Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: petri oosthuizen on September 20, 2020, 07:38:57 pm

Title: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 20, 2020, 07:38:57 pm
Evening Gents

Ek wil sommer met die deur innie Huis val.

Which are the lowest and lightest Jap Adventure Thumpers out there??

My Wish List must be:

1) As low and as light as possible

2) ONLY Yamaha, Suzuki or Honda.......soek GLAD nie 'n BMW met 'n ketting nie, dis soos 'n Automatic Bakkie >:D

3) 4/5/600 cc and up

4) Hy moet mooi klink

????

THANKS
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: chopperpilot on September 20, 2020, 07:53:21 pm
Suzuki DR 650 SE is die ligste van die Japanese thumpers en suspensie kan na lae "setting" verstel word.

Gesels met @Ri, glo sy's korter as jy, en het ń trop DRs.

Paar klein en bekostigbare veranderinge aan carb, airbox en uitlaat en jy't ń wilde merrie.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Oubones on September 20, 2020, 08:16:20 pm
chopperpilot slaan die spyker op die kop!
Ander opsie is die Klr!
Dr het plank vir sitplek so vir kort ritte is dit goed, maar as jy 500km teerpad op 'n dag wil ry kry eerder Klr.
So dit hang af wat jy daarmee wil doen.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: GravelFox on September 20, 2020, 08:17:19 pm
Jammer die XT660Z is bietjie hoog en swaar. Dink jy sal nogal met hom ook kan bond...daai Tenere tradisie.  Sal natuurlik ander pype moet kry om “lekker te klink”.

Foto net om jou te laat nadink.

Ek ry myne net om nog daai thumper gevoel te hę.

Daar was maar min ontwikkeling die afgelope paar jare op thumpers so jou opsies nie baie nie. XR650 te hoog ( jy kon mos nou een gehad het). Suzuki DR650 goeie opsie en miskien ook DRZ400.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200920/ae6616eb4075d48fe37d15ec01c81d38.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Bliknęrs on September 20, 2020, 08:25:49 pm
Die DRZ400 is hoog
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: GravelFox on September 20, 2020, 08:34:14 pm
Die DRZ400 is hoog
Ja het vergeet en daai saal nie lekker vir toer nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 20, 2020, 08:37:13 pm
Yamaha XT660R.

Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 20, 2020, 08:55:37 pm
Thanks sover.

Ja, die Boxers is maar die ultimate touring bike......AS jy gaan toer, met baggage ens ens, is daar nie beter nie. Veral die ouer Boxers.

Maar my case scenario?? Ek /ons gaan nie Kaap toe toer met 'n GSA nie.

Ek soek 'n nice, as light as possible, low as possible, thumper (as dit kan), 600 cc+, waarmee ek saam met my latte kan gaan ry, se nou maar Clarens toe en dan Slabberts gravel om terug.

Daai GSA 1150 wat ek het is SO nice, genuine BAIE nice en het daai classic Boxer feeling, maar ek wil ook maar hier en daar 'n lekker 2 spoor paadjie vat, en met my riding skills en kortgeit en daai GSA se gewig gebeur dit net nie. Easy as that.

Ek het ook bv, 'n BAIE BAIE x 1000 keer Nice NICE ou Tenere 600, ek enjoy daai ding VERSKRIKLIK, dis dalk nostalgia of whatever, maar ek enjoy daai ding net ontsettend baie.Old School, so regte "ou ballie bike".

Maar engste issue, en ' n moerse een, is daai kickstart.

My Graad 10 lat ry nou met hom skool toe en terug.........nou ek moet vir julle se, daai bike doen dinge aan my EN aan Sev, ek sal moet MOOI praat om die ding by hom te kry en ry.

Wats my issue dan?? Voorbeeld .......... ek wil bv dalk volgende naweek na daai FS Bash toe as ek tyd kry. Dis so 90km ver, no issues.

Vat ek die daai mooi GSA, ry mooi pad, of vat ek die ou Tenere, kyk hoe kak pad daar is, laai 'n slaapsakkie en bottel JD en daar gaat ek??

Moenie lag nie............daai ou Tenere - all day long.

Nostalgic stuff?? Ja hel natuurlik - anders het ek gekyk na 'n Husky 701. MAAR ek soek nie 'n 701 of 'n nuwe KT of whatever nie - ek soek daai "nostalgic legend ride". DIS 99% van my plesier.

Ek like 'n ouer kar ook ............. soos 'n 4x4. Nie 'n 200 VX nie - 'n spotless EFI Cruiser is net vir my 1000 keer nicer.

En nee eks nie 'n ou nostalgiese ballie nie .......... ek like net ouer goete.

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 20, 2020, 09:09:12 pm
Petri, ek glo dat een van die lekkerste bikes sal wees n 1983 XT600Z, met die XT600E enjin ingebou.

Jou Tenere met n E-start!!

Wat my by nog n bike bring.......naamlik n Yamaha XT600E.

Baie able tegnies, redelik ekonomies en so betroubaar soos n GSX-R Pre-sling. :deal:  Ook lig[terig] so 160kgs.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 20, 2020, 09:20:40 pm
Petri, ek glo dat een van die lekkerste bikes sal wees n 1983 XT600Z, met die XT600E enjin ingebou.

Jou Tenere met n E-start!!

Wat my by nog n bike bring.......naamlik n Yamaha XT600E.

Baie able tegnies, redelik ekonomies en so betroubaar soos n GSX-R Pre-sling. :deal:  Ook lig[terig] so 160kgs.

Daar was 'n ad op Scumtree so ruk terug........ou wat emigreer en 'n electric start 600 Tenere rebuild wou verkoop het. Probeer search maar konnie regkom nie. Dink dit was PE.

MAAR MAAR ........ het ook GEEN issue met kicks nie, die ding moet net 100 reg wees.

Kyk maak geen fout.....daai ou Tenere 600 is (vir my) een BEFOKTE bike.Hys mooi en hys reg.

As jy so hier en daar 'n genuine leather sakkie op hom sit, sommer leather panniers ook ( you get he picture ), breek my water sommer NOU as ek hom opstart........ :drif: :drif:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 20, 2020, 09:26:13 pm

Ja, die Yamahas het heritage............
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 20, 2020, 09:30:03 pm
Die Boxers ook Dan....ek drool ELKE keer as ek een sien. Nie die nuwes so seer nie - die oueres.

En ek praat nie eers van die ou GS Airheads nie - dis pure Bike Porn. :drif:

Gaan maar oor wat vir MY gaan werk.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 20, 2020, 10:15:29 pm
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: swakop_toe on September 20, 2020, 10:17:14 pm
Jammer die XT660Z is bietjie hoog en swaar. Dink jy sal nogal met hom ook kan bond...daai Tenere tradisie.  Sal natuurlik ander pype moet kry om “lekker te klink”.

Foto net om jou te laat nadink.

Ek ry myne net om nog daai thumper gevoel te hę.

Daar was maar min ontwikkeling die afgelope paar jare op thumpers so jou opsies nie baie nie. XR650 te hoog ( jy kon mos nou een gehad het). Suzuki DR650 goeie opsie en miskien ook DRZ400.

(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200920/ae6616eb4075d48fe37d15ec01c81d38.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk
+10
En jy kry lowering kits wat hom drop dat hy soos 'n R1 kan corner.
https://www.off-the-road.de/en/XT-660R-X-otr/Suspension-wheels/Suspension/Lowering-kit-Yamaha-XT-660R-X.html

Hoeveel laer as 65mm laer wil jy gaan?

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 21, 2020, 06:10:40 am
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Swakop - ek like daai 660's BAIE, ek praat van die "Spinnekop Bike".

Ja die XR 650 is nice, het met die een wat verkoop is spin gevat, maar hys hoog. En sy rear suspension is maar hard........as ek bv op die ou Tenere sit is hy PERFECT, die suspensie drop so dat altwee my voete amper plat is.

Hoogte pla nie so baie soos gewig nie........maar ja, as mens ligter en bietjie laer kan gaan - great.

Ek hoor die 1200 ST is laag, maar dan is ek weer waar ek was met gewig en usability op trails etc etc
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: chopperpilot on September 21, 2020, 07:10:56 am
chopperpilot slaan die spyker op die kop!
Ander opsie is die Klr!
Dr het plank vir sitplek so vir kort ritte is dit goed, maar as jy 500km teerpad op 'n dag wil ry kry eerder Klr.
So dit hang af wat jy daarmee wil doen.
Die KLR is heelwat swaarder as die DR, maar ń beter opsie vir die lang(er) en mooier pad.

Ek het ń ingevoerde skerm van Aus op my laaste DR gehad. Reg vir die langpad.

Sitplek. Ek het my huidige KTM 500 se sitplek, wat ń enduro sitplek is, plaaslik vir minder as ń R 1000 laat customise. Baie gerieflik nou.

Indien jy meestal wil tweespoor ry, is die DR ń puik keuse.

Soos hier ook gemeld is, die Yammie XT 660 R ook ń goeie keuse, nie die Z nie, wat ń mooi fiets is, maar ook hoog is.

Die DRs is net skaars.

Hulle verkoop natuurlik weer maklik, indien die fiets jou nie geval nie.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 21, 2020, 07:32:44 am
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Die G 650 GS is n enkel sylinder https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_g650gs%2011.htm

Die F650 GS is die twin
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_f650gs%2010.htm

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Oubones on September 21, 2020, 07:48:56 am
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Die G 650 GS is n enkel sylinder https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_g650gs%2011.htm

Die F650 GS is die twin
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_f650gs%2010.htm
Vir enigiets behalwe kdx bosry en dik sand is die Dakar reg!
Swaar, maar hanteer maklik en gerieflik.
Ek het nognet battery probleme en " sidestand switch" probleme gehad en doen alles met myne van Bmw klub ritte tot deur die vallei saammet kdx ryers( harde werk).
As jy Dbn se kant toe kom is jy welkom om myne vir draai te vat om te voel.
Ek is 1.7m en net oor 60kg.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: sidetrack on September 21, 2020, 08:13:48 am
As jy die XT600 geniet gaan die DR650 vir jou net so lekker ry. Doen net die jetting met n GSXR silencer. Great bikes.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: the ruffian on September 21, 2020, 08:57:09 am
I have both the DR 650 and a generation 1 KLR ( which is lighter than the generation 2). I rotate them on trips, which I do regularly, on backcountry dirt roads, always carrying a camping rig for mountain travel. Both are as classic a thumper as the XT 600 ( one of which I owned , and loved, in the 90’s), except that they have the electric start, and are more fuel efficient, and vibrate less.

The DR is lower and lighter, and if you do a simple handlebar and lower foot peg mod, it improves the ergonomics considerably.

The KLR is ridiculously comfortable, as comfortable as the 3 BMW airheads I rode in the 70’s and 80’s....

Neither uses any oil at all!!

I once thought I would choose between the two - the one that suited me better - but now I realize I love them both as the old school reliable thumpers they are...

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: ROOI on September 21, 2020, 09:44:37 am
Yamaha XT660R.

Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
Stem een van die mees underated adventure bikes  :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: swakop_toe on September 21, 2020, 10:04:53 am
Yamaha XT660R.

Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
Stem een van die mees underated adventure bikes  :thumleft: :thumleft:
Ek tik ook maar eintlik uit pure verveeldgeit en jaloesie lat jy in so bevoorregte posisie is om te kan kies en keur wat jy wil ry.
 Nou moet dit nog laag en Japsnees wees ook.
 Nee, ek dinky vra opinies oor watter supercar jy mee kan ploeg, né?

DR of XT, ek dink die raad is gegee.

En wat bedoel jy met spyderbike?
Dis al wat my Google gee en ek wonder watter kleur jy eerder sou kies.

Nee, ek dink jy het 'n Multi-Strada reeds on doekke!
https://youtu.be/hpWCBUB_4Wk(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200921/cef8a0b4ebebe798bfbd9b3ec7a78005.jpg)

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Cracker on September 21, 2020, 10:09:50 am
Yamaha XT660R.

Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
Stem een van die mees underated adventure bikes  :thumleft: :thumleft:

Yep, would be my choice as well. Low, comfortable, can fit a decent screen and goes proper - will outrun all the others.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: jaybiker on September 21, 2020, 10:58:32 am
You want low? A cruiser is low,usually. But it comes with short suspension movement and minimal ground clearance. You want to ride dirt roads, then you need some ground clearance and suspension travel. Can't have it both ways.

Light you can have. My X challenge  weighs between 142 and 147kg, depending whose account you read. Haven't weighed it myself. But if you must have a steel cantilever bridge structure to carry crates of luggage, then once again you can't have it both ways.

And I'm telling you as a weak decrepit 76year old that only pussies can't manage a kick starter!  :pot: >:D ;)
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Beserker on September 21, 2020, 01:38:52 pm
Which are the lowest and lightest Jap Adventure Thumpers out there??

Honda XR650R @ 140kg is lighter than even a DRZ400, AND 30kg lighter than KLR/DR650 etc.

Also makes the most power, by far.

1) As low and as light as possible  -  Not low at all

2) ONLY Yamaha, Suzuki or Honda......  Best of the best, and it is red.

3) 4/5/600 cc and up    +  50cc   :thumleft:

4) Hy moet mooi klink    :ricky:  sound like thunder rolling over the Free State prairie
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: GravelFox on September 21, 2020, 05:01:52 pm
Petri as jy nou nie regkom nie, gaan maar vir so iets(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200921/cb5a6bf1e657314a12a53f9edd823fa4.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: swakop_toe on September 21, 2020, 05:46:29 pm
Petri as jy nou nie regkom nie, gaan maar vir so iets(https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200921/cb5a6bf1e657314a12a53f9edd823fa4.jpg)

Sent from my iPhone using Tapatalk
He-he, indeed. (https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200921/13892c0874be158cc7b2905a2b51bbb4.jpg)

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Bliknęrs on September 21, 2020, 05:57:33 pm
As jy nou nie aangedring het op Japanees nie sou iemand seker al n Himalayan voorgestel het.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: chopperpilot on September 21, 2020, 06:14:30 pm
The DR 650 SE is 147 kgs, including e-start. With fuel around 160 kgs.

KLR should be around 194 kgs with fuel, albeit with more fuel than the DR.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Psycho Porra on September 21, 2020, 08:33:05 pm
@ Petri - Ek is 1.72m lank en het al baie verskillende bikes gery in die 600- 650 cc klas. Ek het tans ‘n XT660R en hy is sover die beste in die klas, kan langpad en kortpad ry. Het meer as genoeg woema ook.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: dw1 on September 21, 2020, 09:13:11 pm
hy soek iets wat nie bestaan nie.
Jy kan nie al daai goed in een bike kry nie.

Behalwe as jy nog so klein bietjie wag vir die T7 ........... :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 21, 2020, 09:15:27 pm
hy soek iets wat nie bestaan nie.
Jy kan nie al daai goed in een bike kry nie.

Behalwe as jy nog so klein bietjie wag vir die T7 ........... :laughing4: :laughing4:

 :biggrin: :biggrin: :biggrin:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Psycho Porra on September 22, 2020, 07:51:19 am
For short day trips or going to the likes of the FS Bash you should not throw away the little CRF250L. In my opinion, a very lekker little bike for day trips

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 22, 2020, 09:25:06 am
hy soek iets wat nie bestaan nie.
Jy kan nie al daai goed in een bike kry nie.

Behalwe as jy nog so klein bietjie wag vir die T7 ........... :laughing4: :laughing4:

Mooi bike, ek sien gister hy is al op die Yamaha SA website gelys. Net duur, ek gaan hom waarskynlik amper nooit gebruik waarvoor hy gekoop is nie.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Gérrard on September 22, 2020, 09:40:00 am
Ek is al deur meeste van die thumpers wat daar is. Vir 'n tyd het ek 'n Yamaha XTZ660 gehad. Een van my mees genotvolste bikes gewees, maar hulle is al aan die ouer kant en jy moet jou hand op hom hou heeltyd.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on September 22, 2020, 10:30:19 am
Ek is al deur meeste van die thumpers wat daar is. Vir 'n tyd het ek 'n Yamaha XTZ660 gehad. Een van my mees genotvolste bikes gewees, maar hulle is al aan die ouer kant en jy moet jou hand op hom hou heeltyd.

Waarheid - dis soos ou karre ook, daars altyd ietsie iewerster.

Gerard heeltemal off topic maar voor ek vergeet - as jy daai 1200 dalk iewers vir hoe lank ook al wou stoor is jy baie welkom, geen probleem, baie plek hier. Dink maar net hardop hier, as jy dalk 'n Plan B of C nodig het.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Gérrard on September 22, 2020, 10:35:08 am
Ek is al deur meeste van die thumpers wat daar is. Vir 'n tyd het ek 'n Yamaha XTZ660 gehad. Een van my mees genotvolste bikes gewees, maar hulle is al aan die ouer kant en jy moet jou hand op hom hou heeltyd.

Waarheid - dis soos ou karre ook, daars altyd ietsie iewerster.

Gerard heeltemal off topic maar voor ek vergeet - as jy daai 1200 dalk iewers vir hoe lank ook al wou stoor is jy baie welkom, geen probleem, baie plek hier. Dink maar net hardop hier, as jy dalk 'n Plan B of C nodig het.

Thanks. As iemand hom nie vir my kan bash toe bring nie gaan haal ek hom self vlg week en ry huis toe.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: chopperpilot on September 22, 2020, 12:03:12 pm
For short day trips or going to the likes of the FS Bash you should not throw away the little CRF250L. In my opinion, a very lekker little bike for day trips

Sent from my iPhone using Tapatalk
With the 250 L on a trailer... I presume...

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: LRFan on September 22, 2020, 01:15:43 pm
Wek ek stem ook vir die DR650, my vrou se Dr staan nou op 171 000km, en gebruik nie 'n druppel oilie.
Is nou wel besig om die bike 'n revamp te gee om weer skaflik te lyk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Gérrard on September 22, 2020, 02:38:00 pm
Wek ek stem ook vir die DR650, my vrou se Dr staan nou op 171 000km, en gebruik nie 'n druppel oilie.
Is nou wel besig om die bike 'n revamp te gee om weer skaflik te lyk

Ek het altyd gesę as ek Afrika moet deur ry gee my die DR, maar ek is te lank en het nie lekker op hom gepas nie. Vir Petri kan dit net die regte bike wees. Anders is dit 'n KLR. No nonsense Basutho ponie wat jou enige plek sal vat.

Michnus en Elsabe het die punt bewys met die DR.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 22, 2020, 05:06:50 pm
Daar is nie n enkel bike vir alles nie. Jy sal n eerlike gesprek met jouself moet he. Wil jy rerig gaan bokspring oor die klippe, jaag in die veld, spoorsny deur die ruigtes, of lang ente ry op n surfboard seat innie wind met daai rondloop 21 duim voorwiel?

Soos ek ouer en sagter word het ek begin compromise.... na die gemaklike kant :biggrin: Nou tel n lae, ligte, gemaklik, brandstof doeltreffende en goed toegeruste twin met cast wiele baie meer punte as die XR650R van lank gelede.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 22, 2020, 05:11:00 pm
Daar is nie n enkel bike vir alles nie. Jy sal n eerlike gesprek met jouself moet he. Wil jy rerig gaan bokspring oor die klippe, jaag in die veld, spoorsny deur die ruigtes, of lang ente ry op n surfboard seat innie wind met daai rondloop 21 duim voorwiel?

Soos ek ouer en sagter word het ek begin compromise.... na die gemaklike kant :biggrin: Nou tel n lae, ligte, gemaklik, brandstof doeltreffende en goed toegeruste twin met cast wiele baie meer punte as die XR650R van lank gelede.

Maar net omdat jy ouer en sagter geword het....... :imaposer:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 22, 2020, 05:20:11 pm

 :biggrin: ja, is so.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Oubones on September 22, 2020, 05:29:03 pm
Daar is nie n enkel bike vir alles nie. Jy sal n eerlike gesprek met jouself moet he. Wil jy rerig gaan bokspring oor die klippe, jaag in die veld, spoorsny deur die ruigtes, of lang ente ry op n surfboard seat innie wind met daai rondloop 21 duim voorwiel?

Soos ek ouer en sagter word het ek begin compromise.... na die gemaklike kant :biggrin: Nou tel n lae, ligte, gemaklik, brandstof doeltreffende en goed toegeruste twin met cast wiele baie meer punte as die XR650R van lank gelede.
Ag dankie, jy laat my sommer weer jonk en goed voel!
Ek ry net thumpers deesdae en skop nog die SR gereeld en ry die hel uit haar uit so moet nog jonk wees! :thumleft: :peepwall:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Psycho Porra on September 22, 2020, 07:42:34 pm
For short day trips or going to the likes of the FS Bash you should not throw away the little CRF250L. In my opinion, a very lekker little bike for day trips

Sent from my iPhone using Tapatalk
With the 250 L on a trailer... I presume...

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
only if your name is orangeswifty or Camperdown Luke

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: chopperpilot on September 23, 2020, 03:31:04 pm
For short day trips or going to the likes of the FS Bash you should not throw away the little CRF250L. In my opinion, a very lekker little bike for day trips

Sent from my iPhone using Tapatalk
With the 250 L on a trailer... I presume...

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
only if your name is orangeswifty or Camperdown Luke

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Tyre kicker on September 23, 2020, 04:38:03 pm
Almal praat hier oor hoe wonderlik die DR650 is maar waar de hel kry mens hull te koop so let just pass on that one.
My beste Thumper dus vęr was my destydse nuwe XR650L wat eers "n  Dyno Tune Jetting kit en Dyno Tune op Dyno masjien gehad.

Gooi dadelik die XR650L se smog pump (breather restriction pomp stront af) en hy loop honderd keer beter.

Myne gepimp voor ek hom verkoop het!! :'(
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 23, 2020, 04:46:28 pm
Check hoe lek daai ding olie  :patch:

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Tyre kicker on September 23, 2020, 04:48:58 pm
Check hoe lek daai ding olie  :patch:

NEE!!!!Hy is toe net gewas!!!!!! :o
Jy het my bike verkoop!!! :'( .Alles jou skuld gewees!!! :biggrin:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: 2StrokeDan on September 23, 2020, 04:49:30 pm
Check hoe lek daai ding olie  :patch:

Ek wou hom komplimenteer met hoe min sy Honda lek.......
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Neo_za on September 23, 2020, 04:56:05 pm
Check hoe lek daai ding olie  :patch:

Ek wou hom komplimenteer met hoe min sy Honda lek.......

 :laughing4:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: sidetrack on September 23, 2020, 05:00:22 pm
Almal praat hier oor hoe wonderlik die DR650 is maar waar de hel kry mens hull te koop so let just pass on that one.
My beste Thumper dus vęr was my destydse nuwe XR650L wat eers "n  Dyno Tune Jetting kit en Dyno Tune op Dyno masjien gehad.

Gooi dadelik die XR650L se smog pump (breather restriction pomp stront af) en hy loop honderd keer beter.

Myne gepimp voor ek hom verkoop het!! :'(
The 650L has always left me stone-faced  >:D
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on November 18, 2020, 11:43:16 am
And the Hunt is on again...........

Het daai GSA 1150 verkoop vir moerse Prys, BAIE nice bike maar ons het net nie geclick nie - swaar en hoog.

En nee ek is EERLIK nie spyt daaroor nie, was moerse nice en collectable classic en all that maar ek wil ry, nie net pose nie.

Ek dink nogal ek sal kyk na 'n mooi DR 600/650, ek like hulle baie.

Nie mal oor die XR 650 nie, ek kon BAIE mooi een vir myself gehou het maar die bike het dit net nie vir my gedoen nie, like die ou Tenere 600 wat ek het BAIE meer.

BMW met 'n chain en sonder 'n Boxer voel vir my soos 'n automatic Land Cruiser V6 bakkie.........nice, maar dit voel net nie reg nie :pot:

Tenere 600 sal ALTYD my so bietjie bietjie laat piepie.

Ek soek nice weekend bike, so lig en so laag as moontlik.........en so "skaars/besonders" as moontlik.

My absolute ultimate sal natuurlik 'n mooi ou 80 of 100 G/S wees, maar baie skaars en baie duur........ek sil naweke ry, ek soek nie 'n garage queen nie.

Electric Start is seker maar nicer, maar kickstart is GLAD NIE 'n deal breaker nie........dis inteendeel vir my moerse nice, pas by daai authentic feel van 'n thumper.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on November 23, 2020, 04:18:50 pm
And sorted

For now at least >:D :biggrin:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 23, 2020, 04:29:17 pm
Ligste, taaiste thumper in die węreld...................miljoene eienaars kan nie verkeerd wees nie. :deal: ;)

Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: dw1 on November 23, 2020, 05:45:59 pm
And sorted

For now at least >:D :biggrin:

How?? show
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: BuRP on November 23, 2020, 07:58:40 pm
Ligste, taaiste thumper in die węreld...................miljoene eienaars kan nie verkeerd wees nie.

Ai man, Chris, hoe kan n ou ervare hand so ongelooflik verkeerd wees?
Jinne, slaan jy die plank mis met n kilometer of daaromtrent!

Om jou te bewys jy's verkeerd het ek die interwebs deeglik afgesoek, vir uuuuuure aaneen, en uit-ein-de-lik (phew, ek sweet nou nog...) die gepaste bewys gevind >> n wragtig heeltemaal ander bike, sien onder.
Die ligste is die C50, dis maklik - indien nie laglag - so ~7 gram ligter as die C90!

 :lol8:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 24, 2020, 01:54:24 pm
Ligste, taaiste thumper in die węreld...................miljoene eienaars kan nie verkeerd wees nie.

Ai man, Chris, hoe kan n ou ervare hand so ongelooflik verkeerd wees?
Jinne, slaan jy die plank mis met n kilometer of daaromtrent!

Om jou te bewys jy's verkeerd het ek die interwebs deeglik afgesoek, vir uuuuuure aaneen, en uit-ein-de-lik (phew, ek sweet nou nog...) die gepaste bewys gevind >> n wragtig heeltemaal ander bike, sien onder.
Die ligste is die C50, dis maklik - indien nie laglag - so ~7 gram ligter as die C90!

 :lol8:
:laughing4: :laughing4: :lol8: :spitcoffee:
Dink net daai verruklike kragverskil tussen die twee en dan praat ek nie eens van bottom torque!! ;) :lol8:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: sidetrack on November 25, 2020, 09:37:56 am
DR650 - 40/60 teer grond all rounder
XT660R - 60/50 teer grond all rounder
KLR650 gen 1 - 50/50 teer grond all rounder
XR650L - meeste geskik vir off road 30/70
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Grunder on November 25, 2020, 09:43:27 am
DR650 - 40/60 teer grond all rounder
XT660R - 60/50 teer grond all rounder
KLR650 gen 1 - 50/50 teer grond all rounder
XR650L - meeste geskik vir off road 30/70

daai som klink nie reg nie
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: Tyre kicker on November 25, 2020, 10:01:51 am
DR650 - 40/60 teer grond all rounder
XT660R - 60/50 teer grond all rounder
KLR650 gen 1 - 50/50 teer grond all rounder
XR650L - meeste geskik vir off road 30/70

daai som klink nie reg nie

Dit is die ZUMA era se Wiskunde Leerplan wat sidetrack aangeleer het !!!  :imaposer:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: jaybiker on November 25, 2020, 03:47:34 pm
If only it was biased the other way - 50/60.

That would be the elusive machine we're all looking for. :3some:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: sidetrack on November 26, 2020, 12:11:35 am
DR650 - 40/60 teer grond all rounder
XT660R - 60/50 teer grond all rounder
KLR650 gen 1 - 50/50 teer grond all rounder
XR650L - meeste geskik vir off road 30/70

daai som klink nie reg nie

Dit is die ZUMA era se Wiskunde Leerplan wat sidetrack aangeleer het !!!  :imaposer:
Jy sien Yamaha is 110% bikes  :biggrin:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: billy-joe on November 30, 2020, 09:39:27 pm
i see no-one has mentioned the X-Country from BMW.  @petri oosthuizen , go ride the thing, they're actually lekker bikes that do grow on you.  Low seat height, reliable as the day, comfy and more capable than you think.  disregard your prejudices towards a chain driven BMW cos you're going to miss out on great scoots.  20km/l easy too, i wouldn't mind another in the garage for sure.  Also, keep in mind that the lighter the bike is the taller it can be.  Its much easier pushing a 160kg scoot around than a 260 kg behemoth.
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 30, 2020, 11:37:37 pm
i see no-one has mentioned the X-Country from BMW.  @petri oosthuizen , go ride the thing, they're actually lekker bikes that do grow on you.  Low seat height, reliable as the day, comfy and more capable than you think.  disregard your prejudices towards a chain driven BMW cos you're going to miss out on great scoots.  20km/l easy too, i wouldn't mind another in the garage for sure.  Also, keep in mind that the lighter the bike is the taller it can be.  Its much easier pushing a 160kg scoot around than a 260 kg behemoth.
My wife made a big mistake selling hers. 250 Rally weight with 650 power. :deal: :thumleft:
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: petri oosthuizen on December 02, 2020, 06:53:27 am
i see no-one has mentioned the X-Country from BMW.  @petri oosthuizen , go ride the thing, they're actually lekker bikes that do grow on you.  Low seat height, reliable as the day, comfy and more capable than you think.  disregard your prejudices towards a chain driven BMW cos you're going to miss out on great scoots.  20km/l easy too, i wouldn't mind another in the garage for sure.  Also, keep in mind that the lighter the bike is the taller it can be.  Its much easier pushing a 160kg scoot around than a 260 kg behemoth.

They do look like nice bikes, nice light 650cc.

But I'm VERY sorted for now............
Title: Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 02, 2020, 10:10:01 am
i see no-one has mentioned the X-Country from BMW.  @petri oosthuizen , go ride the thing, they're actually lekker bikes that do grow on you.  Low seat height, reliable as the day, comfy and more capable than you think.  disregard your prejudices towards a chain driven BMW cos you're going to miss out on great scoots.  20km/l easy too, i wouldn't mind another in the garage for sure.  Also, keep in mind that the lighter the bike is the taller it can be.  Its much easier pushing a 160kg scoot around than a 260 kg behemoth.

They do look like nice bikes, nice light 650cc.

But I'm VERY sorted for now............
I have said it before if Yamaha brought out that very same 34L with the 600E engine and bigger better oil cooler that is mounted where wind can actually flow through it they would sell containers full. :deal: :thumleft: