Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: petri oosthuizen on June 25, 2021, 10:49:19 pm

Title: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on June 25, 2021, 10:49:19 pm
Is this only me, do I have some syndrome that hasnt been dicovered yet??

Eks so lus om weer so 4/5 dae weg te gaan ek kan my BEKAK.

Mamma en die Kids dink ook dis moerse cool, vra my heeltyd "Paddy wanneer gaan jy en jou skelmpie (dis nou Bettie die ou XT >:D) weer bietjie weg?"

My goedjies is mooi gepak in die panniers, ek kort basically net 'n pakkie Camels of 2 en weg is ek. Ek het tot 'n dedicated dip bottel Jack, pak Rennies, spaar lighter, selfs pot skuurders en pleister daar in - dis nou in case ek weer 'n blasie op my regter duimpie kry van al die ry >:D

Alles tog te netjies in Ziplock bags verpak. Tandeborsel, kouse, PT short, sandals, ALS. OK, als behalwe puncture goete, eks nog te jonk vir daai kak, sal later daaroor worry.

..........my gat jeuk ERG ERG ERG. :drif: :drif: :drif:

Raak van die ander mense hier ook so??

Dis ysig koud hier maar ook nie 'n verskoning nie.......
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Noneking on June 25, 2021, 11:15:39 pm
Permanent dieselfde hunkering….
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on June 25, 2021, 11:32:40 pm
Permanent dieselfde hunkering….

So die Sindroom is darem nie SO exclusive nie..........ek het beginne worry. ;D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: SuperShaka007 on June 26, 2021, 06:39:21 am
Ek lę basies elke aand en youtube video's kyk of lees van mense wat rond toer.

Ek wens my mamma en kids was so geneë met die idee.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Tampan on June 26, 2021, 07:35:12 am
Net so, en glo my, dis BAIE, BAIE erger as jy nie 'n bike het om daai jeuk mee te krap nie!

Ek het gewoonlik Saterdae of Sondae 'n draai gaan ry, net so om die hart koel te maak en dan het ons paar manne hier in Colesberg dan en wan op 'n ordentlike trip gegaan. Dis moer slegs as mens daai voorreg verloor deur nie 'n bike te he nie en ek weet nie wat doen mens as jy eendag te oud raak om te ry nie?

Krap daai jeuk Petri, krap hom! :thumleft:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Tampan on June 26, 2021, 07:36:30 am
Ek lę basies elke aand en youtube video's kyk of lees van mense wat rond toer.

Ek wens my mamma en kids was so geneë met die idee.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Bly om te hoor dis nie net ek nie...
Daai Simpson Desert trips, Mexico, Mongolia, ens, ens. Ek geniet dit vreeslik!
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Leo on June 26, 2021, 08:30:44 am
Alles tog te netjies in Ziplock bags verpak. Tandeborsel, kouse, PT short, sandals, ALS. OK, als behalwe puncture goete, eks nog te jonk vir daai kak, sal later daaroor worry.

As ek jou jag storie thread so lees is hierdie alles pure verniet.
Klim op jou bike en ry hom.  :ricky:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: ETS on June 26, 2021, 08:46:29 am
Ry Prieska om en se hallo
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: SwartBlackie on June 26, 2021, 11:28:03 am
Beste plek om heen te ry, nowhere.......

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: JACOVV on June 26, 2021, 12:05:24 pm
Moet nie beplan nie - ry net.  Daar is orals slaapplek.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: SwartBlackie on June 26, 2021, 03:26:30 pm
Net so. Het daai ride gedoen Feb maand. Moerse lekker. En ja, daars baie afsaal plek oral.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Baches on June 28, 2021, 12:01:16 pm
Ons het Saterdag 'n vinnige (200 km)  woestyn trippie gery. Net om daai jeuk (itch) 'n goeie krap te kan gee.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: DUSTRIDERS on June 28, 2021, 12:10:39 pm
Ons is ma eintlik almal drifters wat vasgevang is in n hedendaagse węreld met sy leefstyl. :(
Honderd jaar terug sou die hele WD gespuis almal te perd gewees het minus ongelukkig die paar wat hulself in koeëls vasgeloop het!!! ;)
Ek het n permanente gejeuk en wil ontvlug en glo my my lewe is glad nie sleg nie daarvoor bederf my vrou my te veel. Die hunkering om te gaan kyk wat agter daai berg of bult aangaan is maar alewig daar. Soms dink ek dis n straf en nie n seën. :-\
Ry terwyl jy kan Petri daar sal n tyd kom wanneer die vlees nie meer kan :deal:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on June 28, 2021, 12:19:30 pm
Jis waar woorde Chris....eks PRESIES in jou Bootjie. En ja ons het nice vrouens, wat dit verstaan :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: DUSTRIDERS on June 28, 2021, 12:24:35 pm
Jis waar woorde Chris....eks PRESIES in jou Bootjie. En ja ons het nice vrouens, wat dit verstaan :thumleft: :thumleft:
MAAR hulle moet ook n break kry van ons dus moet ons op n trip gaan en beter terug kom, dis n wenwen vir hulle!! :deal: ;) :peepwall: :lol8:
Dit was in die grotbewonder dae ook so, vroutjie pas grot op en manlief loop moer iets lewendigs oor die kop met n knuppel en bring dit huistoe!!! ;) :thumleft:
OK slightly anders want al wat ek huistoe bring is vuil klere!!!! ;) :peepwall: :lol8:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: VaalBaas on June 28, 2021, 12:26:42 pm
Jissie, ek sit huil sommer net saam..... :'(
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: NEON DEON on June 28, 2021, 02:49:06 pm
Petri , ek dink meeste van ons het daai geit . Wil biekie gat shuur net om van die krap ontslae te raak , ek will elke naweek my bike gryp en see to ry. Het n chom daar wat n Pizza en bier trip lekker maak , Jy weet daai het gaan brood en melk koop en toe in Durban beland . Nou ek het daai selle trip in my kop , My partner se ry , sy is besig om huis op te pak , moerse job . Ek sal maar kyk hoe lank ek die gat krap kan probeer in toom hou . Maar ding teen ende julie gaan ek dalk net weg glip  :peepwall:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 11:51:56 am
En nog STEEDS nerens heen nie. :-\

Dis moer koud ook nou.

Maar ja, ek gaan beslis so draaitjie wil/moet ry, wil net iewers op 'n klip gaan sit met 'n vuurtjie, lekker koffie met whiskey, tentjie en basically net sit en boggerol doen.

Preferably ook nie selfoon opvangs nie
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Tommy Transalp on July 30, 2021, 12:01:32 pm
Hey ou Petri!

Jy raak nou seker ook lus vir die KZN bash volgende week?

Praat met Draad... dan kan julle soos Kraansape oppi berg ga sit en boggom!  :laughing4: :thumleft:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 12:42:04 pm
Hey ou Petri!

Jy raak nou seker ook lus vir die KZN bash volgende week?

Praat met Draad... dan kan julle soos Kraansape oppi berg ga sit en boggom!  :laughing4: :thumleft:

Julle Natallers gaan nie TWEE Bethlehem Manne kan handle nie Tommy.......eks seriously concerned daaroor vir julle onthalwe >:D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: TheHamster on July 30, 2021, 12:45:24 pm
@petri oosthuizen ....... Get your shit together and get to KZN bash. Jack Daniels tastes better there.

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 01:51:39 pm
@petri oosthuizen ....... Get your shit together and get to KZN bash. Jack Daniels tastes better there.

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Now THAT attitude wont work, Young Man............ ;D ;D :lol8:

(but ja thinking about it, must say........)
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: TheHamster on July 30, 2021, 01:57:37 pm
@petri oosthuizen ....... Get your shit together and get to KZN bash. Jack Daniels tastes better there.

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Now THAT attitude wont work, Young Man............ ;D ;D 8:

(but ja thinking about it, must say........)
If you thinking about it, shows the attitude just may work, besides which, referring to me as "young man" requires buying you a drink....... but you have to be at the bash

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Psycho Porra on July 30, 2021, 02:56:02 pm
@ Petri is scared to dop with us, I invited him to dop with me in his home town and he never pitched


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: dookie on July 30, 2021, 02:59:10 pm
@ Petri is scared to dop with us, I invited him to dop with me in his home town and he never pitched


Sent from my iPhone using Tapatalk
Knowing you, I wouldn't either.

Petri, kom kuier vir my.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Psycho Porra on July 30, 2021, 03:02:44 pm
@ Petri is scared to dop with us, I invited him to dop with me in his home town and he never pitched


Sent from my iPhone using Tapatalk
Knowing you, I wouldn't either.

Petri, kom kuier vir my.
in the words of T-Rex Louis…..Tsek jou naai


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 04:01:01 pm
Still got LOTS to do on Bettie.

Die speke is uitgesort, so sy kan ry.

Maar ek laat die voor caliper powdercoat, hyt so bietjie merkies op. :o

EN daai brake fluid reservoir op die handles lyk AAKLIG, ek laat hom weer swart maak met die "YAMAHA" emblempie weer mooi silwer.

As I said - TONNES of prep work to still do here.......... >:D ;D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: TheHamster on July 30, 2021, 04:05:50 pm
Still got LOTS to do on Bettie.

Die speke is uitgesort, so sy kan ry.

Maar ek laat die voor caliper powdercoat, hyt so bietjie merkies op. :o

EN daai brake fluid reservoir op die handles lyk AAKLIG, ek laat hom weer swart maak met die "YAMAHA" emblempie weer mooi silwer.

As I said - TONNES of prep work to still do here.......... >:D ;D
So stop posting comments, wastes time..... You have a week!!! 

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 04:15:18 pm
Still got LOTS to do on Bettie.

Die speke is uitgesort, so sy kan ry.

Maar ek laat die voor caliper powdercoat, hyt so bietjie merkies op. :o

EN daai brake fluid reservoir op die handles lyk AAKLIG, ek laat hom weer swart maak met die "YAMAHA" emblempie weer mooi silwer.

As I said - TONNES of prep work to still do here.......... >:D ;D
So stop posting comments, wastes time..... You have a week!!! 

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Detailling takes time, Neil ::)

Ek moet nog Tyre Shine OOK opsit. EN Wynns Dash op die seat.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Psycho Porra on July 30, 2021, 04:16:20 pm
en jou jonste touwys maak vir die jag, ens


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on July 30, 2021, 04:19:59 pm
en jou jonste touwys maak vir die jag, ens


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ja dis VREK besig nou hier in die Vrystaat >:D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on August 06, 2021, 08:14:30 pm
Amper Amper........... 8)

Was vandag sommer net de BLIKSEM in vir alles.

Covid. Slaggate. BTW Opgawes. Demokrate. Used Cars. Pap batterye in my TV remote. Almal wat aan my tiete wil suig. Bettie se voorbrieke. Die Augustus Wind. My kennisse wat dood is aan Covid. Daai dom fokkers by MIBCO.

Sommer net alles.

Amper Amper...........my Trippie is ommie draai.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Tampan on August 07, 2021, 12:04:42 pm
Dan voel ek en jy vandag dieselfde … :dousing:
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: sidetrack on August 07, 2021, 03:27:59 pm
Die somer het vroeg gekom lyk my. 25 grade, kort broek en bier in die hand.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on August 12, 2021, 11:59:46 am
Ek sit en staar na maps.........soek nice "base" venue om by te camp, en van daar af elke dag so paar draaie ry.

"Base" moet so 300km of nader wees, en van daar af so 100/200 km draaie ry en return to base.

Wil nie elke oggend oppak en met moerse pakkaas ry nie, like dit nie.

Opsies waarna ek kyk:

1) Natal Midlands se area......baie plekke, weer is lekker
2) Bloem, van daar af bietjie explore.....kan dalk werk
3) Dalk tot by Kus (KZN) en van daar af rondry......kan ook nice wees
4) Parys area.......??
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: SwartBlackie on August 12, 2021, 12:08:54 pm
Probeer dalk Golden Gate en Clarence.  Ons hou nouweer daarvan omte ry en 14h00 die middag te begin slaapplek te soek. Ek hou nie van beplan op vakansie nie

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: BullSmit on August 12, 2021, 12:23:24 pm
Amper Amper........... 8)

Was vandag sommer net de BLIKSEM in vir alles.

Covid. Slaggate. BTW Opgawes. Demokrate. Used Cars. Pap batterye in my TV remote. Almal wat aan my tiete wil suig. Bettie se voorbrieke. Die Augustus Wind. My kennisse wat dood is aan Covid. Daai dom fokkers by MIBCO.

Sommer net alles.

Amper Amper...........my Trippie is ommie draai.

Moenie praat nie.

EINDELOSE frustrasie met die donners...
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Gerrard on August 12, 2021, 12:36:37 pm
Ek sit en staar na maps.........soek nice "base" venue om by te camp, en van daar af elke dag so paar draaie ry.

"Base" moet so 300km of nader wees, en van daar af so 100/200 km draaie ry en return to base.

Wil nie elke oggend oppak en met moerse pakkaas ry nie, like dit nie.

Opsies waarna ek kyk:

1) Natal Midlands se area......baie plekke, weer is lekker
2) Bloem, van daar af bietjie explore.....kan dalk werk
3) Dalk tot by Kus (KZN) en van daar af rondry......kan ook nice wees
4) Parys area.......??

Jy oordink dinge te veel. Klim op jou bike en ry. Ek het laas Sondag middag gou by Woody gaan koffie drink. 600km van my huis af.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on August 12, 2021, 01:18:18 pm
Jup kan wees maar ek wil darem in die regte Windrigting in ry ;) ;D

Maar ja mens word ouer.

Ek onthou jaaare terug, ook so 3 weke trip na nowhere gehad. Het die middag Welkom toe gery na 'n ou goose van my toe, daar bietjie gaan water en oil levels check >:D, en die volgende dag aangemoer en myself by Port Nolloth gekry en so afgery al om die kus. HEEL onbeplan.
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: MildlyWild on August 12, 2021, 01:53:40 pm
Beplan is fine, maar DOEN dit net.
Ek het 2de laaste week Julie gou vir my n solo 3dag trip beplan en 31ste gery.
Toe terug gekom en nou klaar weer n 3 dag trip vasgemaak vir 6 van ons vir volgende naweek

Hoe sę Nike - Just do it
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: Tampan on August 12, 2021, 03:25:01 pm
Jup kan wees maar ek wil darem in die regte Windrigting in ry ;) ;D

Maar ja mens word ouer.

Ek onthou jaaare terug, ook so 3 weke trip na nowhere gehad. Het die middag Welkom toe gery na 'n ou goose van my toe, daar bietjie gaan water en oil levels check >:D, en die volgende dag aangemoer en myself by Port Nolloth gekry en so afgery al om die kus. HEEL onbeplan.

Lyk my al wat nou kort om jou aan die ry te kry is weer 'n "ou goose" of drie...  >:D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: petri oosthuizen on August 12, 2021, 04:41:41 pm
Jup kan wees maar ek wil darem in die regte Windrigting in ry ;) ;D

Maar ja mens word ouer.

Ek onthou jaaare terug, ook so 3 weke trip na nowhere gehad. Het die middag Welkom toe gery na 'n ou goose van my toe, daar bietjie gaan water en oil levels check >:D, en die volgende dag aangemoer en myself by Port Nolloth gekry en so afgery al om die kus. HEEL onbeplan.

Lyk my al wat nou kort om jou aan die ry te kry is weer 'n "ou goose" of drie...  >:D

Loodjie - ek het al so oud geword, al die nursies is al Susters >:D
Title: Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
Post by: DUSTRIDERS on August 12, 2021, 05:31:17 pm
Jup kan wees maar ek wil darem in die regte Windrigting in ry ;) ;D

Maar ja mens word ouer.

Ek onthou jaaare terug, ook so 3 weke trip na nowhere gehad. Het die middag Welkom toe gery na 'n ou goose van my toe, daar bietjie gaan water en oil levels check >:D, en die volgende dag aangemoer en myself by Port Nolloth gekry en so afgery al om die kus. HEEL onbeplan.

Lyk my al wat nou kort om jou aan die ry te kry is weer 'n "ou goose" of drie...  >:D

Loodjie - ek het al so oud geword, al die nursies is al Susters >:D
is darem effe beter as matrones!!! ;) :lol8: