Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: RallyMan on August 04, 2021, 02:42:34 pm

Title: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 04, 2021, 02:42:34 pm
Middag middag... wil nie moeilikheid begin nie..

Ek het n 790R awsome fiets al lekker trips gedoen.. Maar hel my gat jeuk vir Tenere... Maar ek so bang die suspensie laat my teleur...

Ek like net Orange niks nie en Tenere lyk soveel mooier :-)

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Dolf on August 04, 2021, 02:49:49 pm
(https://www.collinsdictionary.com/images/full/woodenspoon_95568553.jpg)
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Kelevra on August 04, 2021, 02:53:51 pm
Maklik

(https://images.fineartamerica.com/images-medium-large/open-cans-of-paint-and-brushes-aleksandr-volkov.jpg)
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 04, 2021, 02:54:29 pm
Not helping lol  ;D
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Roadhawg on August 04, 2021, 02:59:13 pm
Have you ridden the blue bike?
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 04, 2021, 03:00:21 pm
Have you ridden the blue bike?

yes really liked it
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Roadhawg on August 04, 2021, 03:03:50 pm
Well then, there you go. :thumleft: :biggrin:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: uaedesertfox on August 04, 2021, 03:05:03 pm
How much do you weigh and what is your riding style... , this may have a direct effect the price of suspension mods, if any required ..

I love the Tenere but will have to spend to get it set up right for me ...

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 04, 2021, 03:05:56 pm
88KG Medium Rider ability... Do alot of offroad only lesotho Rides
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Fransw on August 04, 2021, 03:13:08 pm
As jy remote ry in Lesotho is daar nie regtig n ander keuse as die T7 se betroubaarheid...
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 04, 2021, 03:14:00 pm
As ek saam met die oranje brigade ry, pla die suspensie bq.

Saam met my maatjie op ons T7s, net glimlagte, en dit gepak vir kamp. Was 4 dae en 3 nagte in Swaziland.

Dalk raak die T7 net beter met tyd/ry.

Jy sal nie die eerste wees om ń 790 te groet vir ń T7 ry.

Dink die groot ding met die suspensie van die T7, is om nie beide wiele in die lug te kry nie, maar die voorwiel te "blip" nes jy op die kruin van ń hobbel is, maar laat die agterwiel van die hobbel afry. Ek lig die voorwiel meer as die horisontaal, en laat meeste werk deur die agter suspensie doen.

Hoop dit maak sin.

Ander voor en agter vere, met ander valving is so R15k by Shock Logic.

Beslis nodig vir pillion.

Ry die T7 soos ń adventure bike, en nie ń MX/Enduro nie, en jy sal breed glimlag met die standaard suspensie.

Enigste tegnologie wat jy op die T7 kan "Aan en Af" sit is die ABS. Net nodig in sand en modder.

Die T7 se krag is net reg. Hardloop saam met ń 890 op grondpaaie.

Die enjin met sy plat wringkragkurwe is die "gem" op die T7. So ń gemaklike fiets wanneer dit tegnies raak.

Ek is 105kgs.

Ek besit ook ń 990R.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 04, 2021, 03:16:41 pm
88KG Medium Rider ability... Do alot of offroad only lesotho Rides
AXP Bash Plate from LoCoMoto.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 04, 2021, 03:34:05 pm
ek like self ook meer slow paced technicall stuff
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Noneking on August 04, 2021, 03:36:46 pm
Middag middag... wil nie moeilikheid begin nie..

Ek het n 790R awsome fiets al lekker trips gedoen.. Maar hel my gat jeuk vir Tenere... Maar ek so bang die suspensie laat my teleur...

Ek like net Orange niks nie en Tenere lyk soveel mooier :-)

Ek en jy het al die gesprek gehad.........

Die T7 is 'n great adventure fiets. Na my mening makliker om te ry in stadige tech as die KTM. Die KTM wil hard gery word en dan begin alles "shine" op die bike. 15T sprocket maak groot verskil op die 790 se stadige tech ry.
My grootste gripe met die T7 is suspensie en ground clearance. Ek kan saamleef met die effe boring maar voldoende krag en die fiets is sag op die oog.

As jy net jeuk vir die T7 koop hom. As jy nie teen die tyd 'n fan van die 790 platform is nie dan gaan dinge nie sommer verander nie  :3some:

PS ....... moenie 'n 890 gaan ry as jy nie meer op oranje wil ry nie
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: sidetrack on August 04, 2021, 04:00:46 pm
Rallyman hou vas die 990 vervang volgende jaar die 890 dan sing almal weer sy loflied  :pot:
Of jy maak vrede wat die T7 is en ry hom vir 10 jaar en kry jou geld terug daarna  :deal:
Die blote feit dat jy kyk na die T7 s vir my jy is nie gelukkig met die 790 ?
Ek stir net bietjie hier, albei goeie fietse maar ek sal by T7 bly.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: uaedesertfox on August 04, 2021, 04:01:25 pm
ek like self ook meer slow paced technicall stuff

If I was you I would buy one straight away,

You want it and will always want one...
It suits your type of riding and style
It loves technical
It is super reliable
You are light enough for it, weight-wise
You can see how the suspension works for you when you have one, and then you can look at upgrade and type of upgrade if required
You don't like the bike you have now
Jou gat jeuk....

It is a no-brainer.... it will bring the smile that made you write this thread originally ...
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Slinte Mhaith on August 04, 2021, 04:01:30 pm
As ek saam met die oranje brigade ry, pla die suspensie bq.

Amazed at what Pol Tarres do on the Ten700 on youtube.  Drawn my interest to the bike.

But then he probably has the best suspension they could fit.

The bike also sounds awesome.  Like the older 990s
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: skydiver on August 04, 2021, 04:02:01 pm
Rallyman, jy ry in elk geval nooit 'n bike baie lank nie
Soos Noneking tereg opmerk ..... as die 790 jou teen hierdie tyd nog nie gewys het dat dit die regte bike is vir jou nie, dan is dit tyd om aan te beweeg   :ricky:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: sidetrack on August 04, 2021, 04:05:43 pm
As ek saam met die oranje brigade ry, pla die suspensie bq.

Amazed at what Pol Tarres do on the Ten700 on youtube.  Drawn my interest to the bike.

But then he probably has the best suspension they could fit.

The bike also sounds awesome.  Like the older 990s
Pol Tarres is classified in 18th to become the first rider to finish the Bronze class on an Adventure bike.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: voorvel on August 04, 2021, 05:22:11 pm
Kan mens ander shock mount op T7?

Want ek sou s, koop n T7 en investeer in n stel meester vurke wat jy met jouself kan saam neem van bike na bike.
Die shock is gewoonlik net n uitdaging.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: BuRP on August 04, 2021, 07:46:07 pm
PS ....... moenie 'n 890 Rally gaan ry as jy nie meer op oranje wil ry nie

Hey J,

lees bo.

Lees weer bo!

Lees dit sommer weer... en weer, en weer en....




Ek probeer net help  :P
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: BuRP on August 04, 2021, 07:50:06 pm
Meer enstig die keer, n 890 R sal n BAIE groot verskil maak as jy stadig verkies (jy jok daarso ne?).
Die 890 motor trek al vanaf ~2000rpm, dit teen 3500rpm minimum (biki meer verkieslik) met n 790!
Dit beteken stadige goed gaan baie meer relaxed, maar ook is dit effens minder exciting ..... maar as jy rerig (?) stadig wil ry maak dit n groooooot verskil!  :thumleft:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 04, 2021, 08:11:24 pm
Kan mens ander shock mount op T7?

Want ek sou s, koop n T7 en investeer in n stel meester vurke wat jy met jouself kan saam neem van bike na bike.
Die shock is gewoonlik net n uitdaging.
T7 is nie ń KTM, waar jy elke jaar jou farkles na die upgraded model moet oordra nie.

Eenkeer se uitgawe en installering.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 04, 2021, 08:13:54 pm
Meer enstig die keer, n 890 R sal n BAIE groot verskil maak as jy stadig verkies (jy jok daarso ne?).
Die 890 motor trek al vanaf ~2000rpm, dit teen 3500rpm minimum (biki meer verkieslik) met n 790!
Dit beteken stadige goed gaan baie meer relaxed, maar ook is dit effens minder exciting ..... maar as jy rerig (?) stadig wil ry maak dit n groooooot verskil!  :thumleft:
Bart. Hy gaan die T7 baie geniet. Trek  op idle teen ń bult uit!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: voorvel on August 04, 2021, 08:31:12 pm
Kan mens ander shock mount op T7?

Want ek sou s, koop n T7 en investeer in n stel meester vurke wat jy met jouself kan saam neem van bike na bike.
Die shock is gewoonlik net n uitdaging.
T7 is nie ń KTM, waar jy elke jaar jou farkles na die upgraded model moet oordra nie.

Eenkeer se uitgawe en installering.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Ja hoe dan nou ook, feit van die saak is sy suspensie kan doen met n bietjie hulp.
En goeie suspensie is altyd n goeie investment
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 04, 2021, 08:39:01 pm
Kan mens ander shock mount op T7?

Want ek sou s, koop n T7 en investeer in n stel meester vurke wat jy met jouself kan saam neem van bike na bike.
Die shock is gewoonlik net n uitdaging.
T7 is nie ń KTM, waar jy elke jaar jou farkles na die upgraded model moet oordra nie.

Eenkeer se uitgawe en installering.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Ja hoe dan nou ook, feit van die saak is sy suspensie suig bal, in vergeleke met ktm
Ek stirrr net ń bietjie, en jy's reg oor KTM suspensie, mits hulle betroubaar bly, nie ń sel pop, en die T7 se suspensie weer koning kraai nie!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Help my 790 or ten 700
Post by: Noneking on August 04, 2021, 09:15:31 pm
Kan mens ander shock mount op T7?

Want ek sou s, koop n T7 en investeer in n stel meester vurke wat jy met jouself kan saam neem van bike na bike.
Die shock is gewoonlik net n uitdaging.
T7 is nie ń KTM, waar jy elke jaar jou farkles na die upgraded model moet oordra nie.

Eenkeer se uitgawe en installering.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Ja hoe dan nou ook, feit van die saak is sy suspensie suig bal, in vergeleke met ktm
Ek stirrr net ń bietjie, en jy's reg oor KTM suspensie, mits hulle betroubaar bly, nie ń sel pop, en die T7 se suspensie weer koning kraai nie!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
T7 suspensie koning kraai.. daais nogal snaaks. My oupa se dikwiel trapfiets het beter suspensie

As ons dan nou gaan stir.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: sidetrack on August 04, 2021, 09:20:17 pm
Die KTMs het sulke lang travel suspensie die brake lines kan nie eers by bly nie  ;)
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Noneking on August 04, 2021, 09:21:09 pm
Aaaah daars die 2IC ook nou.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: sidetrack on August 04, 2021, 09:24:36 pm
Darem te stil sonder Danie
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 05, 2021, 09:33:04 am
ek al tweekeer seels gepop op ktm
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Noneking on August 05, 2021, 09:37:13 am
Darem te stil sonder Danie
Spare a thought vir ons wat vyf dae saam met hom moet bike ry volgende week
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Sabre on August 05, 2021, 08:57:28 pm
Dalk moet julle die olie man van die state se mening inwin.......... :peepwall: :pot:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: BuRP on August 06, 2021, 10:42:59 am
Darem te stil sonder Danie
Spare a thought vir ons wat vyf dae saam met hom moet bike ry volgende week

Ek bring my earplugs omdat ek my BMW 701 XChallenge (met twee LED spots!) gaan ry, daai ding raas klaar genoeg!  >:D
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: jaybiker on August 06, 2021, 04:04:26 pm
Dalk moet julle die olie man van die state se mening inwin.......... :peepwall: :pot:



Yeah, where is he? Sent to the corner again?  ??? ::)
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 06, 2021, 04:13:31 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: DUSTRIDERS on August 06, 2021, 05:32:12 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Jy laat ook nie gras onder jou tyres groei nie!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: skydiver on August 06, 2021, 07:23:26 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Geniet daai T7  :ricky:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: voorvel on August 06, 2021, 08:57:29 pm
Geluk.
Gaan jy hom tune?
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Fransw on August 06, 2021, 09:05:34 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Nice! Are you the first 700 owner in SA? :thumleft:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Grunder on August 06, 2021, 09:39:52 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Gratz. Geniet hom.
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 06, 2021, 09:49:37 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Nice! Are you the first 700 owner in SA? :thumleft:
Maybe no. 200.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 06, 2021, 09:51:44 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Well done! You'll surely enjoy the T7.

Many goodies at LoCoMoto.

There's a SA WhatsApp group.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: uaedesertfox on August 06, 2021, 10:35:10 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Intelligent decision .... You are going to love that bike

Congrats  :thumleft:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: voorvel on August 06, 2021, 11:07:11 pm

Many goodies at LoCoMoto.

There's a SA WhatsApp group.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Yo dit klink gay?
Is dit 'n Whatsapp support groep vir ouens wat se girls hul gelos het vir die KTM diktrille?
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Drover on August 07, 2021, 06:20:48 am
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Lekker!

Post a photo, which colour did you go for?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: chopperpilot on August 07, 2021, 06:32:32 am

Many goodies at LoCoMoto.

There's a SA WhatsApp group.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Yo dit klink gay?
Is dit 'n Whatsapp support groep vir ouens wat se girls hul gelos het vir die KTM diktrille?
Kan ek jou add?

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 07, 2021, 09:20:17 am
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Lekker!

Post a photo, which colour did you go for?

BLUE :-)


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 07, 2021, 09:50:57 am
Tenere Bought...    KTM SOLD!!
Well done! You'll surely enjoy the T7.

Many goodies at LoCoMoto.

There's a SA WhatsApp group.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

already shopping
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 07, 2021, 08:42:14 pm
 
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Die 790 het haar regte pa gevind   ;D
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Hardy de Kock on August 07, 2021, 09:51:16 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Die 790 het haar regte pa gevind   ;D

Jy?
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 07, 2021, 10:15:09 pm
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Die 790 het haar regte pa gevind   ;D

Jy?

 :thumleft:

Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Noneking on August 08, 2021, 05:25:32 am
Tenere Bought...    KTM SOLD!!

Die 790 het haar regte pa gevind   ;D
Baie geluk!
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 08, 2021, 08:47:39 pm
Dankie, baie lekker bike
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Hardy de Kock on August 08, 2021, 10:10:56 pm
Dankie, baie lekker bike

Baie geluk Pieter - Geniet hom
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Cable Tie on August 09, 2021, 08:15:59 am
My pal het sy T7 na paar weke verkoop, hy is nou all smiles op sy 790al wat dit gevat het was n vinnige bike swop op n ride en net een van ons wou terug ruil


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 09, 2021, 02:13:46 pm
Dankie, baie lekker bike

Baie geluk Pieter - Geniet hom


Dankie, baie lekker bike

Baie geluk Pieter - Geniet hom
Dankie, baie lekker bike

Baie geluk Pieter - Geniet hom

Dankie Hardy
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 09, 2021, 02:18:40 pm
My pal het sy T7 na paar weke verkoop, hy is nou all smiles op sy 790al wat dit gevat het was n vinnige bike swop op n ride en net een van ons wou terug ruil


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek gaan definitief die 790 vir 'n hele rukkie ry  ;D
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: RallyMan on August 11, 2021, 12:33:20 pm
My yammie
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: m0lt3n on August 11, 2021, 12:42:46 pm
My pal het sy T7 na paar weke verkoop, hy is nou all smiles op sy 790al wat dit gevat het was n vinnige bike swop op n ride en net een van ons wou terug ruil


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek gaan definitief die 790 vir 'n hele rukkie ry  ;D

Geluk Twister!


Geluk aan jou ook RallyMan



Maar aan jou Twister....GELUK
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: DUSTRIDERS on August 11, 2021, 12:48:50 pm
My yammie

Veilige kilos RallyMan!! :thumleft:
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 11, 2021, 05:17:09 pm
My yammie

Nice bike, geluk RallyMan
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Twister on August 11, 2021, 05:17:55 pm
My pal het sy T7 na paar weke verkoop, hy is nou all smiles op sy 790al wat dit gevat het was n vinnige bike swop op n ride en net een van ons wou terug ruil


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek gaan definitief die 790 vir 'n hele rukkie ry  ;D

Geluk Twister!


Geluk aan jou ook RallyMan



Maar aan jou Twister....GELUK

Baie dankie m0lt3n
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: GravelFox on August 11, 2021, 08:34:34 pm
My yammie
Geniet jou T700


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: yogidabear on August 11, 2021, 10:38:34 pm
My yammie

 Like your style that you post with dirt on the tyres. Rip those rubbers off the footrests and raise the back brake lever to be inline with your peg or you will be sending letters via SAPO to lock the rear brake. Many safe and happy KM's!
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: Rieks on August 16, 2021, 12:19:22 pm
Hallo almal - sjoe ek het lanklaas hier gepost! Wel - ek het 'n KTM 1290 en ek hou hom - pas 'n T7 gekoop. Love die bike. Suspensie - as jy Roof wil gaan ry .. sure! Niks fout met wat ek doen op single tracks nie. Chris Meyer gebruik die bike die naweek 2- up vir kameraman op 'n MTB race - kom ons kyk wat se hy Maandag.
Ek het die 790 oorweeg - doen dit net glad nie vir my nie - daai tank daar onder en die bou van die bike laat my baie aan 'n 1200GS dink - nee dankie. Ek het 'n mooi storie oor waarom ek die bike gekoop het. Kyk gerus op my FB blad.
Rika de Bruyn
Title: Re: Help my 790 or ten 700
Post by: 2StrokeDan on August 18, 2021, 08:45:26 pm
"Die 790 laat my baie aan n GS1200 dink" :imaposer: :imaposer:

Was my eerste gedagte ook toe ek destyds daai bolwange onder oe kry. :biggrin: