Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Bordercollie on August 28, 2020, 01:48:12 pm

Title: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on August 28, 2020, 01:48:12 pm
Two bikes, 1 x lady, 1 x gent, 488km, and 4 passes outride.

Windhoek, Mele, Solitaire, Gaub Pas, Gamsberg, Windhoek

https://www.relive.cc/view/vPv4JK2kBR6
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Grunder on August 28, 2020, 02:08:39 pm
Nice little app that  :ricky:
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Black_Hawk on August 28, 2020, 02:12:16 pm
Very nice and thanks for sharing  :thumleft:
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: DUSTRIDERS on August 28, 2020, 02:15:41 pm
Bordercollie are they done with the paving on Spreedtshoogte?
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on August 28, 2020, 03:00:42 pm
Chris,

Was in Feb 2020 daar af, toe was hulle nog nie klaar nie.
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Rexc-w on September 08, 2020, 08:09:09 am
Dankie vir die deel. Namib is altyd mooi!
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: ClimbingTurtle on September 08, 2020, 08:21:46 am
Jurre, hoe verlang ek na julle se wereld daar bo.....

Baie dankie vir die deel!!

 :thumleft:
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Dorsland on September 08, 2020, 11:08:28 am
Ai, diť Nam freds is vir my amper soos 'n getroude man wat na 'n "stripshow" toe gaan.  Hy mag kyk maar hy kan nie vat nie. Ek is nou al moeg gedreig ek gaan 'n Suidwes trippie met my fiets doen of KoŽs Rally toe, ek maak myself net onnodig lus en daar kom niks daarvan nie.  :-\

Baie mooi fotos @Bordercollie. Solitaire het 'n spesenjale plekkie in my hart. 
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on September 09, 2020, 06:30:25 am
Namibia is mooi en ons het lekker paaie om te ry, maar daar is net sulke mooi plekke in SA ook. Die Richtersveld het sy eie bekoring. Sal dit weer doen, net langer as die vorige 4 dae.

Ons kry altyd n rede om te ry.

One voting dag trip laas jaar. Gery, gebraai en gestem. (Die vaal goed op die rooster is bratwurst)
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Crankshaft on September 09, 2020, 08:43:10 am
Ai, diť Nam freds is vir my amper soos 'n getroude man wat na 'n "stripshow" toe gaan.  Hy mag kyk maar hy kan nie vat nie. Ek is nou al moeg gedreig ek gaan 'n Suidwes trippie met my fiets doen of KoŽs Rally toe, ek maak myself net onnodig lus en daar kom niks daarvan nie.  :-\

Baie mooi fotos @Bordercollie. Solitaire het 'n spesenjale plekkie in my hart.

Koes is altyd 'n wenner
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Dorsland on September 09, 2020, 03:12:19 pm
Ja maar jy hoef dit darem nie hier ook nog te kom invryf nie.

Geen empatie vir 'n ingehokde plaasboer nie.
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Mev Vis Arend on September 09, 2020, 03:51:08 pm
Bordercollie, jy is wreed.  Baie, baie wreed.  Dis erger as om 'n hond met 'n ketting vas te maak en 'n lekker vleisbeen net-net buite sy bereik te sit.  Ons sit en kwyl die kant van die grens, maar jou fotos is baie mooi.  Ek kan sien dit was 'n heerlike draaitjie.   :thumleft:
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: DUSTRIDERS on September 09, 2020, 03:57:36 pm
Ek het n gevoelte NAM gaan diep nat wees die komende reŽnseisoen. :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on September 09, 2020, 05:23:20 pm
Die fotos wat en nie ge-post word nie, gaan die wat na NAM verlang tot drank dryf, hoewel n paar dalk as brand bashing beskou mag word, waar sekere brands vassit in sand en die hoeveelheid stof wat sekere brands opskop op grond paaie.

Ek hoop dit is n nat jaar, ons het dit nodig.

Ons is n lekker ry groep, jonk tot oud en twee baie capable dames. Spoed is nie belangrik nie, ons stop baie om net te kyk na goed en dinge op die roete. Ry wel lang afstande op `n dag.

Die volgende trip gaan 650km grond wees in een dag.
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on September 09, 2020, 06:04:24 pm
Almal wat in NAM was of hier bly moes dit al gesien, wie het gestop en dit van naderby beskou??
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Dorsland on September 09, 2020, 06:14:11 pm
Nam is die interessantste land suid van die Sahara. Geen kompetisie nie. Die stories uit sy vroeŽ geskiedenis, sy natuurwonders en landskappe, kuslyn, weer, landskappe, geboue en argitektuur. Man, sommer als.

Jy nie 'n ongetroude sussie nie [mention]Bordercollie [/mention]? Ek wil daar kom woon.

O wag, ek is reeds getroud
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Rexc-w on September 09, 2020, 09:45:50 pm
Dorsland my plan was om 2021 terug te trek Namibia toe. Maar planne is besig om te vernader.
Dalk eers oor 5 na 10 jaar. Dink ek sal steeds kom vakansie hou en kom soek na my plasie in die Namib.
 
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 08:48:09 pm
My bucket list for outrides in 2020 included to ride all the passes in the Khomas Hoogland. The Kuiseb Pass could not be ticked in 2020.

With the recent good rains and reports that the Kuiseb is flowing there was no excuse to post phone the trip. The Khomas Highlands is GREEN!

Joined forces with another biker that also want to see the Kuiseb river flowing and we left WHK 06:15.

Was an 11hr 10min trip with all the stops, with only 08hrs in the saddle. In total 501km trip.

D1982, D1998, C14, D125, D1261, D1265 & C26.

Had lunch in Solitaire.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 08:51:05 pm
And more
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 08:58:03 pm
And more
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 09:04:04 pm
More
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Vis Arend on January 10, 2021, 09:05:35 pm
 :sip:
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Matewis on January 10, 2021, 09:07:26 pm
VOLG!
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 09:10:43 pm
More
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 10, 2021, 09:12:09 pm
More
Title: Re: Breakfast & Lunch Run - 28 June 2020, Khomas Highlands
Post by: Vis Arend on January 11, 2021, 04:39:20 am
Chris,

Was in Feb 2020 daar af, toe was hulle nog nie klaar nie.

Ek dag hulle is klaaar met Spreetshoogte, nou besig met Remshoogte. 

Doen hulle nie net die moerse styl gedeeltes nie?

Geniet daai wonderlike land.   :thumleft:
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 11, 2021, 05:56:42 am
Spreets Hoogte is klaar, lyk soos maintenance werk wat gedoen is, daar is nou verskillende kleure interlocks. Pas is nou baie netjies en lekker om te ry met die opgaan.

Rem Hoogte verstaan ek is nog nie klaar nie, sal by my buurman hoor. Hy werk vir RA.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: DUSTRIDERS on January 11, 2021, 09:38:59 am
Ek is verheug oor die reen vir mens en dier!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 11, 2021, 10:22:30 am
Spreets Hoogte is van bo tot onder nou met plavei stene gedoen.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Baches on January 13, 2021, 12:28:33 pm
Wonder waar het ons julle dan Sondag gemis. Was van Walvis na Ruimte , oor D1985 na die C28 en voor Boshau pas weer op die D1980 terug gedraai na die D1982  Uz pas pad en weer terug Ruimte oor Walvis Toe. So 440 km vir die dag. Paaie is nogal verspoel op die D1980. het 'n rivier of twee gekry wat nog lekker waterpoele ingehad het. Gaan gou more kyk of die Kuiseb rivier al verby Rooibank is.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 13, 2021, 01:00:03 pm
Jammer ons het julle gemis, Lyk of julle n inner loop gery het terwyl ons `n langer outer loop gehad het. Wie het almal gery?

Ons Route - D1982, D1998, C14, D125, D1261, D1265 & C26.

D1982 Time frame

06:15 weg uit WHK
08:34 Eerste Kuiseb brug
09:02 Eerste Kuiseb sytak water kruising
09:52 Tweede Kuiseb sytak water ktruising (ek dink die rivier se naam is Donkersan???)

C14 Time frame
11:14 Kuiseb River Bridge (Kuiseb Canyon)
11:52 Gaub Rivier
12:45 Solitaire - middag ete
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 13, 2021, 02:30:45 pm
Donkersan River ?????

I am not sure about the name, but have been told by a farmer that it is as the river is known. Will do an investigation about the river in a future outride.

Several small rivers crossing the road, but these were the only two flowing.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: DUSTRIDERS on January 13, 2021, 03:17:25 pm
Soos dit nou aangaan kan julle Namibiers , maar jul jetski's bestel want bikery gaan sukkel met al die water!! :thumleft: :thumleft: :lol8:
Weet iemand dalk hoe Kaokoland reŽn gekry het? Die Republikein klap toe elke keer as ek net lekker rooflees!! ;) :peepwall: :lol8:
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Baches on January 13, 2021, 04:05:33 pm
Nee Bordercollie ons is eers na 9 weg uit Walvisbaai uit. So julle was heel waarskynlik voor ons op die C14 Solitaire toe. Ons het in elk geval stadig gery want my 690 raak soos 'n alkoholis as jy hom hard ry.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 28, 2021, 01:31:22 pm
Spend the last two weekends exploring the rain wet areas around Windhoek.

It is green and all the rivers are flowing.

Perfect riding conditions, wet roads, mud and crossing flowing rivers.

Done the Auas Loop and then Midgard.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Bordercollie on January 28, 2021, 01:33:31 pm
Done 1,755km up to now in January 2021.
Title: Re: Exploring the Khomas Highlands
Post by: Vis Arend on January 28, 2021, 01:46:50 pm
Lovely to see Nam so green again.   :thumleft: :thumleft:

Dit vat my terug na ons Nam trip in 2011.  Ek het Nam nog nooit so groen gesien nie.  Elke rivier/driffie het gevloei of het water in gehad.  Ek glo dit lyk nou weer, dalk net meer water en groener.   :thumleft: :thumleft:
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=69245.40