Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: ETS on June 13, 2020, 08:44:04 am

Title: Malgas Pont
Post by: ETS on June 13, 2020, 08:44:04 am
More manne. Is die Pont oop?
Title: Re: Malgas Pont
Post by: WildWood on June 13, 2020, 11:22:06 am
Afraid not. Only opens when the ports open apparently . Work that one out.

A mate lives right there. In fact the road goes through his farm and he has to drive a massive loop to get across .
Title: Re: Malgas Pont
Post by: DUSTRIDERS on June 13, 2020, 12:37:55 pm
Afraid not. Only opens when the ports open apparently . Work that one out.

A mate lives right there. In fact the road goes through his farm and he has to drive a massive loop to get across .
National road so they cannot close it for farmers farming both sides of the river. It would be very weird if it's closed.

It seems it is closed :( :(
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Blou Zebu on June 13, 2020, 01:10:07 pm
Afraid not. Only opens when the ports open apparently . Work that one out.

A mate lives right there. In fact the road goes through his farm and he has to drive a massive loop to get across .
Can some @moderators please ban @WildWood  for implying that logic is relevant when it comes to lockdown? Spreading rumours like this will cause Wilddogs to get sued by the ????
Title: Re: Malgas Pont
Post by: ETS on June 13, 2020, 01:57:44 pm
.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: WildWood on June 13, 2020, 03:26:32 pm
🙃
Can some @moderators please ban @WildWood  for implying that logic is relevant when it comes to lockdown? Spreading rumours like this will cause Wilddogs to get sued by the ????
[/quote]
Title: Re: Malgas Pont
Post by: WildWood on June 13, 2020, 03:30:15 pm
Had it slightly wrong.
Just checked with my buddy. Will be opened when slipways are opened.

I know of a certain political party that should be slapped with a ban.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Straatkat on June 13, 2020, 03:39:59 pm
Had it slightly wrong.
Just checked with my buddy. Will be opened when slipways are opened.

I know of a certain political party that should be slapped with a ban.

They not on here!
Title: Re: Malgas Pont
Post by: 2StrokeDan on June 14, 2020, 08:58:35 am
Had it slightly wrong.
Just checked with my buddy. Will be opened when slipways are opened.

I know of a certain political party that should be slapped with a ban.

They not on here!

Some of them are, judging by posts on R+P.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: dual on June 14, 2020, 09:04:34 am
Ek het by 'n ou gehoor wat 'n huis daar het, dat die pont uitgetrek was, maar nie hoog genoeg nie, en toe die rivier afgekom het na die reŽn, die pont gefloud het, hoorsÍ
Nuwe een sekerlik nog nie in werking nie
Title: Re: Malgas Pont
Post by: 2StrokeDan on June 14, 2020, 01:12:15 pm
Ek het by 'n ou gehoor wat 'n huis daar het, dat die pont uitgetrek was, maar nie hoog genoeg nie, en toe die rivier afgekom het na die reŽn, die pont gefloud het, hoorsÍ
Nuwe een sekerlik nog nie in werking nie

Sal nie verbaas wees as die ou pont "per ongeluk" laat wegspoel is nie, om die "bewaringsbewustes" te ontglip en die nuwe pont te installeer.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: htbsrvr on June 17, 2020, 06:24:09 pm
Ek was nou pas daar en die pont staan heel netjies en wag aan die Potberg-kant.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Sprocketbek on June 17, 2020, 07:09:39 pm
Ek was nou pas daar en die pont staan heel netjies en wag aan die Potberg-kant.

Praat jy van die nuwe een of die ou een?  :snorting:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: htbsrvr on June 18, 2020, 11:02:27 am
Ek was nou pas daar en die pont staan heel netjies en wag aan die Potberg-kant.

Praat jy van die nuwe een of die ou een?  :snorting:

Die ou een. Die groot geel gedrog staan ook daar, maar nog sonder enjins wat ek kon sien.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: ETS on June 18, 2020, 04:08:57 pm
Ek was nou pas daar en die pont staan heel netjies en wag aan die Potberg-kant.

Praat jy van die nuwe een of die ou een?  :snorting:

Altwee :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: WildWood on June 20, 2020, 09:57:15 pm
Hopefully some good news.

I heard today they were going to float the pont on Monday and if all is ok it will start operating again.

I'll post if I get news
Title: Re: Malgas Pont
Post by: ETS on June 22, 2020, 08:58:51 am
Hopefully some good news.

I heard today they were going to float the pont on Monday and if all is ok it will start operating again.

I'll post if I get news

Title: Re: Malgas Pont
Post by: WildWood on June 23, 2020, 09:07:11 am
Looks like itís all going tits up.

Itís not happening yet and local rumors are the new pont also has issues and maybe only operating by year end.



Title: Re: Malgas Pont
Post by: ETS on June 23, 2020, 09:27:29 am
Looks like itís all going tits up.

Itís not happening yet and local rumors are the new pont also has issues and maybe only operating by year end.

Thank you for your trouble. I feel sorry for the hotel and surrounding businesses. IMHO it is still worth the trip anyway! :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Leo on June 24, 2020, 07:15:06 am
https://www.facebook.com/1453708588204023/posts/2596305857277618/?sfnsn=scwspwa&extid=0gWLMQYuceM2M8xM

The dawn is nigh  :'(
Title: Re: Malgas Pont
Post by: BliknÍrs on June 24, 2020, 07:25:24 am
I stopped there on Sunday on my way to Infanta and both pontoons were laying on the river bank. The old one with a closed sign.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: trevo on June 24, 2020, 01:05:11 pm
End in sight
Title: Re: Malgas Pont
Post by: DUSTRIDERS on June 24, 2020, 01:09:25 pm
Ek sal graag wil weet hoeveel kilometers is op die ou pond "geloop" in sy leeftyd? Dit moet flippen baie wees.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: trevo on June 24, 2020, 01:12:29 pm
Ek sal graag wil weet hoeveel kilometers SEEMYL is op die ou pond "geloop" in sy leeftyd? Dit moet flippen baie wees. :ricky:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: DUSTRIDERS on June 24, 2020, 01:15:20 pm
Ek sal graag wil weet hoeveel kilometers SEEMYL is op die ou pond "geloop" in sy leeftyd? Dit moet flippen baie wees. :ricky:
Kannie seemyl wees nie want die water is gewoonlik vars by die pond net hoog somer wat die seewater dit n bietjie brakker maak. ;) :lol8:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: BliknÍrs on June 24, 2020, 02:11:23 pm
Die nuwe een is nie aan n kabel vas nie, so dit hou nou weer nuwe moontlikhede in.
Hier is n paar manne wat alreeds kaartjies gekoop het vir die nooiensvaart af boathouse toe.
Ek weet nie wat hulle gaan doen om te verhoed dat die nuwe een maandag oggende daar gehaal moet word nie.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Baches on June 25, 2020, 12:27:24 pm
Ek sal graag wil weet hoeveel kilometers SEEMYL is op die ou pond "geloop" in sy leeftyd? Dit moet flippen baie wees. :ricky:
Kannie seemyl wees nie want die water is gewoonlik vars by die pond net hoog somer wat die seewater dit n bietjie brakker maak. ;) :lol8:

Dan moet dit seker riviermyle wees ? ::)
Title: Re: Malgas Pont
Post by: SlŠinte Mhaith on June 25, 2020, 01:18:28 pm
Die ou een. Die groot geel gedrog staan ook daar, maar nog sonder enjins wat ek kon sien.

Die engines was December op. Hoekom sou hulle dit nou afgehaal het?
Daar was twee blou hidroliese goed.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Brewed_Coffee on June 25, 2020, 03:11:53 pm
Die ou een. Die groot geel gedrog staan ook daar, maar nog sonder enjins wat ek kon sien.

Die engines was December op. Hoekom sou hulle dit nou afgehaal het?
Daar was twee blou hidroliese goed.

Stolen ?
Title: Re: Malgas Pont
Post by: I&horse on June 25, 2020, 04:18:44 pm
Die is so n fokkop, die pilot van die nuwe gedrog moet n skippers license he, so nou moet hulle 3 skippers aanstel, een per skof en een op standby. Ek praat onder korreksie maar did ding het blykbaar oon nie side thrusters nie, so die docking gaan maar rof wees
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Horsepower on June 25, 2020, 05:41:22 pm
Die is so n fokkop, die pilot van die nuwe gedrog moet n skippers license he, so nou moet hulle 3 skippers aanstel, een per skof en een op standby. Ek praat onder korreksie maar did ding het blykbaar oon nie side thrusters nie, so die docking gaan maar rof wees
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Malgas Pont
Post by: Ian in Great Brak River on June 26, 2020, 02:37:06 pm
As long as they sort their shit out by mid Sept ... that would be good for my next weekend trippie.
Title: Re: Malgas Pont
Post by: 2StrokeDan on June 26, 2020, 09:42:41 pm
Daai nuwe monster lyk meer na n brug as n pont.

Gaan seker net 2 meter vorentoe en agtertoe, so lank is hy.