Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: chicco on October 17, 2010, 08:56:36 pm

Title: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 17, 2010, 08:56:36 pm
Die Pongola 500, 500km vanaf Pongola tot by Mosambiek en terug, hoe moeilik kan dit wees? Toe ek hoor daar is n rooi en groen roete het ek meer op my gemak gevoel, groot was my verbasing toe ek die map sien, rooi groen, selfde roete, rooi het net n extra 5 km in n droe rivier bed, oo hel...waarvoor het ek my ingelaat.

Wel, vrydag het vinniger gekom as wat ek verwag het en teen 2 uur was ek op pad Pongola toe, in die reen, dit het die hele week gereen en ons het 100mm in 24 uur gehad woensdag aand. Ek het die hele tyd die weer dopgehou maar dit wou voorkom of daar n swaar wolk agter my kar aangetrek het, moenie worry nie het almal gese, reen maak die sand hard.... :imaposer:

Daar aangekom was die manne al goed aan die kuier, almal besig met bangmaak stories oor modder, sand en olifante. Al die katte met die dik sterte was ook daar, Alfie, Dallie, Ian Stevens( SA se enigste Dakar motorfiets inskrywing vir 2010) die drie GS trophy manne  en n paar Roof ryers wat bietjie onspanning vir die naweek gesoek het. Richards Baai was goed verteenwoordig met 4 inskrywings, daar was ook n hele paar honne.... :thumleft:

Daar was 39 inskrywing van reg oor die land, die weapons of choise was soos volg;

GS 1150 - 1
GS 1200 ADV - 2
GS 1200 - 1
GS 800 - 6
GS HP2 - 4
KTM 690 - 2
640 - 2
950 - 1
990 - 1
990S - 2
990R - 2
Yamaha 660 tenere - 2
Yamaha S10 - "0"
950 SE - die res....

Ek moes geweet het daar is moeilikheid toe dallie die 2 dokters aan ons voorstel, een vir die engelse ryers - Dean (Deanhp2...maar hy ry nou n SE) en dok Piet van Pongola vir die afrikaanse ryers. Ons het ook elkeen n nommer gekry sodat hulle kon weet wie ons is as ons bewisteloos op die grond le en nog n plakker met al die emergency nommers wat ons op ons bikes moes plak.....4 Toyota landcruisers met 2 rigting radio's om na alle casavac gevalle om te sien....dit was darem n riem onder die hart om te weet dat die roetes darem begaanbaar is met 4 x 4's.

Vrydag aand was ek getuister met nagmerries oor modderswem en sandmonsters...2 uur skrik ek wakker soos die donderweer slaan, dit reen dat die biesies bewe maar oor 5 ure ry ons bike my hart klop in my keel, waar is my medical aid Kaart? is my testament in orde? wat gaan van my bike word? Ek bel my vrou, sy vra of ek gedrink het....

dan, die oomblik van waarheid...tyd om op te staan, ek kyk deur die venster...die son skyn...ek kry weer hoop...life is good...
Na n stewige ontbyt en n kort riders briefing val ons in die pad....( figuurlik gesproke natuurlik... :peepwall:
Die eerste 10km van die 500 was maar redelik sonder insedent, hard gravel, soos hulle se, die reen het nie veel van n indruk op die gravel gehad nie, daar was orals flaggies gemerk op die GPS, het later uitgevind dis nie waypoints nie...dit was daar om ons hoop te gee, soos in die oorlogstye....hoop om oorlewing... ;D

Die eerste moeilikheid was om die draai, jy kan sommer sien daar is k@k as die voorste jaers skielik in 3 verskillende rigting invaar, die probeem met modder is dat daar geen voorgeskrewe reels is hoe om dit te hanteer nie, en as jy sien die ou wat voor jou ry (hy is voor want hy is meer geskool in die tipe van ding as jy..n natural picking order kan jy maar se) sy ert af val het jy nie n keuse as om maar te hoop dat jy nie iets ernstig breek nie...

daar was n verskydenheid van oppervlaktes, rooi modder, swart modder...ja daai tipe wat klou soos stront aan n wolkombers, geel modder, hard gravel (my woord vir die maand....) slippery gravel, snottery gravel en dan was daar nog ook die tipes sand...wit sand, geel sand, swart sand en my gunsteling, oranje sand...dit is net die kleur klassifikasie...daar is dan nog ook die size klassifikasie...babapoeier, koeksoda, en suiker. :ricky:

Hier is n paar foto's...
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 17, 2010, 09:27:07 pm
daar was 3 tipe ryers, die wat die shark oorwinning gesien het, die wat die vrystaat nederlaag aanskou het en die wat die hi lights op supersport 2 gemis het.


Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Pistonpete on October 17, 2010, 10:26:11 pm
Looks hectic in the mud Chicco? :eek7:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: JO GSA on October 17, 2010, 10:56:11 pm
Nice...
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 07:24:52 am
Van die bikes, die GS is nogal iets vir die oog. Na die dag was daar vele bespreking oor watter bike die beste vir die tipe kondisies is, almal het maar sy voordele en nadele maar wat my laat regop sit het was die aanmerkings oor die 990 wat beter in die sand is as die SE, blykbaar MOET jy n steering damper op die SE he ander loop hy net die heeltyd en sy koppie se nee...nee...nee.....in die sand.
Daar was ook n paar manne wat gekonvert het vanaf die HP2 na die SE toe..iets oor die regterkantse cylinderhead... :peepwall:

Daar was net een casulty vir die dag, n GS 800 wat gebokspring het en sy eienaar lelik afgegooi het...Die bike was nuut, 700km...die ou het darem niks gebreek nie.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: The Badger on October 18, 2010, 07:38:00 am
Looks like fun was had by all. Thanks Chicco.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 07:51:00 am
Die is beslis n event wat enige adventure rider wat bietjie meer soek moet doen, extreme adventure :thumleft:

Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: letsgofishing on October 18, 2010, 08:01:06 am
Nice going Chicco - that mud lokks a bit hectic in places :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Winston on October 18, 2010, 09:02:02 am
Well done on you guys Chico. I bumped into Rymond at the canal just after he got back from that trip. His big grin smile said everything.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: domstes on October 18, 2010, 09:22:39 am
Man this looks like FUN!

I shall see if I can find my nuts by next year and enter.  :)
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Brandt on October 18, 2010, 09:46:53 am
 :ricky: :ricky: Nice  :ricky:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Huggels on October 18, 2010, 11:57:43 am
Baie nice, dankie  :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: DUSTRIDERS on October 18, 2010, 12:32:54 pm
Self bietjie modderpad gery Saterdag.
Net sodra jy dink jy weet hoe dan kry jy n harde klap!!
Nice phodies Chicco.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Sithe on October 18, 2010, 01:19:12 pm
That's hardcore stuff there Chicco ... respect ... nice action there in the sand pit as well... one day  :thumleft:

The guy on the 800 is gonna have migraines for some time looking at the helmet

Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: EddieS on October 18, 2010, 01:22:34 pm
Manne, dit was lekkerrrr!!!!!!!.

Dankie aan Dallie en Maryanne, julle gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek gaan defnitief die roete weer doen, dan kan ek dalk om my rondkyk en kikkies neem. Ek het die hele dag niks gesien nie, behalwe modder en sand.

Ernie, Raymond, Pieter en Nico dit was 'n voorreg.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Mark Hardy on October 18, 2010, 01:36:10 pm
 :thumleft:  That must have been a lekker ride. Nice one Chicco  :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 01:40:28 pm
Manne, dit was lekkerrrr!!!!!!!.

Dankie aan Dallie en Maryanne, julle gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek gaan defnitief die roete weer doen, dan kan ek dalk om my rondkyk en kikkies neem. Ek het die hele dag niks gesien nie, behalwe modder en sand.

Ernie, Raymond, Pieter en Nico dit was 'n voorreg.

stem saam, 2 dae behoort beter te werk, slaap sommer oor in Ponta. :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Hondsekierie on October 18, 2010, 01:46:53 pm
Lekker een Chicco.  Is dit Roger wat met sy wit 800 geval het?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 02:24:22 pm
Lekker een Chicco.  Is dit Roger wat met sy wit 800 geval het?

nee gelukkig nie, Roger, Gerber en die ander ou (het sy naam vergeet...) het dit maar rustig gevat, wil nie seerkry net voor die GS Trophy nie, dit was n maat van Swaziland wat so geval het, Roger kyk net watse parte hy kan score.... ;D

Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Sithe on October 18, 2010, 02:36:32 pm
So did you do the whole route Chicco and how did it take you ?

Is the route on public roads ... one day will you take me ?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Dallie on October 18, 2010, 03:14:08 pm
Nice write up... Thanks for coming it was really a great adventure!
Hope to see more of you out on this Challenge next year!!!
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 03:23:54 pm
So did you do the whole route Chicco and how did it take you ?

Is the route on public roads ... one day will you take me ?

The route took Alfie and the skrik vir niks guys about 7 hours, I did it in 10, that includes fuel and lunch stops.

Most of the route is on public roads and tracks, the only part not is between the Mozambique border and Tembe Park, just sand between 2 electric fences, there is also a river bed...you like river sand dont you?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Sithe on October 18, 2010, 03:33:28 pm
Would love to do a miniature version ... let's call it the Pongola 100 ...  should take me 10 hours anyway  :imaposer:

Sand mud and rocks ... eish ... maybe I need a kTm  :pot: ... how did the guys on 1200's do ?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 04:15:36 pm
Would love to do a miniature version ... let's call it the Pongola 100 ...  should take me 10 hours anyway  :imaposer:

Sand mud and rocks ... eish ... maybe I need a kTm  :pot: ... how did the guys on 1200's do ?

The 2 guys on the GSA's were built like bakkies botha, they were very strong, They handled the bikes like 690's
The guy on the 1150 was a victor matfield look alike, his name Boas....wont sukkel with him.....

To do this route more relaxed I would sleep over after 250km. It was a challange after all, to finish 500km in 12 hours.

1) Dallie
2) Brothers Ernie and Eddie
3) Raymond
4) Locals
5) Pieter with his custom GS, only frame, engine and wheels, all extra weight removed.....
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Sithe on October 18, 2010, 04:29:44 pm
Cool ...

I think I recognise Eddie on the Yammie ... did Country Trax course with him in June

That stripped 1200 sounds like an idea ... but too scared to try it ... what happens when the inevitable "sidestand incident" occurs
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Fran on October 18, 2010, 05:21:17 pm
Well done guys.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 07:21:43 pm
Die hele roete kan gedoen word behalwe die brazilian cut tussen mozambique en Tembe Park, dit is verbode terrein en spesiale vegunning moet gekry word, dit het Dallie baie tyd en moeite gekos....daar is wel n alternatiewe route aan die onderkant van die park.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Runner on October 18, 2010, 08:16:26 pm
Drie van daai SE's staan in my shop, ook 1 950 en 1 990Adv, van fucked clutches tot gebreekte triple clamps.Sweet ride.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 08:28:58 pm
Ja jong, daai KTM's is maar K@Kerig.....

Lat ek raai, Frankie en Kie?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: ernies on October 18, 2010, 08:32:05 pm
Thanks for the report Nico  :thumleft: and thanks to everybody that made this a very nice weekend. ;D
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Runner on October 18, 2010, 08:42:56 pm
Ja jong, daai KTM's is maar K@Kerig.....

Lat ek raai, Frankie en Kie?

Net so
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 18, 2010, 08:53:39 pm
Ja jong, daai KTM's is maar K@Kerig.....

Lat ek raai, Frankie en Kie?

Net so

Dis die enigste ou wat ek ken wat altyd n smile ophet, al lyk sy bike soos fred flintstone se bike, het die 950 nog die stok deur die as? hulle het seker n uur gesukkel om die bike te laai...ek wou nog n foto neem....wys jou net die KTM is so ontwerp dat jy hom sommer met iets uit die natuur kan regmaak.... :mwink:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Hoofseun on October 18, 2010, 09:09:49 pm
Hi Chicco

'n Vriend van my was daar saam met Frankie hulle, Johan Botes op HP2.  Hulle het dit baie geniet.  Dankie vir die fotos...
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Runner on October 18, 2010, 09:28:30 pm
Ja jong, daai KTM's is maar K@Kerig.....

Lat ek raai, Frankie en Kie?

Net so

Dis die enigste ou wat ek ken wat altyd n smile ophet, al lyk sy bike soos fred flintstone se bike, het die 950 nog die stok deur die as? hulle het seker n uur gesukkel om die bike te laai...ek wou nog n foto neem....wys jou net die KTM is so ontwerp dat jy hom sommer met iets uit die natuur kan regmaak.... :mwink:

Die stok deur die as, geen brake pads, clutch vir iemand geleen en rear brake lever ook vir iemand geleen.Sweet :biggrin:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: BadBadger on October 18, 2010, 10:48:36 pm
Nice RR Chicco! Thanks for sharing  :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: navigator on October 18, 2010, 11:40:24 pm
Dankie Chicco!!

Dis 'n moet vir 2011 - as ek nog kan ry!

Was dit net vir adventure bikes?

Was dit die eerste een?

Hoe werk dit - grondpad in en teer terug?

Waar oorgeslaap - kostes?

Klink intens - erger as RR?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: navigator on October 18, 2010, 11:42:27 pm
Daai groen GS moet die mooiste een wees in die HELE wereld!!!!
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 19, 2010, 07:10:49 am
Dankie Chicco!!

Dis 'n moet vir 2011 - as ek nog kan ry!

Was dit net vir adventure bikes?

Was dit die eerste een?

Hoe werk dit - grondpad in en teer terug?

Waar oorgeslaap - kostes?

Klink intens - erger as RR?

dis net vir adventure bikes +600cc
dit was die tweede een, kyk onder search "pongola 500" vir die ander posts
Daar was net n stukkie teerpad terug, 53kms
Kwa lala lodge R2200 vir die naweek Dallie van Dirt Zone en Alfie Cox reel dit
Baie ander as die RR, Die pongola 500 se storie is oor sand sand sand...die modder was te danke aan die 100mm reen wat die vorige dag geval het.
90% van die ouens wat gery het het een of meer van die volgende in gemeen - Dakar, roof, Nationals.
Daar is beperkte plek, ek ding net 40 inskrywings word aanvaar.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: KTM Jagermeister on October 19, 2010, 07:33:55 am
So did you do the whole route Chicco and how did it take you ?

Is the route on public roads ... one day will you take me ?


The red route as seen on the map is not open to the public.  Dalie had to make special arangements with the local police for us to ride there.   It was 120km of the thickest sand ... and if you were the lucky sucker (me) you would have found that the previous 10 bikes left behind a perfect groove to fall in!   My Super Enduro does not have the steering dampner!  Just had to speed up a bit more ....

This year’s challenge was certainly something different.  As I quote Mr. Alfie:“ It is not often you see the Bikes and the Horses together”.  But it worked perfectly.  Top riders on both sides showed us what the bikes are capable of and even the most hardened KTM rider will have to admit that the 800s surprised in the sand.  Everybody was there as a team.  If you fell there were two or three riders helping you to get up again.  I think I have to mention Alfie again, helping with flat tyres, slipping clutches, brake pads etc etc.  (This coming weekend the big ride is at his place.)

On Sunday we decided to spend some time on Jozini.  The fish were biting and we must have caught 20 odd tigers.  Brandy was flowing and the swimming was refreshing. 

We convinced Dalie to join us.  He even had a beer.  He says that next year the race is going to be a completely different route, almost no tar, more technical and much more scenic (that is if you have the time to look at anything but the piece of gravel in front of you). 
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: myni on October 19, 2010, 08:28:23 am
Oi - lyk soos iets wat die groot honde van die "puppies" skei!  Miskien ry ek so oor 'n paar jaar saam ...  ::)
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Wolkkyker on October 19, 2010, 05:23:55 pm
Hi Chicco

Thanks for quick upload of the 1st pictures, this was a wonderful weekend, and one should go again and again and again...! One thing I did learn however, when Dallie smiles .... a trouble is a brewing! >:D
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 19, 2010, 07:07:10 pm
some BMW.......that can ride sand.......
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: navigator on October 20, 2010, 03:13:36 pm
Chicco without being modest - how should I intrepret the " 90% roof, nationals etc" quote?

No bullshitting please! :deal:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 20, 2010, 06:44:40 pm
Chicco without being modest - how should I intrepret the " 90% roof, nationals etc" quote?

No bullshitting please! :deal:

Its not a newbie ride, not even the green route.
Its mostly about sand, so if you can ride thick sand, no problem
The other sections should be fine if its dry, the mud is no ones friend.
Guys did it on 1200's and they made it fine
If you're on a 990 you're already 50% there... :thumleft: a 990 is better in the sand then any other big bike, including the SE and HP2.
Best bike to do this route is a 690.
Next year will be more technical.  :mwink:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: KTM Jagermeister on October 21, 2010, 07:53:03 am
Chicco without being modest - how should I intrepret the " 90% roof, nationals etc" quote?

No bullshitting please! :deal:

Its not a newbie ride, not even the green route.
Its mostly about sand, so if you can ride thick sand, no problem
The other sections should be fine if its dry, the mud is no ones friend.
Guys did it on 1200's and they made it fine
If you're on a 990 you're already 50% there... :thumleft: a 990 is better in the sand then any other big bike, including the SE and HP2.
Best bike to do this route is a 690.
Next year will be more technical.  :mwink:


I would say comparared to KTM Rally Raid 1 this is less technical, but it is Super Exhausting.  The red stretch against the Moz border is 120km non-stop thick, thick sand and dunes. 
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: edgy on October 21, 2010, 08:06:40 am
Awesome ride! :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Motties on October 21, 2010, 02:47:06 pm
Looks like a very lekker ride, and nice pictures. Who rides the 690 Rally - looks awesome in white.!!
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on October 21, 2010, 03:09:53 pm
Looks like a very lekker ride, and nice pictures. Who rides the 690 Rally - looks awesome in white.!!

Ian Stevenson, SA only 2010 Dakar entry.

He entered as a privateer...R1,2m to date and counting.... :-[

He's next training is in Namibia.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Motties on October 21, 2010, 03:31:32 pm
Looks like a very lekker ride, and nice pictures. Who rides the 690 Rally - looks awesome in white.!!

Ian Stevens, SA only 2010 Dakar entry.

He entered as a privateer...R1,2m to date and counting.... :-[

He's next training is in Namibia.

Must take some serious ballas to invest that type of money into a race as a privateer!! BIG Respect!! It is a once in a lifetime opportunity though, and if one can afford it (or make it happen) - why not.

I would be so kak scared that I do one day's racing and I mess up myself or the bike, after all that money and commitment.



Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: KwaiPappaGaai on October 26, 2010, 03:06:32 pm
Oh donner! Next time Ill be there on old trusty!!!  :'(
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: GStry on November 09, 2010, 08:25:48 am
Looks like an awesome ride, does anybody have a route  for it.
Who's the guy with the Tenere?
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on November 11, 2010, 12:39:38 pm
Looks like an awesome ride, does anybody have a route  for it.
Who's the guy with the Tenere?

the guy on the red tenere isEddieS also a WD, the other black tenere belongs to my riding buddy Raymond Wolmarans.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: GStry on November 12, 2010, 12:22:43 am
Thanks, I've sent you a PM
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: BlueBull2007 on November 23, 2010, 11:58:13 pm
Awesome RR, wish I could have been there!

Wat het julle gedoen vir navigation? Roadbooks or GPS?

Looks like a very lekker ride, and nice pictures. Who rides the 690 Rally - looks awesome in white.!!

Ian Stevenson, SA only 2010 Dakar entry.

He entered as a privateer...R1,2m to date and counting.... :-[

He's next training is in Namibia.


Chicco is daar n manier ek kan Ian in die hande kry? Se jy hy gaan in die Januarie 2011 Dakar ry?

Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on November 26, 2010, 04:18:11 pm
PM vir Dallie, hy sal sy nommer he, ander moet jy vir Alfie n mail stuur, hy help hom met die voorberyding, Alfie doen ook weer die dakar die jaar.
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: SGB on December 01, 2010, 09:11:25 pm
If you're on a 990 you're already 50% there... :thumleft: a 990 is better in the sand then any other big bike, including the SE and HP2.
Best bike to do this route is a 690.
Next year will be more technical.  :mwink:
Lets compare this to golf....
There is something in the club, but more in the player....
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on December 02, 2010, 07:21:30 pm
If you're on a 990 you're already 50% there... :thumleft: a 990 is better in the sand then any other big bike, including the SE and HP2.
Best bike to do this route is a 690.
Next year will be more technical.  :mwink:
Lets compare this to golf....
There is something in the club, but more in the player....


not my observation, maybe it was the jagermeister talking.......the 990 is much faster than the 950, and everything, including sand, is better at 180km/h......but I wont test this one....will take Alfie's and Dallie's word on it.....
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: SGB on December 03, 2010, 10:39:58 pm
....will take Alfie's and Dallie's word on it.....

Like I said.....  ..........more in the player....
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: chicco on December 26, 2010, 08:37:14 pm
&feature=related
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: KTM Jagermeister on December 31, 2010, 11:10:54 am
&feature=related

Ian se helmet cam ... Sterkte, Dakar Nr 102
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: KTM Jagermeister on August 10, 2011, 01:00:36 pm
Next one in October 2011!!!
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: DRAZIL on August 10, 2011, 04:28:04 pm
hectic stuff,but wow a great around the camp fire topic. :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Pongola 500 - 2010
Post by: Noneking on November 17, 2021, 06:01:27 pm
Lekker RR!