Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:31:39 am

Title: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:31:39 am
Anysberg avontuur

Ons het vroeg Saterdagoggend uit die Paarl vertrek en so net na 9am die res van die manne by die Engen garage op De Doorns ontmoet. Twee Triumph Tigers, twee KLRs en twee BMs. Hierdie keer het ons darem ook n backup bakkie met n sleepwa ook gehad.

Vanaf De Doorns ry ons tot by Touwrivier, Bloutoring pad en by die T-aansluiting links Anysberg se kant toe. Ons oornag in die middel van Anysberg, braai en kuier lekker. Sondagoggend ry ons tot by Witnekke en deur Seweweekspoort af tot by Zoar. R62 terug huiswaarts. Lekker roosterkoek burgers en milkshakes by The Country Pumpkin op Barrydale. Vinnige stretch huis toe. 700km

Sulke trippies maak my baie lus om vr en lank te gaan ry

Geniet die fotos onder, en kyk gerus ook die video op Youtube:
&t=86s

Cheers. Daniel
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:34:22 am
 :)
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:36:15 am
 :)
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:37:54 am
 :)
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 08:39:43 am
 :)
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: roxenz on July 21, 2021, 09:01:59 am
'n Lekker wegbreek naweek! En mooi prentjies.  :biggrin:  :thumleft: Lyk net of dit koud was hier en daar.
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: Karoo Rider on July 21, 2021, 09:04:47 am
Mooi foto's - dis my backyard daai!  Daai Anysberg area l my na aan die hart, goeie vriend het net onder die Prinsrivierdam geboer.
Groete uit Ladismith.
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: DUSTRIDERS on July 21, 2021, 09:13:11 am
Was dit nou nodig om so in te zoom op daai braairooster!!! ;) :thumleft: :drif: :drif:
Ons is bederf met tweedag of selfs eendag weg breek roetes in die Weskaap!! :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 10:29:30 am
Mooi foto's - dis my backyard daai!  Daai Anysberg area l my na aan die hart, goeie vriend het net onder die Prinsrivierdam geboer.
Groete uit Ladismith.
Ja nee, pragtige wreld.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 10:29:52 am
Was dit nou nodig om so in te zoom op daai braairooster!!! ;) :thumleft: :drif: :drif:
Ons is bederf met tweedag of selfs eendag weg breek roetes in die Weskaap!! :thumleft: :thumleft:
Verseker!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Anysberg meander - lekker man!
Post by: danielsaaiman on July 21, 2021, 11:07:38 am
'n Lekker wegbreek naweek! En mooi prentjies.  :biggrin:  :thumleft: Lyk net of dit koud was hier en daar.
Was maar koud!


Sent from my iPhone using Tapatalk