Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:23:13 pm

Title: My "Comeback" Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:23:13 pm
So........took the new old Tenere I bought a while back on its first ride in the Eastern Free(ze) State on Saturday. My son joined me on his 450 YZF, I suspected he just tagged along to make sure the Old Ballie doesnt "val sy ballas pap".........but nevertheless GREAT fun to have had him with. My younger one Sev (16) was riding with a mate of his in Harrismith with his YZF 250.

Anyway...........that was SO SO nice to ride a biggish thumper again!!

Bike is nice, VERY stable, splutters a bit at lower RPM but goes like hell at speed, we saw 80/90 on that gravel at times, with Jomar frantically showing the Ouman to just slow down. :imaposer:

Some Pics that I thought I'd like to share

Hier is Mamma se Mooiste Seuna op sy nuwe ou thumper :

Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: sidetrack on June 15, 2020, 03:25:12 pm
Nice not many 35 year old bikes still cruising the dirt roads  :thumleft:
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:26:20 pm
..........En ek kan nie dink dat ek 'n dag ouer lyk as die pic, in 1995 geneem - 25 Jaar terug :laughing4:

Dalk net so bietjie gewiggies opgetel.
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:28:42 pm
Wat BAIE cool was was dat Mamma en die 2 girls ons in Clarens gekry het, die Bederfgat hond ook sommer saam, op die Patrol se agter seat.

Hier is my Bea, 15, sys al klaar langer as Paddy:
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:30:55 pm
Die malkop een met die blou hare is Elzar (21), sy swot op NWU........."Fashion", soos julle kan sien (dis wat sy my se sy swot) >:D
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:33:08 pm
Die Blond met haar Toy Boy. Sys nog steeds baie langer as ek, al staan ek met bike boots langs haar. Lekker Antie :P >:D Net partkeer kwaai, en ek weet nooit hoekom nie
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: swakop_toe on June 15, 2020, 03:34:39 pm
Nice Petri. Baie, baie nice.
 Wat 'n voorreg om so 'n ordentlike thumper te kan geniet.
 Mag nooit te hard neer donder nie, baie kilometers sorgeloos geniet en min punctures kry.

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 03:37:55 pm
Hiers die lot besig om pizza te eet in Clarens. BAIE bekommerd oor my.

Die Hond het basies die hele Huishouding oorgeneem, daar word HEEL eerste aan haar gedink met enige beplanning, en dan word daar (dalk) na ons ander se behoeftes omgesien........mits dit haar pas.

Jammer vir die klomp Famile Pics..........maar dit was genuine nice om almal daar te he.

En ja, ek is BAIE dankbaar en vol verwondering dat hulle almal so lank met my uithou, ek is seker dit moet 'n helse opoffering wees - seriously >:D
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: DUSTRIDERS on June 15, 2020, 03:45:13 pm
Petri daai bike is wraggies pragtig, net jammer oor daai blink header pype. :drif: :drif:

Hoe lyk dit jou linker pinkie het aanstoot gekry lank terug met n hamer? :eek7:
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on June 15, 2020, 04:37:28 pm
Chris - ja, hys lekker, lyk my ek het nou net 'n carb kit ook gekry. Moet maar nuwe clutch ook kry.

Ek het nog my linker pinkie hys net kort O0

My regterhand het bietjie knoppe - lang storie(s) :o
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: DUSTRIDERS on June 15, 2020, 04:39:51 pm
Chris - ja, hys lekker, lyk my ek het nou net 'n carb kit ook gekry. Moet maar nuwe clutch ook kry.

Ek het nog my linker pinkie hys net kort O0

My regterhand het bietjie knoppe - lang storie(s) :o
Is soos my linker wysvinger, ek gebruik hom om kort afstande te beduie!! ;) :lol8: :imaposer:
Title: Re: XT 600 Tenere - Short Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: Ri on June 15, 2020, 05:05:33 pm
Jou mense is mooi, jy is met reg trots op hulle, en kan dink dit was groot pret om so 'n family outing te hÍ. Gooi, dit is lekker om te deel.

Daai bike is ook good looking :drif:
Title: Re: My "Comeback" Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: petri oosthuizen on October 08, 2020, 04:53:40 pm
Nou net weer so paar draaie met die ou Tenere gevat................PHOOOOK dis darem maar net iets anderster die :drif: :drif: :drif: :snorting: :snorting: :ricky:

Alles is gesort, clutch vat bietjie laag maar dis dit. Skop so maklik soos 'n 125.

En voel soos 'n Passola as ek van daai GSA af klim :lol8: :ricky:
Title: Re: My "Comeback" Trips - Yes please BABY (pics attached)
Post by: Dorsland on October 08, 2020, 05:50:31 pm
”f jy moet beginne platform ryskoene dra ůf jy moet daai elebenfiddy aan 'n waarderende eienaar verkoop.

Ysters wat so mishandel en sleggesÍ word het 'n manier om op ongeleŽ tye te breek.