Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Losper on August 18, 2010, 01:15:07 pm

Title: HP2 wheelie
Post by: Losper on August 18, 2010, 01:15:07 pm
Ek het hierdie stunning foto op die internet gekry:

Title: Re: HP2 wheelie
Post by: krister on August 18, 2010, 01:17:57 pm
 :thumleft:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: AntonDP on August 18, 2010, 01:19:01 pm
Ek is bereid om geld te wed dat HP FREAK dit gaan probeer.
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Stoetbul on August 18, 2010, 01:19:14 pm
Wonder hoe lyk die volgende pic? Agteroor of agtervoet op die rem en sag neersit. :3some:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Brakenjan on August 18, 2010, 01:19:25 pm
Stunning kiekie indeed!  :thumleft:

As ek so na daai voorste modderskerm kyk was al die vorige pogings van daai ou om die fiets te wheelie nie noodwendig suksesvol nie....   :biggrin:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Dewie on August 18, 2010, 01:19:57 pm
 :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Eisbein on August 18, 2010, 01:22:23 pm
Stunning kiekie indeed!  :thumleft:

As ek so na daai voorste modderskerm kyk was al die vorige pogings van daai ou om die fiets te wheelie nie noodwendig suksesvol nie....   :biggrin:

Jy sien ook meer van die shaft as die ander kant vand ie bike - die kamera en bike is nie so heeltemal opgeline nie - so die skewe voor fender (as dit is waarna jy verwys) is so bietjie van 'n paralaks fout...

Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Eisbein on August 18, 2010, 01:22:31 pm
Mooi pic though...

Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Losper on August 18, 2010, 01:23:38 pm
Ek is bereid om geld te wed dat HP FREAK dit gaan probeer.

Ek dink hy droom in die aand dat hy so-iets kan doen maar ek dink hy moet eers nog so 20kg verloor voordat hy dit probeer
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Losper on August 18, 2010, 01:26:00 pm
Stunning kiekie indeed!  :thumleft:

As ek so na daai voorste modderskerm kyk was al die vorige pogings van daai ou om die fiets te wheelie nie noodwendig suksesvol nie....   :biggrin:

Jy sien ook meer van die shaft as die ander kant vand ie bike - die kamera en bike is nie so heeltemal opgeline nie - so die skewe voor fender (as dit is waarna jy verwys) is so bietjie van 'n paralaks fout...



Shoe Eisbein, dit is 'n kwaai wetenskaplike benadering  :thumleft:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Eisbein on August 18, 2010, 01:28:05 pm
Stunning kiekie indeed!  :thumleft:

As ek so na daai voorste modderskerm kyk was al die vorige pogings van daai ou om die fiets te wheelie nie noodwendig suksesvol nie....   :biggrin:

Jy sien ook meer van die shaft as die ander kant vand ie bike - die kamera en bike is nie so heeltemal opgeline nie - so die skewe voor fender (as dit is waarna jy verwys) is so bietjie van 'n paralaks fout...



Shoe Eisbein, dit is 'n kwaai wetenskaplike benadering  :thumleft:

Ja ek 'nerdify' alles...

 :-\


 :biggrin: :biggrin: :biggrin:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: SandMan on August 18, 2010, 01:31:12 pm
Schweet pic 4 sure!!!
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Jacko on August 18, 2010, 01:32:53 pm
Bermie is reg. Daai modderskerm is siek.  :P
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Dewie on August 18, 2010, 01:33:19 pm
Dit is eintlik my slegte kant, sal gou kyk of ek die foto kan kry waar ek van die bike afklim  ;D  :ricky:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Heimer on August 18, 2010, 01:35:48 pm
Dalk is dit nie 'n wheelie nie. Dalk het hy by die dak afgery en is aan die val...
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Hondsiff Honda on August 18, 2010, 01:37:13 pm
That oke is just a show off..its all fun and games til someone gets hurt  :deal:

joke, good riding :thumleft:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Aquatic on August 18, 2010, 02:00:36 pm
That oke is just a show off..its all fun and games til someone gets hurt  :deal:

Have to agree

I would say it is a BMW service Technician taking a client's bike for a show off session on the paving behind the workshop.
Check the key ring. It is one of those yellow plastic/paper tags with you details on that gets elasticised to your keys when you leave your bike for a service
(http://i932.photobucket.com/albums/ad161/AquaticDawg/Keys.jpg)


 :peepwall:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Orangeswifty on August 23, 2010, 11:10:40 am
Would have loved to see the pics of the next 2 seconds! :o
Soos ek BMW ken is die bike seker afgeskryf
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Orangeswifty on August 23, 2010, 11:14:30 am
Hiers 'n beter een van 'n ou wat in beheer is
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Berm_Rooster on August 23, 2010, 11:28:01 am
I'd bet that is Simo Kirssi.
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Dewie on August 23, 2010, 11:39:44 am
ek dink dit is Mattie Griffin, siende dat hy ook een van Motorrad se stuntriders is en van Ierland is.  :-\
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Fenderbender on August 25, 2010, 05:32:09 pm
Is hierdie geslote baan fret of kan ek maar myne ook hier opsit ?
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Hondsekierie on August 25, 2010, 06:57:10 pm
Is hierdie geslote baan fret of kan ek maar myne ook hier opsit ?

Gaan asb voort my vriend.  Ons soek die hele sequence van die tail tapper of wat jy dit ookal noem as jy daai stert op die grond krap :thumleft:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Fenderbender on August 26, 2010, 07:34:12 am
 :peepwall:  Nout ek weer te vinnig my bek oopgemaak .  ;D
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Hondsekierie on August 26, 2010, 07:58:03 am
Lyk excellent FB, is dit daai Castrol wat jy so sluk? >:D
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: krister on August 26, 2010, 08:08:52 am
Hey!  Windgat!  ;)
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: HP FREAK on August 26, 2010, 07:14:54 pm
FB jy kan my maat jy kan ek like dit kwaai.  >:D Hel as ek maar net my voorwiel kan optel,maar ek sal maar eers weer by jou moet uitkom sodat ek kan begin met die kursus  :thumleft:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Fenderbender on August 27, 2010, 08:37:24 pm
.
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Jacko on August 27, 2010, 09:18:59 pm
Ek het self al op die R62 tussen Oudties en Ladismith gesien hoe lekker die bliksem wheelie.  :biggrin:
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: Dewie on August 31, 2010, 01:02:16 pm
ek sien nou eers jou foties FB, lekker man  :ricky:

myne sal ook amper so iets lyk, behalwe dat jy net hier en daar blou en grys plastiek panels sal optel  ;D
Title: Re: HP2 wheelie
Post by: dust rat on September 21, 2010, 08:38:24 am
Note!!! Most important of all FB's back brake is always covered talented stuff wheeling big dual bikes :thumleft: