Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: tok-tokkie on June 07, 2021, 06:32:05 pm

Title: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: tok-tokkie on June 07, 2021, 06:32:05 pm
I was not aware who this guy is.

Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: HERB on June 07, 2021, 06:40:30 pm
This guy is a legend!! :thumleft:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 07, 2021, 06:55:30 pm
Toni Bou is probably the world's best motorcyclist.

World  champion in what I think is the most difficult motorcycle discipline there is; observed trials.

Pol Tarres, who did similar sort of stuff on a T7, is also from the trials world, and related to Jorge Tarres.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dux on June 07, 2021, 07:31:00 pm
I would like to see him doing Erzberg  :thumleft:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: GRIM on June 07, 2021, 07:44:31 pm
He can't, he is recuperating from a broken leg achieved while riding trials on a big bike...
 ;D :peepwall:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Bappas on June 08, 2021, 09:13:57 am
And some unsuspecting guy buys a demo model Africa twin!
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: BuRP on June 08, 2021, 11:20:18 am
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 08, 2021, 11:24:22 am
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....

 :thumleft: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Altie7deLaan on June 08, 2021, 11:59:53 am
Well then, in our minds we all have that ability.
I am often told I ride a 701 like it is a 1200GS.... :peepwall:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dwerg on June 08, 2021, 12:19:43 pm
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....

Die verskil is niemand s hierdie is die beste bike ooit gemaak in die wreld net oor 'n trials ryer dit op hom kan doen nie   :peepwall:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: BuRP on June 08, 2021, 12:38:02 pm
Die verskil is niemand s hierdie is die beste bike ooit gemaak in die wreld net oor 'n trials ryer dit op hom kan doen nie

Wel, eerlik gese het ek ook al klomp van die goed gedoen wat daai trial ryer doen.
Ek's n swak ryer maar steeds, ek het dit gedoen!
Verskil is net die ou, Tony, doen dit als agter mekaar soos in een enkel vloeiende ding, en my moves was isolated goed, snaaks genoeg almal voorafgaande aan of tydens n plaas koop proses.
En moenie eers praat oor kadwaahs nie, handlebars/handgueards maak heeeeeel ander geluide!  :P
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dwerg on June 08, 2021, 12:45:53 pm

Eks self in die moeilikheid as die EFF hulle sin kry. Ek besit menigde stukke grond reg oor die land  :lol8:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: chicco on June 08, 2021, 12:53:42 pm
Die ou kan maar....het al n paar van sy videos gesien. My hol knyp net elke keer as ek daai Honda sien en hoor out bottom....gee die man n KTM dammit....
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: chicco on June 08, 2021, 12:55:23 pm
Toni Bou, Endurak666, Pol Tares, Chris Birch, Kirian Mirabet & more...

<iframe width="640" height="360" src="
" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: chicco on June 08, 2021, 01:10:42 pm
Hierdie Pol Tarres outjie kan maar.

<iframe width="739" height="308" src="
" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: sidetrack on June 08, 2021, 02:25:50 pm
Hierdie Pol Tarres outjie kan maar.

<iframe width="739" height="308" src="
" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>
Jis daai is n cool video  :drif:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 08, 2021, 03:48:08 pm
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....

Die verskil is niemand s hierdie is die beste bike ooit gemaak in die wreld net oor 'n trials ryer dit op hom kan doen nie   :peepwall:

As jy mooi kyk is die verskil nog baie groter......Pol is nie Bou se gat werd met ry nie, en die T7 doen heelwat moeiliker goed.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Kortbroek on June 08, 2021, 04:24:57 pm
Toni Bou, Endurak666, Pol Tares, Chris Birch, Kirian Mirabet & more...

<iframe width="640" height="360" src="
" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>

Nogal opmerklik dat tussen al die bikes is al die BMW toertjies maar net wheelies op die teerpad, behalwe vir die een shot waar die ou amper op sy gesig val van daai kar af terwyl die Honda, Yamaha en KTM's meer behoorlikke goed doen...  :peepwall: 

Ook opmerklik hoe die Honda, Yamaha en KTM's redelik dieselfde vermo wys itv wat die bikes kan doen en dit nogal in die hande van 'n verskeidenheid ryers.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Altie7deLaan on June 08, 2021, 07:04:52 pm
Charley boorman het n gs gewheelie in the long way down.
Ewan het nie n vernier by hom gehad om die wheelie te meet nie.... :peepwall:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Cracker on June 08, 2021, 07:14:17 pm
I think that Africa Twin makes Bou look quite mediocre.  We have all seen his exceptional skills on a proper bike but if this was the first time I ever saw him, I would find him underwhelming.

Sure, he makes the bike look good. But the bike bike makes him look crap.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: VaalBaas on June 08, 2021, 07:24:51 pm
Toni Bou, Endurak666, Pol Tares, Chris Birch, Kirian Mirabet & more...

<iframe width="640" height="360" src="
" title="YouTube video player" frameborder="0" allow="accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture" allowfullscreen></iframe>

Nogal opmerklik dat tussen al die bikes is al die BMW toertjies maar net wheelies op die teerpad, behalwe vir die een shot waar die ou amper op sy gesig val van daai kar af terwyl die Honda, Yamaha en KTM's meer behoorlikke goed doen...  :peepwall: 

Ook opmerklik hoe die Honda, Yamaha en KTM's redelik dieselfde vermo wys itv wat die bikes kan doen en dit nogal in die hande van 'n verskeidenheid ryers.

Verstaan nie jou probleem.....

Die beste BMW ryers is op die forums en nie op die videos :deal: :ricky:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Antonie on June 08, 2021, 07:59:58 pm
Charley boorman het n gs gewheelie in the long way down.
Ewan het nie n vernier by hom gehad om die wheelie te meet nie.... :peepwall:
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Ai fok

Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 08, 2021, 08:13:04 pm
I think that Africa Twin makes Bou look quite mediocre.  We have all seen his exceptional skills on a proper bike but if this was the first time I ever saw him, I would find him underwhelming.

Sure, he makes the bike look good. But the bike bike makes him look crap.

Precisely summed up.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dwerg on June 08, 2021, 08:36:18 pm
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....

Die verskil is niemand s hierdie is die beste bike ooit gemaak in die wreld net oor 'n trials ryer dit op hom kan doen nie   :peepwall:

As jy mooi kyk is die verskil nog baie groter......Pol is nie Bou se gat werd met ry nie, en die T7 doen heelwat moeiliker goed.
Jou tong is blouer as pappa smurf sin maar ja ek vat jou woord daarvoor
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 08, 2021, 08:37:34 pm
Moet bieg, daar's ook n Kadwaah of twee....

Die verskil is niemand s hierdie is die beste bike ooit gemaak in die wreld net oor 'n trials ryer dit op hom kan doen nie   :peepwall:

As jy mooi kyk is die verskil nog baie groter......Pol is nie Bou se gat werd met ry nie, en die T7 doen heelwat moeiliker goed.
Jou tong is blouer as pappa smurf sin maar ja ek vat jou woord daarvoor

Kyk daai video weer, daai CRF sit 2 keer vas op hom se pens......
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dwerg on June 09, 2021, 07:50:20 am

Jy sien daar staaf jy my punt. Ek het nie 'n woord oor een van die twee bikes genoem nie tog stry jy aan.
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 09, 2021, 08:00:25 am

 :imaposer: "jou tong is blouer as smurf s'n"......dis mos n verwysing na ten minste een van die bikes, of hoe? ;)
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: Dwerg on June 09, 2021, 08:21:33 am
:imaposer: "jou tong is blouer as smurf s'n"......dis mos n verwysing na ten minste een van die bikes, of hoe? ;)

Nee dis 'n verwysing na jou wat die yamaha totter suig. Niks met die bikes self uit te waai nie
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: 2StrokeDan on June 09, 2021, 08:26:33 am
:imaposer: "jou tong is blouer as smurf s'n"......dis mos n verwysing na ten minste een van die bikes, of hoe? ;)

Nee dis 'n verwysing na jou wat die yamaha totter suig. Niks met die bikes self uit te waai nie

Ai, wat n misverstand. :ricky:
Title: Re: Toni Bou making an Africa Twin look like a plastic
Post by: BuRP on June 09, 2021, 09:49:02 am
I was not aware who this guy is.

If that still is the case then you'd do well to make yourself a lekker cuppa and next hound the net for some YouTubes with his name on/in - "Tony Bou".
He gives a genuine new meaning to 'The Best There Is', and the world will have to be patient to see someone who will approach this man's skills.

Look, Adam Raga et al are all world class riders, make zero mistake here..... but Tony Bou is a living legend, he does ludicrous things with a certain ease making it look doable - until you see others attempting to do the exact same, then suddenly you realize how good the man actually is.
I enjoy watching his doings tremendously, gawking at his skills and guts, n mens se bek val eenvoudig oop!  :thumleft: