Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 21, 2009, 07:10:55 pm

Title: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 21, 2009, 07:10:55 pm
http://s582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Matjiesvlei/?albumview=slideshow
Title: Re: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: dust rat on June 21, 2009, 07:27:15 pm
Nice pics C :thumleft:
Title: Re: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: Bakkie on June 21, 2009, 07:33:19 pm
baie baie nice.

Ek het verlede maandag die Huisrivier pas gery en die Rooiberg Pas. flippen nice area  :ricky:

Ek moet se die Rooiberg Pass was gr8!!!
Title: Re: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: DirtRebell on June 21, 2009, 09:27:19 pm
Baie nice!
Title: Re: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: Sprocketbek on June 21, 2009, 09:54:31 pm
Pragtig!
Title: Re: Probeer weer! Matjiesvlei slideshow
Post by: Jakkals on June 22, 2009, 12:25:18 pm
Nice foto's Chris

Ons gaan gereeld Matjiesvlei toe en die plek bly pragtig winter en sommer. Vir die ouens wat van geskiedenis hou is daar ook baie om van uit te vind, van daai huisies is vanaf 1865 en op gebou.
Lekker om oor te slaap in daai ou huisies wat baie goed uitgerus is en al waar jy krag het is in die kombuis wat die yskas op werk.

Gaan kyk ook op die website    www.matjiesvlei.co.za