Wild Dog Adventure Riding

Special Interest Groups => Blades, folders, multi tools, axes => Topic started by: Serf on June 05, 2020, 06:49:20 pm

Title: Leer strop
Post by: Serf on June 05, 2020, 06:49:20 pm
Waar in Pretoria kan ek n leer strop kry om messe mee skerp te maak?

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Title: Re: Leer strop
Post by: Riebeek on June 05, 2020, 07:08:48 pm
Gebruik n ou leer belt. Jy het nie meer as 30cm nodig nie. Plak vas op jou werksbank.
Title: Re: Leer strop
Post by: Serf on June 05, 2020, 08:21:25 pm
Dankie, sal dit probeer

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Title: Re: Leer strop
Post by: Bie on June 06, 2020, 06:17:10 am
Daar is verskeie plekke wat leer verkoop. Jy kan n hele vel koop, of hulle sny wat jy nodig het en jy betaal daarvolgens. Ek het myne daar gekoop, seker 3 keer brer as n gewone belt. Werk goed. Of vra by die hobby markte vir iemand wat belde maak en verkoop, hy sal iewers n offcut h wat te kort is vir n belt.
Title: Re: Leer strop
Post by: SmuGS on June 06, 2020, 05:29:52 pm
Koop vir jou n goedkoop paar swies handskoene en sny die moue af, dan kan jy die strop maak en jy het handskoene vir om die braai..
Title: Re: Leer strop
Post by: Serf on June 06, 2020, 05:31:31 pm
Koop vir jou n goedkoop paar swies handskoene en sny die moue af, dan kan jy die strop maak en jy het handskoene vir om die braai..
Goeie idee dankie

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Title: Re: Leer strop
Post by: Captain Zef on February 01, 2021, 01:01:28 pm
Ek het die een gemaak met belt leer.

Dis baie harde gladde leer.
Youtube se mens moet die leer "Charge" met iets. Hulle praat van autosol chrome polish.

Weet iemand iets hiervan?
Title: Re: Leer strop
Post by: Noneking on February 01, 2021, 01:03:20 pm
@Ghato maak en verkoop hulle
Title: Re: Leer strop
Post by: Ghato on February 01, 2021, 01:46:06 pm
Ek het die een gemaak met belt leer.

Dis baie harde gladde leer.
Youtube se mens moet die leer "Charge" met iets. Hulle praat van autosol chrome polish.

Weet iemand iets hiervan?

Hi,
Ek maak die. Hulle is R200 en dan laai ek hom klaar met Polishing Compound.
Title: Re: Leer strop
Post by: Captain Zef on February 01, 2021, 02:08:02 pm
As ek dit geweet het sou ek een bestel het en nie self gesukkel het nie lol
Title: Re: Leer strop
Post by: bud500 on February 01, 2021, 02:26:17 pm
Ek het die een gemaak met belt leer.

Dis baie harde gladde leer.
Youtube se mens moet die leer "Charge" met iets. Hulle praat van autosol chrome polish.

Weet iemand iets hiervan?

Hi,
Ek maak die. Hulle is R200 en dan laai ek hom klaar met Polishing Compound.

Goed om te weet.
Title: Re: Leer strop
Post by: fixit on February 23, 2021, 08:27:03 am
deleted: wrong place...
Title: Re: Leer strop
Post by: johanp on March 27, 2021, 06:23:38 pm
@Ghato where in the world are you?
Title: Re: Leer strop
Post by: Tom van Brits on March 27, 2021, 06:33:40 pm
Ek het die een gemaak met belt leer.

Dis baie harde gladde leer.
Youtube se mens moet die leer "Charge" met iets. Hulle praat van autosol chrome polish.

Weet iemand iets hiervan?

Hi,
Ek maak die. Hulle is R200 en dan laai ek hom klaar met Polishing Compound.

Goeie prys

Ek het een hier in die States deur Amazin bestel en hy lyk soos joune en kom met n 'vetkryt' van daai materiaal.
My messe is nou gevaarlik skerp!
Koop dit manne, beslis die moeite werd!
Title: Re: Leer strop
Post by: Noneking on March 27, 2021, 07:18:50 pm
@Ghato where in the world are you?
He is in Nelspruit