Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Kuifie on November 25, 2008, 08:48:28 pm

Title: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 25, 2008, 08:48:28 pm
Ok dis nie om te stir nie maar kan iemand my verduidelik wats die logika agter die staan en ry storie. Sondag gooi ek petrol by die engen op die N7 en daar was so 3 dual manne wat ook gegooi het. Toe hulle wegtrek staan en ry hulle tot by die stop straat . Anyway dit lyk baie tos
Dien sien ek orals.
So kan iemand my verduidelik waar mens dit nou eintlik veronderstel is om te gebruik.......in die sand ? ............heavy off - rode?? Motocross??

Of is dit maar net iets wat hulle jou leer as jy n off-road kursus vat maar waar pas jy dit toe.
Title: Re: Staan en ry
Post by: michnus on November 25, 2008, 08:52:03 pm
Jy sal nie vertaan nie jy ry n Tiger.  ;)
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 25, 2008, 08:54:33 pm
So ek neem aan jy weet ook nie hoekom jy staan en ry nie.

Dis seker hoekom ek vra, gewoontlik staan ek as my gat seer is
Title: Re: Staan en ry
Post by: michnus on November 25, 2008, 09:00:40 pm
Yip, ek verstaan as hulle gou opstaan om die onderbroek of G-string reg te trek voor n lang rit, net nadat hulle op die fiets geklim het. Of, as hulle op n fieslike grondpad was, maar, om in n pertol statie uit te ry staande is regtig sommer net donners belaglik.  ;)

Ooraait, hulle gatte mag dalk baie seer wees van die 15km se ry van die CP Waterfront tot by die N1 Caltex.  :biggrin:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Hondsekierie on November 25, 2008, 09:01:51 pm
Hoekom lek n hond sy ballas?
Title: Re: Staan en ry
Post by: Mello Yello on November 25, 2008, 09:18:48 pm
As daai drie ouens Triumphs gery het sou jy ook gevra het??? :-\
Title: Re: Staan en ry
Post by: RobC on November 25, 2008, 10:39:13 pm
Don't mock it till you tried it...  >:D
Look up, stand up, open up... 3 rules of MX on rough terrain... the forecourt must have been bumpy? :pot:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Captain Zef on November 25, 2008, 11:05:01 pm
Want dis lekker om te staan en pose ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Joyride on November 25, 2008, 11:16:58 pm
Dis Meerkatstyle......jy weet, net anders as Dogstyle. Dis meerendeels vir die BMW-ouens bedoel, om die twee sidepots te balanseer sodat dit 'n driehoek vorm met jou lyf en ook dan die BMW-badge naboots.........maar Honda en Kawa ouens mag dit ook doen as hul knaters seer word van die lang sit. >:D :imaposer:

Nee, Kosie gaan kyk terug op die forum daar's 'n helse lot geskryf en baklei daaroor.
Title: Re: Staan en ry
Post by: GreenMachine on November 26, 2008, 05:50:28 am
Hoekom lek n hond sy ballas?

Om die smaak van Epol uit hulle mond te kry ?
Title: Re: Staan en ry
Post by: Poffmuis on November 26, 2008, 05:53:24 am
ek staan baie om my gat te rus, daai DRZ se seat is darem net te hard...
Title: Re: Staan en ry
Post by: Rolf on November 26, 2008, 07:11:40 am
Hoekom lek n hond sy ballas?

Janee dis ook hoekom ek soms van die werk af tot by die huis staand en ry (ja granted dis net 1.2km) maar dis omdat dit lekker is.
Is daar meer rede as dit nodig?

O en aangaande die feit dat dit "tos" lyk soos jy sê Kosie - dit pla my min, ek gee nie juis om hoe dit lyk nie.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Stofstreep on November 26, 2008, 07:14:26 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?
Title: Re: Staan en ry
Post by: masehare on November 26, 2008, 07:23:05 am
Ek staan ook baie want dit lyk fokken cool op my BMW.

Hierdie topic is al holrug gery. Maybe moet jy iets anders kry om oor te praat.  ::)
Title: Re: Staan en ry
Post by: Ama ride ride on November 26, 2008, 07:27:17 am
Kosie, eks nie seker of jy die Kosie (by die dam) is wat ek ken nie maar regtig. Dis moerse lekker om te staan en ry. Mens gee so uiting aan jou kunstenaars siel en voel een met jou gat synde albei nou lekker windjie vang.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Watty on November 26, 2008, 07:28:52 am
Erectile Dysfunction?  Or perhaps it's just a lot easier on their haemorrhoids ...
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 07:40:01 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Grunt on November 26, 2008, 07:41:30 am
Hoekom lek n hond sy ballas?

Om die smaak van Epol uit hulle mond te kry ?

nee nee ... hy lek sy gat vir dit.

sy ballas lek hy want hy kan.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Brett on November 26, 2008, 07:42:16 am
Hoekom lek n hond sy ballas?
  To get the Epol taste out of his mouth ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 07:42:21 am
Ek staan ook baie want dit lyk fokken cool op my BMW.

Hierdie topic is al holrug gery. Maybe moet jy iets anders kry om oor te praat.  ::)

Jy praat darem lelik op n publieke forum. Tog vind jy dit ok om hier te post.
Title: Re: Staan en ry
Post by: michnus on November 26, 2008, 07:45:37 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.
Title: Re: Staan en ry
Post by: corne.l on November 26, 2008, 07:46:17 am

My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Ja maar jy moet vir hom sê hy moet nie sy voet voor die wiel sit nie!
Title: Re: Staan en ry
Post by: Boertjie on November 26, 2008, 07:46:32 am
Ek ry nie 'n BM nie en staan BAIE.

Eerstens op grondpad beweeg die bike en die rider onafhanklik van mekaar. Dit gee meer stabilitiet.

Tweedens raak my gat ook seer en dan staan ek om die pyn te verlig.

Ek staan soms in verkeer om beter te kan sien wat aangaan in die verkeer verder vorentoe of na die kante. Ek kan bo-oor motors, bosse en mure sien.

Dan staan ek soms omdat ek warm kry en meer lug vang staande vs sittende.

Soms staan ek om my skills te verbeter terwyl ek staan... ratte verander, rem ens.

Dan staan ek party kere omdat dit vir my lekker is.

Soms staan ek sommer net omdat ek lus het om af te show...
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 07:51:16 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.


Ja kyk die ou kan nogal goed ry maar dinge loop een of ander tyd skeef. Staan en ry het toe verander in staan en wheelie.
Dit het toe verander in staan en wheelie op gravel.  Ja en toe loop dinge skeef en sy voet gly toe af en beland voor die wiel en doen n 180grade met boot en al.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Stofstreep on November 26, 2008, 07:54:03 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.

Dit vergemaklik die beheer van 'n fiets op tegniese terein. As jy staan verlaag jy die gekombineerde gewigs middelpunt van jou en die fiets.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kaboef on November 26, 2008, 07:56:53 am
Kosie, ek stem saam met jou. Dit lyk bitter k*k.
Een ou wat staan en ry uit 'n garage se forecourt uit is seker OK, maar 3 maatjies wat dit saam doen lyk gay.
En dis alles BMW training se skuld. Voor BMW kursusse daar was het almal ge-f*kken jaag op grondpaaie sonder om op te staan.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Eisbein on November 26, 2008, 09:00:20 am
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.


Kosie vertel  bietjie meer dis interesant.


Ja kyk die ou kan nogal goed ry maar dinge loop een of ander tyd skeef. Staan en ry het toe verander in staan en wheelie.
Dit het toe verander in staan en wheelie op gravel.  Ja en toe loop dinge skeef en sy voet gly toe af en beland voor die wiel en doen n 180grade met boot en al.

Jy moet darem nou ook nie 'n wheelie attempt gone wrong 'confuse' met staan en ry nie...

Title: Re: Staan en ry
Post by: EtienneXplore on November 26, 2008, 09:02:51 am
Ek staan ook partykeer in die verkeer, dan kan ek lekker na die tannies in die  SUV's se kanne kyk.

Ek staan ook as ek lekker wil poep.

Ek staan ook want ek ry 'n BMW, as ek 'n BMW kar gery het sou ek ook in hom wou staan, as ek so kort soos Jacko was.

 :pot:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Staan en ry
Post by: JohnST on November 26, 2008, 09:09:12 am
 :laughing4:   :imaposer:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Eisbein on November 26, 2008, 09:13:26 am
Oh - and I actually forgot about this:

(http://onni.jkl.fi/~lauri/kuvia/not_this_shit_again.jpeg)

Title: Re: Staan en ry
Post by: NISMARK on November 26, 2008, 09:16:04 am
Ek staan ook partykeer in die verkeer, dan kan ek lekker na die tannies in die  SUV's se kanne kyk.

Ek staan ook as ek lekker wil poep.

Ek staan ook want ek ry 'n BMW, as ek 'n BMW kar gery het sou ek ook in hom wou staan, as ek so kort soos Jacko was.

 :pot:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

 :laughing4: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 09:20:29 am
Ek ry nie 'n BM nie en staan BAIE.

Eerstens op grondpad beweeg die bike en die rider onafhanklik van mekaar. Dit gee meer stabilitiet.

Tweedens raak my gat ook seer en dan staan ek om die pyn te verlig.

Ek staan soms in verkeer om beter te kan sien wat aangaan in die verkeer verder vorentoe of na die kante. Ek kan bo-oor motors, bosse en mure sien.

Dan staan ek soms omdat ek warm kry en meer lug vang staande vs sittende.

Soms staan ek om my skills te verbeter terwyl ek staan... ratte verander, rem ens.

Dan staan ek party kere omdat dit vir my lekker is.

Soms staan ek sommer net omdat ek lus het om af te show...

  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Staan en ry
Post by: LuckyStriker on November 26, 2008, 09:23:56 am
dit lyk vir my ook bietjie tos
dus staan ek nie baie nie

but each to his/her own. I don't lose sleep over it
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 09:29:54 am
ek skiem eks te dik om te staan................net nou breek die footpeg.  DIt britte bou nie eintlik bikes vir dikkis nie
Title: Re: Staan en ry
Post by: SlowPoke on November 26, 2008, 09:34:10 am
Hier in PE is daar mos 'n mal hobbelbouer los. Die etter is 'n geheimsinnige knaap wat oornag hobbels (of te wel "speedhumps") in die lewe toor. Nou die enigste ding van spoed hobbels is dat spoed en hobbels nie lekker saamwerk nie - BEHALWE as jy staan. Dan is dit lekker! So ek staan dikwels in PE want die etterse mal spoed hobbel dwergie het 'n ooraktiewe sin vir geregtigheid en bou duisende van die blessedse goed...
Title: Re: Staan en ry
Post by: MrBig on November 26, 2008, 09:55:40 am
Van sit en staan is lê die lekkerste
Title: Re: Staan en ry
Post by: Oupa Foe-rie on November 26, 2008, 10:02:22 am
Van sit en staan is lê die lekkerste

Ek stem 100% saam  :thumleft: :thumleft:

Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 10:07:04 am
 ::) ::)
Title: Re: Staan en ry
Post by: Watty on November 26, 2008, 10:18:13 am
(http://www.freesmileys.org/smileys/happy102.gif) .. (http://www.freesmileys.org/smileys/happy113.gif) .. (http://www.freesmileys.org/smileys/happy051.gif) .. (http://www.freesmileys.org/smileys/happy001.gif) ..  (http://www.freesmileys.org/smileys/angry048.gif) (http://www.freesmileys.org) <------ BMW owner.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Oupa Foe-rie on November 26, 2008, 10:26:02 am
 :imaposer: :imaposer: Uitstekend Kosie  :ricky: :ricky: :peepwall:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Eisbein on November 26, 2008, 10:29:32 am
::) ::)

Hahahahahahaha!

Title: Re: Staan en ry
Post by: Boerie on November 26, 2008, 10:35:40 am
Ek ry nie 'n BM nie en staan BAIE.

Eerstens op grondpad beweeg die bike en die rider onafhanklik van mekaar. Dit gee meer stabilitiet.

Tweedens raak my gat ook seer en dan staan ek om die pyn te verlig.

Ek staan soms in verkeer om beter te kan sien wat aangaan in die verkeer verder vorentoe of na die kante. Ek kan bo-oor motors, bosse en mure sien.

Dan staan ek soms omdat ek warm kry en meer lug vang staande vs sittende.

Soms staan ek om my skills te verbeter terwyl ek staan... ratte verander, rem ens.

Dan staan ek party kere omdat dit vir my lekker is.

Soms staan ek sommer net omdat ek lus het om af te show...


+1 al die bogenoemde  :thumleft:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Inprogress on November 26, 2008, 10:40:09 am
Kosie, when your a bag of hot air like me, you find it very difficult to fart in the seated position.
Reason two: It is bloody lekker.
Reason three: I like to piss people off on tigers who think it looks tos when I stand.
Reason four: Its flippen lekker.
Reaosn five: I left bum cheeck didn't accept the seat so I had to stand and try again.
Reason six: I got a cramp.
Reason seven: I couldn't see past the stupid Hummer H3 with low profiles.
Reaosn eight: It donners lekker.
Reason nine: Moer it is lekker to stand.
Reason ten: People is cages notice you right away cause it looks tos and they think "what a shmuck!"

Reason enough: Man it feels lekker.

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Captain Zef on November 26, 2008, 12:45:17 pm
Hier in PE is daar mos 'n mal hobbelbouer los. Die etter is 'n geheimsinnige knaap wat oornag hobbels (of te wel "speedhumps") in die lewe toor. Nou die enigste ding van spoed hobbels is dat spoed en hobbels nie lekker saamwerk nie - BEHALWE as jy staan. Dan is dit lekker! So ek staan dikwels in PE want die etterse mal spoed hobbel dwergie het 'n ooraktiewe sin vir geregtigheid en bou duisende van die blessedse goed...

My broer bou hobbels :D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Padvark (ex Gee-S-rider) on November 26, 2008, 01:00:21 pm
Ek laaik hobbels! Al die windgat cages slaan anker (of ry hulle sumps moertoe) en dan staan en vlieg ek oor hulle ?? al lyk ek tos...
Title: Re: Staan en ry
Post by: pantsula on November 26, 2008, 01:04:48 pm
Center of gravity has absolutely nothing to do with standing on the pegs or sitting on the seat.

It's all about the location of the mass in space. A better term is "center of mass".

Sitting lowers the center of mass, standing raises it. It's that simple.

Standing raises the center of mass.
Sitting lowers the center of mass.

Raising your the center of mass is a bad thing for a single rigid body. Think top heavy 4x4. They flip easier than a sports car.

But a motorcycle with rider can be simulated as two rigid bodies hinged together. They will be illustrated as a line.

| <--- rider
| <--- motorcycle
The rider is directly above motorcycle. The center of mass is centered front to back, side to side. It is in equilibrium.

/ <--- rider
\ <--- motorcycle
The rider leans to the right while the bike leans to the left. The center of mass is in equilibrium again, keeping the rider and motorcycle from falling.

\ <--- rider
.\<--- motorcycle
The rider leans to the left and the bike leans to the left. The center of mass is no longer in equilibrium, it is to the left of the motorcycle inducing a fall.

While standing raises your center of mass, it allows you to shift more weight from side to side, front to back, thus allowing the bike to move more side to side, front to back, keeping the center of mass in equilibrium, enabling you and the bike to stay upright and keep from falling.

Ref: http://www.thumpertalk.com
Title: Re: Staan en ry
Post by: Jerrycan on November 26, 2008, 01:08:32 pm
Hey Pants, after a thorough explanation like that you deserve to stand anytime bru  :)
Title: Re: Staan en ry
Post by: pantsula on November 26, 2008, 01:19:36 pm
Hey Pants, after a thorough explanation like that you deserve to stand anytime bru  :)

Thanks  :P I stand where ever I can... and yes even when I leave the filling station  :pot:

For me it's good practice for when I really need it... when I travel on gravel  :ricky: :ricky: or slow tricky stuff... Standing also allows you to keep your feet on the pegs longer and most importantly using your back brake! I see many people fall because they sit and `paddle` with the feet off the pegs... hence taking away the ability to brake with your back wheel... and what comes instinctively? Grabbing the front brake  :o :o


Title: Re: Staan en ry
Post by: Jerrycan on November 26, 2008, 01:41:36 pm
 :pot: :peepwall:
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 02:05:24 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 02:14:59 pm
so jy staan en ry ook .................en post ook nog.  :mwink:

wees tog kalm dis amper krismis
Title: Re: Staan en ry
Post by: Oupa Foe-rie on November 26, 2008, 02:18:11 pm
so jy staan en ry ook .................en post ook nog.  :mwink:

wees tog kalm dis amper krismis

Jabo kan nie kalm wees nie want kyk hoe lyk sy gesig op sy avatar  :o Hy kan nie staan en ry nie en nou sit hy sy knaters op die seat vas  >:D :imaposer: :peepwall:
Title: Re: Staan en ry
Post by: pantsula on November 26, 2008, 02:21:24 pm
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Staan en ry
Post by: KiLRoy on November 26, 2008, 02:25:41 pm
my donner ek staan sommer ek tik die farking post....!!!
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 02:38:14 pm
Jirrrrrrrrrrr ek gan nou sommer le en ry. :biggrin:

Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 02:39:13 pm
my donner ek staan sommer ek tik die farking post....!!!

Passop jou voet sal gly dan val jy met jou kop in die asblik. :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Watty on November 26, 2008, 02:46:16 pm
Ag nee man!  Nou wil almal lê en ry ... seker weer 'n nuwe "poser" ding!
 

(http://www.braingle.com/games/caption/photos/5.jpg)
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 02:49:13 pm
Ag nee man!  Nou wil almal lê en ry ... seker weer 'n nuwe "poser" ding!
 

(http://www.braingle.com/games/caption/photos/5.jpg)

My le bike se ground clearance is beter.  :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Oupa Foe-rie on November 26, 2008, 02:50:14 pm
Ag nee man!  Nou wil almal lê en ry ... seker weer 'n nuwe "poser" ding!
 

(http://www.braingle.com/games/caption/photos/5.jpg)

En dit sonder ATGATT  :o Wonder wat gaan gebeur as hulle n airpocket slaan  :biggrin:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Jerrycan on November 26, 2008, 03:46:17 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Hey, ek het nognie 'n beurt gehad nie, nog te nuut hier! Gee 'n man 'n kans   :) Begin nou eers die hond slag videos vir die tweede keer sien, en wel, die tube vs tubeless freds vir die 4 de keer ens..
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 03:59:06 pm
Ja en dan is daar die wat waai en die wat nie waai nie.

Hijack!!!!!

Funny storie.

Ek ry laas week Donderdag terug van Krugersdorp af en net so voor ek op die N14 klim kom daar n baie naais ou aan op n 1200GS.
Nou soos wat ek geleer is groet n mens maar mekaar soos julle verby gaan.
Ek groet toe vent op sy 1200GS en hy gooi my toe die middel vinger.

twatwaffle

Hijack AF!!!
Title: Re: Staan en ry
Post by: michnus on November 26, 2008, 04:05:38 pm
Ja en dan is daar die wat waai en die wat nie waai nie.

Hijack!!!!!

Funny storie.

Ek ry laas week Donderdag terug van Krugersdorp af en net so voor ek op die N14 klim kom daar n baie naais ou aan op n 1200GS.
Nou soos wat ek geleer is groet n mens maar mekaar soos julle verby gaan.
Ek groet toe vent op sy 1200GS en hy gooi my toe die middel vinger.

twatwaffle

Hijack AF!!!

That was a TB member they use the middle finger salute.
Title: Re: Staan en ry
Post by: LuckyStriker on November 26, 2008, 04:07:56 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Hey, ek het nognie 'n beurt gehad nie, nog te nuut hier! Gee 'n man 'n kans   :) Begin nou eers die hond slag videos vir die tweede keer sien, en wel, die tube vs tubeless freds vir die 4 de keer ens..

ek wed jou jy't nog nooit hierdie pic gesien nie
Title: Re: Staan en ry
Post by: GEE-SH on November 26, 2008, 04:09:26 pm
Aggggeeeefooookkeeennnnnneeeeeeeee! nie alweer nie!! ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Watty on November 26, 2008, 04:13:08 pm
Onmiddelik !
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 04:23:30 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Hey, ek het nognie 'n beurt gehad nie, nog te nuut hier! Gee 'n man 'n kans   :) Begin nou eers die hond slag videos vir die tweede keer sien, en wel, die tube vs tubeless freds vir die 4 de keer ens..

ek wed jou jy't nog nooit hierdie pic gesien nie

Kan julle ook sien wat vout is in daai pic?
Title: Re: Staan en ry
Post by: Malibu on November 26, 2008, 04:26:02 pm
Check how clean that KTM is....

 ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Maverick on November 26, 2008, 04:33:54 pm
Staan en pis jy of sit en pis jy  :biggrin: Ek dink ons almal weet wat die regte ding is om te doen  :ricky:
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 26, 2008, 04:35:06 pm
Staan en pis jy of sit en pis jy  :biggrin: Ek dink ons almal weet wat die regte ding is om te doen  :ricky:

Hoop nie jy praat met Malibu nie.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Malibu on November 26, 2008, 04:37:24 pm
Staan en pis jy of sit en pis jy  :biggrin: Ek dink ons almal weet wat die regte ding is om te doen  :ricky:

Hoop nie jy praat met Malibu nie.

Ya!   :P
Title: Re: Staan en ry
Post by: Snafu on November 26, 2008, 04:45:04 pm
 :laughing4: :laughing4:

 :imaposer:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Eisbein on November 26, 2008, 05:08:10 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Hey, ek het nognie 'n beurt gehad nie, nog te nuut hier! Gee 'n man 'n kans   :) Begin nou eers die hond slag videos vir die tweede keer sien, en wel, die tube vs tubeless freds vir die 4 de keer ens..

ek wed jou jy't nog nooit hierdie pic gesien nie

Hahahahahahahahahahahahahahahahahahaha!

Title: Re: Staan en ry
Post by: Jerrycan on November 26, 2008, 05:26:00 pm
Ag assefokkenblieftog net nie weer die staan fred nie.
Hey, ek het nognie 'n beurt gehad nie, nog te nuut hier! Gee 'n man 'n kans   :) Begin nou eers die hond slag videos vir die tweede keer sien, en wel, die tube vs tubeless freds vir die 4 de keer ens..

ek wed jou jy't nog nooit hierdie pic gesien nie
Ek het, dis van 'n TW af geneem met 'n gyrocam op, die TW het in die veld langs die teerpad gery  ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Bospadda on November 26, 2008, 05:27:30 pm
This thread has no leg to stand on  >:D
Title: Re: Staan en ry
Post by: Lootch67 on November 26, 2008, 05:30:12 pm
Staan en pis jy of sit en pis jy  :biggrin: Ek dink ons almal weet wat die regte ding is om te doen  :ricky:

Om skoon te maak na die tyd?
Title: Re: Staan en ry
Post by: KiLRoy on November 26, 2008, 05:58:57 pm
staan op ....sit , rook ....maak dood!!!!
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 26, 2008, 06:08:59 pm
mwhaaaaaaaaaa ........... :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Title: Re: Staan en ry
Post by: Malibu on November 27, 2008, 07:43:55 am
Kosie, where you bored when you started this thread?   :biggrin:

I know your  :pot: ability....  ::)
Title: Re: Staan en ry
Post by: JO GSA on November 27, 2008, 07:54:26 am
Ek staan, want Oom Jan Staal se so...
"net as dit tegnies raak"
Anders kan jy maar sit.....
Title: Re: Staan en ry
Post by: JohanGPS on November 27, 2008, 08:15:52 am
Sjoe, I think that oke on the KTM had a big shock...he never thought the GS would catch him that fast....
Title: Re: Staan en ry
Post by: JABO on November 27, 2008, 09:01:55 am
As die ou op die GS maar net gestaan het dan sou die ou op die KTM maar baie kak gelyk het.  :pot:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kuifie on November 27, 2008, 09:37:36 am
Kosie, where you bored when you started this thread?   :biggrin:

I know your  :pot: ability....  ::)

 ::) Problem is you know me to well  :ricky:
Title: Re: Staan en ry
Post by: Smithey on November 27, 2008, 11:12:39 am
Die laaste twee trips het ek begin staan en ry op seker stukke van die groond pad. Dit voel asof Ek  baie meer beheer oor die viets het.

My beene kak af and my rug kry seer, Eks te f0kken lank en jy kry nie 12" raizers nie  ;D maar dit voel lekker vir die stukkies dat ek staan.




Title: Re: Staan en ry
Post by: Jacko on November 27, 2008, 11:47:18 am
Die laaste twee trips het ek begin staan en ry op seker stukke van die groond pad. Dit voel asof Ek baie meer beheer oor die viets het.

My beene kak af and my rug kry seer, Eks te f0kken lank en jy kry nie 12" raizers nie  ;D maar dit voel lekker vir die stukkies dat ek staan.

Is-ja! Want jy HET meer beheer oor die fiets.  :biggrin:

Dis nou as die terrein effe lol, bygese.
Title: Re: Staan en ry
Post by: Jerrycan on November 27, 2008, 11:51:37 am
Oh well, guess if you can stand and ride you can strap more cargo to the seat, like a cooler box or something.   :patch:
As for the KTMer in the pic, he looks a bit verskrik, should be looking where he's going rather than at the  "Bling Gefahr" what passes him from behind.  :)
Title: Re: Staan en ry
Post by: GEE-SH on November 27, 2008, 12:19:39 pm
Die laaste twee trips het ek begin staan en ry op seker stukke van die groond pad. Dit voel asof Ek baie meer beheer oor die viets het.

My beene kak af and my rug kry seer, Eks te f0kken lank en jy kry nie 12" raizers nie  ;D maar dit voel lekker vir die stukkies dat ek staan.

Is-ja! Want jy HET meer beheer oor die fiets.  :biggrin:

Dis nou as die terrein effe lol, bygese.

Bwahahaha dit klink soos iets wat mens in die WEG Tydskrif sou lees  ;D
Title: Re: Staan en ry
Post by: LENOX on November 27, 2008, 03:14:05 pm
Ek moet se mense kyk snaaks na jou, ons is Donderdag na Lesotho via Sani Pass. Toe ek en Ryperd en ..................., deur Harrismith gaan om op die grondpad te klim na Berg......, toe gooi die spietkop sy serene omdat ek staan, maar na 300 + km kan n man nie anders nie.

So my redenasie is miskien het die 3 manne al n paar 100 km gery en moeg gesit, maar ek verkies ook eerder om te staan. ;) ;)
Title: Re: Staan en ry
Post by: Jacko on November 27, 2008, 03:17:38 pm
Die laaste twee trips het ek begin staan en ry op seker stukke van die groond pad. Dit voel asof Ek baie meer beheer oor die viets het.

My beene kak af and my rug kry seer, Eks te f0kken lank en jy kry nie 12" raizers nie  ;D maar dit voel lekker vir die stukkies dat ek staan.

Is-ja! Want jy HET meer beheer oor die fiets.  :biggrin:

Dis nou as die terrein effe lol, bygese.

Bwahahaha dit klink soos iets wat mens in die WEG Tydskrif sou lees  ;D

Wat van: "As dinge fokking dicey begin raak"?
Title: Re: Staan en ry
Post by: JO GSA on November 27, 2008, 03:19:34 pm
Ek is gelukig, want as ek staan en ry lyk dit net asof ek n lang ou is wat sit en ry.....(kort gat)
Title: Re: Staan en ry
Post by: NISMARK on November 27, 2008, 03:21:44 pm
Is dit teen die wet om te staan en ry?  ???
Title: Re: Staan en ry
Post by: LuckyStriker on November 27, 2008, 03:22:00 pm
Wat van: "As dinge fokking dicey begin raak"?

My tannie het 'n armbandjie wat lees: WSDS

wat sou Dana sê
Title: Re: Staan en ry
Post by: Kobus on November 27, 2008, 03:22:31 pm
Wat van: "As dinge fokking dicey begin raak"?

Dis beter. ons is mos fokkin bikers man.....NOT  ;)
Title: Re: Staan en ry
Post by: Oupa Foe-rie on December 01, 2008, 01:40:17 pm
Is dit teen die wet om te staan en ry?  ???

Nee........ jy moet net n Meerkat-License hê  :ricky: :peepwall: