Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200/ADV => Topic started by: Wall-e on August 27, 2010, 08:04:35 pm

Title: Where can I take my GSA Rims to be sprayed?
Post by: Wall-e on August 27, 2010, 08:04:35 pm
Ek wil my GSA se rims silwer laat verf maar soek nie n paloeka om dit te doen nie.Ek is in die kaap.Hoeveel gaan dit kos en waar kan mens die rims weer laat speuk en balanseer?
Title: Re: Where can I take my GSA Rims to be sprayed?
Post by: mrhyde on August 28, 2010, 05:44:12 pm
Die rims gaan ge-powdercoat moet word.

Die speeke sal almal moet uitgehaal word en dan ge-powdercoat word. Daarna moet die wiele weer herbou word. Op die enduro / mx bikes kyk jy na 3-4000. Sekerlik dieselfde geld vir die GSA.
Title: Re: Where can I take my GSA Rims to be sprayed?
Post by: Fudmucker on September 02, 2010, 09:30:06 pm
Ek wil my GSA se rims silwer laat verf maar soek nie n paloeka om dit te doen nie.
Miskien sal iemand met 'n gewone GS wiele met jou ruil...?  ;D