Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Martin-DR650 on August 13, 2010, 06:39:44 pm

Title: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Martin-DR650 on August 13, 2010, 06:39:44 pm
Ek was op my MTB oppad huis toe van Majik forest af toe hy soos 'n mal vark verby my jaag met sy Leo's,ek groet (ek sien toe die WD-sticker) en wys nogal hy moet 'n wheelie pop,maar hy's so "Super Cool" hy ignore my flat.

Blerrie haat sulke ouens. :cussing:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Yami Super 10 on August 13, 2010, 06:46:06 pm
Dis beslus nie Stoetbul nie  :biggrin: Hy is KTM loos :peepwall:
Ma as dit hy was, het hy da op sy agterwiel verby gekom  :thumleft:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: JourneyMan on August 13, 2010, 06:50:22 pm
Funacide does that to me. Like it for it wakes me up from time to time. :P :biggrin:

Perdskaap also guilty of similar transgressions on trips.  :biggrin:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Martin-DR650 on August 13, 2010, 06:51:09 pm
LOL,Sal nie weet nie,al wat ek weet hy het 'n swart helmet op gehad...



Nou bust ek sy chops darm lekker... >:D
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: whitedelight on August 13, 2010, 06:51:59 pm
Most bikers do not care much for the lycra clad bunch.......  :ricky:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: BennNevis on August 13, 2010, 07:25:38 pm
LOL,Sal nie weet nie,al wat ek weet hy het 'n swart helmet op gehad...



Nou bust ek sy chops darm lekker... >:D

Must be the same ready 2 race dude which I sometimes encounter in Fairtrees close to Durbanville golf course, nogal standing up. What does he think he's riding, at BMW? ::)
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Goose on August 13, 2010, 07:35:29 pm
Mmmm selfde gehad vroer innie stad naby stasie. Ou met KTM kom stop in "right-turn-only" laan en groet nogal nes die treffic lig groen draai. Nou wil hy oor die treffic beweeg en moet laat waai, maar stall amper die biek en is teen 'n moerse spoed so ruk-ruk daar weg. Ek het so lekker in my helmet gelag - nie eers probeer om hom te jaag nie!   :imaposer:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: ShaunF on August 13, 2010, 08:42:33 pm
mmmmm so its not just BMW riders that dont greet, looks like KTM's as well.  :pot:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Operator on August 13, 2010, 09:29:23 pm
Dis beslus nie Stoetbul nie  :biggrin: Hy is KTM loos :peepwall:

*Cough Cough*

Stoetbul was teen skemeraand bedrywing in Old Oakweg , Bellville met 'n 990R  :D

*Cough*
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: >Herman< on August 14, 2010, 06:05:01 am
Funacide does that to me. Like it for it wakes me up from time to time. :P :biggrin:

Perdskaap also guilty of similar transgressions on trips.  :biggrin:
>:D >:D

That was (and will always be) FUN!!  :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Paulsky on August 14, 2010, 07:32:26 am
KTM's awaken the beast in anyone
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Stoetbul on August 14, 2010, 09:00:30 am
Dis beslus nie Stoetbul nie  :biggrin: Hy is KTM loos :peepwall:

*Cough Cough*

Stoetbul was teen skemeraand bedrywing in Old Oakweg , Bellville met 'n 990R  :D

*Cough*
1. Martin dit wassie ekkie! Ek probeer altyd groet as omstandighede dit toelaat.
2. General Lee: Dankie vir die spin op jou bike,nou kan ek regtig nie meer wag tot myne kom nie. Hoop FND is op en wakker en kry hom gou hier! :3some: :thumleft:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Grrrr.... on August 14, 2010, 09:25:47 am
JA, en hier ry ek huis toe en wil vir julle etters waai en wat kry ek?

Nie eers een maatjie op straat nie. Was so upset ek wou toe sommer by KTM Cape Town stop en vir die salesmense waai.

Maar my dors was te groot.
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Stoetbul on August 14, 2010, 09:28:33 am
JA, en hier ry ek huis toe en wil vir julle etters waai en wat kry ek?

Nie eers een maatjie op straat nie. Was so upset ek wou toe sommer by KTM Cape Town stop en vir die salesmense waai.

Maar my dors was te groot.
Vrydae=Vroeg uitval  :3some: :3some: :thumleft:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Grrrr.... on August 14, 2010, 09:32:30 am
Was al 14:00 op pad huis toe opsoek na iemand om te wuif.

Net een ou op 'n delivery bike gekry maar hy het niks oranje aan gehad nie toe los ek hom maar.
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Oetie on August 14, 2010, 10:19:42 am
Funacide does that to me. Like it for it wakes me up from time to time. :P :biggrin:

Perdskaap also guilty of similar transgressions on trips.  :biggrin:
>:D >:D

That was (and will always be) FUN!!  :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:


Nothing beats the sound of "the beautiful noise" when they go past  ;)
 :biggrin:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Buks on August 16, 2010, 07:39:30 am
All KTM riders are "windgat"  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Must be the colour.................... :ricky:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Orangeswifty on August 16, 2010, 12:03:37 pm
Kon nie ek wees nie
Ek bly in Pta en ry 'n 950SE

....................................andresins klink dit presies soos ek sou optree!
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Martin-DR650 on August 16, 2010, 07:26:21 pm
Thumb's up to the friendly dog on his KTM 990S who greeted me on the same spot today :thumleft:

You see,not everyone who rides orange is a D##S. :)
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Yami Super 10 on August 17, 2010, 09:22:13 am
Thumb's up to the friendly dog on his KTM 990S who greeted me on the same spot today :thumleft:

You see,not everyone who rides orange is a D##S. :)

Maybe the guy took it for a test drive  :ricky: Wasn't his.... :peepwall:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Fugly on August 17, 2010, 09:37:37 am
Thumb's up to the friendly dog on his KTM 990S who greeted me on the same spot today :thumleft:

You see,not everyone who rides orange is a D##S. :)

Maybe the guy took it for a test drive  :ricky: Wasn't his.... :peepwall:

Yep and the rider is actually a BMW man :pot:
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Petrilkop on August 17, 2010, 12:34:26 pm
Ek verdink vir General Lee, as ek nie die pot mis sit nie werk hy by daardie kantore aan die onderkant van Majik Forest, een dan ook die kwessie van die swart helmut!
Title: Re: Wie is die windgat WD op sy 990???
Post by: Snafu on August 17, 2010, 12:56:14 pm
Ek verdink vir General Lee, as ek nie die pot mis sit nie werk hy by daardie kantore aan die onderkant van Majik Forest, een dan ook die kwessie van die swart helmut!

Dit is waar my kantore is, nog nooit hom hier gesien nie