Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: Groenie on November 18, 2009, 12:38:50 pm
-
Especially if you now have the latest footpegs from Groenie's pooratech/farm workshop on your bike.....
(http://i197.photobucket.com/albums/aa161/gixrepsold/Bash09/sm_pic015.jpg)
-
Hartseer het 'n nuwe dimensie gekry :imaposer: :imaposer: :imaposer:
-
Kilray het aangevoer dat Zonk"
" 'n lang gesig soos 'n bok wat berg af vreet"
gehad het. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Moes net keer of hy het terug gegaan na Ventersdorp toe :mwink:
-
Of n kwessie van n boer maak n plan en kom tog einde laaste by die huis aan? Is that a Versys?
-
Ja lyk soos n bye boer maak n plan......waarmee was jy jou bike? of het jy in die stuifmeel geval.
-
Groenie, jy is lekker lelik met jou maatjies ne? But thank you for the help, If you and ass-Hein did not help, I would have ended up in Venterdorp :o. So you oaks saved me from making a HUGE mistake :mwink:
I am still commuting with my bling footpeg ;)
-
Groenie did farkall man - :biggrin: - I had to come to the rescue to save you from ugly chicks .... thats was my only concern :imaposer: And I hope I would never in my life see that long face again :biggrin: :biggrin: :3some:
-
I saw a similar set at BMW, only R895 for a pair
-
Aag toemaar Zonk, hier's 'n lekker background vir jou. Sal die groot een vir jou mail
(http://i197.photobucket.com/albums/aa161/gixrepsold/Bash09/sm_pic027.jpg)
-
I saw a similar set at BMW, only R895 for a pair
:imaposer:
Spray them orange and you can charge R1895 - and then its something you hang in your bar :biggrin:
-
You see the long face was for leaving Venterdorp in love. Now, the Brady bunch will not understand. You are all old and lost that strange sensation that only love can give you. Well, albeit for one night, love is love and when found, it should be held in your arms and ...
Well, but tx again for "saving" me from love. Wonder if she knew Oom Eugene?
-
We didn't save your from love - we saved you from love with ugly chicks - did you always have that ugly chick radar, or did you get it after 40??? :biggrin: :biggrin:
-
your arse bro, that chick was a looker. I was not talking to the whale next to her, the sexy one with the small figure. Ag gaan blaas doppies. Ek kan egter self nie meer onthou hoe sy lyk nie. Al daai Zamaleck maak seker alle girls mooi. O sh1t, you wanne tell me she was ugly?
-
Nee wat man - sy was pragtig, so in 'n Hoenderhok KLR - way, jy weet mos waarvan ons praat... :imaposer:
-
O sh1t, you wanne tell me she was ugly?
Only on the outside >:D - sy is mooi van binne :mwink:
-
Nee wat man - sy was pragtig, so in 'n Hoenderhok KLR - way, jy weet mos waarvan ons praat... :imaposer:
WAT? Jy bedoel my scooter is mooi? Baie dankie man
-
Dis mooi - soos 'n mooi ingerigte kakhuis.... mens sal lekker kak in so 'n kakhuis.... ;) :biggrin:
-
Hallo Brink. Tx for also helping me.
Man, I feel so stupid now. I knew that all girls turn into beauty queens with a few Zamalecks. I was wondering why you lot did not see what I did.
OK. A GREAT thank you for saving a jagse Dog. I owe you lot bears (without woman)
-
Doen dit net vir goeie ouens - vir Ganjora sal ons aanmoedig :biggrin:
-
KR, what do you mean with the"ugly chic radar after 40" >:( Broer, ek bel hulle nie, hulle bel my ;) Gaan nie meer oor die "profile" van die "zaber" nie maar dit gaan oor die "heupe" Hulle(en nie een ugly chick nie) is mal oor my "heupe", jy copy ;D
-
KR, what do you mean with the"ugly chic radar after 40" >:( Broer, ek bel hulle nie, hulle bel my ;) Gaan nie meer oor die "profile" van die "zaber" nie maar dit gaan oor die "heupe" Hulle(en nie een ugly chick nie) is mal oor my "heupe", jy copy ;D
Sjoe! :3some:
-
Hulle(en nie een ugly chick nie) is mal oor my "heupe", jy copy ;D
Fokkit, en skielik is die agresiewe introvert nou 'n totale Love Masjien.
Looi hulle my kroon - want jy KAN :thumleft:
-
Wat is daai Kenny Roger song - Coward of the County: '13y of crawling, has been bottled up inside him...' Die man dra amper 20 jaar se dinamiet broer - hy is 'n timebomb..... As ons hom loslaat steek hy 'n hele plattelandse dorp op die paal...
-
Herman - jy was mos nog altyd 'n love machine met daai shampoo van jou - jy moet onthou - Dewald was lank light duty :biggrin: :biggrin:
-
L jou etter, inderdaad, jy weet mos, as n koerantjie in jou vaswaai dan lees jy hom maar wat. Zonk, moenie terughou nie papa, kak dat die ander etters jou fun wou spoil.
-
Hy KEN mos van ammunisie :pot:
Grofgeskut :sign17: :sign17: :sign17:
-
Yip, nee die man gooi seker 105 HESH ;D
-
Sorry H, but I think they are talking about you. Leave me out'a this. I think I will however take ya advice H.
But then we all fell in love in Bothaville. WOW, some serious nice gooses running in those streets. Stray dawgs
-
your arse bro, that chick was a looker. Al daai Zamaleck maak seker alle girls mooi. O sh1t, you wanne tell me she was ugly?
Na 6 biere begin die dikkes mooi lyk. ;)
Na 12 biere het 'n bus opgedaag en al die lelike girls huis toe gevat. ::)
Na 18 biere is AIDS net nog 'n rumour. :mwink:
En na 24 biere kan jy sweer die skape loer ook vir jou.... en die ene links is nogal cute! :drif:
Dankie aan Castle Lager wat hierdie spasie geborg het:
Castle Lager: Helping Fat Chicks get laid since 1905
-
" 'n lang gesig soos 'n bok wat berg af vreet"
" 'n klein koppie soos 'n petshop slangetjie"
" 'n plat voorkop soos 'n hotelstoep"
8)