Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Espial on March 25, 2010, 07:52:04 am

Title: The height of your seat?
Post by: Espial on March 25, 2010, 07:52:04 am
Ek is 1,83m lank wat 6ft is. 'n Kennis van my het nou vir hom die 650 X-Country gekoop en die sitplek hoogte is meer as my 650GS.
Is daar 'n manier hoe ek my fiets kan hoer stel?