Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:50:58 pm

Title: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:50:58 pm
........take her out for brunch.   :biggrin:

We made some "padkos",  with a cuppa, packed the bikes and took a nice Sunday ride in our backyard.  The resent rain in the area helped and the surroundings were noticeable greener than usual.  It was a little chillies and the wind was howling, in spite of that, we still thoroughly enjoyed the scenery and the ride. 

Let the photo's do the talking. 

Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:52:21 pm
..more

Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:54:02 pm
Ans some more

Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:56:31 pm
And even more  :patch:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:58:07 pm
A but more, almost there. 

Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 01:59:48 pm
The last bit before home.   :thumleft:



Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 02:01:03 pm
And a vid of the ride.   :ricky:


Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Dorsland on October 17, 2021, 02:19:50 pm
Het jou ma jou nie geleer om jou hande te was voor jy kom aansit nie?  :biggrin:  Dis mooi groen waar julle gery het oom Vis.  Hier by ons is enige groen skakerings al van die palette verwyder.  Verbeel ek my of is Nannie se nommerplaat voorentoe gebuig?  Lyk asof hy enige moment deur die agterwiel ingesluk gaan word.
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Grunder on October 17, 2021, 02:22:07 pm
Baie mooi fotos
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Noneking on October 17, 2021, 02:24:00 pm
Lekker!
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: skydiver on October 17, 2021, 02:27:04 pm
Dit lyk na 'n lekker roete met net genoeg verandering in pad-toestande om die trippie interessant te hou.
Die veld lyk mooi groen daar.   :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 02:29:37 pm
Het jou ma jou nie geleer om jou hande te was voor jy kom aansit nie?  :biggrin:  Dis mooi groen waar julle gery het oom Vis.  Hier by ons is enige groen skakerings al van die palette verwyder.  Verbeel ek my of is Nannie se nommerplaat voorentoe gebuig?  Lyk asof hy enige moment deur die agterwiel ingesluk gaan word.

Sy het, maar sy het my nie gewys hoe om Sikaflex wat droog geraak het van jou hande af te was nie, bygese, daai lyk al stukke skoner as wat dit was.   :biggrin: 

Daai nommerplaat lyk erger op die foto's.  Jy het gemaak dat ek loop kyk het, hy is normaal soos hy daar is, maar redelik ver van die agterwiel af.   :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 02:30:55 pm
Dit lyk na 'n lekker roete met net genoeg verandering in pad-toestande om die trippie interessant te hou.
Die veld lyk mooi groen daar.   :thumleft:

Baie mooi groen nou, lyk beter as daar by julle.  Ek was eintlik verbaas gewees.   :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Mev Vis Arend on October 17, 2021, 02:37:18 pm
Het jou ma jou nie geleer om jou hande te was voor jy kom aansit nie?  :biggrin:  Dis mooi groen waar julle gery het oom Vis.  Hier by ons is enige groen skakerings al van die palette verwyder.  Verbeel ek my of is Nannie se nommerplaat voorentoe gebuig?  Lyk asof hy enige moment deur die agterwiel ingesluk gaan word.

Die saak staan so ..... as hy kort op my hakke is, trek Bettie gaar gai in .... amper soos toe ons as kinders pak gekry het.  Dit was mos asof die hou nie so hard was as jy jou boude intrek nie.   :o

Wel, ek dink dis hoe die storie loop  8)
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: frankmac on October 17, 2021, 03:48:36 pm
Cool beans, Vis Arende. Nice, quiet backyard you have.
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 17, 2021, 03:55:22 pm
Cool beans, Vis Arende. Nice, quiet backyard you have.

Thanks fm, 3.5km from my house on the gravel, from there we ride through 2 small villages, that's that, the rest is mostly farmers with the odd vehicle now and then. 
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: DUSTRIDERS on October 17, 2021, 04:33:50 pm
Dis net die regte bikes vir daai paadjies, bly oor die bietjie kos vir die diere!! :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Toothless on October 17, 2021, 07:49:59 pm
Daai broodjies is met 'n skerp mes gesny  :3some:

Nice fotos!
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Mev Vis Arend on October 17, 2021, 08:18:48 pm
Daai broodjies is met 'n skerp mes gesny  :3some:

Nice fotos!

Ja-nee, daai mense mag nie in my zink kom nie!!  Dit mag op die meeste op die kant gesit word.  Ek het darem al genoeg gebloei in my lewe  :o
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: stcomza on October 18, 2021, 07:49:21 am

Lekker man, lekker  :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: TheHamster on October 18, 2021, 07:53:02 am
Great area. Enjoyed my time in EL, lots of back roads, and of course the mountains.

HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY....... sounds like you need to write that book; instant bestseller and any man's true road to wealth.

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 18, 2021, 08:45:14 am
Great area. Enjoyed my time in EL, lots of back roads, and of course the mountains.

HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY....... sounds like you need to write that book; instant bestseller and any man's true road to wealth.

Sent from my vivo 1820 using Tapatalk

 :eek7: 
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: JACOVV on October 18, 2021, 01:28:42 pm
Lekker  :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: @offroad on October 18, 2021, 06:51:18 pm
Even just looking at the pictures looks like a nice scenic ride - you live in a beautiful part of our country  :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Wooly Bugger on October 19, 2021, 09:49:38 am
Mooi so, Oubaas!
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Tiger8 on October 22, 2021, 10:40:13 am
Baie is geskryf en gewys van die "Girlies" wat RTW trips doen en hoe hulle ry................Ons eie Nannie wys daai jong dames hoe om n Stof-Donkie se oor te draai. Standup twist and Drop the Hubby, ek reken sy leer jou so ding of twee van vinnig ry Vissie  :3some: :lol8: :lol8: :lol8:

Lekker ry julle twee en geniet julle agterplaas  :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 22, 2021, 03:12:11 pm
Baie is geskryf en gewys van die "Girlies" wat RTW trips doen en hoe hulle ry................Ons eie Nannie wys daai jong dames hoe om n Stof-Donkie se oor te draai. Standup twist and Drop the Hubby, ek reken sy leer jou so ding of twee van vinnig ry Vissie  :3some: :lol8: :lol8: :lol8:

Lekker ry julle twee en geniet julle agterplaas  :thumleft:

Yip, ek sien sy raak weer gemaklik.   :eek7:  Laas toe dit gebeur het moes ek haar optel en afstof.   :lol8: :lol8:   :peepwall:

Spot sommer, sy raak elke keer as ons ry beter en kry meer selfvertroue, wat goed is.  Sy lyk maar net roekeloos.   :biggrin:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: ETS on October 22, 2021, 03:28:53 pm
Mooi pics en lekker rit! :thumleft:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Sheepman on October 22, 2021, 03:45:37 pm
Lekker ride  :thumleft: Is that around the EL area ?
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: petri oosthuizen on October 22, 2021, 04:15:27 pm
.........HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY.........

Hmmmm.

Ons jing manne hoef darem nog nie vir ons sinne hulle Honda's te koop nie.......... :peepwall: :pot:
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Vis Arend on October 22, 2021, 08:17:14 pm
Lekker ride  :thumleft: Is that around the EL area ?

Thanks.  Route is from King William's Town, towards EL, but we turn around just after Macleantown back to King via Berlin.   :thumleft:   
Title: Re: HOW TO KEEP THE WIFE HAPPY........
Post by: Mev Vis Arend on October 22, 2021, 08:48:31 pm
Baie is geskryf en gewys van die "Girlies" wat RTW trips doen en hoe hulle ry................Ons eie Nannie wys daai jong dames hoe om n Stof-Donkie se oor te draai. Standup twist and Drop the Hubby, ek reken sy leer jou so ding of twee van vinnig ry Vissie  :3some: :lol8: :lol8: :lol8:

Lekker ry julle twee en geniet julle agterplaas  :thumleft:

 :lol8: :lol8: :lol8: