Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: Dorsland on April 29, 2020, 08:37:27 am
-
So I want to go down on Friday and collect my bike. The trip down is no problem, I am taking a waterpump along that urgently needs repairs and parts. The trip back needs some planning and advice please.
My wife will be following me in the bakkie so 2 spoor tracks and stuff won't work. Seeing as all guesthouses and the like are closed, I need to get down and back in a day.
My questions:
1. I normally drive down to Swartkops on the R367, join the N2 and then proceed from there. I also use the R75 from Uitenhage. Both these routes go past all the locations and I would guess are prime routes for roadblocks and other harassment. Any recommended stealth route alternatives?
2. Where have you guys observed roadblocks and other potential hazards to be avoided? It may be difficult to explain a boertjie on his bike heading out of PE.
Your input, recommendations and thoughts are valued.
-
Ry af met die Bushlander mooi skoon gewas agter op die bakkie
Oppad terug as hul jou aftrek se jy net jy het jou fietse gaan haal by die workshop want hul word gebruik op die plaas -
As hul jou baie harde tyd gee dan laai jy net die Afrika Toon ook op
:thumleft:

Dit is nogal 'n goeie plan.
Ander opsie as julle nie omgee om bietjie verder te ry nie, ry met R334 vanaf Uitenhage na die N2 en kom dan van daai kant af die dorp binne. Dan skip mens die groot townships almal.

Hello Dors
Jason my son has permitted travel and he has personally experienced roadblocks at:
1) R75 at the Addo gravel road turnoff..just past that towards Uitenhage there's a nice pull off place. ( that position negates the gravel road from addo as well)
2) there has been a block at the springs turnoff too.
3) As you leave Uitenhage , just over the bridge towards Rocklands
4) He travels to PE often for the Pharmacy ( Despatch - Swartkops - N2 into PE) Says he has never seen one along that route..(app 3 times a week to collect pharmaceutics from the Depo)
5) N2 towards cape town a bloc at the new windfarm fuel station
Thats all i know of bud :deal:
-
If you have the paperwork to go to town. Just ride in convoy with the bakkie until you are back out of all the roadblocks, shouldn't be a problem then.
-
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sê jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.
-
Kla met die oom gepraat :biggrin:
-
Kla met die oom gepraat :biggrin:
Is Dors staying at home social distancing now like a good boy
Thanks Drol - new super hero
🤣🤣🤣
-
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sê jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.
Hy sal seker agter op die extra cab pas as ek die klap oop los en die tralie se dwarsbalk afhaal. Dis dalk die veiligste plan.
-
Kla met die oom gepraat :biggrin:
@Casting from Turd, sluit die roete wat jy beskryf het daai padblokkadeligging in soos @Knucklhead beskryf het? Ek het jou epos gekry, nog nie na die oete gekyk nie.
-
Ry af met die Bushlander mooi skoon gewas agter op die bakkie
Oppad terug as hul jou aftrek se jy net jy het jou fietse gaan haal by die workshop want hul word gebruik op die plaas -
As hul jou baie harde tyd gee dan laai jy net die Afrika Toon ook op
:thumleft:
Dit is nogal 'n goeie plan.
Ander opsie as julle nie omgee om bietjie verder te ry nie, ry met R334 vanaf Uitenhage na die N2 en kom dan van daai kant af die dorp binne. Dan skip mens die groot townships almal.
Die afry is nie die probleem nie, dis die terugkom. My vrou is reg want sy mag met die landboupermit ry maar ek op 'n motorfiets gaan seker die oog trek of hoe? Ek ken daai pad so om dan kom mens van die suide af die Baai binne. maar nou klink dit vir my daar is ook padblokkades daar. :-\
Is daar van julle ouens wat met motorfietse rondy of het julle al manne op motorfietse sien rondry?
-
Dalk moet ek sommer 'n klomp blou ligte op die AT sit saam 'n huisalarm en my lyk spietkop hou. Deel sommer boetes vir die polieste ook uit as hulle my op 'n gevaarlike plek aftrek. :lol8:
-
Is daar van julle ouens wat met motorfietse rondy of het julle al manne op motorfietse sien rondry?
Dit sal ek nou nie weet nie. Sit op die plaas in die Drakensberge. Hier word wel bike gery, natuurlik net om na vee om te sien :peepwall:
-
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sê jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.
Hy sal seker agter op die extra cab pas as ek die klap oop los en die tralie se dwarsbalk afhaal. Dis dalk die veiligste plan.
Koop 'n sakkie kunsmis by die koperasie by jou omdraai plek en sit hom saam met die fiets agterop jou bakkie. Jy kan mos ry om kunsmis te koop. As dit lyk of die aftrek beampte 'n 30% matriek behaal het kan jy hom dalk sommer vertel daai fiets gebruik jy vir 'n kunsmis strooier ;) :biggrin:
-
Johan. Ek wou self "skelm" NW toe ry en terug maar dink mooi - Dis nie die moeite werd nie!!!
Gebruik die permit, laai op bakkie of trailer en jy is veilig.
Maklik om nou kans te vat maar R5000 later en nag in die tronk is nie grappies nie, onthou jou vrou is medepligtig!
-
Die groot kak is daai onopgevoede idioot op 'n mags trip met 'n R4 wat jou stop.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Stop by die padblokkades oppad PE toe en verduidelik dat jy jou bike gaan optel by die handelaar, want jy benodig die gebruik daarvan op die plaas.
Vra dan permissie om die bike terug te ry plaas toe ipv om dit agter op die bakkie te laai.
Sê vir hulle jy kom oor 'n uur of so weer daar verby. As hulle toestemming gee is alles mos uitsorteer.
-
some of these roadblockers are really cnuts..
i hav e asmall palce in jbay, i tried to get to jbay to top up my pre paid electricity from uitenhage as i have stuff in my fridge ...told me to let my stuff vrot, i was going nowhere..reported to SAPs office, i was not supported..
oh by the way the SANDF dude said it was white privilege to have a second home...and he would not allow me to fulfill my wish..
-
Kla met die oom gepraat :biggrin:
@Casting from Turd, sluit die roete wat jy beskryf het daai padblokkadeligging in soos @Knucklhead beskryf het? Ek het jou epos gekry, nog nie na die oete gekyk nie.
Oppad in baai toe is da wel n padblockade wat jou 2iC sal deur ry oppad Addo toe, maar jou roete wel nie. jy vermy hulle
-
Johan. Ek wou self "skelm" NW toe ry en terug maar dink mooi - Dis nie die moeite werd nie!!!
Gebruik die permit, laai op bakkie of trailer en jy is veilig.
Maklik om nou kans te vat maar R5000 later en nag in die tronk is nie grappies nie, onthou jou vrou is medepligtig!
En daar skryf ek verlede week hier ek word eerder keelaf gesny as in die tronk geprop.
So jy reken fiets oppie bakkie is OK Schalk?
-
Die groot kak is daai onopgevoede idioot op 'n mags trip met 'n R4 wat jou stop.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Ja, niks so erg as een van hulle wat die hef innie hand het nie.
[mention]Knucklhead [/mention] these people make my blood boil, truly. This entire irrational lockdown and the fact we are criminalised makes my blood boil, truly.
-
Raait, dankie vir al julle goeie raad. Ek bring die fiets oppie bakkie terug en gaan ry die naweek ‘n lekker afgesonderde Karoopad met hom.
-
some of these roadblockers are really cnuts..
i hav e asmall palce in jbay, i tried to get to jbay to top up my pre paid electricity from uitenhage as i have stuff in my fridge ...told me to let my stuff vrot, i was going nowhere..reported to SAPs office, i was not supported..
oh by the way the SANDF dude said it was white privilege to have a second home...and he would not allow me to fulfill my wish..
So just plain racism then. Nice.
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
-
Raait, dankie vir al julle goeie raad. Ek bring die fiets oppie bakkie terug en gaan ry die naweek ‘n lekker afgesonderde Karoopad met hom. 
Laai die fiets net verby die roadblock af en ry terug.
As jy PE toe kom gaan jy mos sien wa staan hulle en waar nie.
:biggrin:
-
Raait, dankie vir al julle goeie raad. Ek bring die fiets oppie bakkie terug en gaan ry die naweek ‘n lekker afgesonderde Karoopad met hom. 
Beter Plan :thumleft:
-
Sou lekker gewees het om hom terug te ry maar ek bly eerder in 'n gastehuis as innie tronk. :lol8:
-
En dus n lang naweek. Jy sal eers Maandag uitkom.
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
-
SOP vir die SAPD. Selfs 'n sel met 'n seeuitsig en kamerdiens sal my nie tevrede stel nie. :lol8:
-
Pm sent
-
Mag jy nie iets wat jy vir die boerdery nodig het agter op die AT vervoer nie?
-
Oom Dors, oom kan mos solank die AT heeltemal strip tot op die skeleton, en alles solank lekker skoonmaak en polish.
Wie wil nou `n nuwe bike loop staan en rondry en onnodige km opsit... :peepwall:
-
Ek ry in GP elke dag so 120Km werk toe en terug met die bike, nog nie eenkeer gestop nie.
-
Pm sent
Bel jou later, baie dankie :thumleft:
-
Selfs 'n sel met 'n seeuitsig en kamerdiens sal my nie tevrede stel nie
Wel, as daai kamerdiens so los oop kamerjas dra wat so bo oop gehou word deur paar ronde goed dan wil ek vryelik stry met jou!
-
In 'n poliesiesel!? Nee dankie. :peepwall: :patch:
-
In 'n poliesiesel!? Nee dankie
Owagnee, jy het sel gese........... ek het my blind gestaar op 'seeuitsig' en 'kamerjas', jammer man, verskoon.
-
Hierdie forkdawn issi goed vir my nie, daar kan jeeltemaal niks gery word nie :-[
-
Ek stuur vir jou Saterdagaand kiekies van my rit op ‘n afgeleë Karoogrondpad êrens
-
Òf van my uitsig uit my polisiesel
-
So wat het gebeur? Moet ons jou kom uit bail?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
-
Congrats
Saw a happy pic on vleisbroek yesterday
-
Ek ry in GP elke dag so 120Km werk toe en terug met die bike, nog nie eenkeer gestop nie.
Ek ry ook elke dag,nou nie so ver nie en nog nie eers een polisieman,traffic cop of army mense gesien in die hele lockdown sover nie. Ook goed so
-
:biggrin:
-
Ek dink hy het die sel gemis, wel die kamerjas gekry, toe die seeuitsig vergeet en lekker besig geraak met ry.
Kom ons wag vir sy fotos! :lol8:
-
So wat het gebeur? Moet ons jou kom uit bail?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Daar lê 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond. Bel maar 'n ambulaans om te gaan help. :lol8: Ek is rustig hier oppie plaas.
-
Daar lê 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond. Bel maar 'n ambulaans om te gaan help. :lol8: Ek is rustig hier oppie plaas.
Sjoe, en dat van n man watse ATGATT n kamerjas was..... puik pel! :thumleft: :lol8:
-
:biggrin:
Pragtig en congratz !! ( Die bike en die meisie ) :thumleft: :ricky:
-
Baie geluk oom Dorsland. Baie en veilige myle. Nou sal dai bokke gou in die kraal wees.

Sent from my SM-A605F using Tapatalk
-
Niks is ook meer onder die radar deesdae nie. Gelukkig is dit my vrou en nie 'n skelm nie :peepwall: :lol8:
Ja my plan was om die fiets, soos hier aanbeveel, op die bakkie te laai en so weer terug te kom. Ek laai maar my kletterpet en baadjie vir die toetsrit, los my boetse en rybroek by die huis. Met die afry is daar g'n teken van 'n padblokkade of polieste nie. Ek sê toe vir my vrou ek ry die fiets terug, kerkskoene en al. Klaar.
Toe is dit so. Daar by Despatch waar die pad links vurk Graaff-Reinet toe staan 'n padblokkade. So 15 motors in die tou, ek skuifel sjuifel voorentoe, kom voor, die bruin poliesman praat iets, ek beduie hy moet harder praat ek hoor niks omdat ek oorpluisies in het. Hy wys my net :thumleft:, ek sê dis my vrou hier in die bakkie agter my (sy dra toe haar masker), daar praat die blanke poliesman 'n hond uit 'n bos uit maar ek sien hy glimlag en als is OK.
By GlenConnor was daar nog 'n padblokkade wat hulle besig was om op te pak, verder niks nie.
Psigologiese oorlogvoering dié. My psigologie is sterker as hul s'n :biggrin:
Staan by vir 'n fred en kiekies hier oppie forum.
-
Pragtig en congratz !! ( Die bike en die meisie ) :thumleft: :ricky:
Baie geluk oom Dorsland. Baie en veilige myle. Nou sal dai bokke gou in die kraal wees. 

Daar lê 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond. Bel maar 'n ambulaans om te gaan help. :lol8: Ek is rustig hier oppie plaas.
Sjoe, en dat van n man watse ATGATT n kamerjas was..... puik pel! :thumleft: :lol8:
Dankie kêrels, dis seker die slegste tyd in die onlangse geskiedenis van die wêreld om nou 'n fiets te gekoop het maar nou ja. Ek sê dit in al nederigheid en dankbaarheid.
-
Baie geluk Dorsland, jy verdien daai aftree bike jy het hard gewerk vir hom. :deal: :thumleft: :drif:
-
Dankie Chris, ja, ek weet nie altyd nie. Ek gaan waaragtig nie weer die fout met hom maak wat ek met my 660 gemaak het nie.
Ek plaas bietjie kiekies hier: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=247366.new#new
-
Baie geluk Dorsland met jou grondpad fiets :thumleft:...ek gan jou def raakry in die toekoms....Veilige myle
-
Nee man, moet my nie raakry nie, kom kuier eerder net. :biggrin: Dankie vir die gelukwensing @ajax :thumleft:
-
NICE jy gaan hom baie geniet lekker ry :ricky:
-
Wow, Dorsland, is that your bike in Manic's photo, higher up? :thumleft:
Very n ice bike - congratulations and enjoy riding it! :thumleft:
-
Baie baie geluk oom Dorsland, vrek maar daai is n baie mooi bike jho jho!!
Sien sommer n paar mooi RR van die scooter kom
Sent from my I3312 using Tapatalk
-
Veels geluk Johan.
Pragtige AT en 2IC
-
Veels geluk Johan.
Pragtige AT en 2IC
Jy neem aan sy is 2IC. Wie sê Dorsland is nie die skottelgoed wasser nie? 
Sent from my SM-J250F using Tapatalk
-
Dankie julle ouens, ek is seker mal maar nou ja, hier staan hy innie waenhuis.
@Serf, ek is die baas in my huis en ek het my vrou se toestemming om dit hier te plaas 
-
Wow, Dorsland, is that your bike in Manic's photo, higher up? :thumleft:
Very n ice bike - congratulations and enjoy riding it! :thumleft:
Thanks @Dustbiter. Ja, I had no say in the posting of that pic. I tried to bribe @Manic with a Streetwise 2 and mash not to place it but he wanted a Family Bucket with extra chips. 

-
Mooi man, netjiese fiets en mag jy baie veilige myle hê en die tyd om hulle re ry!