Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Dorsland on August 10, 2020, 07:51:37 am

Title: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: Dorsland on August 10, 2020, 07:51:37 am
Ek was daar. My T-hemp is innie pos.

Lyk my die vreeslose genes van ons voorvaders is oppad uit.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200810/a9bf8bc90b45e4708724991c204abf05.jpg)
(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200810/c79f9fe38c21bf7a3d62531b2362c261.jpg)
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: jaybiker on August 10, 2020, 02:04:26 pm
Two thumpers there.

Well, two cylinders anyway....
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: woody1 on August 10, 2020, 02:05:07 pm
 :ricky: :imaposer:
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: BliknÍrs on August 10, 2020, 02:20:59 pm
Dis wat gebeur as n mens iets reel en niemand daarvan vertel nie.
As ek daarvan geweet het was ek daar.
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: Oubones on August 10, 2020, 03:42:37 pm
Jy moes verder verdwaal het :ricky:
Daar was darem paar thumpers by die KZN bash :thumleft: :pot:
Daar was ook ten minste een ďtwelingĒ thumper soos joune ook daar. :peepwall:
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: sidetrack on August 10, 2020, 03:59:30 pm
Toe hulle die twin sien het almal weggekruip  :biggrin:
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: Dorsland on August 10, 2020, 05:25:20 pm
Two thumpers there.

Well, two cylinders anyway....
Just as well there were 2 otherwise things could have got lonesome.
Title: Re: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: Dorsland on August 10, 2020, 05:27:50 pm
Dis wat gebeur as n mens iets reel en niemand daarvan vertel nie.
As ek daarvan geweet het was ek daar.
Ek het darem op die Roete beplanning van die Thumper BÍsh geplaas maar die oorslaap by Koedoeskloof was eintlik deel van my roete gewees, nie die eindpunt nie. Dis jammer jy was nie daar nie, ek sal jou graag wil ontmoet [mention]BliknÍrs [/mention]
Title: Thumper Bash 2020 'n ongekende sukses
Post by: Dorsland on August 10, 2020, 05:30:01 pm
Ek dink dis eerder die reŽn en koue en gerugte van 'n virus wat die manne weggehou het [mention]sidetrack [/mention] . Ek het slegs een so 'n halwe poging tot 'n padblokkade buite Willowmore op die N9 vanmiddag gekry. Verder niks nie. Lyk my die mense vee hulle maar af aan die grendelregulasies.