Wild Dog Adventure Riding

Special Interest Groups => Motorhomes, Campers and Caravans => Topic started by: Gerrard on November 05, 2021, 05:58:54 pm

Title: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 05, 2021, 05:58:54 pm
ů our life as treiler trÚsh  :ricky:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Bike_Buddies on November 05, 2021, 07:10:15 pm
Jy het n Awning,maar jy sleep n gazebo saam ??

Eerste fout ...

Ons sal aangaan soos die kamp aangaan ....
Title: Re: And so we beginů
Post by: Jors Troelie on November 05, 2021, 07:29:07 pm
Like in permanently? Looks lekker, keep on gooiing
Title: Re: And so we beginů
Post by: skydiver on November 05, 2021, 08:01:13 pm
And....are you having a bike on the back of the motor-home that we cannot see?
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 05, 2021, 08:10:16 pm
Jy het n Awning,maar jy sleep n gazebo saam ??

Eerste fout ...

Ons sal aangaan soos die kamp aangaan ....

Hyĺt kante nie. Ons werk daaraan
Title: Re: And so we beginů
Post by: boere on November 05, 2021, 08:10:34 pm
Charcoal :xxbah: :xxbah: :xxbah:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 05, 2021, 08:11:08 pm
Like in permanently? Looks lekker, keep on gooiing

No. Occasional. Replaces the Syncro camping trips
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 05, 2021, 08:12:58 pm
And....are you having a bike on the back of the motor-home that we cannot see?

Not this trip. Just a weekender. Longer trips weĺll pull the bike along
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 05, 2021, 08:14:16 pm
Charcoal :xxbah: :xxbah: :xxbah:

Hoe anders dan  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Herkules on November 05, 2021, 08:29:45 pm
Charcoal :xxbah: :xxbah: :xxbah:

Hoe anders dan  :lol8:

Is daar nie plek oppie dak nie? vir n carrier nie?
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 05, 2021, 08:57:25 pm
Ek se liewer niks......baie jaloers :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 06, 2021, 08:46:12 am
Liefie het ingetrek
Title: Re: And so we beginů
Post by: Black_Hawk on November 06, 2021, 08:55:49 am
Baie netjies en baie geluk. Hoop julle geniet julle "nuwe" hok op wiele  :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: IceCreamMan on November 06, 2021, 09:16:13 am
Lekker lekker.

This is our plan too. Probably 5 to 10 years away. In the interim we live it vicariously through you.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 06, 2021, 09:19:21 am
Lekker lekker.

This is our plan too. Probably 5 to 10 years away. In the interim we live it vicariously through you.

Do it now. You could be dead tomorrow. Thatĺs why we decided NOW.
Title: Re: And so we beginů
Post by: IceCreamMan on November 06, 2021, 09:31:55 am
Lekker lekker.

This is our plan too. Probably 5 to 10 years away. In the interim we live it vicariously through you.

Do it now. You could be dead tomorrow. Thatĺs why we decided NOW.

I hear you. Believe me I do.

Only issue is I have a pensioon vreter in the house. He needs to have packed lunches an dropped off at school.

Could always go and leave the wife to do that.

But another lil factor is geld. Moving ronts to pounds left a lil hole we plugging.

You are right. Live every day as if itĺs yr last. 👍
Title: Re: And so we beginů
Post by: Oubones on November 06, 2021, 09:40:21 am
Lekker en jou wa is nog baie netjies!
Geniet en lekker jaloers. :drif:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 06, 2021, 09:43:09 am
It does make a difference that its just the two of us now. Kids are all married off. A bit more freedom of movement.  And suddenly I have money that I dont know where it comes from  :lol8:

True, we could not do this 10 years ago. Then it as just bike trips.

Keep dreaming
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 06, 2021, 09:44:31 am
Lekker en jou wa is nog baie netjies!
Geniet en lekker jaloers. :drif:

Hyĺs mooi van ver. Meganies en binne is hy goed. Buite het werk nodig en so paar mods binne met tyd
Title: Re: And so we beginů
Post by: Lars on November 06, 2021, 10:31:41 am
Selling the Syncro?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 06, 2021, 11:16:16 am
Selling the Syncro?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

No. Was the plan originally but we rather decided to trim the budget for the camper and keep the Kombi.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on November 07, 2021, 09:47:45 am
Lekker Gerrard, geniet dit.   :deal: 

Jy ken die storie, met tyd sal jy hom inrig soos julle hom wil he, lekker projek op sy eie.  Ek is skoon jaloers.   :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 07, 2021, 04:54:02 pm
Lekker Gerrard, geniet dit.   :deal: 

Jy ken die storie, met tyd sal jy hom inrig soos julle hom wil he, lekker projek op sy eie.  Ek is skoon jaloers.   :thumleft:

 :thumleft: Was 'n suksesvolle eerste trip. Geleer wat ons het en wat ons wil doen. Sal wys soos die bou aangaan. Wag net vir admin ons 'n bord te gee in special interests.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Man from Nam on November 08, 2021, 03:56:19 pm
Gerard ons kom nou net terug van 8 weke trip met ons toer bus, dit is heerlike manier van toer,, maar volgende keer sleep ek of my motorfiets of my Jimney saam. Mens  mis nogal ander vorm van vervoer  as jy gou erens wil gaan  vernaam as mens Meer as een dag op 'n plek staan. Hoe dit ook al sy dit is die beste manier van toer en ons het so veel mense ontmoet wat dit permanent doen.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 08, 2021, 06:37:43 pm
Gerard ons kom nou net terug van 8 weke trip met ons toer bus, dit is heerlike manier van toer,, maar volgende keer sleep ek of my motorfiets of my Jimney saam. Mens  mis nogal ander vorm van vervoer  as jy gou erens wil gaan  vernaam as mens Meer as een dag op 'n plek staan. Hoe dit ook al sy dit is die beste manier van toer en ons het so veel mense ontmoet wat dit permanent doen.

Ek het aspris n Lazyloader gekoop en die plan is om die Guzzi saam te sleep op trips. Daai 65Kw 2L sal niks meer kan sleep nie
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 08, 2021, 06:38:40 pm
Gerard ons kom nou net terug van 8 weke trip met ons toer bus,

En gooi n pic
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on November 08, 2021, 08:02:46 pm
Gerard ons kom nou net terug van 8 weke trip met ons toer bus, dit is heerlike manier van toer,, maar volgende keer sleep ek of my motorfiets of my Jimney saam. Mens  mis nogal ander vorm van vervoer  as jy gou erens wil gaan  vernaam as mens Meer as een dag op 'n plek staan. Hoe dit ook al sy dit is die beste manier van toer en ons het so veel mense ontmoet wat dit permanent doen.

Ek het aspris n Lazyloader gekoop en die plan is om die Guzzi saam te sleep op trips. Daai 65Kw 2L sal niks meer kan sleep nie

Waarheen is die haas.   :biggrin:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 08, 2021, 08:20:26 pm

 :lol8: Maar wanneer jy moet kompiteer vir spasie op die pad met die donkiekarre
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on November 08, 2021, 08:33:56 pm

 :lol8: :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Man from Nam on November 09, 2021, 08:18:13 am
En gooi n pic:
Hier is my bus, dit is MB Sprinter met Iglhaut 4x4 ombouing
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 09, 2021, 08:28:54 am
Interssant die suicide deur. Nog nooit dit op die busse gesien nie
Title: Re: And so we beginů
Post by: roxenz on November 09, 2021, 09:33:13 am
Interssant die suicide deur. Nog nooit dit op die busse gesien nie
Gerrard, maak oop jou se oge.  ;)  Daai is a sliding door.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 09, 2021, 09:37:04 am
Interssant die suicide deur. Nog nooit dit op die busse gesien nie
Gerrard, maak oop jou se oge.  ;)  Daai is a sliding door.

Nou sien ek  :biggrin: Die slide rail sit in die middel, nie onmder soos my Kombi nie.

Jy het nie dalk 'n 2m awning om aan my te verkoop nie ?
Title: Re: And so we beginů
Post by: roxenz on November 09, 2021, 12:53:51 pm
Jy het nie dalk 'n 2m awning om aan my te verkoop nie ?
Sorry...  Anyway, dit lyk of jy omtrent 3m lang stutpale gaan benodig vir die awning op daai gevaarte. Of kan jy die awning hermonteer biki laer af?
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 09, 2021, 01:49:24 pm
Jy het nie dalk 'n 2m awning om aan my te verkoop nie ?
Sorry...  Anyway, dit lyk of jy omtrent 3m lang stutpale gaan benodig vir die awning op daai gevaarte. Of kan jy die awning hermonteer biki laer af?

Dis die idee. Daar is n kombuis links agter waar jy die hatch sien. Ek wil 2m awning bokant daai venster sit oor die kombuis
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 10, 2021, 05:41:44 pm
1. This is where the kitchen used to be. A previous owner removed it and fitted the bigger fridge and some racks. Wify likes the big fridge, but the freezer is an bit small.
2 & 3. The kitchen was moved outside where we like it.
4. I bought this fridge/freezer from Cappie which will now be fitted on sliders next to the fridge.
5. Stripped clean. 
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 12, 2021, 05:19:33 pm
Some progress. Its hard work in such a cramped space on my knees all the time. Rest of the parts of the cabinet that the fridege slides into is made. Got to finish off and fit. Most surprising is how accurate my measurements are. No cut and paste  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on November 12, 2021, 08:23:27 pm
Some progress. Its hard work in such a cramped space on my knees all the time. Rest of the parts of the cabinet that the fridege slides into is made. Got to finish off and fit. Most surprising is how accurate my measurements are. No cut and paste  :lol8:

 :lol8: :lol8:  When I get it right I am normally buggered for a hour or two, pondering how I managed it.    :eek7:   :biggrin:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Boersoeknbike on November 13, 2021, 06:01:37 am
Interssant die suicide deur. Nog nooit dit op die busse gesien nie
Gerrard, maak oop jou se oge.  ;)  Daai is a sliding door.

Nou sien ek  :biggrin: Die slide rail sit in die middel, nie onmder soos my Kombi nie.

Jy het nie dalk 'n 2m awning om aan my te verkoop nie ?

Gerrard, oorweeg 'n 360. Man hulle werk baie makliker/lekkerder as easyawns. en cover agterdeure ook. Ek het 'n baie lang easy awn en het saam iemand met 360 gekamp. grootverskil
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 13, 2021, 10:55:55 am
Interssant die suicide deur. Nog nooit dit op die busse gesien nie
Gerrard, maak oop jou se oge.  ;)  Daai is a sliding door.

Nou sien ek  :biggrin: Die slide rail sit in die middel, nie onmder soos my Kombi nie.

Jy het nie dalk 'n 2m awning om aan my te verkoop nie ?

Gerrard, oorweeg 'n 360. Man hulle werk baie makliker/lekkerder as easyawns. en cover agterdeure ook. Ek het 'n baie lang easy awn en het saam iemand met 360 gekamp. grootverskil

Soek nie so groot nie. Net 'n awning oor die stoof om kombuis te maak, wanner ons pitch and go. Wanneer ons oorbly het ons 'n kombuis tent wat teen die camper vaskom.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 16, 2021, 02:49:31 pm
Cabinet for the freezer is done. Just the finishing strips and fit a drawer above the freezer
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 16, 2021, 02:58:25 pm
Nice Mnr carpenter :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 16, 2021, 07:46:15 pm
Nice Mnr carpenter :thumleft:

Spoeg en plak  :biggrin: ou kombuiskaste ge-repurpose
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 16, 2021, 07:48:34 pm
Ag vroutjie is gewoond aan second hand :laughing4:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 16, 2021, 08:49:45 pm
Ag vroutjie is gewoond aan second hand :laughing4:

Jip.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 17, 2021, 06:40:00 pm
Sob yk hy nou. Vroutjie is tevrede. Meer pakplek
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 17, 2021, 07:46:26 pm
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 17, 2021, 07:59:19 pm
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:

Wou eers al die bou werk meet en pas. So paar druk foute. Nou sal ek af finish. Dit is mos hoe mens doen  :patch:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Bike_Buddies on November 17, 2021, 08:02:49 pm
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:

Gaan maar vir PVC vanaf die begin ....
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 19, 2021, 09:18:20 am
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:

Gaan maar vir PVC vanaf die begin ....

Gaan dit met hout strips doen.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Bike_Buddies on November 19, 2021, 09:19:14 am
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:

Gaan maar vir PVC vanaf die begin ....

Gaan dit met hout strips doen.

 :thumleft: :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 19, 2021, 09:23:32 am
Jy moet nou bietjie edge trim begin vasstryk. :thumleft:

Gaan maar vir PVC vanaf die begin ....

Gaan dit met hout strips doen.

 :thumleft: :thumleft:

Ek is mos nou nie scrapyard bouer soos party ouens nie, al gee hulle voor om houtwerkers te wees  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 19, 2021, 10:39:53 am
Sabie Geelhout aka pine is net mooi goed vir daai treiler trash :laughing4:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 19, 2021, 04:27:39 pm
Sabie Geelhout aka pine is net mooi goed vir daai treiler trash :laughing4:

As ek van Brakpan af was ja. Gebruik rooi maranti.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 20, 2021, 04:22:03 pm
Daarhy. Fase een klaar
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on November 20, 2021, 09:14:59 pm
Nou wanneer kan ek hom huur om die ou vrou te probeer oorrreed :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on November 20, 2021, 09:47:18 pm
Baie netjies.   :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 22, 2021, 11:34:58 am
Nou wanneer kan ek hom huur om die ou vrou te probeer oorrreed :thumleft:

As jy haar nog moet orreed gaan dit nie werk nie. Jy is of jy is nie.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 22, 2021, 11:36:18 am
Baie netjies.   :thumleft:

 :thumleft: So stuk-stuk patch ons hom.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 22, 2021, 05:29:14 pm
Next two of these crates will go on a slider under the bed. If I dont makes packing space for shit it will just be all over
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 22, 2021, 05:31:05 pm
Like this. That is supposed to be a wardrobe
Title: Re: And so we beginů
Post by: boere on November 22, 2021, 05:36:05 pm
Like this. That is supposed to be a wardrobe
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:Staan sterk Jup en moenie "budge" nie.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 22, 2021, 05:41:06 pm
Like this. That is supposed to be a wardrobe
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:Staan sterk Jup en moenie "budge" nie.

Nee, dis die deal. Ek wou nie rerig nou al 'n camper hŕ nie, dit was Liefie se idee. Ek sŕ toe camper of RT. Sy kies toe camper, so dis hare.

Resep vir gelukige huwelik... Vroutjie kry wat sy wil hŕ en ek mag maak soos ek wil.  :3some:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 24, 2021, 05:59:52 pm
Badkamer is uit. Nou raak dit n kombuis
Title: Re: And so we beginů
Post by: Oubones on November 25, 2021, 05:51:31 am
Lyk mooi!
Ek werk maar stadig aan my vroutjie, maar ek moet nie kla.
Ons kampwa is maar my Vito met paar plastiekbokse en klein tent :peepwall:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 25, 2021, 08:27:47 am
Lyk mooi!
Ek werk maar stadig aan my vroutjie, maar ek moet nie kla.
Ons kampwa is maar my Vito met paar plastiekbokse en klein tent :peepwall:

Byt vas en hou moet. Ons het ook vir lank met die Kombi en ammo bokse gekamp
Title: Re: And so we beginů
Post by: MegaPix on November 25, 2021, 08:30:36 am
AWESOME

Geniet daai wa.   Dalk nie slegte idee nie.  Verkoop als en begin die land rond ry en doen maar los werkies orals en settle as mens regte plek kry
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 25, 2021, 12:04:37 pm
AWESOME

Geniet daai wa.   Dalk nie slegte idee nie.  Verkoop als en begin die land rond ry en doen maar los werkies orals en settle as mens regte plek kry

Dit is natuurlik die idiaal maar oor ek al my pension geld op my kinders en bikes spanddeer het moet ek aanhou werk. So ons sal maar hop en go en sien hoe gaan dit.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Aprilian on November 25, 2021, 01:28:05 pm
Laat dink my baie aan myself
Lekker om te kla met n wit brood onder die arm!
Gedink my van was perfek maar Mev, die decorator, het ander planne gehad

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 25, 2021, 01:36:14 pm
Laat dink my baie aan myself
Lekker om te kla met n wit brood onder die arm!
Gedink my van was perfek maar Mev, die decorator, het ander planne gehad

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Dis haar camper so ek het nie veel sŕ nie. Maar jy weet mos, jou vrou se idees is jou probleem.
Title: Re: And so we beginů
Post by: MegaPix on November 25, 2021, 01:49:52 pm
Laat dink my baie aan myself
Lekker om te kla met n wit brood onder die arm!
Gedink my van was perfek maar Mev, die decorator, het ander planne gehad

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Dis haar camper so ek het nie veel sŕ nie. Maar jy weet mos, jou vrou se idees is jou probleem.

Dis waar die woord HUWELIK in kom

Huwelik ek dit sit
Hier wil ek dat sit.  So gaat sy aan
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 27, 2021, 03:48:32 pm
Soiding drawers are in. Wify very happy with all the packing space. And one side of bath room wall removed being repurposed as a kitchen
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 28, 2021, 01:14:21 pm
One side of the bathroom wall repuposed to make a kitchen
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on November 30, 2021, 05:05:43 pm
Kitchen counter top
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on December 04, 2021, 05:25:15 pm
Vegie bowl, shelf and light in
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on December 04, 2021, 08:08:00 pm
Vegie bowl, shelf and light in

Jy vorder mooi, sal net graag wil weet wat maak mens met 'n vegie bowl?   :patch: :biggrin:
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on December 04, 2021, 08:26:09 pm
Jy was ou POSSIBILITY in hom as jy nie daai aand stort nie :laughing4:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on December 04, 2021, 11:22:39 pm
Vegie bowl, shelf and light in

Jy vorder mooi, sal net graag wil weet wat maak mens met 'n vegie bowl?   :patch: :biggrin:

Weet nie. Vrou sŕ dis n vegie bowl en sy wou een in hŕ  ::)
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on December 08, 2021, 04:53:36 pm
More space for more stuff
Title: Re: And so we beginů
Post by: Oubones on December 08, 2021, 09:22:29 pm
Ek dink ons moet by Woody gaan tips vang! :pot: :ricky:
Kom mooi aan!
Ek het darem afdakkie van Oom Visarend oorgeneem en beter tent aangeskaf, so vordering word gemaak!
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on December 09, 2021, 05:17:31 pm
Dit raak nou besig maar ek is gatvol. Nog die deksels aansit en finishing doen dan is ek klaar vir eers.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Oubones on December 09, 2021, 08:30:02 pm
Dan is ek klaar vir eers!
Jup, jy droom!
Lyk goed sover, maar mammie gaan jou nog laat werk!
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on December 14, 2021, 05:28:26 pm
Kombuis toonbank en laaikaste is klaar. Sal dit eendag af finish  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 09:25:09 am
So rol ons nou
Title: Re: And so we beginů
Post by: Dwerg on January 03, 2022, 09:41:25 am
So rol ons nou

Love dit  :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Black_Hawk on January 03, 2022, 09:42:02 am
Lekker Gerrard, julle moet dit geniet en veilig ry.

Ek hoop dat al die DR se issues ook nou uitgesorteer is  :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 03, 2022, 09:59:57 am
So rol ons nou

Mooi man, lyk lekker, geniet.   :thumleft: :thumleft:

Haal net daai moerse bullbar voor af, jy behoort so ekstra 10km/h op jou top te kry en jy sal so liter of twee petrol spaar.    :lol8: :lol8: 
Title: Re: And so we beginů
Post by: Mev Vis Arend on January 03, 2022, 10:07:32 am
Julle moet dit geniet! 
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 10:36:39 am
So rol ons nou

Mooi man, lyk lekker, geniet.   :thumleft: :thumleft:

Haal net daai moerse bullbar voor af, jy behoort so ekstra 10km/h op jou top te kry en jy sal so liter of twee petrol spaar.    :lol8: :lol8:

Hy balanseer die load agter.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 10:38:15 am
Dankie almal. Bussie loop lekker daars nie wind so kan 80km/h hou.
Title: Re: And so we beginů
Post by: roxenz on January 03, 2022, 12:32:04 pm
Dankie almal. Bussie loop lekker daars nie wind so kan 80km/h hou.
Dan ry julle darem seker nie te vŕr nie...

Geniet die vakansie!
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 01:05:43 pm
Storms. Die plek is besig. Lorrie loop sommer lekker
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 03, 2022, 01:15:12 pm
Ons ken die bike, wys kiekie van die lorrie.   :patch: :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 01:21:29 pm
 :biggrin:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 03, 2022, 01:30:29 pm
 :biggrin:   Cool, lyk te lekker.   :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 03:31:35 pm
Ons is hier. 5 ure. Nie sleg nie  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 05:10:35 pm
Ingetrek en daai eerste bier sak lekker
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on January 03, 2022, 06:32:50 pm
Lyk lekker.
Hoe lank gaan julle daar staan
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 07:18:48 pm
Lyk lekker.
Hoe lank gaan julle daar staan

So tien dae. Geboek tot vlg Woensdag. So go die wind reg is ry ons huistoe.
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on January 03, 2022, 07:45:49 pm
Gelukkig waai die wind meer van die Kaap se kant af so jy kan baie moontlik groot geld spaar op brandstof as jy huis toe gaan :imaposer:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 03, 2022, 08:18:02 pm
Ingetrek en daai eerste bier sak lekker

Nice setup, jy kan aftree met so wa.   :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 03, 2022, 08:38:49 pm
Ingetrek en daai eerste bier sak lekker

Nice setup, jy kan aftree met so wa.   :thumleft:

Bietjie groter sou ek sŕ as jy permanent wil bly. Hierdie een is 3.4m. Ek reken jy soek so 4.5 vir n huis
Title: Re: And so we beginů
Post by: Oubones on January 03, 2022, 10:46:49 pm
Ingetrek en daai eerste bier sak lekker

Nice setup, jy kan aftree met so wa.   :thumleft:

Bietjie groter sou ek sŕ as jy permanent wil bly. Hierdie een is 3.4m. Ek reken jy soek so 4.5 vir n huis
Lekker opset daardie, groter dan kan jy maar net sowel groot karavaan sleep!
Ek het so 9.3m een vir jou en trekker om dit mee te sleep! :pot:
Toemaar, net jaloers!
Geniet en dink aan ons wat met Jan tuisbly se karretjie ry.
Title: Re: And so we beginů
Post by: boere on January 04, 2022, 07:31:59 am
Die Sprinter is 4,1 m en dis nie net die long wheel base.

Ek dink die XLWB is so 30cm langer.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Black_Hawk on January 04, 2022, 08:52:00 am
Dit lyk na 'n baie lekker setup, julle moet dit geniet  :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 09:23:18 am
And the Hulk is ready. Lots of places in the mountains we want to visit we have not seen in years, like Seven Passes, Kom se Pad etc
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 04, 2022, 09:42:30 am
And the Hulk is ready. Lots of places in the mountains we want to visit we have not seen in years, like Seven Passes, Kom se Pad etc

Dis nou die lewe, geniet dit.   :thumleft: :thumleft:

Maak basis kamp en explore die omgewing met die bike.   :deal:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 10:33:49 am
And the Hulk is ready. Lots of places in the mountains we want to visit we have not seen in years, like Seven Passes, Kom se Pad etc

Dis nou die lewe, geniet dit.   :thumleft: :thumleft:

Maak basis kamp en explore die omgewing met die bike.   :deal:

Dis n work in progress oor die vlg klompie jare om te sien hoe ons dit gaan doen. Maar bike moet daar altyd wees
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 10:37:14 am
Die idee is ook om die bike te rig dat ons hom kan pak n dag of twee gaan ry en kamp en dan terug na die camper
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 04, 2022, 10:40:32 am
Die idee is ook om die bike te rig dat ons hom kan pak n dag of twee gaan ry en kamp en dan terug na die camper

Presies ons idee, ons klein bike tent gaan saam.   :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 11:06:28 am
Die idee is ook om die bike te rig dat ons hom kan pak n dag of twee gaan ry en kamp en dan terug na die camper

Presies ons idee, ons klein bike tent gaan saam.   :thumleft:

Die DR is net n lekker bike vir die trips. Ek kan hom alleen hanteer en hy kan orals ry. Net net betyds gered voor hy van die hawe muur af is  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 11:08:30 am
Kort net cruiser pegs  :imaposer:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Wolzak on January 04, 2022, 11:12:44 am
Kort net cruiser pegs  :imaposer:
:laughing4: :laughing4: Jy gaan eendag nog Cruiser Pegs op jou Rolstoel sit. :sip:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 11:15:27 am
Vandag is rondlŕ, shopping doen en n mechanic kry om na die lorrie se regter voorwiel te kom kyk wat vreeslik squeak as ons ry.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 04, 2022, 11:32:12 am
Vandag is rondlŕ, shopping doen en n mechanic kry om na die lorrie se regter voorwiel te kom kyk wat vreeslik squeak as ons ry.

Hmmmm, rondle en shopping by Tops sien ek.     :eek7:   :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 12:21:09 pm
Vandag is rondlŕ, shopping doen en n mechanic kry om na die lorrie se regter voorwiel te kom kyk wat vreeslik squeak as ons ry.

Hmmmm, rondle en shopping by Tops sien ek.     :eek7:   :lol8:

Sit nou juis met n koue een terwyl ek kyk vir die mechanic wat die regs voor briek caliper sort.  :biggrin:  Dis nou maar van n ou lorrie. Daars altyd iets. Ons het hom Patch gedoop.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 04, 2022, 01:17:02 pm
Vandag is rondlŕ, shopping doen en n mechanic kry om na die lorrie se regter voorwiel te kom kyk wat vreeslik squeak as ons ry.

Hmmmm, rondle en shopping by Tops sien ek.     :eek7:   :lol8:

Sit nou juis met n koue een terwyl ek kyk vir die mechanic wat die regs voor briek caliper sort.  :biggrin:  Dis nou maar van n ou lorrie. Daars altyd iets. Ons het hom Patch gedoop.

 :lol8: :lol8: 
Title: Re: And so we beginů
Post by: roxenz on January 04, 2022, 01:29:22 pm
Patch soos in Robin Williams?   ;)
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 04, 2022, 01:30:53 pm
Patch soos in Robin Williams?   ;)

Patch soos n plak hom aanmekaar as nodig en ry.
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 09:58:15 am
Vandag ry ons rond. Cuppaccino by my gunstelling pek op Wildernis
Title: Re: And so we beginů
Post by: Mikie on January 05, 2022, 10:03:18 am
Vandag ry ons rond. Cuppaccino by my gunstelling pek op Wildernis

At first glance I read "Blue Oyster"  :eek7:
Geniet !!
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 10:28:01 am
En dis nie n vakansie as Liefie nie n draai in die Mall kan gaan stap nie  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 10:30:30 am
Vandag ry ons rond. Cuppaccino by my gunstelling pek op Wildernis

At first glance I read "Blue Oyster"  :eek7:
Geniet !!

Blue Olive
Title: Re: And so we beginů
Post by: onmybike on January 05, 2022, 10:40:47 am
good day and all ..be aware that as per my friends the seven passes road from tousranten to george is closed after the road washed away in the recent floods and will only be reopened in june...on a further note i believe on the same road between wilderness heights and tousranten peopele are building barricades and then robbing the people when they stop to clear same...
Title: Re: And so we beginů
Post by: roxenz on January 05, 2022, 11:44:01 am
Vandag ry ons rond. Cuppaccino by my gunstelling pek op Wildernis

At first glance I read "Blue Oyster"  :eek7:
Geniet !!

I think Blue Oyster Cult would be a bit much for Wilderness... 
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 12:36:23 pm
good day and all ..be aware that as per my friends the seven passes road from tousranten to george is closed after the road washed away in the recent floods and will only be reopened in june...on a further note i believe on the same road between wilderness heights and tousranten peopele are building barricades and then robbing the people when they stop to clear same...

We saw the barrier on George. Rode in the other way on the forest road in and out
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 12:40:17 pm
Touwrivier op die woudpad
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 12:41:04 pm
Ou Hoogekraal pas
Title: Re: And so we beginů
Post by: boere on January 05, 2022, 07:47:05 pm
Hoe loop daai Suzi nou Jup?
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 05, 2022, 09:06:18 pm
Hoe loop daai Suzi nou Jup?

Lekker man. Goed geskik vir die job. Ons het vandag heeldag rondgery. Net more die steering head bearing tension laat check. Ons het hom volgens spec gedoen maar ek is nie happy nie
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 06, 2022, 02:34:05 pm
Vandag was die ander deel van die sewe passe. Knysna en onder in Homtini pas. Dis mooi wereld
Title: Re: And so we beginů
Post by: Mikie on January 06, 2022, 03:41:26 pm
Vandag was die ander deel van die sewe passe. Knysna en onder in Homtini pas. Dis mooi wereld

That first photo is almost on my new doorstep  :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 06, 2022, 03:58:09 pm
Vandag was die ander deel van die sewe passe. Knysna en onder in Homtini pas. Dis mooi wereld

That first photo is almost on my new doorstep  :thumleft:

Ag nee sies man, dat jy nou op so kak plek moet bly.  :lol8: Stunning view. My fone camera does not do it justice
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 08, 2022, 06:38:55 pm
My dogter en haar man het kom kuier toe brei ons bietjie uit. Die opset werk al hoe lekkerderer
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on January 08, 2022, 07:32:50 pm
Nou kan julle onder die afdak staan as dit reen...want more kom hy :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 08, 2022, 08:06:37 pm
Nou kan julle onder die afdak staan as dit reen...want more kom hy :thumleft:

More by julle seker. Is Maandag hier by ons
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 10, 2022, 12:39:20 pm
Serenity spot. Gounaĺs drif
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 10, 2022, 12:47:17 pm
Van die Heada af
Title: Re: And so we beginů
Post by: onmybike on January 10, 2022, 01:11:15 pm
where is the last 2 photos from..where is gounas drif and where is heada
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 10, 2022, 01:33:44 pm
where is the last 2 photos from..where is gounas drif and where is heada

Gouna is at the bottom of a small pass from Simola to Kom se Pad. Knysna

The Heads. Knysna
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 11, 2022, 12:35:44 pm
Long time on the bucket list to visit the bonzai nursery outside George. Some great trees
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 11, 2022, 12:36:18 pm
More
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 11, 2022, 12:37:03 pm
Last one
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on January 11, 2022, 01:05:55 pm
As jy weer eendag deur Swellendam ry se my. Dan reel ek dat jy my Pel se versameling by sy huis gaan kyk. Ek dink dis amper mooier as die. :thumleft:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 11, 2022, 01:30:32 pm
As jy weer eendag deur Swellendam ry se my. Dan reel ek dat jy my Pel se versameling by sy huis gaan kyk. Ek dink dis amper mooier as die. :thumleft:

Probleem is altyd mens eindig op met te veel bome en verwaarloos hulle
Title: Re: And so we beginů
Post by: woody1 on January 11, 2022, 01:42:36 pm
Hy is ook n pensionaris  :3some: baie tyd
Title: Re: And so we beginů
Post by: Gerrard on January 13, 2022, 07:04:25 pm
Dit is ons eerste lang trip gedaan. Veilig tuis. Was sommer heel suksesvol. Die kombinasie van camper en DR het sommer goed gewerk. Die lorrie hol sommer heel lekker selfs teen 'n kopwind. Dwarswind is 'n bitch.

Moet net nie haastig wees nie. Ek sal maar solank droom van daai outo Lexus V8  :lol8:
Title: Re: And so we beginů
Post by: Vis Arend on January 13, 2022, 08:02:18 pm
Dit is ons eerste lang trip gedaan. Veilig tuis. Was sommer heel suksesvol. Die kombinasie van camper en DR het sommer goed gewerk. Die lorrie hol sommer heel lekker selfs teen 'n kopwind. Dwarswind is 'n bitch.

Moet net nie haastig wees nie. Ek sal maar solank droom van daai outo Lexus V8  :lol8:

O donner, dwarswind op die lorrie, dwarswind op die sidekar, ons kannie wen nie.   :biggrin:

Bly julle het dit geniet, dis maar ons pad soos ons oud word, probeer so lekker as moontlik die lewe maak voordat ons die hiernamaals ingaan.   :lol8: