Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Sidecars => Topic started by: Gérrard on July 23, 2020, 04:16:50 pm
-
Someone here is doing it but dont want to talk about it :patch: :peepwall:
-
Ons mag mos nie daaroor praat nie?
-
I dit die Son of a Switch :patch:
-
Wie waar wat :ricky:
-
Weet van niks
-
Ek sou ook stilgebly het as ek so sleg gemeet het :laughing4:
-
Al wat ek kan sę is hier word dinge teen pensionaris en medies afgeboekte tempo's gedoen, maar deeglik. :deal: :thumleft: ;) :lol8:
Die innerlikes en vlakke van positiwiteit word hoog gehou deur gereelde inname van vars tjoklit koek. ;)
-
En chicken mayo broodjies op tuisgebakte brood.
Ek dink dit sal nog so 5 dae neem im die job klaar te kry.
Mens moet darem nog tussendeur bietjie gesels ook. :deal:
-
Ek reël dit so Woody ;) :thumleft:
-
Ek sou ook stilgebly het as ek so sleg gemeet het :laughing4:
Bwha ha :lol8:
-
Daar werk ons
-
Lekker Manne, great Chris. :thumleft:
-
Mooi man
Kan nie wag om jou terug op bike te sien nie Chris!
-
Dit maak my hart bly.
-
:thumleft:
-
:biggrin:
-
Daar loop hy nou. :thumleft: :thumleft: Kannie wag day daai Brakpan man klaar sjoklit koek eet en beginne werk nie, dan kan ons almal die eindproduk sien. :thumleft: :biggrin:
-
Rustig mense... Rome is nie in een dag gebou nie.
En daai heel beste tjoklit koek in die wereld moet ons stukkie vir stukkie opeet. :laughing4:
-
Lekker man :thumleft:
:ricky:
-
Is mos n plaas implement... :deal:
-
Is mos n plaas implement...
Wat vasgebout word aan n ander plaas implement!! ;) :lol8:
-
Hoop daai sidecar kry ordentlike brieke wat reg geinstalleer is
-
Dit sal jy by die hoof ingenieur moet hoor :lol8:
Die lowbed het darem n actuator :deal:
-
Het daai houtman net koek en tobies geeet vandag of het hy darem so effe gewerk? :patch: :biggrin:
-
Ek gaan nog laaaaank koek en kerrie eet. Daai klom Weskus bokkems doen halwe werk dan moet ons suffer.
-
Het daai houtman net koek en tobies geeet vandag of het hy darem so effe gewerk? :patch: :biggrin:
Ek kry die man jammer hyt sy kniee deurgeloop op die sement vloer vandag en ons is nog niks verder as gister, dalk kg of wat swaarder!! ;) ;D

Reel maar 'n permit dan kom help ek kniee deurskuur. :deal: :thumleft:
-
Chris, dit gaan mos nou die oplossing wees vir daai bene van jou!! Mooi man.
Woody moet jou net anders help as wat hy homself gehelp het, want ek het n foto gesien van n man met outfit binne-in n bos. :eek7:
Dalk die sidecar brieke wat Gerrard oor maan? :peepwall:
-
Laat ek nou maar sę wat moet gesę word.
Die groot ingeneur hier is @JJR . Ek het so bietjie handbygesit met fit van raam op my fiets om alles opgelyn te kry.
Josef het die kar klaar gesweis en die plate laat opsit. Daar is nog n groot skenker. Laat dit aan hom oor om met Chris te praat
Dankie maters. Ek is een van daai ouens wat nog n trip saam met Chris wou ry. Nou raak dit moontlik.
Daar is nog n paar bruggies om oor te kom, maar dit vorder.
Ek het so paar manne betrokke gemaak, meestal vir inligting en so aan. Op n dtadium gevoel ek het my hand oorspeel, maar was so opgewonde oor die projek.
Al die eer aan Josef vir die inisiatief.
ONS MAAT GAAN WEER N DRAAI KAN RY!!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Julle is 'n klomp manne met groot suiwer goue harte. Well done!!
-
Chris, dit gaan mos nou die oplossing wees vir daai bene van jou!! Mooi man.
Woody moet jou net anders help as wat hy homself gehelp het, want ek het n foto gesien van n man met outfit binne-in n bos. :eek7:
Dalk die sidecar brieke wat Gerrard oor maan? :peepwall:
Die keer stem ek saam die sidecar moet Woody se independent briek hę. Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
-
Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
Ek kon laas n agterbriek trap toe ek nog my Dakar gehad het. Haai voet werk nie ve sulke goed meer nie!!!
Viva net voorbriek en af gear. ;) :lol8:
-
Laat my nou terugdink aan weermadae
Chris, jy gee die pas aan. Die res volg. Almal sal uitkom waar daar geslaap sal word
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Laat my nou terugdink aan weermadae
Chris, jy gee die pas aan. Die res volg. Almal sal uitkom waar daar geslaap sal word
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Nee wat almal ka ma vooruit en gaan drink ek sal kom hulle mag hulself net nie geniet as hulle my verbygan!!! ;) :lol8:
-

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
Ek kon laas n agterbriek trap toe ek nog my Dakar gehad het. Haai voet werk nie ve sulke goed meer nie!!!
Viva net voorbriek en af gear. ;) :lol8:
OK !!!! Ek dink ons moet vir jou n trike bou :lol8: net voorbriek en independent of die sidecar gaan interessant wees.

Gan anyway interessant wees!!! :o
-
Mooi Manne, julle is Ysters. Ek ken van nog 2 Oos-Kaapse garage ape wat wat so gee om daar te help spanner swaai en koek eet. :3some:
Chris geniet daai Karretjie op jou manier, maar ry gaan jy :ricky:
Kannie wag om die eerste probeer slag te sien nie, julle moet video neem, een van julle 2 fossile moet n foon met n kamera hę, of hoe............ :peepwall: :pot:
O Ja, Chris, passop daai Brakpanner, hy gaan eers jou hele vooraad Koek eet, dan sit en dink aan werk, vra Elise sy sal vertel :lol8:
-
Dis nou 'n cool thread!! Sien uit na die eindproduk en veral die eerste RR! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
-
So wat gaan nou aan dat hier niks aangaan. Ons wag vir daai test ride RR. Comedy seksie is boring deesdae

Jy's ver te haastig, daars nog baie brood, currie en koek. Sal eers klaar wees as daai op is. :deal: :biggrin: :patch:
-
Meskien moet ek en jy gaan draai maak. Ons skiet muntstuk wie se sidecar ons vat

Ek rook nou so lekker pyp, ons vat sommer net joune, ek wil pyp rook. :patch: :biggrin: Hoop net ons is betyds vir koek en tee. :patch: :lol8:
-
Julle is te laat. Julle sal maar die krummels moet kom lek van daai lekker tjoklit koek en broodjies :drif:
-
Spy shot by my mense gekry
-
Kyk my knieë....want julle kan nie die angs op Chris se gesig sien nie :spitcoffee:
-
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
-
Daai jack wat hulle daar ingesit het werk soos n bom. Weet net nie hoe hy op langeduur gaan hou nie. Maar toe FrannaR terugkom beaam hy wat Chris gese het. Die bike voel of sy te veel regs oorle.
Sit toe my angle meter op en sien hy le 2.6 grade oor. Jack hom tot so 0.9 na regs.
Daarna voel hy toe beter vir hom
-
Kyk my knieë....want julle kan nie die angs op Chris se gesig sien nie :spitcoffee:
Ek weet nie jong...vir my meer na ‘n moerse smile gelyk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)

Vir jou te minste 60kg ballast. Myne met tub op het nog ekstra 40 kg ballast en hy is rock solid
-
Dis nogal fun om daai wiel te voel opkom en vlieg :thumleft:

Julle moenie dat die man homself bang ry nie. Sit ballast op dat hy selfvertroue kry
-
Moenie worry nie. Chris kan hom ry. Nog so bietjie voel voel hier en daar en passop vir daai links draai veral met off camber.
-
Daai streep is met die wegvlie slag. :lol8: :lol8:
-
Kyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas :biggrin:

Wie s’n is dit ?
-
Toe Chris sin beginne is :thumleft:
-
Daai jack wat hulle daar ingesit het werk soos n bom. Weet net nie hoe hy op langeduur gaan hou nie.
Daai handle word mos net gebruik wanneer ek die flatbed wil level hę vir slaap of hoe? ;) :peepwall: :lol8:
Woody as hy kan hou op n Massey Ferguson saaikas kan hy seker hou op die kar? ;)
-
Ja maar daar het hy n ander taak.
Hier op sidecar kry hy heeltyd stampe en stote soos die shock moet werk op jou lekker grondpad.

Dalk kan JJR ons sy opinie gee of hy sal hou deur sy heel eerste post op Wilddogs te maak ;)
Ons weet jy kan Josef wys ons, dis nes W app net n groter screen!!! ;) :lol8:
-
Kyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas :biggrin:
Jup se "Handlanger" kry rillings as hy so kyk na daai spil, lyk na pas, sny en sweis, nie een tekening of wiskunde vir n mate daar nie :peepwall: :lol8:
Jy gaan my "Baas" sleg gewoontes laat aanleer......... :lol8:

Lyk vir my sommer heel reg. Opmeet is net tydmors. Jy eyeball hom en gooi metaal
-
Kyk die witstrepe en flatbar op die vloer. Alles gemeet en gepas

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Kyk nou net hierbo....................hy begin alweer die Eyeball en Sweis manier, het hom nou net mooi geleer om te PROBEER meet :3some: :pot:
:lol8:
-
Dis maar moeilik om Despatch uit n man te kry. :laughing4:

Ook net n Brakpanner wat dit kan verstaan
-
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:
-
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)
Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??

Ai sal dit nie lekker wees nie, ten minste sal hulle my wragtag dan nie gevang kry vir spoed naby Grunau!!! Speedcops sal my eerder aanjaag met hul sirene van agter af!! ;) :lol8:
-
Chris, ek dink ons moet in konvooi Koes toe ry, of hoe? Al die sidecars gaan erg intimiderend wees vir daai speedcops - hulle sal wegbly van ons af :lol8:
-
Dit lyk na n pragtige sonskyn naweek..... :ricky:
-
Man, hierdie is nou 'n blink plan gewees. 10 uit 10 vir julle manne wat dit bewerklik het. Chris, vat dit vir eers rustig, leer daai ding se nukke en grille. Jy gaan dit BAIE geniet.
Is dit kode EC of EC1 lisensie daai? 
-
Ek probeer volg wat hier aangaan, maar het kopskuddend tot die insig gekom dat die drank en nikotien verbod julle kapenaars tot alternatiewe stimulante gedryf het. Maar ChrisL se driewiel "low-bed" lyk mooi.
-
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)
Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??
Ai sal dit nie lekker wees nie, ten minste sal hulle my wragtag dan nie gevang kry vir spoed naby Grunau!!! Speedcops sal my eerder aanjaag met hul sirene van agter af!! ;) :lol8:
Ek is in! Chris, kan jy my Engel yskas, matras, elektriese kombers, duvet, leunstoel, gazebo, stortpomp en waterverwarmer, ysmasjien en spaar bande saamry asseblief? Verder sal ek maar die res van my goedjies op my eie fiets pak.
-
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:
Vraag is....hoeveel van daai boute, moere en spacers het in die blik oorgebly tussen die eerste mockup en final assembly?
-
What happens in Stilbaai.....stays in Stilbaai se hulle.
-
Een ding wat ek julle moet oor waarsku.
Vat genoeg tools saam.
Met al daai JD boute en moere wat daai odd 16 en 18 sizes is plus die Duitser se torx en dan nog allen cap hier en daar moet jy REG wees as jy moet begin spanner swaai :laughing4:
-
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:
Vraag is....hoeveel van daai boute, moere en spacers het in die blik oorgebly tussen die eerste mockup en final assembly?
Dis net die subframe......wat nie ter plaatse vervaardig is nie....wat so bietjie gespace moes word :patch: :lol8: :lol8:
-
Ek kan nie lekker uitmaak wat hier gebou word nie @woody1
Is dit n sidecar vir @ChrisL - DUSTRIDERS of a carrier vir n Mobility Cart :imaposer: :pot:

Ons noem die sidecar sommer ‘Zimmer’ :lol8:
-
Zimmer frame....tjie :3some:
-
Ek kan nie lekker uitmaak wat hier gebou word nie @woody1
Is dit n sidecar vir @ChrisL - DUSTRIDERS of a carrier vir n Mobility Cart :imaposer: :pot:
Ons noem die sidecar sommer ‘Zimmer’ :lol8:
Spot ma ek loop alreeds met een in die huis!! ;D >:(
-
Daai streep is met die wegvlie slag. :lol8: :lol8:
Lyk goed Oom Chris. :thumleft:

Was per ongeluk en ek is aangehits deur die fotograwe, dit het so blitsig gebeur dat daar nie video evidence is nie!!! ;) :lol8:
Die langbeen baas van daai stukkie lawn het ook haar misnoeë uitgespreek!! :lol8:
-
Gesteel van FB af :thumleft:
-
Nee wat. Wat ek vandag gesien het op die man se eerste uitrit het niemand nodig om te worry nie. Hy KAN mos fiets ry.
Hy het vir Pierre weggery :ricky:

Het half so iets verwag. Sy bike het mos nie throttle net aan af switch.
-
:laughing4:
-
Algeheel 'n pragtige stukkie engineering daarso, manne. :thumleft:
Wil net vir interesantheid weet, is daardie sidecar se "tub" nog in wording? Kom daar 'n sitplek in? Of is die doel slegs om 'n ekstra laaispasie te wees?

Glo amptelike drank en hout karweier na dese en vir los kampstoele!!! ;)
Geen tub nie Lem niemand sal daar sit anyway so eks vrede met flatdeck. :thumleft:
Die ou wat wil lift kap moet ma sit op die deck!! ;) :lol8:
-
Jy kan jou fiets daar sit wanneer jy hom vir 'n diens vat.
O, wag......

Ou Chris kan nou daai berugte grondpad na jou plaas toe sommer spesiaal in die modder gaan ry :deal:
-
Ek het die tread nou van agter na voor gelees...
AWESOME!!! Sterkte en geniet die eindproduk :ricky:
-
Het Sondag draai gemaak om die Zimmer te bekyk. Lyk sommer na besigheid. Die man se entoesiasme tel nou bietjie op. Dink as hy eers daai eerste trip agter die rug het smile hy weer.
-
Zimmer
Lowbed!! ;)
Ek het dan spesiaal gesmile sondag?!! :o ;) :lol8: