Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: 2StrokeDan on September 08, 2021, 09:30:49 pm

Title: Pot soek deksel.
Post by: 2StrokeDan on September 08, 2021, 09:30:49 pm
Of kortom, ek soek n kamermaat vir die Thumperbash op Koedoeskloof.

My pel, Emile, kan nie meer dit maak nie, en ek moet nou met iemand anders die kamer deel.

Jy sal tot laat in die nag, selfs vroeg in die oggend getrakteer word op ware verhale van Yamaha se glorie en betroubaarheid.
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Noneking on September 08, 2021, 09:39:24 pm
Of kortom, ek soek n kamermaat vir die Thumperbash op Koedoeskloof.

My pel, Emile, kan nie meer dit maak nie, en ek moet nou met iemand anders die kamer deel.

Jy sal tot laat in die nag, selfs vroeg in die oggend getrakteer word op ware verhale van Yamaha se glorie en betroubaarheid.
Ag ou roomie, ek ry sommer Kaap toe vir die bash…..
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: 2StrokeDan on September 08, 2021, 09:44:49 pm
Of kortom, ek soek n kamermaat vir die Thumperbash op Koedoeskloof.

My pel, Emile, kan nie meer dit maak nie, en ek moet nou met iemand anders die kamer deel.

Jy sal tot laat in die nag, selfs vroeg in die oggend getrakteer word op ware verhale van Yamaha se glorie en betroubaarheid.
Ag ou roomie, ek ry sommer Kaap toe vir die bash…..



Daar's hoeka n lekker paadjie daar in die Swartberge wat ons kan gaan ry. Maak plan vir volgende jaar.
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Noneking on September 08, 2021, 09:47:46 pm
Of kortom, ek soek n kamermaat vir die Thumperbash op Koedoeskloof.

My pel, Emile, kan nie meer dit maak nie, en ek moet nou met iemand anders die kamer deel.

Jy sal tot laat in die nag, selfs vroeg in die oggend getrakteer word op ware verhale van Yamaha se glorie en betroubaarheid.
Ag ou roomie, ek ry sommer Kaap toe vir die bash…..



Daar's hoeka n lekker paadjie daar in die Swartberge wat ons kan gaan ry. Maak plan vir volgende jaar.
Klink na n plan!
Ek dink ek moet ń Kaap bike kry……
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: chicco on September 08, 2021, 10:21:45 pm
Jy het mos n trailer  :peepwall:
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Altie7deLaan on September 09, 2021, 09:36:36 am
 :patch:

Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: BuRP on September 09, 2021, 09:57:12 am
..... plan vir volgende jaar.

My agenda se ek kan daai tyd!  :P
Ek kan n stretcher & slaapsak laai en ook kom join?
Of beter, as nog paar manne join ( @Amsterdam , Marc, Henry, Wayne en @Beserker , kommin kommin...? ) dan kan ons dalk nog kamers boek!  :thumleft:

Geen idee hoeveel ryery n bash behels nie, maar indien nie genoeg nie kan ons ons eie roetes beplan en toevoeg dalk...
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Operator on September 09, 2021, 10:18:11 am
Die thread klink soos Boer soek 'n Vrou  :lol8:
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Odd Dog on September 09, 2021, 11:10:20 am
Are BMW riders acceptable?
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Dwerg on September 09, 2021, 11:35:17 am
Ek sal hom vat asseblief
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: 2StrokeDan on September 09, 2021, 01:30:41 pm
Ek sal hom vat asseblief


Hi Dwerg, ek praat met PK, hy het so n uur voor jou gevra.

Laat jou weet.
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Beserker on September 09, 2021, 02:38:12 pm
Hi Dwerg, ek praat met PK, hy het so n uur voor jou gevra.

Willie snaaks wees nie, maar jy het hier meer sukses as op Tinder   ::)
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Dwerg on September 09, 2021, 02:39:03 pm
Hi Dwerg, ek praat met PK, hy het so n uur voor jou gevra.

Willie snaaks wees nie, maar jy het hier meer sukses as op Tinder   ::)

Dis omdat mens 'n foto op tinder moet sit  >:D
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: BuRP on September 09, 2021, 03:16:21 pm
ek praat met PK

Eerste keer dat ek hoor iemand soek vir n PK !
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: BuRP on September 09, 2021, 03:18:12 pm
maar jy het hier meer sukses as op Tinder

Vertel ons gerus meer!
 :lol8:
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: Stroke Her on September 09, 2021, 04:06:29 pm
Ek sou like om te join...met my eie Yamaha se lang stories natuurlik :thumleft:

Maar Z verjaar die 24ste en jy snork te veel...en ek gaan heelnag moet luister oor hoe jy moan oor jou Husky se betroubaarheid.
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: 2StrokeDan on September 09, 2021, 08:25:14 pm
Ek sou like om te join...met my eie Yamaha se lang stories natuurlik :thumleft:

Maar Z verjaar die 24ste en jy snork te veel...en ek gaan heelnag moet luister oor hoe jy moan oor jou Husky se betroubaarheid.


Ja, daai Husky laat mens in spanning leef. 50 000 kilos, wanneer gaan hy breek??  Hy is al deur beseringstyd en in overtime in. :eek7:
Title: Re: Pot soek deksel.
Post by: 2StrokeDan on September 09, 2021, 08:26:07 pm
Hi Dwerg, ek praat met PK, hy het so n uur voor jou gevra.

Willie snaaks wees nie, maar jy het hier meer sukses as op Tinder   ::)

Dis omdat mens 'n foto op tinder moet sit  >:D


Jy is die oorsaak dat my vrou my nou hartlik uitgelag het. :thumleft: