Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: madman on September 30, 2010, 04:08:23 pm

Title: my report
Post by: madman on September 30, 2010, 04:08:23 pm

Lang naweek was aant te komme.....en siende dat ek n groentjie is en die kanaal roetes nou al vir n rukkie beloer het, het ek en madwife besluit die 24e Sept is ons groot dag.... :ricky: 8)   Wel wel...wat n trip was dit nie....het hom begin op die 21ste  en vanoggend elf uur terug by die huis...
:violent5:  Kanaal roetes is gedoen,maar nie op 2 wiele nie.....maar in n hospitaalbed...Na n bulletjie van n hartaanval   en n omlynning later is ek veilig by die huis....sonder n stoffie op die 2 wiele...?

So...my vraag is as volg....wanneer ek op die been is sal iemand wat nie omgee om saam met newbies te ry die roete saam ons gaan doen nie asb.........   net vir ingeval(n mens weet nooit)

SORRY....NO pics beskikbaar