, 01:37:34 pm
Geluk met die nuwe fiets.

Naas my voormalige KTM 950, is die 660 een van die beste fietse wat ek nog gehad het.

Nou is ek bekommerd. Wat presies pla met die ratte en watter modelle is kanidate?

Hello John, weet nie rerig of dit op groot skaal is nie, toevallig dit raakgelees op 'n tenere groepie op fb, die groep is 10 000 lede sterk en redelik aktief
"Is your motor serial number between these:
M311E-006404 to M311E-009244
Those numbers are allegedly affected with the third gear problem."

Hy breek in stukke en maak redelik moeilikheid dan, maar daarom vra ek maar hier, wil nie onnodig mense bekommerd maak nie
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: subie on October 15, 2019, 02:17:24 pm
Wie weet miskien is jy die eerste een in Suid Afrika wat dit oorkom.  :spitcoffee:
Pot stront die "internet groepie" .  Ry hom sommer aspris hard op jou volgende adventure trippie  :ricky:
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: FredBar on October 15, 2019, 02:35:32 pm
Wie weet miskien is jy die eerste een in Suid Afrika wat dit oorkom.  :spitcoffee:
Pot stront die "internet groepie" .  Ry hom sommer aspris hard op jou volgende adventure trippie  :ricky:

Stem saam, sover maak hy net mooi, dink dis maar die teleurstelling toe ek agterkom dis 'n 2009 wat my kop eintlik opdonner, toe ek dit ook nog lees toe raak ek bietjie negatief, maar ek geniet hom en ry gaan ek hom ry, die groenrivier sand gaan my net nie vinnig weer sien nie, paar harde lesse geleer daar
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: Lem on October 15, 2019, 02:46:09 pm
Hi Fred

My regular riding buddy Robert (Old School Biker on forum) rides a 2008 XTZ660 and his one broke a 3rd gear and locked up the back wheel. Luckily he stayed upright. I'm speaking under correction, but I think it happened around the 40 000km mark. Robert can confirm for you,

Helderberg Yamaha rebuilt his gearbox for around R 25 000 and some parts took around three months. The bike has been problem free ever since.  :thumleft:

I would not really worry about it if I were you. It is more of an isolated incident than a regular recall type of incident. Many of those bikes have reached 100 000km problem free.

Look after the bike, ride it properly, service it on time and it should give many miles of smiles  :thumleft:
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: sidetrack on October 15, 2019, 03:20:37 pm
Apparently DR650’s also have gearbox problems but it has only happened to Ganjora  :biggrin:
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: Gérrard on October 15, 2019, 03:54:47 pm
Bikes break, depends how you get along with Murphy. He hates me. My unbreakable Africa Twin stripped 4th gear. Shit happens.
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: RobC on October 15, 2019, 04:00:58 pm
Apparently DR650’s also have gearbox problems but it has only happened to Ganjora  :biggrin:
and LeCap complined about KLR gearboxes... ek stem saam... ry die ding en geniet dit. :thumleft:
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: Andy660 on October 30, 2019, 02:01:04 pm
I think you read too much FredBar and dont ride enough.
Ive had 1 XT660R  and 4 x XT660Z s.
All from brand new.
Current XT660Z 2014 model , is on 104 000 km.
Never broke a gearbox, or any problems like that at all , and  I dont ride like Driving Miss Daizey !
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: FredBar on October 31, 2019, 04:06:56 pm
I think you read too much FredBar and dont ride enough.
Ive had 1 XT660R  and 4 x XT660Z s.
All from brand new.
Current XT660Z 2014 model , is on 104 000 km.
Never broke a gearbox, or any problems like that at all , and  I dont ride like Driving Miss Daizey !

You are quite right, i tend to research and read up on something to a point where it can get unhealthy and i suppose on the internet you tend to zoom in on potential problems. Be that as it may, can you suggest someone that it quite good with the tenere close to Stellenbosch, would like someone to assist with Kev's mod/booster plug/remapping to smooth out the ride a bit, the power delivery is very on/off
Title: Re: Suur smaak in die mond
Post by: Lem on October 31, 2019, 09:22:00 pm
I think you read too much FredBar and dont ride enough.
Ive had 1 XT660R  and 4 x XT660Z s.
All from brand new.
Current XT660Z 2014 model , is on 104 000 km.
Never broke a gearbox, or any problems like that at all , and  I dont ride like Driving Miss Daizey !

You are quite right, i tend to research and read up on something to a point where it can get unhealthy and i suppose on the internet you tend to zoom in on potential problems. Be that as it may, can you suggest someone that it quite good with the tenere close to Stellenbosch, would like someone to assist with Kev's mod/booster plug/remapping to smooth out the ride a bit, the power delivery is very on/off

Gordon's Bay might not be too close to Stellenbosch, but if I were in that area I would have taken any vehicle of mine to Kevin Marcal from Marcal Moto. The guy is a meticulous mechanic.  :thumleft:

Just look for MARCAL here on the forum and send him a PM.